Waaghalsige Vrydag
Vandag is waaghalsige Vrydag.
Die gewildheid van boeke soos Fifty Shades of Grey en (in Afrikaans) slavin het gewys dat mense baie meer kinky fantaseer as wat hulle wys. Vroue wil deur sterk dominante mans ingeneem word. Mans wil inneem. Dood en seks lê langs mekaar. Sommige beskryf seks (al is dit in liefde) as ‘n daad van geweld. Al hierdie aspekte word onderdruk en dikwels nie aangespreek of erken nie omdat ons in ‘n samelewing bly waar ons beskerming wil bied aan die wat swakker is.
kombiekiehier se mense glo dat enigiets wat tussen twee verantwoordelike volwassenes gebeur, aanvaarbaar is. Die belangrike punt is dat albei deelnemers daartoe moet instem.
Vandag gaan ons so bietjie waaghalsiger stories, foto’s, musiek, clips, kuns en filosofie post. Want daar is baie mense vir wie dit sal prikkel. En ons is hier vir almal. So as vanilla jou enigste flavour of choice is, wil jy dalk nie al vandag se goed lees nie. 🙂 Die bril waarmee mens daarna moet kyk is bdsm. As jy nie daai bril ophet nie, mag die ride dalk soos een into the twilight zone voel … 😉
2 COMMENTS
“n bietjie pyn is altyd lekker saam met die donker daad van die nag.
Waaghalsig klink goed ! Vanilla, nope… baie meer pienk, want pienk is nat en lus 🙂