Auk, om na al die jare verkeerd bewys te word! Ongelukkig kan ek nie meer die foute van my jeug herstel nie want die meeste van daardie girls is al hoofkantoor toe!
Ek is waarskynlik verkeerd maar ek dink nie dit is hoe ‘n mens daardie fraai goetertjies hanteer nie. Hulle moet met sagte hande hande gevryf en bevoel word – dit is mos nie ‘n stuk deeg wat jy knie nie?
Kolskoot, Annelise !
“Variety is the spice of Life”
Net soos die brein in triljuisende dimensies kan beweeg en reageer, soortgelyk ‘lewe’ die mens se liggaam (gestimuleer deur die brein) in baie fasette. Daarom sal jy nooit ‘lovers’ kry wat dieselfde geprikkel word nie! (Dankie Here vir diversiteit!)
Daar is ‘n veralgemene denkwyse tot stimulasie maar die finesse bring die beste uit tot jou handeling.
Beslis ‘n verkeerde persepsie dat bv. ‘n vrou se borste net op ‘n sekere wyse hanteer moet word deur haar minnaar.
Sê maar net ☺
Dis perfek pragtige borste

Jy is verkeerd as jy dink dat mens dit altyd op dieselfde manier hanteer. :p
Kolskoot, Annelise !
“Variety is the spice of Life”
Net soos die brein in triljuisende dimensies kan beweeg en reageer, soortgelyk ‘lewe’ die mens se liggaam (gestimuleer deur die brein) in baie fasette. Daarom sal jy nooit ‘lovers’ kry wat dieselfde geprikkel word nie! (Dankie Here vir diversiteit!)
Daar is ‘n veralgemene denkwyse tot stimulasie maar die finesse bring die beste uit tot jou handeling.
Beslis ‘n verkeerde persepsie dat bv. ‘n vrou se borste net op ‘n sekere wyse hanteer moet word deur haar minnaar.
Sê maar net ☺
Met al daai stimulasie kan ek nie glo die girl bly so stil en onaktief nie? Of is dit die hand om haar gorrel?