Valentynsliefde
Liewe jy,
Gelukkige Valentynsdag. 🙂 🙂
Hierdie jaar lei Kombiekiehier jou vir Valentynsdag bietjie in die verderf in.
My Valentynsdaggeskenk aan jou is dat jy vir twee dae lank verniet in Kombiekiehier Vreesloos mag rondloer.
Kombiekiehier Vreesloos is Kombiekiehier se wille sussie. ‘n Mens kan ook sê dit is Kombiekiehier op hitte en sonder skaamte. Ons foto’s is sappiger, stories is meer intens, beskrywings is minder versigtig – soms selfs kru. Hier sal jy ook die donker deel van seksuele fantasie kan ervaar of uitleef. Dis basies sagte pornografie teenoor klipharde pornografie. Maar steeds in Afrikaans – natuurlik.
Die rede waarom iemand vir Kombiekiehier Vreesloos moet inskryf terwyl Kombiekiehier oopbeen en gratis is, is omdat dit ‘n spesifieke besluit en daad deur die leser moet wees om Kombiekiehier Vreesloos te kan lees en kyk. Iemand kan so nie “per ongeluk” op die webwerf afkom en dan onsteld wees oor wat daarop is en allerhande probleme orals gaan veroorsaak nie. Jy weet wat jy weet voor jy aansluit. En jy wil aansluit, want jy is Vreesloos seksueel sonder grense – al is dit soos met die meeste mense net in jou fantasieë 🙂
(ALLES OP KOMBIEKIEHIER VREESLOOS IS FANTASIE. FANTASIE BETEKEN NIE DAT ENIGE VAN DIE DADE IN STORIES OF FOTO’S OF VIDEO’S IN DIE “REGTE LEWE” VOORGESTAAN OF ONDERSTEUN OF EENS BEGEER WORD OF GEBEUR HET NIE. DIT KAN OOK NIE AS ENIGE POLITIEKE OF SOSIALE STANDPUNT AANVAAR WORD NIE, WANT FANTASIE EN WERKLIKHEID IS TWEE VERSKILLENDE DINGE.)
Aanbod: Om die Valentynsdag-geskenk te aanvaar moet jy vir my (Annelise) by Kombiekiehier@gmail.com ‘n epos stuur met ‘n skuilnaam waarmee ek jou op Kombiekiehier Vreesloos kan registreer. Sodra ek jou geregistreer het en vir jou die password aangestuur het, sal die webwerf vir 2 dae lank vir jou oop wees. Miskien besluit jy jy lus nog meer 😉 en wil aansluit teen R100 per maand. Miskien besluit jy jy hoe nie van wat jy sien nie. Dis ook ‘n moontlikheid.
Gelukkige valentynsdag, nietemin. Ek hoop jy word vandag op baie maniere gelukkig.
Met lus en liefde.
Annelise
