Valentynsdag

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Ok, ok, ons kan dit nie ignoreer nie. Selfs al voel sommige van ons oor Valentynsdag so:

valentyn

Voel baie ander mense oor Valentynsdag so:

valentyn

 

Dus rooi en pienk en opgewonde.

 

kombiekiehier is single en op die prowl. Sy het haar oog op ‘n sexy man, maar hy speel nog hard to get. Sal ‘n Valentynskaartjie sy aandag trek? Watse soort kaartjie sal werk?

 

Intussen is al ons lesers sommer ons Valentynliefdes. Want orgie. ;) Hoop julle het ‘n orgasmiese dag.

 

xxx

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)