Tela, die eiendomsagent

+3
Hoe lank gaan ek lees: 12 minute

deur JouBok

Party mense praat van ‘n gelukkie. Ander mense noem dit die noodlot maar ek noem dit suiwer lekker.

‘n Tyd gelede het my afgetrede professor buurman besluit om Europa toe te verhuis. Hulle verkoop hulle ten volle gemeubileerd eiendom in KwaZulu-Natal. Die huis weerspieël die smaak van sy doktors vrou.  Ek is die sleutelhouer vir sy huis is terwyl hulle in Europa bly.

Gedurende die wintermaande kan ‘n mens vir ure op die patio sit en kyk hoe die walvisse in die see baljaar. Al die woon-vensters het ‘n 120 grade uitkyk op die see.

Eendag bel Tela, die eiendomsagent. Sy en haar vennoot wil na die huis kom kyk. Sy wil weet of ek beskikbaar is om die huis oop te sluit. Hulle wil ‘n “live-video” te maak om oplyn te plaas as ‘n advertensie.

Tela was baie verleë toe ek offer om die kameraman te wees en sy besef ek impliseer dat dit dit ‘n seksvideo is wat hulle wil maak. Sy lag lekker toe ons ‘n afspraak maak en ek sê dat ek sal my vingernaels sny vir die afspraak.

Sy en haar vennoot is stiptelik om die afspraak na te kom. Agter ons maskers lag en skerts ons soos hulle deur die huis beweeg en die video maak. So deur die gesprek vind ek uit dat Tela se nooiensvan dieselfde is as myne.

Die die grendelstaat is verslap na vlak een toe ek weer ‘n oproep kry.

Die keer van Louw, Tela se vennoot. Hy wil weet of ek beskikbaar sal wees om die huis oop te sluit.

Natuurlik sal ek beskikbaar wees! Genade – ek is met pensioen en enige geleentheid om rond te loop is ‘n goeie geleentheid.

Tela en Louw was vol grappe met hulle kliënte. Hulle doen hulle professionele beste om die eiendom te verkoop.

Toe ons buite op die patio staan wat oor die see uitkyk sien ons walvisse spring. Almal, ek inkluis, wys met die arms na waar was die laaste sprong was. Die kliënte is beïndruk met die aktiwiteit in die see.

Terwyl ons staan en uitkyk vir walvisse sê ek vir  Louw. “Dit is jammer dat Tela se nooiens van dieselfde is as myne want dit maak ons verlangs familie.”  Louw kyk my vraend aan maar sê niks. Tela val vir die uitlokking en vra “Hoekom is dit jammer?”

Ek sê kliphard “Tela. Om vir jou te sê dat ek dink jy is sexy sal wees soos om my niggie te soen.”

Tela word bloedrooi in haar gesig en die ons almal lag en gesels oor ons “ervarings” met niggies en nefies. Louw sê dat wanneer die huis verkoop word sal hy ‘n bottel rooiwyn skenk en ons kan die gesprek op die patio klaarmaak.

Tela is stil toe sy in die motor klim. Ek druk Tela se deur toe en sê saggies vir haar deur die venster dat ek werklik dink sy is sexy.

Die prys vir die huis is reg en daar is baie belangstelling. Daar is gereeld voornemende kopers is wie ek  die huis oopsluit.

Eenkeer toe Louw vir Tela terg oor die niggie storie sien ek hoe sy diep rooi bloos. Ek is verbaas want ek het nie gedink dat ‘n vrou in haar laat veertigs – vroeë vyftigs nog sal bloos oor soiets nie. Dit is vleiend om op te merk dat Tela na my kyk wanneer sy dink ek haar nie sien nie.

Een Sondag 12 uur sluit ek weer die huis oop.  Tela daag alleen op met haar kliënte. Louw het ‘n ander afspraak. Ek beweeg deur die huis en maak die vensters oop dat die lug kan deurtrek. Wanneer ek in die onthaal kamer kom staan Tela staan voor die groot glas skuifdeur. Sy praat met haar kliënte oor die uitsig en hoe aangenaam die klimaat is.

Die lenteson skyn helder buite op die patio. Die lig wat deur die glasdeur kom maak haar lang los geplooide romp feitlik deurskynend. My oë fokus en brand vas op die driehoek onder haar boude en waar Tela se dye bymekaarkom.

Ek struikel oor die los matjie en gryp aan die stoelleuning om nie neer te slaan nie.

Sy tree nader. Tela is ‘n donkerkop vrou. Sy is so 10 cm korter as ek. So met haar klere raai ek dat haar lyf atleties gebou is. Haar hare is lank en golf sag oor haar skouers en agter oor haar rug. Tela het donkerbruin oë. Haar tande is eweredig met groot vol lippe wat vriendelik glimlag. Haar boobs sit trots op haar bors.

Tela se kliënte is beïndruk met die huis. Hulle beweeg na die deur. Tela sê aan hulle dat sy hulle buite sal ontmoet. Sy wil my gou help om die vensters toe te maak.

Ek maak die skuifdeure toe en stap deur die res van die huis.

Tela staan voor die venster van die hoofslaapkamer. Sy is besig om die oop venster toe te maak toe ek in die vertrek instap. Ek sê vir haar dat sy net so moet bly staan wanneer ek haar sien.

Ek stop ‘n hand-breedte agter haar. Sy draai nie om nie. Sy staan met haar regterhand nog op die venster handvatsel. Met my linkerhand lig ek haar linkerhand en druk dit teen die ruit. Sy kyk uit oor die see.

Tela hou haar hand teen die ruit wanneer ek dit los. Ek hoor hoe sy haar asem skerp intrek toe ek my kop teen haar skouer druk en my lippe saggies teen haar nek druk.

My regterhand maak kontak met haar lae rug. My vingerpunte trek warm oor haar rug na haar boude. Ek druk met my oop hand oor haar regterboud en vryf dit saggies. Sy reageer deur haar boude teen my hand te druk en stadig saam met my hand te beweeg.

Met haar kliënte wat buite rondloop besef ek tyd is kort.

Ek sak op my hurke agter haar en haak my regterhand onder haar lang romp om haar linkerbeen se enkel. Ek laat my hand oor haar stywe kuite gly. Tela se rompsoom lig hoër soos my hand hoër beweeg. My duim streel vir ‘n paar sekondes teen die sagte agterkant van Tela se knie.

My hand is vol oop wanneer dit tussen haar dye inbeweeg. My hand gly oor haar sagte vel tussen haar bene. Ek stop wanneer die bokant van my hand die klam hitte van haar poesie voel. My duim druk half tussen Tela se boude.

Ek druk my lyf teen  haar lyf. My kop pas oor Tela se skouer ek druk weer my lippe teen haar nek. My linkerhand rus net onder haar boobs op haar maag. Inteendeel – ek voel haar boobs op my hand hang soos ek haar vashou.

Sy lê teen my terug met haar lyf met haar hande steeds teen die venster gedruk. Dit was sekondes maar dit voel soos ure wat ons so staan.

Tela giggel wanneer ek sê. “Ek sal verslaaf raak aan die uitsig.”

Sy draai haar uit my greep en sonder om ‘n woord te sê loop sy by die slaapkamer uit na haar kliënte.

Ek sluit die huis en terwyl ek besig is om die ketting om die veiligheidsdeur te draai hoor ek ‘n motor vertrek. Met teleurstelling loop ek huis toe.

Twee dae later kry ek ‘n Telegram boodskap. “Bok. Dankie dat jy my sexy laat voel.” Net die paar woorde.

Dit is Saterdagoggend wanneer ek die oproep kry van Louw om uit te vind of  ek beskikbaar is om die volgende dag oop te sluit vir ‘n kliënt.

Sondagoggend vroeg kry ek ‘n Telegram boodskap. “Bok. Kan jy ‘n uur vroeër oopsluit?”  Ek hoor die selfoon-ping en terwyl ek dit lees verdwyn die boodskap.

Ek besluit om dit daar te laat. Tela se moed het haar begewe of anders het sy van plan verander.

Ek stap ‘n uur vroeër oor en sluit die huis oop. Ek maak die vensters oop. Ek het nie verwag om haar te sien nie.

Ek staan buite op die patio in die winterson wanneer ek ‘n motor hoor binnery. Die motordeur klap toe.

Wanneer ek omdraai sien ek Tela in die ingangsportaal se deur staan. Sy het ‘n lang wit romp aan met ‘n los rooi baadjie wat met knoppies tussen haar boobs vasgeknoop is.

Wanneer ek naderstap sê sy vrolik “hello” en stap na die hoofslaapkamer toe. Ek stap agter haar aan. Sy gaan voor die vensters staan en druk met haar hande teen die glas sonder om ‘n woord te sê.

My hand sluit van agter om Tela se keel en ek trek haar kop agteroor en my linkerhand druk teen haar maag. Ek trek haar styf teen my vas. Ek knibbel haar oor en sê “Ek het die sexy uitsig gemis.” Tela antwoord “Ek het die gemis”.

My hand sak laer oor Tela se maag en my vingers druk onder die band van haar romp in. Daar is nie genoeg plek vir my hand nie. Met my linkerhand trek ek die knoop in die tou los wat haar romp vashou. Vinnig druk ek my linkerhand se vingers weer onder haar romp in. Ek voel die sagte lyn van haar broekie met my vingerpunte.

Tela trek haar asem skerp in wanneer my vingers onder haar broekie se sag inbeweeg en oor haar sagte haartjies vryf. My vingers voel die warm van haar sagte vel. Ek voel min haartjies op haar poes bult wanneer ek my hand verby druk en met my middelvinger tussen haar bultende poeslippe ingly.

My vinger is nat van Tela se poessappe wanneer ek my hand buig en eers een – dan twee vingers in haar warm nat grot druk.

Haar mond gaan oop en sy maak kreungeluide wanneer ek met my vingers in en uit haar poes gly.

Sy druk harder teen my. Ek hou my hand stil en beweeg my vinger in ‘n vibreer-beweging wanneer ons ‘n motor hoor inry. Tussen die bome sien ons dit is Louw wat met sy kliente opdaag.

Tela sê hees “jirre moet nie ophou nie” en dan ruk sy los en storm na die gastebadkamer en slaan die deur agter haar toe.

Ek spoel my hand onder die kombuiswasbak se kraan af en stap buitentoe om Louw te ontmoet. Louw stel my aan die kliënte voor wat na die huis kom kyk.

Tela se gesig is rooi en ons kan sien sy is kort van asem wanneer sy by ons aansluit. Wanneer hy Tela sien  kyk hy twee keer na haar en dan kyk hy af my bultende broek en glimlag.

Ons klompie stap die huis binne.

Tela ondergaan ‘n gedaanteverwisseling. Vyf minute terug was haar lyf passie en nou is sy passievol om die voornemende kopers te oortuig dat dit die beste koop op die mark is.

Louw kry my eenkant beet en wil weet of iets gebeur het tussen my en Tela. Ek antwoord “Ja. Ons het na die see staan en kyk terwyl ons vir hulle gewag het.”  Ek is bietjie moerig omdat hy vra  – ek is geen verduideliking aan hom verskuldig nie maar dan verras hy my met “Bok. Jy is die eerste man vir wie sy oopmaak na haar egskeiding. Werk mooi met haar”.

Tela staan eenkant met haar kliënte en gesels en loer na ons waar Louw met my staan en gesels.

So deur die rondloop en hulle bemarking kry ek nie weer kans om Tela alleen te kry nie.

Ek stap saam met haar na haar motor en net voor sy inklim hou sy haar hand na my uit. Ek vat ek haar hand en sê sag vir haar. “Jy is sexy – Dit was sexy – Dankie”. Ek voel iets sags en klam in my hand wanneer sy haar hand draai en terugtrek. Sy glimlag en sê dat dit aan my behoort.

Sy ry weg met ‘n skaam wuif van haar hand. In my hand lê ‘n spierwit katoen broekie waarvan die lap stukkie tussen die bene nat en slymerig is.

Laat daardie aand sien ek die boodskap op my foon “Dankie. Moet asseblief nie meer verwag nie.”

Ek antwoord met ‘n “Dankie vir my herinnering.”

Die dae het verbygesleep. Ek het gewag om weer van Tela en haar vennoot te hoor.

Vrydag oggend kry ek ‘n oproep  van Louw.

Hy vertel my dat die huis aan kontant kopers verkoop is. Ek sal binnekort nuwe bure hê. Volgens die kontrak neem hulle volgende week beheer oor die eiendom.

Ek is teleurgesteld wanneer ek hoor dat die huis verkoop is. Dit beteken dat ek binnekort die sleutels gaan oorgee. Die gedagte aan die sleutels oorgee voel in my kop so finaal.

Teen twee uur dieselfde dag kry ek ‘n boodskap. “Louw kan dit nie maak vir die afspraak om rooiwyn op die patio te drink nie. Hy het sy beste bottel gegee en gevra dat ek dit vir jou moet bring.”

Ek antwoord. “Dit is ‘n teleurstelling. Ek het baie uitgesien na jou geselskap en die wyn op die patio”

Feitlik onmiddellik laat sy weet. “Ek bring glase dan maak ons die gesprek klaar.”

Ek tik en stuur terug. “Ek knip my vingernaels en bring die kamera. Sal vieruur jou pas?”

Haar antwoord is kort “Jy wens! Sien jou.”

Ek staan op die patio en wag vir Tela. Haar motortjie stop onder die afdak en ek maak die skuifhek toe.

Ek stap buitentoe en wag haar op die trappe in. Sy het ‘n bottel wyn en twee glase in haar hande wanneer sy nader stap.

Ek trek haar nader en soen haar op haar lippe. Haar arms langs my met die glase en wyn-bottel.

Ek vat die wyn en glase uit haar hande en nooi haar in.

Die keer trek sy my nader en soen my. Dit is ‘n dam wat bars. Ons wil mekaar opeet.

Ek sit die glase en wyn op die ingangsportaal tafeltjie neer. Die voordeur is skaars toe wanneer ek Tela se bloes oor haar kop trek. Sy het ‘n swart deurskynende bra aan. Haar borste is verleidelik sag en mooi.

My vingers bewe effens wanneer ek haar bra agter haar rug losknip. My T-hemp lê op die grond in die ingangsportaal. Haar bra val half oor my hemp.

Tela se boobs is ‘n goeie handvol. Haar tepels wys vloertoe en effens na die kant. Vir ‘n oomblik vou my hande om haar tieties en ek druk hulle na mekaar. Die begeerlike vrou se liggaam is spierwit. Daar is geen lyn wat wys dat sy sonbrand nie.

Haar hande maak my broek se gordel los terwyl ek haar regter tepel tussen my lippe rol. Wanneer Tela se sagte hand voor by my onderbroek indruk om aan my lekkende stywe piel te raak ruk my aandag terug na die res van haar lyf. Ek trek aan die tou in haar romp om die knoop los te trek sodat ek haar romp kan uittrek. Ek trek my boek af. Soos wat ek uit my broek klim trek ek Tela se romp ook af.

Tela het nie ‘n broekie aan nie.

Ek kyk na Tela se poesie soos wat ek op my hurke sit. Haar bult het ‘n klossie hare in die middel net waar haar twee lippies bymekaarkom. Die res van haar poesie is gladgeskeer.

Tela se poesie het grootgeswelde buitelippe. Dit lyk of hulle oopskulp om die twee fyner gekreukelde binne lippies kans te gee om oop te vou soos ‘n pienkerige angelier.

Ek ruik haar vroulike geur soos wat sy effens wydsbeen voor my staan.

My twee vingers is slymerig nat wanneer ek tussen haar lippies vee. Tela se bene maak wyd oop wanneer ek haar penetreer met my twee gekromde vingers.

Ek druk haar na die groot leerbank in die onthaalkamer wat oor die see uitkyk. Tela se lyf vou oor die hoë rugleuning wanneer ek haar agter op haar rug, tussen haar skouers druk.

Ek staan agter haar. Haar boude is rond en haar vel sag onder my hande. Haar glinsterende poes druk donker tussen haar bene uit. My hande gly oor haar boude en ek klap haar hard met my regterhand op haar linkerboud. Die klap klink hard in die vertrek. Sy kyk geskok oor haar skouer na my. Ek hou my hand oor die warm van my klap. Dan streel ek daaroor. Tela sy heupe volg my hand soos ek dit oor haar boude beweeg.

Sy kreun wanneer ek met my plat hand oor haar poesie vryf. Haar poesielippe is nat en word natter soos ek aan haar raak. Tela se kreun verdiep wanneer ek met drie vingers oor haar lippe  streel. My middelvinger gly tussen haar sagte binne-lippe oor haar klit wat verstyf onder my vinger.

Ek lag wanneer ek vir Tela sê dat sy skuld my ‘n kom.

Haar “Hoekom?” maak dat ek my vingers dringender teen haar poes druk. Ek sê vir haar dat sy nou die dag weggehardloop het voor ek haar kon maak kom. Sy druk terug teen my hand. Sy draai haar kop om na my te kan kyk waar ek skuins agter haar staan.

Sy kreun diep in haar keel toe ek drie van my vingers gelyk in haar poesie druk. Ek trek my vingers uit haar poes en druk my duim terug in haar met my hand oor haar bultende lippe. My vingers is voor oor haar bult gekrul.

Ek spoeg op die kreukels van haar hol. Stadig druk ek my linkerhand se duim in Tela se hol terwyl my regterduim aan die binne-voorkant van haar poes die sagte wand masseer. My vingers en hand druk oor haar klit, lippe en bult.

Die vrou wat oor die rusbank leuning lê se rug is kromgetrek van lekkerkry. Sy grom soos ‘n dier wanneer ek my vingers vinniger in haar beweeg.

Tela is naby die afgrond van ekstase wanneer sy gil. “jirre ek gaan kom….moet nie ophou nie!” Dan is dit verby! Sy kom en haar liggaam hang rukkend oor die stoel se rugleuning.

My hand is nat. Elke keer wanneer sy kom loop meer nattigheid van Tela se lekkerkry-poes teen haar bene af. Ek hou aan om my hande en vingers in haar gate beweeg tot sy gil “Stop, Ek kan nie meer nie.”

My klipharde horing is hard en kloppende lus. Die are op my skag pols van seksuele energie en wellus. Ek ruik die geur van Tela se poesie kom-vloeistof . My pers kop glim van my voor-kom.

Tela is natgesweet. Ek vryf my blink geswelde kop tussen haar nat lippe.

Haar lyf en bene ruk van die krag wanneer ek my piel in haar nat poes stamp en met my lyf teen haar boude tot stilstand kom.

Sy kyk half oor haar skouer na my terwyl ek haar naai.

Tela grou met haar vingers in die leerbank wanneer ek kom. My piel pomp my wit semen diep in Tela se poes. Ek val uitgeput vooroor en lê half op haar rug.

Wanneer ek meer normaal asemhaal trek ek Tela op en laat haar voor my staan.

My hande vou om haar tiete en ek knibbel-soen elke tepel voor ek sê. “Fok – dit was lekker”.

Sy protesteer geweldig wanneer ek haar met haar kaal boude op die bank laat sit terwyl ek die bottel wyn oopmaak.

Tela is oortuig dat die banke gaan vlek met haar nat boude waaruit my kom meng met haar slymerige nattigheid uitsypel. Ek lag en sê dat die ou merkie karakter aan die meubels gaan gee.

Die lekker word skril onderbreek deur ‘n selfoon wat lui. Tela lyk skuldig wanneer sy vir die persoon aan die anderkant sê dat sy doen gou ‘n aflewering. Sy sal oor vyftien minute daar wees.

Sy stap kaal gaste badkamer toe. Ek hoor hoe sy die toilet spoel – dan krane wat loop.

Wanneer sy uitkom raap sy haar klere uit my hande en trek aan soos wat sy na die deur toe beweeg.

By die deur draai Tela om. Ek wil haar nog gryp en teen my vasdruk wanneer sy sê. “Niggies en nefies doen seks beter”.

+3

4 thoughts on “Tela, die eiendomsagent

  • Apr 18, 2021 at 12:17 pm
    Permalink

    Mal oor haar druppende lus… dit is iets wat my nogal hongerder maak

    Reply
  • Oct 28, 2020 at 9:25 pm
    Permalink

    Lekker JouBok, baie lekker! Ek kon die al die scenario’s in my brein sien afspeel en elkeen met toenemende passie geniet.
    Uithaler seks leesstof hoor !

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)
Enable Notifications    OK No thanks