Lusweer: Tattoo
deur Whale
Ek weet die receptionist by die tattoo parlour check my al lank uit, sy is altyd om my as ek gaan om te laat werk aan my ink. Ek is van daai weird mense wat van tats hou, maar ek is nie goth nie, ook nie emo nie en beslis nie satanies nie, net weird. En al my ink is van so aard dat dit nie sigbaar is as ek in my werksklere is nie. Want my werksklere is ‘n suit en das – ek is, after all, CEO van my eie printing company. Anyway, terug by die receptionist. Sy is natuurlik omtrent heeltemal gecover in ink, met piercings op elke moontlike plek in haar gesig, maar nie te veel nie, net genoeg. Dit het my nog elke keer jags gemaak as ek daaraan dink dat sy heel waarskynlik down south ook ‘n piercing of twee het. En ek weet as ek geduldig is, gaan my kans kom om uit te vind, pardon the pun.
-o-
Haar parfuum ruik soet as sy half oor my leun om die deel op my bors waar die tattoo moet wees, skoon te maak. Dit meng met die surgical spirits wat sy gebruik, en weird soos more die heeldag, maak dit my effens jags. Okay, haar tieties wat halfpad by haar lae-hals toppie uithang, dra ook daartoe by. Ek weet nie of sy dit aspris of per ongeluk doen nie, maar sy trek die wattetjie met koue spirits skrams oor my nipple en onmiddelik antwoord my spier daar onder met so effense roering. Sy giggle en ek besef sy was aspris. Maar voor ek iets kan sê verdwyn sy en kom haar baas in om my ink verder in te kleur. Ek weet ek het my nie verbeel nie, net voor sy uit is het sy vining omgedraai en vir my geknip-oog.
Na my sessie en met vel wat soos gewoonlik tintel en effens brand waar hy gewerk het, staan ek voor haar counter en wag vir my kaart. Ek loer weer skelm na die lae toppie waar ‘n cleavage sigbaar is. Ek wonder of haar nipples ook ge-pierce is. Om haar nek, amper in die klofie tussen haar tieties hang ‘n fyn silwer hangertjie met ‘n klein sleuteltjie aan. Ek wonder nog daaroor toe sy kug en my kaart en slip vir my aangee. Dis eers by my huis dat ek sien haar naam en nommer staan agter op my slippie geskryf met drie kruisies by. Jackpot! Ek is after all ‘n vrygesel, so bietjie pret met die jonge dame sal niemand mos skade aandoen nie?
-o-
Dit is al skemerdonker toe ek by die tattoo parlour stop. Die deur is toe, maar ek sien haar daarbinne beweeg toe sy om die toonbank stap en die deur vir my kom oopmaak. Sy het eers vroeër vanoggend op die foon vir my gese sy is die mede-eienaares van die plek, en dat die eienaar haar broer is. Fokken weird familie actually … maar ek is nie hier vir haar familie nie. Sy sluit die deur dadelik weer, laat sak die blinds en wink na agter waar die twee beddens in die skemer vertrek staan. Kerse brand op wat gewoonlik as die werkstafel dien en ek kan nie my luck glo as sy na die een bed toe beduie nie. Ek gaan lê te gretig daarop. Dit is van daardie verstelbare beddens, baie soos die van ‘n tandarts en sy het dit reeds gestel in ‘n sit-lê posisie. Skielik is ek benoud (kan jy glo?). Ek is toegesluit in ‘n tattoo parlour met ‘n vroumens wat ek ken net van basically sien – maak nie saak dat sy al baie seine gestuur en selfs openlik geflirt het nie. Maar dis nou te laat, want sy kom nader met iets wat lyk soos ‘n stuk leer. Sy kom staan voor my en beveel my sag om my hande bo my kop te vou, baie soos ‘n bokser wat ‘n fight gewen het. Ek gaan lieg as ek sê ek is nie bang nie. Sy kom dit agter aan die manier waarop my hande bewe, lag skalks en fluister saggies in my oor dat sy sag sal werk – dit alles terwyl sy my hande bo my kop aan die bed vasbind met die stuk leer. O fokkit!
Sy stap nader met ‘n sker en terwyl ek wonder of ek nou maar kan gil begin sy my t-shirt van my lyf af sny, en skielik is ek summier jags toe die besef tot my deurdring wat sy actually mee besig is. Ek gee ek ook nie eens om dat sy ‘n R300 Lee Cooper t-shirt fucked-up sny nie. Sy handel die takie vining af, vryf saggies oor die teer vel op my borskas (net bo my nipple) waar die tattoo van ‘n four- leaf clover net twee dae terug op hierdie einste bed ingekleur is. Dit is sensitief daar, maar seker omdat ek so jags is, is dit lekker as sy daar vat. Sy staan skielik nader aan my en begin my belt losmaak, dan my zip en dan trek sy my jean af tot op my enkels. My onderbroek maak ‘n bult soos my meneer daarteen druk en sy sien dit. Sy giggel net skalks en begin dan so striptease-rig voor my uittrek, wat natuurlik die bult in my broek net meer laat swel. Toe sy haar bra uittrek ontbloot sy twee vol borste met pienk nipples en so waar as fok, ‘n piercing in elke nipple. Die kontras tussen die donker drake en feetjies op haar arms en haar spierwit borste is amper skril, tog hot op dieselfde tyd. Sy raak bukkend ontslae van haar panty en ek kan sien sy is nat toe sy afbuk om dit oor haar enkels te trek, want dit blink tussen haar lippies in die dowwe lig van die kerse.
Sy kom sit wydsbeen op my maag en ek sien nou eers sy is kaalgeskeer met ‘n tattoo van ‘n roosknop en ‘n datum op haar koekie, net bo die plek waar haar spleetjie begin. Sy sien ek kyk en verduidelik dit is die datum toe sy ontblom is, twee jaar vantevore. Gewoonlik sou dit my onmiddelik afsit, maar nou maak dit meer lus en ek smile net. Ek voel hoe haar nat op my maag uitloop waar sy sit en ek roer liggies om haar so bietjie aan te por. Sy klim van my af, en laat sak die rugleuning van die stoel-slash-bed so vining dat ek amper agteroor daarvan afdonner. Sy giggel weer daai seks-giggel en gaan staan by die voetenent, steek haar tattoo-arms uit en pluk my onderbroek met een beweging af, nie sonder dat die ding halfpad skeur nie. Maar ek worry nie, want sy kyk met verwondering na my 20cm-meneer (natuurlik het ek hom al gemeet) wat met ‘n blink kop kordaat op aandag staan. En sy lek oor haar lippe…ek volg haar met my oë toe sy weer om die bed loop, my kop in haar mond druk en so hard suig dat dit ‘n klapgeluid maak. Ek kom amper net daar, maar hou my in. Sy moes dit agterkom, want met haar tong smeer sy my kop nat en kom klim dan weer bo-op my, hierdie keer amper op my borskas. En toe eers sien ek die slotjie wat aan die onderkant van haar koekie hang. My fok! Sy het letterlik haar koekie toegesluit! Die slotjie is deur altwee haar lippies, reg voor haar opening! Sy haal die sleuteltjie om haar nek af, en sluit die slotjie oop, haal dit af en sit dit op die tafeltjie langs my neer. Sy moes sien ek is uitgefreak, jags en geammuseerd tegelyk, want sy verduidelik kortliks dis net ‘n gewone piercing en niks ernstigs nie. Ek vra nie te veel vrae nie en weet sommer sy het ‘n piercing in haar klit ook.
Maar daar is nie tyd vir wonder toe sy afskuif, my kop in haar druk en met ‘n behaaglike sug stadig afgly op my skag nie. Sy druk my heeltemal in haar in, weer uit, weer in, weer uit en toe stamp sy my so hard in dat ek dink die bed gaan breek. Sy ry my soos ‘n besetene en kom met suggeluide in haar mond en stuiptrekkings in haar heupe. Sy klim weer af, vroetel agter my kop en klim weer op my, druk my dadelik in haar in en begin my ry. Deur die newels van lekkerkry en konsentreer om nie te kom nie hoor ek ‘n bekende geluid bo my kop, en sy bring ‘n tattoo-pen te voorskyn. O fok!
Sonder om te vra begin sy onder my clover tattoo en ek het nog nooit so iets ervaar nie. Elke prik gaan regdeur tot by my balsak wat ek so hard probeer om vol te hou, terwyl hierdie gotiese godin my soos ‘n July-perd ry. Sy begin sagte geluide agter in haar keel vorm voordat dit by haar mond uitborrel en sy rukkend kom. Dit is ook die laaste vir my en terwyl sy die tattoo klaarmaak spuit ek haar so vol dat ek voel hoe dit uit haar uit loop, oor my en my balsak tot op die stoel. Sy sit die masjien af, sug behaaglik en klim af. Woordeloos maak sy my skoon, en dan haarself, stel my gerus dat sy op Die Pil is en bring ‘n spieël. Ek onthou nou eers van die tattoo, en half-kwaad vat ek dit by haar. Dit is ‘n klein tattoo van vandag se datum en ek vra haar daarna. Sy verduidelik dat die datum is waarop sy daardie slot vir die eerste keer vir ‘n man afgehaal het, nadat sy dit laat opsit het. Sy draai om, trek aan, help my om my broek aan te trek en bring ‘n t-shirt van agter die bed te voorskyn.
Ek skud my kop vir haar, lag en vedwyn die donker nag in, haar kom nog taai op my meneer in my broek en haar slotjie se sleutel veilig in my broeksak, met ‘n belofte dat net ek dit mag oopsluit as ek weer daar is.
3 COMMENTS
Skitterstorie!
Soos altyd, ‘n lekker een, Whale!
Dankie ek het dit baie geniet.
Ek gaan vandag ‘n tattoo parlour soek