Stilte verduidelik …
As iemand wonder waarom dit hierdie week so stil is by Kombiekiehier: ek het n deadline vir vryskutwerk (jippie! my eerste werkie vir bietjie geld! 😉 ) waarvoor ek drie weke se werk in vier dae moet doen. Die deadline is more, so van volgende week af is ek weer elke dag by julle.
Om op te maak flash ek vir julle so bietjie “boob.”
Intussen mis ek julle.
xxx
Annelise
30 COMMENTS
Hi Annelise kan jy my meer vertel van die groep wil baie graag n lid word. My is ongelooflik mooi.
Hello, watse groep bedoel jy? 🙂 Ek verwys maar net na Kombiekiehier waar ek daardie week min gepost het.
Pragtif sexy!
Die foto waar ek vir donasies vra en die een waarin ek dankie sê is ook ek. Ek kan mos nie ander mense se lywe daarvoor gebruik nie? ☺️?
Hou nou op asseblief! Dis te lekker… Ek dink ek moet nou begin stilbly – daar is allerhande goed in my kop wat my in die moeilikheid gaan bring
Boy oh Boy…what a chassis!
Sjoe Annelise, daai foto het ek al soveer keer na gekyk en terug gegaan en weer gekyk want mooi bly maar mooi! Dis pragtig! Dankie dat jy die punt in ons wind is!
?❤️
Beloftes maak skuld. Elke dag…
?
Mooi bly maar mooi. Perfekte kurwes. Mis jou plasings.
sjoe dame, is dit jou boob daai?
Dis flippen pragtig….
Beautiful!!
…sonder jou is “Kombiekiehier” soos ‘rehab’ sonder die verslaafmiddel….uitmergelend !
Bly jy is terug next week.
Tjoekoes
Wille Will
Flippen nice boob flash
Dankie 😉 (Julle het mos al hier rond gesien … 🙂 )
Jip, maar ‘n pragtige bors bly maar ‘n bekoring vir die meeste mans soos ek.
Jy is ‘n juweel vrou.
Dankie 🙂
As jy dit so stel dan wens ek nou nog meer ek kon ‘n slukkie van daai Madeliefiewyn vat… 😛 Jy laat ‘n man se oë oopgaan…
☺️
Nee man vroumens – mens ken jou nie eens nie dan gee jy mens amper slapelose nagte…
??
Pragtige bors!!!
Dankie 🙂
Hel ons mis jou baie baie meer!!
Soos Arnie eendag gesê het: I’ll be back. Belowe.
Baaaaie baaaaie baaaaie mooi .
Geez dai nipple. ……..
Maar. …….
Eks seker mee lesers sal met my saam stem dai boete meer moet wees. Dws meer moet wys???
Hehe ek wys baaaaaie. Julle let net nie op nie ?
???
Jip!! Daar is “baie”. Maar ek dink die probleem met die “baie” wys is die groote van die
“baie” wys pics. Maar dankie!!