Skipbreukelinge
deur Uther Pendragon
“Heeeelp, heeeelp!” kom die gegil van ‘n vrou oor die gedruis van die branders.
“Haloooo, help my! Is iemand daaaar?” kerm die stem.
Die gille dring tot die benewelde man deur en sy oë flikker oop. Hy kom half-regop en stut homself op sy elmboog en kyk verward om hom heen. Reën kletter hard op hom neer en die golwe spoel oor sy lyf waar hy op die strand lê. Sy mond en neus is vol sand, sy gesig is vol nat sand, sy een oor is vol sand. Sand kom nou in sy oë. Hy lig sy reuse lyf op en strompel in die water in om sy oë en mond en neus en hare
uit te spoel. Die gegil dryf op die windvlae en gedruis van die reën na hom toe: “Halooo, halooo….
is iemand daar?”
Hy waad deur die water en stap teen die strandjie uit. Hy merk dat hy sy een stewel verloor het, in die loop trek hy die oorblywende een uit en gooi dit op die sand neer. Hy klim kaalvoet oor die klipbank wat van die strand in die see instrek. Hy staan vir ‘n oomblik stil – geskok oor die verwoesting wat hy voor hom sien. Hy kan, tussen die reënvlae deur, die rommelbestrooide strand voor hom sien uitrstrek. Dan merk hy ‘n verwese vrouefiguur wat in die middel daarvan staan en gil.
Hy klouter anderkant die klipbank af en strompel deur die sand na haar toe. Soos hy naderkom herken hy haar – dit is Lady Bradford. Sy lyk heeltemal anders as wat hy haar ken – haar blou rok hang nat en verflenter om haar lyf en die wit pruik wat sy gewoonlik dra is met nat bruin hare wat in slierte om haar kop hang vervang. Dan sien hy die ding langs haar beweeg. Hy het eers gedink dat dit ‘n stuk seil tussen
die talle ander repe rommel en brokstukke was, maar nou sien hy ‘n arm wat na Lady Bradford uitreik. Sy buk oor die figuur wat nou half-regop kom – dit is Graaf Bradford – sy baas. Toe hy ‘n paar meter weg is kyk Gravin Bradford op en snak na haar asem: “Adam! Jy het oorleef! Goddank! Kom help die graaf, hy het amper verdrink!”
“Soos u beveel, Gravin Bradford,” antwoord hy en buk langs sy baas en tel dié se linkerarm oor sy breë skouers en dan klamp hy die graaf se pols in sy linkerhand vas en slaan sy regterarm om die graaf se lyf. Dan staan Adam op en lig die vet slap lyf van die Graaf van die sand af. Adam dra die graaf na die geringe skuilte wat die palmbome aan die rand van die sandduine ten die storm bied. Die gravin kom kniel langs haar man neer en tel sy kop op haar skoot terwyl Adam ‘n stuk seil aan die palmbome se stamme vasbind en met stokke en wrakhout ‘n ruwe tentjie oor hulle bou om hulle sodoende teen die ergste reën en wind te beskerm.
“Mary…” prewel die graaf. “Help my… ek dink my been is gebreek…”
Die gravin ryg angstig die graaf se broek los en trek dit uit. Sy vryf versigtig met haar smal vingers oor sy bene, en toe sy by ‘n groot kneusplek uitkom skree die Graaf van die pyn.
“Einaaaa, jou blerrie idioot! Jy maak my seer! Aaauuuuw!!!”
“Jammer Liefling, jammer … daar … ek bedoel ek sien niks gebreek nie …” sê sy saggies.
“Wat weet jy, onnosel? Jy is nie ‘n dokter nie, dit kan baie erger wees as wat jy dink!” snou hy haar, rooi in die gesig, toe.
* * *
Die wrak van die driemaster het skeef op die rotsbank, meer as ‘n honderd tree van die strand af, beland. Adam en die sewe oorlewende bemanningslede van die HMS Castle – Bootsman Schneemayer, Bill Cod, Jan Turk, die swaksinnige Jacob, en ‘n paar ander – het oor die volgende paar weke alles wat hulle uit die wrak kon red, met laagwater strand toe gedra. Hulle het meubels, gereedskap, kombuisware, breekgoed, beddegoed, mandjies, wapens, klere, kos en drank kon versamel. Die reuse gat in die romp het dit onmoontlik gemaak om die skip te probeer red en die aanslag van die golwe het veroorsaak dat die rotsbank elke dag al hoe verder aan die romp van die skip wegkou. Die vrag kruie onderdeks was deurdrenk met seewater en nutteloos.
Van die wrakhout het hulle ‘n skaflike hut met ‘n houtdak, houtvloer, sterk deur en hortjies voor glaslose vensters vir die graaf en gravin op die suidoostelike punt van die baai gebou. Daar was ook genoeg hout en matrasse van die offisiere se kajuite in die agterkasteel om vir elkeen van die oorlewendes ‘n skaflike bed te bou. Hulle het ook die sloep, wat verder op die strand uitgespoel het, weer kon vlot maak. Die seelui het vir hulle ‘n skerm van pale en seil aan die ander noordekant van die baai gebou. Adam het vir homself ‘n platform van planke in die bosse so 30 meter van die hut gebou, vir privaatheid maar ook sodat hy naby genoeg is as sy meester-hulle hom nodig het.
Die aanpassing om in die wildernis te oorleef was baie moeilik, maar na weke was daar al ‘n roetine, orde en ‘n rudimentêre sosiale hiërargie in plek. Die graaf het dadelik beheer oor die situasie geneem en almal herwaarts en derwaarts gebied. Adam en die seelui slyt hul dae deur om na kos te soek en nou en dan moes hulle dikwels tussen-in ook iets bou of regmaak.
Adam het ‘n piesangbos aan die suidekant van die eiland ontdek waar hy elke paar dae ‘n tros piesangs vir die mense in die hut gaan afsny. Hy het ook met stokke visfuike in die baaitjie gebou waar hy gereeld visse met laaggety uitskep na hulle met hooggety daarin vasgevang geraak het. Die matrose spandeer meeste van die dag in en om die rotse aan die noordekant van die eiland, so ‘n kilometer van hul tent, waar hulle boordensvol seekos voorkom en waar hulle hengel. Adam sorg vir homself en die graaf en gravin terwyl die matrose na hulself omsien. Nou en dan sal hulle die surplus van hul vangste onderlings uitruil.
Die graaf se toetine was om in die oggend op die strand te gaan staan en “Muster!” te skree. Hy het dan verwag dat die seelui en Adam voor hom kom aantree en dan het hy vir hulle opdragte vir die dag gegee. Oor die algemeen was dit praktiese opdragte wat almal ten bate was, maar soms was dit vir selfsugtige redes – soos die afdak wat hy voor die hut wou he, die leivoor wat water van die riviertjie tot by ‘n
natuurlike holte in die rotsbank naby die hut gelei het en die heining om die “privy” agter die hut – en natuurlik die gepaardgaande twee meter diep gat en raamwerk bo-oor met ‘n sitplek vir hom en die gravin se eksklusiewe gebruik.
Vandag beveel hy die agt mans voor hom om twee hope hout op die strand bo die hoogwatermerk, twee honderd meter uitmekaar, die een na genoeg aan die hut en die ander naby genoeg aan die seelui se tent te stapel.
Schneemayer vra minagted: “Waarvoor nogal? Dis mos warm hier ons het nie vure nodig nie.”
Die graaf ignoreer die feit dat die vraag nie met “my heer”, of “u edele” gepaard gegaan het nie, en antwoord ysig: “Dis vir seinvure – ons sal dit aan die brand steek mits iemand ‘n seil op die horison gewaar.”
Schneemayer het met ‘n ongeërgde optrek van die skouers sarkasties gemompel: “mits” terwyl hy omdraai en wegstap sonder om vir die uittree-bevel te wag.
Wet en orde was stadig besig om te verval totdat die seelui die graaf se oggendparades begin ignoreer en op hul eie aangekarring het. Die graaf het al hoe vroeër in die dag jenever begin drink en was al hoe meer dikwels teen die namiddag al uit soos ‘n kers.
Dinge het nie veel beter met die moraal van die seelui gegaan nie. Hulle het elke aand goed weggelê aan die vate rum wat hulle uit die skip gered het en daar was gereeld ‘n gevuisslanery onder die gespuis. Dit was waarskynlik die gedrinkery en argumente wat die oorsaak was dat die sloep een dag ook nie teruggekeer het nie. Die seelui het dikwels met die sloep om die kus na die noordekant gevaar waar hulle
visgevang het maar een aand het Adam opgelet dat die sloep nie op anker in die baai lê nie. Dit was daarna ook nooit weer gesien nie.
* * *
Een dag, toe Adam van die bos op pad terug was hoor hy ‘n gil – dit is die gravin! Hy laat die tros piesangs val en hardloop so vinnig as wat hy kan met die paadjie langs om by haar uit te kom. Bill Cod stoei met die naakte vrou op die grond, sy stywe piel steek reeds voor by sy oopgeknoopte broek uit en hy poog om dit met alle mag in haar in te druk, maar sy skop en skree en stoei vir al wat sy werd is met die
heelwat sterker en groter man. Adam besef wat gebeur het – die gravin kom na ‘n poel in die riviertjie om te bad. Bill het haar natuurlik sonder haar wete soheentoe gevolg.
“Hei! Los haar uit!” bulder Adam en storm op die matroos af.
Bill rol behendig om en kom rats regop. Hy het ‘n mes in sy hand en steek dit dan vinnig in Adam se rigting soos ‘n perdeby wat ‘n beer probeer steek. Adam omvou Bill se meshand in sy linkerhand en draai dit vinnig op sy pols terug wat veroorsaak dat dit eensklaps kraak soos die gewrig breek. Terselfdertyd gryp Adam die gillende Bill se kop met sy regterhand vas en druk sy duim in die matroos se linkeroog.
Kalm tel Adam die spartelende, skreeuende matroos om sy middel op, draai hom kop onderstebo, en slaan hom dan met al sy mag, kop eerste in die grond vas. Daar is ‘n klapgeluid en Bill Cod se liggaam val slap en leweloos op die grond neer. Die gravin sit bewend en snikkend op die grond, haar wit lyf besmeer met modder.
Adam sê vir haar: “Moenie jouself verder kwel nie, ek sal van die karkas ontslae raak. Was jouself en gaan dadelik na die hut toe.”
Terwyl Adam die lyk op sy skouer tel, gluur hy na die bosse rondom die poel, op die uitkyk vir die ander seelui. Na hy geen geluide hoor of bewegings sien nie, begin hy met die paadjie terugstap om die lyk oor die afgrond in die see daaronder te gooi.
In die dae wat daarop volg is daar ‘n bykans tasbare spanning wat tussen die twee groepe op die eiland hang. Die matrose vermy die hut heeltemal. Buiten vir die rook van hul kookvuurtjie saans sal mens nie eens weet dat hulle daar is nie.
Die graaf was woedend toe die gravin vir hom van die aanval vertel het. Soos Adam terugkeer en verby die hut stap hoor hy hoe die graaf op die snikkende gravin skree: “Jy is mos fokken stupid om daar in die bosse te gaan bad as jy hier in die privaatheid van die hut jouself kon was het! Geen wonder dit het gebeur nie! Dit kry jou nou daarvan om jouself kaalgat voor ander mans te vertoon! Ek hoop jy het jou
les geleer! Het Adam jou kaal gesien?”
Al antwoord wat Adam kon hoor was die gravin se snikke.
* * *
Vandag is Adam in ‘n goeie luim – hy fluit terwyl hy in die kookskerm werskaf. Hy het strikke in die bosse gestel vir die vreemde dubbelpunt-horing bokkies met lang slagtande wat op die eiland voorkom. Na die vierde dag was sy moeite beloon. Die geur van vleis hang in die lug. Adam is besig om van die vleis in ‘n swart gietysterpot te stowe. In ‘n pan het hy groen piesangs gebraai. ‘n Skaduwee val oor die vuurmaakplek en Adam draai om, agter hom staan die gravin.
“Dit ruik lekker Adam …”
“Dankie gravin, die kos is amper reg.”
“Ek gaan dek gou die tafel,” sê sy en trippel skoon met die paadjie langs na die hut toe.
Adam kom die hut binne met die pot en die pan in elke hand. Die gravin het die tafeltjie met ‘n tafeldoek, drie borde en eetware gedek. Vrolik skep die gravin die kos op en roep die graaf nader: “Kom John, kyk watse lekker kos Adam vir ons gemaak het!”
Die graaf strompel nader en val in sy stoel neer. Gretig begin hulle eet terwyl Adam met sy bord omdraai om buite te gaan eet.
“Wag Adam …” roep die gravin, “Kom sit by ons!”
“Mary! Hou jou in! Bediendes hoort nie by ons tafel nie! Adam, jy kan maar gaan!” en soos Adam deur die deur stap, roep die graaf agterna: “En skeer daai boskaas op jou gesig – dit is nie hoe ‘n lyfbediende in my huishouding lyk nie!”
Woordeloos stap Adam na buite om in die skadu van die groot boom voor die hut sy kos te gaan eet.
* * *
‘n Storm, soortgelyk aan die een wat die skip laat sink het, tref die eiland maande na hul aankoms. Die wind is so sterk dat die palmbome buig en Adam se seiltent losruk. Die kookskerm waai in stukke weg. Adam moet rondhardloop om sy besittings en huisware te red. Dan tref die gedagte hom – die hut! Die reën val so swaar dat hy nie die hut kan sien nie. Hy beur teen die wind en die drywende reën, wat amper horisontaal val, na die hut om te sien of dit enigsins nog staan. Maar sy vrese was verniet – ten spyte van die geratel van die hortjies en die deur in die wind, en die feit dat die heining om die toilet in flarde gewaai is, staan die hut daar ongedeerd. Sy harde werk was beloon. In die dae wat volg het hy die heining om die toilet en die kookskerm reggemaak. Hy het die werk alleen moes doen want daar was geen kontak tussen hulle en die seelui meer nie.
* * *
Die rumoer maak Adam wakker. Hy sit regop op sy platform. Die geskree kom van die hut af. Soos hy nader draf word die woorde en stemme herkenbaar – dit is die graaf en Schneemayer wat argumenteer. Toe hy in die ligkring kom sien hy dat beide swaarde in die hand het. Agter Schneemayer staan Jacob ook met ‘n swaard in die hand.
“Jy sal ons nie meer hiet en gebied nie graaf! Ons is nou gatvol vir jou hovaardige houding teenoor ons! Jy het geen jurisdiksie hier nie!” bulder Schneemayer, ‘n litteken van ‘n vorige tweegeveg staan wit op sy rooi wang afge-ets.
Die graaf skree terug: “Al hierdie eilande is onder Britse vlag, Schneemayer, selfs Duitsers hoort dit te weet! Jy sal vir jou muitery betaal wanneer ons gered word!”
Schneemayer snou sarkasties: “Wanneer, as, miskien, dalk nooit! Hier en nou sê ek vir jou dat vier mense in hierdie hut kan bly! Ons moet die wind en reën trotseer terwyl julle hier hoog en droog sit, en dan het jy nog die vermetelheid om vir ons voor te sê en ons te hiet en gebied asof jy die koning in die kasteel is!”
“Skoert hier, Schneemayer, dis my plek die!” gil die graaf en wankel onvas op sy voete.
“En dis onregverdig dat net jy poes kry – ons soek ook!” sê Schneemayer en lek sy lippe wellustig terwyl hy na die gravin se tiete kyk.
Die graaf antwoord rooi in die gesig: “Jy sál vir my luister jou onnosel vent! Jy dien die Britse vloot en ék is die gesag op hierdie eiland! As ek jou beveel om te fokof dan sal jy!” Die graaf punt sy swaard dreigend na Schneemayer se gesig.
Adam tree vorentoe en gaan staan tussen die graaf en Schneemayer. Met ‘n diep stem sê hy: “Laat sak jou sabel meneer Schneemayer”.
Schneemayer lig die sabel dreigend bo sy kop op terwyl hy skree: “Geen nikswerd Engelse kneg gaan my sê wat om te doen nie! Staan opsy anders gaan ek jou soos ‘n hond oopkloof!”
Soos wat die sabel in ‘n boog met ‘n fluitgeluid neerswiep, gryp Adam in ‘n breukdeel van ‘n sekonde Schneemayer se pols in sy linkerhand vas en met sy regtervuis slaan hy die bootsman in die gesig. Schneemayer slaan soos ‘n os agteroor neer met sy kakebeen wat slap na regs hang. Die volgende oomblik kom Adam se hak op Schneemayer se keel neer en verbrysel sy lugpyp met ‘n sieklike kraakgeluid.
Adam tel die sabel op en met een vinnige beweging deurboor hy die verstarde Jacob deur die middellyf. Die hele petalje is in sekondes verby.
Die gravin snik ontroosbaar terwyl die graaf wit en bewend net daar staan en na die doodsroggels van Schneemayer luister.
Dan kry die graaf sy asem terug en begin skree: “Jou fokken sot, Schneemayer! Daar het jy dit nou! Hoe voel dit nou jou fok?” skree die graaf buite homself en begin die sterwende man skop en hom met die punt van sy swaard in die maag en bors te steek.
Die gravin klou snikkend aan Adam se arm vas.
Na die graaf sy skok en woede op Schneemayer se lyk uitgehaal het, draai hy om en beveel Adam: “Vat die gemors hier weg!”
Adam vat ‘n enkel van elk die lyke vas en sleep hulle agter hom oor die sand tot in die see in. Die lyke dobber met die uitgaande gety na waar die haaie korte mette daarvan sal maak.
* * *
Daar is ‘n bedrukte stilte in die dae wat daarop volg. Daar is net hulle drie op die eiland oor. Bedags versamel Adam kos en kook vir hulle, maar andersins is die dae warm en bedompig en die nagte koeler en met dieregeluide gevul. Adam lê op sy rug en kyk na die sterre tussen die palmbome se toppe deur. Hy kan die silhoette van klein apies tussen die bome sien spring. Dit is ‘n soel aand en die seil wat hy as ‘n tent gebruik, is eenkant opgevou vir wanneer dit begin reën of die wind begin waai. Hy hoor nie die voetstappe oor die sagte sand naderkom nie en skrik toe ‘n donker figuur die sterre bo hom uitdoof.
“Adam …” kom die stem sag – dit is die stem van gravin Bradford.
“Gravin?”
“Kan ek bietjie hier by jou wees?” vra sy.
“Ja … ja, natuurlik” sê hy en sit regop terwyl sy langs hom plaasneem – dig teen hom.
“Dankie dat jy my beskerm het,” sê sy en hou sy arm vas en sit haar kop op sy skouer. Outomaties sit hy sy arm om haar lyf en druk haar teen hom vas.
“Waar is Bradford?” vra hy.
“Hy het homself soos gewoolik bewusteloos gesuip,” antwoord die gravin.
Hy voel haar smal vingers in sy skoot vroetel en dan versigtig om sy orgaan vou. Hy hoor hoe sy na haar asem snak, en dan stamel sy: “Jy… jy is so groot!”
Dan voel hy die nat hitte van haar mond.
* * *
In die dae wat volg versleg die graaf se houding teenoor die ander. Hy gil en skree op sy vrou en snou Adam beledigings toe of ignoreer hulle beide. Adam lei af dat die graaf se lafhartige optrede tydens die konfrontasie met Schneemayer hom skaamkwaad gelaat het. Almal, insluitende die graaf, besef dat die gebeure die vorige nag heeltemal anders sou afgeloop het as dit nie vir Adam se tussentrede was nie.
Adam staan stil toe hy die graaf se bulderende stem hoor. Hy los waarmee hy besig is en haas hom na die hut toe die gravin begin gil. Toe hy by die hut aankom het die graaf die gravin aan haar hare beet terwyl hy haar deur die gesig klap.
Adam vat die man by die keel vas en druk hom teen die hut se muur en sê kalm: “John, ek is nou die baas hier. Stop jou kak.”
Magteloos spartel die graaf se plomp handjies teen Adam se groot hand en voorarm wat soos staalkabels span. Die graaf se gesig word donkerrooi soos die bloed na sy kop afgesny word en die are naderhand soos slange in sy nek laat bult.
Adam se diep stem rammel voort: “Die feit dat jy leef is danksy my, verstaan jy my?”
Al antwoord wat hy uit die graaf se mond, wat nou pers-lip oophang, kry is ‘n straal kwyl.
Adam kondig aan: “En Mary is nou myne.”
Toe die graaf se oë wit in hul kaste omdop laat Adam hom los. Sy slap lyf val in ‘n hoop op die grond neer.
Adam trek Mary aan die arm op en gaan sit by die tafeltjie op die graaf se stoel en sê vir haar: “Mary, gaan kry vir my water.”
Woordeloos draai die gravin om en skink vir hom ‘n beker water en staan met ‘n traanbesmeerde gesig oorkant hom wagtend vir sy volgende opdrag.
Hy sit die beker op die tafel neer en sê: “Trek jou klere uit.”
Met bewende hande maak Mary haar rok los en laat val dit om haar enkels op die vloer. Sy slaan haar een arm instinktief oor haar bors om haar tepels te bedek en met haar ander hand maak sy haar pubis toe.
Adam sê stil: “Sit jou hande langs jou sye.”
Vir die eerste keer kan hy Mary in haar volle glorie bewonder. Sy het ‘n mooi volronde liggaam en haar tiete is nog ferm vir ‘n vrou in haar laat dertigs. Hy voel hoe sy ereksie bult terwyl hy na haar groot bruin areolas en welige bos poeshare tussen haar plomp dye staar.
Op sy bevel draai sy om sodat hy na haar gedimpelde boude kan kyk.
Sy stem rommel skor: “Gaan lê op die bed.”
Die gravin gaan lê op die bed en kyk grootoog en woordeloos soos ‘n verskrikte hasie na hom terwyl hy uittrek. Haar borskas dein op en af soos sy vinnig asemhaal en dan snak sy na haar asem wanneer sy piel swaar en beaard uit sy broek val. ‘n Straal slym drup helder na die vloer van sy voorhuid waardeur sy pielkop pers en blink begin uitloer.
Instinktief vlek haar bene wyd oop wanneer hy op die bed tussen haar bene kniel.
* * *
Die magsoorname was moeiteloos en onmiddelik. Na hulle kort onderonsie het John hom sonder meer aan Adam se gesag onderwerp. Hy het homself skaars gehou en uit Adam se pad gebly en nie weer ‘n woord met Mary – nou Adam se wyf – gepraat nie. Hy het elke dag net stil en met neergeslaande oë sy bakkie kos by haar aangevat en buite onder die groot boom of in die skadu van die hut gaan eet. Mary het haarself dadelik aan Adam se dominansie onderwerp en vir die eerste keer in haar lewe het sy soos ‘n ware vrou gevoel. Sy was vol selfvertroue en het elke dag haar takies met ‘n lied in die hart aangepak met die wete dat daar iemand was wat haar in elke opsig waardeer en begeer en sal beskerm. Sy het John jammer gekry – soos wat mens iemand met ‘n ongeneeslike siekte of gebrek sou jammer kry
– maar sy was nie vir een oomblik jammer oor haar diep behoefte om haarself aan Adam te onderwerp nie.
* * *
Die gravin bring die droeë wasgoed na die hut toe en soos sy om die bosse langs die hut kom sien sy verras-verskrik vir Adam teen die groot boom langs die huis pis.
“Adam … hoe laat jy my skrik … ek dog jy is nog op die ander kant van die eiland.”
Sonder ‘n woord vat Adam haar aan haar skouer en druk haar grond toe.
Mary weet wat van haar verwag word en sit die mandjie met wasgoed vinning op die grond neer terwyl sy langs dit neerkniel. Sy trek haar rok tot by haar middel op en sak op haar elmboë neer terwyl sy haar knieë flink wydsprei en haar rug krom sodat haar boude uitbol vir hom. Hy sien hoe haar holnaat oopsplit en haar poes vir hom oopgaap. Sy kyk met ‘n wilde uitdrukkig op haar gesig na hom om te sien hoe hy met sy dikgeswolle druppende piel agter haar neerkniel.
Sy is reeds sopnat toe sy pielkop haar poesgleuf tref. Moeiteloos stoot hy met een stoot sy pielkop hard tot teen haar serviks. Haar vingers dartel dadelik na haar klit wat sy begin vryf terwyl hy haar begin ry. Sy ballas klap nou ritmies teen haar werkende hand vas. Sy swaar asemhaling en haar kreune word al hoe luider en dringender soos wat hy haar al hoe harder ry. Haar poesslym drup naderhand van sy besmeerde ballas af. Sy stote word al hoe meer onreëlmatig soos sy orgasme nader. Sy vingers sink diep in haar sagte boude in en dan brul hy terwyl sy boude styf trek. Dit is asof Mary vir hom gewag het en sy diep klanke word saam met haar wellustige gille ‘n dierlike wellus-lied terwyl hulle saamkrampend kom. Sperms drel in ‘n stroom teen Mary se dye af wanneer sy opstaan. Sy hurk by die boom en voel Adam se pis nat onder haar voete. Dan eers sien sy John raak wat in ‘n patetiese hoop in die skadu van die hut sit waar hy alles gade geslaan het. Ongeërgd sprei sy haar dye wyd om haar poeslippe met een hand oop te rek terwyl sy uitdrukingloos na hom staar. ‘n Straal pis spuit uit haar oopgesperde pisgat terwyl ‘n dik bol wit sperms uit haar kont in die nat gemors tussen haar voete plas.
* * *
Die dae gaan sonder insident verby en elk speel sy rol in die nuwe orde. Adam en Mary slaap in die groot bed. John het vir homself op die vloer in die hoekie van die hut, ‘n slaapplekkie vir homself gemaak – dankbaar dat hulle hom nie buite tussen die diere en die elemente laat slaap nie. John het so ‘n onbenullige deel van hul lewe geword, soos ‘n ou hond wat niemand eens meer wil streel nie, dat hulle hom skaars nog raaksien.
Adam en Mary lê op die bed met haar rug na hom en hy trek haar nader aan hom.
Sy lig haar kop op sodat hy sy arm onder haar kop kan sit. Hy slaan sy arm om haar lyf en vat haar een tiet in sy hand vas en begin dit sag knie. Haar tepel druk in sy handpalm vas. Sy wikkel haar boude teen sy piel en dan druk sy hard na agter sodat sy piel, wat nou styf is, in haar boudgleuf opdruk. Sy begin ritmies haar boude teen hom stamp. Hy voel sy piel op en af in haar harige boudnaat stoot en hoe dit al
hoe makliker gly weens sy voorkom wat als besmeer. Hy voel hoe haar hol ritmies teen sy piel verbyskuur soos sy haar boude in pas met sy stote terugdruk. In ‘n vlaag van dringende jagsheid gryp hy sy piel vas en druk sy pielkop teen haar hol.
“Nee! Nee Adam! Asseblief nie daar nie!” fluister sy en gryp agtertoe om te keer en trek haar heupe vorentoe om van sy piel weg te kom.
Teleurgesteld draai Adam om en lê op sy rug met sy piel in die lug. Mary kom klim dadelik gunssoekend wydsbeen bo-op hom. Met haar een hand trek sy haar poeslippe oop en met die ander rig sy sy pielkop op haar kontopening. Dan gaan sit sy stadig op hom en hy voel hoe sy piel tot diep agter in haar kont opstoot en hoe haar sagte boude sy ballas teen sy dye vasdruk. Sy begin hom te ry – eers stadig en dan al hoe wilder.
Soos sy orgasme nader kom beveel hy haar: “Ry my harder, jou fokken teef!”
En sy steun: “Spuit my vol sperms jou fokken dier!”
Mary ry Adam nou so hard dat haar boude klapgeluide teen sy dye maak. Hy kan in die maanlig, wat deur die venster skyn, sien hoe haar hare en tiete wild skud soos sy op en af op hom wip. Sy gryp ‘n tiet in elke hand vas en dan knyp sy ‘n tepel tussen elke hand se duim en wysvinger vas en trek en draai hulle hard terwyl sy nou steunend van wellus op Adam se groot piel ry. Met elke afwaartse beweging poog sy om haar dik klit, so hard as wat sy kan, teen sy pubisbeen te stamp.
Eers kom sy en druk haar pubis rukkerig teen Adam s’n vas terwyl sy haar orgasme uitsteun. Haar kont trek styf rondom Adam se groot piel vas en die wringing en wrywing stoot hom oor die randjie en dan kom hy hard. Sy vingers slaan diep duike in haar boudvleis in terwyl hy in haar dieptes leegspuit.
‘n Sagte sug kom van die vloer in die hoek van die kamer waar John op sy kombers lê en hulle dophou. Sperms blink soos dit oor sy hand stroom.
* * *
In die maande wat volg word Mary goed deur Adam bearbei – elke dag, soggens en saans, en soms meer as twee keer per dag, naai hy haar. Sy bodder nie eers meer om klere te dra nie en loop oral kaal rond – klere is oorbodig want die weer is warm en Adam dek haar elke paar uur. Soms drup die sperms van die vorige naai nog uit haar uit, wanneer hy haar vir ‘n tweede of derde keer die dag vat. Na ‘n paar maande word dit duidelik dat Mary swanger is. Saans sit sy in Adam se groot arms en luister na die see en die wind. Sy sê dromerig: “Ek voel soos Eva, jy is my Adam en hierdie is die Tuin van Eden.”
Hy antwoord: “Daar was ook ‘n slang, onthou?”
Sy soen hom in die nek en sê: “John is nie ‘n slang nie, teenoor jou is hy ‘n muis.” Die laaste deel van die sin sug sy uit, want Adam se middelvinger druk tussen haar spermbesmeerde poeslippe tot by haar stywe klit deur en die sensasies wat deur haar dartel verander haar woorde in behaaglike suggeluide.
* * *
Die rookwolk trek Adam se aandag waar hy in die piesangbos besig is. Hy los wat hy doen en draf die drie kilometer of so rondom die kus en dan teen die heuwel uit om te sien wat gebeur – is dit die hut wat brand? Hy kom uitasem op die kruin van die heuwel en besef met een oogopslag dat sy wêreld in ‘n oogwink onomkeerbaar verander het. In die baai lê ‘n seilskip voor anker en hy kan sien hoe ‘n sloep van
die kant van die skip neergesak word. Die seinvuur naby die hut brand en die graaf hardloop soos ‘n mal ding heen en weer oor die strand en skree terwyl hy sy arms soos ‘n windmeul swaai.
“Adam …” Die sagte stem agter hom laat hom omswaai.
Die gravin staan voor hom. Haar buik is groot opgeswel en die naeltjie het uitgepop vanwee die drukking. Haar tiete hang swaar en be-aard en haar afwaarts-puntende tepels is dik en donker. Hy word onmiddelik styf terwyl hy haar rypheid indrink. Dan buk sy skielik op die grond voor hom neer en maak die voorkant van sy broek los. Sy sê angstig: “Ons het nie baie tyd oor nie.” Sy piel spring slymdruppend uit sy broek en sy vang die groot pielkop behendig in haar mond. Haar lippe stoot sy voorvel terug en dan neem sy die pruimgrootte pielkop in haar mond en begin hard en dringend suig.
Sy trek weg met slym-besmeerde lippe en draai op haar elmboë en knieë voor hom om. Woorde is onnodig – beide weet wat moet gebeur. Sy gaan lê op haar bors op die grond soos gewoonlik, maar dié keer reik sy met beide hande agtertoe om met haar smal vingers haar hol in ‘n rooi spleet vir hom oop te trek. Hy sak op sy knieë agter haar neer met sy piel in sy hand. Die drukkking word al hoe meer intens soos hy vorentoe stu. Hy moet sy pielskag met sy hand vashou om te keer dat it knak. Sy doen haar bes van haar kant af deur om hard na agtertoe met haar oopgerekte hol teen sy pielkop terug te druk. Met
haar gesig in die stof gil sy skerp en hard tussen geklemde tande deur toe sy massiewe orgaan skielik deur haar stywe anus beur en dit onmoontlik groot ooprek.
Hy steun van genot toe sy piel diep in haar smerige warmte indruk. Hy ry haar lyf dringend asof hulle lewens daarvan afhang. Haar sagte boude sidder en haar tiete skud wild met die ritme van sy heupe se hamerhoue. Haar krampende, onervare sfinkter kleef styf om sy pompende pielskag, maar haar warm dermkanaal ontvang sy reuse piel sonder weerstand. Sy swaar ballas maak klapgeluide teen haar oop, druppende poes en haar vingers wat wild haar klit vryf. Haar kermgeluide gaan oor in diep hyggeluide soos die pyn en ongerief plek maak vir haar totale oorgawe en wellus. Hy ry haar lyf hard sodat haar swaar, swaaiende tiete se tepels vore in die sand onder haar sleep.
Hul intense koppeling is gestroop van alle konvensies, sentiment en estetiese aanvaarbaarheid, maar met die organiese intimiteit van ‘n predator wat op sy steeds-lewende prooi voed – hul liggaamshitte en vloeistowwe finaal verenig. Hulle koppel soos breinlose diere tot die sweet van hul lywe drup, altwee angstig om deur hierdie vlak van perversie haar totale oorgawe aan hom te voer, te vier, te beleef en vir die laaste keer hulself te wees. Hul bewegings is perfek gesinkroniseerd – sy vorentoe stampe perfek in tyd met haar boude se agtertoe drukke – haar rooibruin hol klewend en glyend oor sy beaarde drekbesmeerde skag. Hul orgasmes kom gelyk en hulle kramp en klem en gil roekeloos saam terwyl hy diep in haar derms spuit en spuit en spuit en sy met genoegdoening dit ontvang en ontvang en ontvang.
Adam en die gravin haas hulle hand-aan-hand deur die bosse na die hut om aan te trek en hul karige besittings bymekaar te kry. Daarna gaan hulle na die sloep waar die graaf en vier matrose hulle inwag. Adam help die gravin om oor die dolboord te klim en volg dan self. Die matrose roei hulle terug na die skip. ‘n Touleer hang van die kant van die skip af en hulle klim daarmee boontoe. Die kaptein van die HMS Windsor help die graaf en gravin aan boord. Met ‘n groot glimlag verwelkom hy hulle en dan met bewondering in sy stem kyk hy meningsvol na die geswolle buik van die gravin en dan na die graaf en sê: “En om op te maak vir die verlies van soveel lewens, kan mens sien dat julle nie op julle laat wag nie, ne! Baie geluk Bradford, mag julle met ‘n groot, gesonde erfgenaam geseënd wees!”
“Dankie,” sê die gravin blosend en haak by die graaf in. Niemand merk die pêrelwit druppels wat met die seewater tussen haar voete op die dek meng nie.
Wanneer Adam op die dek klim, beveel Graaf Bradford: “Adam, vat ons goed na ons kajuit – die skeepsjonge sal jou wys waar dit is.”
Adam antwoord: “Soos u beveel, Graaf Bradford.”

Goeie een
Briljant! Maar nou het ek so klein probleempie. Waar de fok gaan ek n seilboot en n verlate eiland kry.
Kreun.
Lekker lus jags dierlik en uitstekend. Dankie vir die skryf.
Uther- dit voel my jy skryf vir my persoonlik! Dis meesterlik, dankie. Ek wag vir n opvolg ne?
Uther !….Jy slaan weereens my asem weg van die geniet van jou skrywe !
Baie dankie, meesterlik soos altyd.