4 thoughts on “Sensuele liggaam

  • EllisBrown

    WOW!! As daar nou een ding is wat mooi is, is dit n vrou se lyf. En dan as die so uitlokkend aangebied word … net genoeg om die verbeelding te prikkel … soveel te meer dan

    Reply
  • Sjoe, laat daar nou nooit gesê word dat n vrou nie mooi is nie, absoluut onverbeterlik.

    Reply
  • Die Vroulike Liggaam is beeldskoon en pragtig !! Die Liewe Vader kon dit nie beter geskape het nie!!

    Reply

Leave a Reply to Ysbeer Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)