Ommekeer

Hoe lank gaan ek lees: 4 minute

deur Wille Will

Na skool het my d’bare pa my ingeskryf by ‘n ouditeursfirma as ‘n artikelklerk om ‘n CA diploma te bekom. Ek het ook by Tannie Mentz ingetrek wat ‘n losieshuis in Braamfontein gehad het, in Ameshof straat. Dit was naby die Universiteit, want ek moes ook deeltyds klasloop vir die diploma.

Dit is jare terug: ‘n Beton kantore-reus van IBM staan nou waar die losieshuis was en Tanne Mentz is al oorlede. Busse was die algemene pendelaarskeuse, maar ek het geld gespaar en elke dag in- en teruggestap kantoor toe in die middestad van Johannesburg. Ek het geselsgenote geraak met ‘n mede-stapper, Alyn Jacobs, wat dieselfde roete daagliks gestap het en in ‘n woonstelblok skuins oorkant Tannie Mentz se huis gebly het.

Hy was Engels en heelwat ouer as ek en het al ‘n bles gehad al was hy slegs sewe-en-twintig jaar oud. Een middag nooi hy my om na sy plek te kom kyk en ek het my verknus in sy intieme, gesellige woonstel!
Skilderye, rakke vol boeke, diep leunstoele en baie ornamente wat hy op oorsese reise versamel het. Verder was daar ‘n kombuis, ‘n slaapkamer en ‘n badkamer. Ek het slegs ‘n koeldrank gedrink alhoewel hy my ‘n bier aangebied het, want tannie Mentz was erg oor drankmisbruik nadat haar oorle’ man daardeur doodverongeluk het. Ek het my verluister aan Alyn se staaltjies oor sy reise oorsee, maar moes dit kortknip want jy mag nie laat wees vir aandete oorkant die straat by my plek nie!

Die Alyn-kuiertjie het ontaard in ‘n ritueel elke dag na werk en die koeldrankie het ‘n bier geword. Een aand het Alyn my ingewei en begin bekendstel aan klassieke musiek waarvan hy ‘n groot versameling gehad het. My boeremusiek en Jim Reeves waarop ek getoë is, het vervaag met die nuwe wêreld van mooi klanke wat voor my oop gegaan het! Die ‘een bier’ het twee geword en ek moes my wegskeur om elke aand betyds by die losieshuis te wees.

‘n Sekere aand toe orreed Alyn my om ‘n brandwyn te proe wat hy in Frankryk bekom het … en daar slaan dit my vir ‘n ses! Ek kon kwalik uit my leuenstoel uit opstaan. Hy stel voor ek neem ‘n lekker bad daar by hom en dan sal ek beter voel, met nog sterk koffie daarby. Hy sal tannie Mentz skakel oor die moontlike vertraging en haar met ‘n uitgedinkte storie gerusstel.

Ek het agterna eers mooi besef waar hy oral aan my lyf gevat het terwyl hy my help ontklee het vir die bad, maar uiteindelik het ek in die diep outydse vierpoot enemmel bad op my rug ingesink met die welriekende pienk Radox badsout wat Alyn by die badwater bygevoeg het. My oë het toegegaan van die lekker water om my en die dronkgeit wat nog in my lyf was.

Sy sagte stem ruk my wakker uit my half-slaap uit: “I’m going to sit here by you to make sure you don’t drown on me!”

Hy gaan sit op ‘n klein drie-poot stoeltjie wat hy saamgebring het en kruis sy bene in sy kortbroek terwyl hy ‘n sluk neem uit sy dop in sy hand. Ek wil eers skaam kry oor my naaktheid voor ‘n vreemdeling, maar
los dit maar, want hy is darem nie ‘n vrou nie en die water is so lekker oor my lyf. Ek kyk af en sien hoe my meneer se groot onbesnede kop bokant die water dryf. Ek kyk op en sien Alyn staar ook na my dobberende meneer!

“Sorry for looking …”  Hy lag en dit wil voorkom asof hy bloos. “… hoekom praat ek nou skielik met jou Engels?”

Ek lag ook. “Wat wou jy sê?”

Hy kyk my ‘n oomblik deurdringend aan. “Julle boertjies het altyd sulke … hoe sê mens in mooi Afrikaans … sulke ‘thick piele’ – kyk ons Engelse is dunner.”

Hy spring op en trek sy kortbroek uit. Ek sien hy’t nie eers ‘n onderbroek aan nie! Ek kyk na sy lang dun voël wat parmantig in die lug opwip. Hy trek sy hemp uit oor sy bo-lyf.

“Ek gaan sommer saam met jou in die bad spring!”

Hy skuif in die water in teenoor my met sy voete tussen my dye. Ek is nog bietjie verdwaas met die verloop van dinge, maar nog meer verstom dat my penis nou ook half-erek bo die water uitsteek!

“Speel jy soms met jouself? In Engels sê ons ‘wank’ daarvoor,” vra hy.

Ek sien sy oë blink terwyl hy na my totterman kyk.

“Baie!” antwoord ek hom eerlik.

“Het jy al ‘n vrou genaai?” vra hy en ek sien hoe hy met sy duim en twee voorvingers sy voël nou op en af skuif. Hy is onbesny.

Ek sit regopper in die bad. “Ek het een keer met my oudste niggie my voël aanmekaar teen haar koek gestamp tot ek saad skiet, maar sy’t nog haar broekie aan gehad.”

Ek voel my voël stywer word met die herinnering. Ek omvou my stang wat nou stokstyf bokant die water uittroon. Alyn se vingers beweeg nou vinniger met sy lekkerstok.

“Verder het ek al baie saam met my nefies draad getrek.”

“Kom staan op jou knieë,” beveel-vra hy amper en buig op met sy eie lyf op sy knieë. Hy speel nog steeds met sy voël wat nou al rooi begin lyk.

Wanneer ek ook op my knieë is teenoor hom skuif ek ook my voorvel vinniger oor my voëlkop.

“Kom ek wys jou wat is net so lekker as vrou-naai,” sê hy, effens uitasem.

Hy neem my een hand en vou dit om sy totterman en met sy ander hand gryp hy my meneer.

“Nou speel ons met mekaar en sien wie kom eerste!” lag hy saggies.

Die onbekendheid van iemand anders se hand wat met my voël speel en my hand op syne is vir my eroties en ek geniet dit. Ek voel my kom wat wil begin opstoot in my meneer.

“Shit! Alyn .. m-mag mens sò-o met mekaar sspeel?” vra ek asemrig.

Ek weet ek gaan enige oomblik kom. “Ons is dan altwee mm-mans.”

“Since the beginning of time, my boy!” antwoord hy en bring sy los arm om my skouers en probeer my soen. Ek swaai egter my hoof weg en hy soen my, nat, op my wang. Dan voel ek hoe sy penis ruk in my hand en warm kom daaruit stroom.

Dis seker so onverklaarbaar soos nies in geselskap, want soms as iemand nies dan begin die anders ook nies! Wel, toe hy saadskiet toe bars my klimaks ook uit! My sperm spetter straal na straal uit tussen ons. Dis so lekker soos dit nog altyd vir my was! Sy vingers klem nou stywer om my voël en hy probeer die laaste bietjie kom daaruit pers.

Alyn byt my in my nek.

“Was dit nie vir jou lekker nie?” vra hy.

“Soos ek wou sê : ‘Since the beginning of time when warriors were on the battlefield, up to three or six months from their women, they would help each other out sexually like this. En daar is nog ander maniere ook wat net so satisfying is.”

4 thoughts on “Ommekeer

  • Ou Wil jy het al soveel rype ervarings beleef dat jy diè laat klink of dit met jou gebeur het. Gaan ons hoor wat volgende gebeur?

    Lekker leer wat lekker is storie.

    Reply
    • Vir my is die geniet van ‘n storie juis daarin dat dit so werklik lees dat jy jou daar inleef.
      Ek wil ook weer my vriend Fanus Rautenbach aanhaal wat met sy studie van humor, gevind het dat 90 % van snaakse grappe voortgevloei het uit werklike omstandighede of situasies.

      Reply
  • Lekker ou Will. Ja ek het dit jonk n paar keer ook so gedoen en nou op my oudag ook weer. Net te min!

    Reply

Leave a Reply to Wil Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)