Net vir my

deur Petrus

Ek dwing myself om rustig te lyk toe die ontvangsdame by ons kantoor die pakkie op my lessenaar neersit.  Want ek weet dadelik wat dit is.  y brein skree dat ek dit moet oopskeur – maar Mevrou de Waal sal ‘n oorval kry as sy moet weet waarmee ek besig is.  Want ek is op die oog af ordentlik – meer as meeste mans. Maar ek weet van beter.

Ek sien Mev de Waal se mond beweeg – sy sê iets. Ek voel hoe my gedagtes deur die oppervlak van die newels van die diep poel van lus wat my oorval het breuk.

“Ekskuus Mevrou?” vra ek.

“Ek sê ek het sommer op die way-bill geteken Meneer – ek hoop dis reg so?” sê sy met ‘n frons van effense irritasie.

“Ja dankie Mevrou.” Dan stap sy by die deur uit terug na ontvangs toe.

My konsentrasie is vir die res van die dag nie wat dit moet wees nie.  My oë dwaal kort-kort na die dik bruin koevert wat op my lessenaar lê.  Ek druk op ‘n stadium daaraan toe ek dit skuif om te probeer bepaal of die inhoud aan my verwagtinge gaan voldoen, maar die sagtheid van die opgestopte koevert vermom die inhoud genoeg dat ek onseker bly.  Maar ek weet.  Dis immers hoe ons dit gereël het.

Ek weet ook dat ek dit nie hier kan oopmaak nie – want dan sal ek total beheer verloor. My front blaas.  Reputasie, huwelik, gesinslewe, loopbaan – alles in hulle moer!

Die tydsberekening is perfek – Julia is vir die week weg vir opleiding, so ek sal die huis vir myself hê.  Kan die tyd nie net vinniger verbygaan nie?

In die kar op pad huis toe kan ek myself nie langer inhou nie en ek skeur die koevert oop toe ek by ‘n verkeerslig stilhou. Die gevoel van die sysagte material teen my vingers laat onmiddelik ‘n semi-horing in my broek ontwikkel, en toe ek die ligpienk g-string boonop sien wanneer ek dit uit die koevert trek verander dit in ‘n volle ereksie.  Ek druk vinnig die lap teen my gesig en asem diep in. My piel is sommer pynlik kliphard! En dan verander die lig na groen.  Vinnig stop ek die stukkie lap terug in die koevert en trek weg – probeer om op die verkeer te fokus, maar my kop bly by die inhoud van die koevert.  Ek wonder of alles daar is.  Gelukkig is die huis nie meer ver nie.

Dis asof die motorhuisdeur ‘n ewigheid neem om oop te maak.  Ek druk die kar se neus al onder die deur in toe hy nog net halfpad oop is – asof dit dinge vinniger gaan laat gebeur.

Ek stap na die kombuis en kry ‘n plastieksakkie uit die laai.  Dan haas ek my na die TV-kamer en skud die inhoud van die koevert op die koffietafel uit.  Die ligpienk g-string maak weer sy verskyning.  En my horing ook!  Langs die pantytjie lê die datastokkie.  Dit lyk darem of sy geluister het.  Ek sit my selfoon se kamera aan en maak dit regop op die koffietafel teen die blompot staan en maak seker dat hy die hele rusbank afneem.

Ten spyte van hoe my hande bewe van opwinding kry ek dit tog reg om die stokkie in die gleuf aan die kant kant van die TV in te prop. Dan druk ek die “Source” knoppie op die afstandbeheer en kies die opsie om die inhoud van die datastokkie te vertoon.  Die naam van die lêer is: “Nes jy gevra het.”  Ek druk die knoppie op die afstandbeheer en gaan sit op die bank nes die skerm begin flikker.  In die verbygaan het ek die g-string opgetel.

Ek sit met die ragfyn stukkie lap in my linkerhand by my neus terwyl my regterhand my belt en broek losmaak. My piel is al klaar kliphard en reg vir aksie – hy kon nie wag nie.  Ek vat hom in my regterhand en begin my hand stadig op en af teen sy skag te vryf.  Elke keer as my hand bo is vryf ek met my duim oor die kop wat ook reeds seepglad is van pre-cum.

Dan verskyn Marlene op die skerm van die reuse TV.  Sy kyk reguit na die kamera met haar hemelblou oë.  Sy is in ‘n slaapkamer en staan voor die ingeboude kaste.  Ek vermoed die kamera is op die bed staangemaak. Dan hoor ek haar praat:

“Willem, ek hoop jy hou regtig van die geskenk wat ek vir jou gestuur het.  En ek hoop ek het dit presies volgens jou begeerte voorberei. Eintlik het ek nog nie – maar ek praat maar asof dit reeds gebeur het, want teen die tyd dat jy hierdie video kyk het ek dit al gedoen. Volgens jou instruksies. Kyk maar of dit jou goedkeuring wegdra.”

Sy stap na die hangkas aan die linkerkant en maak die deur oop. Die rakke is duidelik sigbaar. Klere op netjiese hopies. Ek sien onmiddelik die hopie panties op die tweede rak van bo. Langs die bondeltjies van omgedopte en opgevoude bras. Wittes, rooies, pienkes, swartes en bloues. Ek voel hoe my hart vinniger klop as sy haar hand uitsteek na die hopie toe.

“Soos jy kan sien het ek nie ‘n nuwe panty vir jou gaan koop nie. Soos jy aangedring het het ek ‘n gebruikte een uit my eie kas vir jou gekies. En ek is redelik seker jy behoort van hierdie pienk enetjie te hou. Dis nogal een van my gunstelinge …”

In haar hand is dieselfde pienk g-string wat ek nou hier aan sit en snuif!  Ek voel hoe my hart vinniger begin klop. Om te keer dat ek te vinnig kom moet ek stadiger oor my piel vryf.  Ek wil die lekkerte so lank as moontlik uitrek.

Dan sien ek hoe die kamera ruk as sy dit in haar hand neem. Die beeld verskuif so dat ek nou die dubbelbed in die kamer kan sien.  Ek lei af dat die kamera nou op die spieëltafel staangemaak is. Dan verskyn Marlene weer op die skerm. Met die pienk g-string in haar hand.

“Dis nou so net na ses in die oggend en ek is pad werk toe – my man is gou in die stort so hy weet nie wat ek nou doen nie.  Ek wys vir jou dat ek die panty nou gaan aantrek. En ek gaan heeldag daaraan dink dat ek dit net vir jou aanhet. Die gedagte dat dit vir jou is het al klaar my sappe laat begin loop – so die panty sal heeldag teen my nat poesie skuur.”

Dis asof haar woorde vuurwerke in my kop laat afgaan. Die kombinasie van haar gehoorsaamheid (ten spyte van haar man se amperes teenwoordigheid) en die beeld van haar opgeligte rok as sy die g-string oor haar voete, verby haar kuite en bobene trek verhoog my lus – nee jagsgeit! Ek kan voel hoe my mond droog begin raak en ek moet kort-kort my lippe lek. My oë is vasgenael op die skerm as sy die klein stukkie pienk lap verskuif sodat dit darem die nodigste toemaak.

Wetend waar dit was druk ek nou die g-string styf teen my neus vas. Ek kan haar poesie ruik. En dis hemels! Dit voel asof my piel in my hande gaan ontplof! Ek moet kalmeer. Ek weet daar kom nog.

Dan flikker die beeld met ‘n onderbreking.

Dit lyk asof sy by ‘n lessenaar sit. Sy het dieselfde donkerblou rok aan as in die vorige toneel. Ek kan sien dat sy haar hand onder die rok ingedruk het en uit haar lyf se bewegings vermoed ek dat sy besig is om te masturbeer. Terwyl sy reguit deur die skerm in my oë kyk.

“Sien jy wat ek vir jou sal doen?  En ek sal meer ook doen as jy dit vra.”

Sy strek haar hand na die kamera uit (ek neem aan dis haar selfoon) en draai dit sodat mens die kantoor heeltemal kan sien. Die deur staan oop en net daar buite kan mens ‘n tiksterpoel sien met mense wat by hulle hokkies sit en werk. Daar loop selfs mense verby. Ek besef dat daar enige oomblik iemand by haar kantoor kan instap!

Dan draai die kamera terug – en ek sien dat sy nou haar rok opgelig het. Haar vingers is nie binne haar nie – en sy het nog steeds die g-string aan.  Ek sien hoe sy die voorkant van die g-string met haar vingers styf teen haar poeslippe vasdruk. Die nattigheid slaan duidelik deur die nylon-katoenmengsel van die material.  Ek verbeel my selfs dat ek die slurpgeluide van haar poessappe kan hoor? En dan trek sy haar hand weg en laat sak die rok.

Die skerm flikker weer en die toneel is terug in die slaapkamer van vroeër.  Dit lyk of die kamera weer op die spieëlkas is want mens kan weer die bed sien.  En dan stap Marlene in die skoot in.

“Ek is nou al heeldag so nat en lus omdat ek weet waarvoor ek hierdie g-string aangtrek het. Dis asof jy heeltyd oor my poesie gestreel het – net soos die panty aan my raak. En dis nie net ek wat nat is nie. Kyk!”

Sy trek die rok oor haar kop soos mens ‘n hemp sou uittrek. Ek sien dat haar borste bedek is met ‘n wit bra met kantdetail. Maar my fokus verskuif onmiddelik na die duidelik nat pienk g-string tussen haar bene. Sy gaan sit op die kant van die bed met haar gesig na die kamera toe. Dan maak sy haar bene oop en begin weer oor die panty te vryf. Ek kan sien hoe die material nou al saam met haar hand rondskuif soos wat sy vryf – die slymerige natgeit van haar poessappe het dit nou al so deurdrenk dat wrywing omtrent nie meer ‘n faktor is nie.

Ek druk my tong tussen my lippe uit om van die droogheid ontslae te raak en dan proe ek haar as my tong aan die g-string raak. Ek voel die effense hardgeit van die materiaal waar die slym drooggeword het. Ek voel hoe my piel nou in my hand begin pols van plesier – ek is naby! Maar ek wil eers sien of sy al my opdragte uitgevoer het – tot op die einde.

Sy leun terug op die bed en lig haar bene in die lug op. Dan trek sy die sopnat panty oor haar bene en voete. Met haar voete nou op die rand van die bed trap sy vas en lig haar boude effens sodat ek ‘n onbelemmerde uitsig van haar poesie het.  Ek sien hoe sy die panty op haar maag neersit en met haar ander hand haar nou ontblote poeslippies begin vryf. Dan glip haar wys- en middelvinger tussen die lippies in en ek kan sien hoe hulle saam-saam draaie om en oor haar klit maak.

“Ek dink ek is nou nat genoeg om te doen wat jy gevra het.”

Met die vingers van haar een hand trek sy haar poeslippies oop. Met die ander hand tel sy die g-string op en begin dit ook nou tussen haar poeslippies op en af vryf.  Dit lyk asof die lap nou amper in ‘n bondeltjie begin frommel so nat is dit.

Ek neem die g-string nou in my mond terwyl ek my piel nou al hoe vinniger begin stimuleer. Die smaak van haar poesie se sappe en so tikkie uriene daarby oorweldig my.  Ek kan voel hoe my kop dof raak. My pre-cum sorg darem ook dat my hand maklik op en af gly.  Ek kan voel dat ek naby is.  Ek voel die effense tinteling in my ballas ontwikkel wat my waarsku dat alles oor ‘n paar sekondes verby gaan wees!

Met haar vingers druk sy ewe skielik die pienk bondeltjie weg in haar poesie. Dan vryf sy verder – en nou fokus sy net op haar klit. Ek kan sien dat sy ook nou al hoe vinniger begin vryf en dat sy al hoe vlakker en vinniger begin asemhaal.  Sy maak sulke kreungeluidjies terwyl sy haar onderlip vasbyt.  Ek kan sien sy gaan kom.  Ek hoop sy onthou al my instruksies en dat die oomblik nie te groot is nie!

Dan hoor ek dit:

“Willem!” Willem! Ek kom!”

Ek pluk die panty uit my mond en hou dit voor my pielkop as die wal aan my kant ook bars.  Ek voel hoe my kom in my hand en oor die g-string spuit en ek hou aan om soos ‘n maniak aan my piel te ruk.  Totdat die sametrekkings begin bedaar en daar niks meer is om uit te pomp nie.  Die lap is nou sopnat tussen my vingers.

Ek sien hoe sy die deurweekte panty uit haar uittrek. Dan sit sy dit in ‘n bruin koevert – een van daai opgestoptes.

Die skerm raak donker.

Ek maak die plastieksakkie oop en sit die pienk g-string daarin.  Dan kyk ek in die lens van my selfoonkamera en sê:

“Trek hierdie aan sodra jy die pakkie oopmaak. Dra dit vir ‘n dag. En jy mag dit nie was nie. Want dis vir jou. Alles.”

Ek sal more op pad kantoor toe sommer die koevert kry. Ek is seker Mev de Waal sal nie omgee om die koerier te reël nie.

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

5 thoughts on “Net vir my

  • Avatar
    Mar 2, 2019 at 10:05 am
    Permalink

    Mooi geskryf en baie sensueel….ai lekker man

    Reply
  • Avatar
    Feb 27, 2019 at 7:40 am
    Permalink

    sjoe die foto is al genoeg om my dag op te kikker!
    Ek moet nog die storie lees..

    Reply
  • Avatar
    Feb 27, 2019 at 7:13 am
    Permalink

    Hel Petrus. Ek dink ek het die helfte van die storie misgelees so angstig is ek om te sien of sy gedoen het wat jy vra. Sal nou weer rustig moet deurlees om dit weer te geniet.
    Kan nie wag vir die koevert om anderkant te land nie….

    Reply
  • Avatar
    Feb 26, 2019 at 6:18 pm
    Permalink

    Sjoe Petrus, hierdie is pond vir pond net so lekker soos foon- of internet seks.
    Absoluut gantasities. Ek glo hierdie storie is nog ver van klaar af ne.

    Reply
  • Avatar
    Feb 26, 2019 at 3:15 pm
    Permalink

    Uitmuntend Petrus, ek het my so ingeleef dat my voel ook kliphard begin werk het tussen my vingers hier voor die PC…..en Annelise, dankie vir ‘n pragtige foto saam met die storie.
    verskoon my ek het dinge wat stokstyf is wat ek nou na moet omsien
    Dankie Petrus

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)