
My verslawing
Vandag plaas ek ‘n Kombiekiehier Vreesloos storie in Kombiekiehier. Dis om julle te herinner aan die bestaan van Kombiekiehier se wilde sussie en julle ‘n effense idee te gee oor wat binne daardie Pandora se dosie aan die gang is. As jy inskryf vir Kombiekiehier Vreesloos (net R100 per maand) kan jy ook deel van die Kombiekiehier Telegram klitkletsgroep word.
deur Annelise
Ek hou van mans, alle mans. Oud, jonk, vet, maer, lelik, aantreklik, ek gee nie om nie. Ek wil hulle hê, verkieslik in my. Ek soek nie hulle liefde nie, ek soek nie hulle geld nie – ek soek hulle lus – hulle monde en hande en piele. My poesie drup permanent my lus vir mans uit. Ek kan dit nie help nie, ek kan dit nie beheer nie. Ek wil dit nie beheer nie. Dis wie ek is.
Ek weet nie of iemand so gebore kan wees nie, maar ek is al so vandat ek kan onthou. Enige deel van ‘n man se lyf kan my lus laat vlamvat – sy oë, sy mond, sy hande, sy boude, sy bene, sy hol, sy piel.
Ek hou van hoe ‘n man ruik en proe – skoon of vuil. Ek hou van die smaak van ‘n man se kom – dit maak my honger vir meer.
Ek gee nie regtig om of ‘n man romanties of gemeen is nie – ek is nie van plan om by hom te bly nie, ek wil hom net naai … of meer akkuraat – ek wil net deur hom genaai word.
Ek weet die wêreld het baie name vir ‘n vrou soos ek: slet, hoer, tert. Ek weet al van jongs af dat ek al daardie goed is, en wil wees. Vir my klink dit soos komplimente.
Die wêreld het onder my uit verander. Vroue is nie veronderstel om soos ek te dink nie, maar ek kan nie verander wat ek nog altyd diep in my voel nie. My tiete en poes, my hele lyf, se doel is om seks te hê met mans. Dis waarvoor ek ontwerp is – fisies en selfs my breinl. Ek wil hê hulle moet my wil hê en my vat – net soos en wanneer hulle wil. Dis waarvoor ek lewe. Dis wat ek kies, sonder skaamte.
Ek kom maklik en is multi-orgasmies. Natuurlik sal ek wees – miskien is dit waarom ek geword het wat ek geword het, alhoewel alle vroue wat multi-orgasmies is, nie so los soos ek is nie. Ek toe ek nog jonk was uitgevind dat ek so aanhoudend kan kom. As ek konsentreer kan ek kom sonder dat ek aan myself vat – net deur my gedagtes. Ek verkies egter om te kom omdat ‘n man aan my vat. Ek kom nie hard en gillend nie. Ek kondig dit nie gewoonlik aan nie, maar ‘n man wat wil weet of dit gebeur sal dit duidelik genoeg kan sien. Ek maak kermgeluidjies, selfs al wil ek nie, en my lyf sal dans onder jou.
Ek het al gekom net van speel met my tiete. ‘n Man se sterk hande wat om my tiete vou, my tepels trek, sy skurwe gesig teen my sagte tepel, sy mond suigend. Hoe kan alle vroue nie daarvan kom nie?
Ek het ook al gekom van iets in my hol. Ek is mal oor anale seks omdat dit so taboo en vuil is en min mans dit eintlik wil doen. Ek sê mos, elke deel van my is beskikbaar en reg en lus en elke deel van my reageer dankbaar wanneer dit aandag van ‘n man af kry.
Ek het een keer gekom van pyn. Ek weet nie of dit weer sal gebeur nie, maar ek hoop so. Dis nie asof ek pyn soek nie, maar as jy met mans deurmekaar is kry jy nogal dikwels seer bloot net omdat hulle groter en sterker as ek is. Soms doen hulle dit per ongeluk en soms aspris. Ek kan nie regtig daaroor kla nie, want dan mis ek uit op die naai – en ‘n naai met ‘n bietjie gevaar daarin gemeng is tog die lekkeste soort van almal.
Die keer wat ek van pyn gekom het, het ‘n man my met sy belt op my boude pak gegee. Ek het uit vrye keuse my pantie uitgetrek, oor sy kombuistafel gebuk, my rok opgelig en aan die oorkant van die tafel vasgehou. Dit was flippen seer. Hy was jaloers en kwaad – so daar was emosie agter die houe. Soos ek vooraf geweet het sal gebeur, het hy nie teruggehou nie. Na ‘n ruk het ek my bene so tussen sy houe deur oopgemaak. Ek het geweet hy sal my poes kan sien blink van nat, kan ruik. Ek wou hê hy moes my daarop slaan. Maar hy het nie. Hy het my net aanhou moer op my boude. En toe skielik toe kom ek, sonder dat ek besef het dit gaan gebeur. Dit was ‘n diep stadige golf wat deur my poes en toe my lyf getrek het totdat dit gevoel het asof my vingers aan die anderkant van die tafel naalde en spelde maakl. Dit was ongelooflik. Miskien gebeur dit weer eendag, dalk as ‘n man my klap – want hulle doen dit ook nogal gereeld. Altyd oor dieselfde redes – jaloesie en besitlikheid.
Ek soek nie respek nie. Dis waarom ek soms so kru is oor my eie lyf en lus. As jy my respekteer sal jy my nie soos ‘n dier naai nie, dan sal jy my liefkry of wil hê en dan begin die probleme weer van voor af. So noem my liewer slet of tert of hoer of teef sodat jy kan onthou wie ek is. Dis ook heeltemal reg met my as jy wil praat van my pramme of uiers of kont of enige woord wat jy wil gebruik vir enige deel van my. Jy is die man, wees vry om vry te wees om my te vry op die manier wat jy wil of nodig het.
Ek het nie seks vir ‘n lewe nie. Ek lewe vir seks. Ek doen dit nie vir geld nie. Ek is nie goedkoop nie, ek is verniet. Wanneer ek nie naai nie is ek ‘n gewone ordentlike moderne vrou met ‘n ordentlike aanvaarbare werk. So, moet nou asseblief nie vir almal gaan vertel wat ek hier gedeel het nie. Op ‘n manier voel mense dit aan, maar dis nie nodig om dit uit te spel nie, is dit?
Waar ek by die kroegtoonbank in die enigste hotel op die klein dorpie sit, kan ek in die spieël agter die kroegman die paar mans in die kroeg agter my dophou. Dis ‘n tipiese plattelandse oes.
Ek wens ek kon op ‘n tafel klim en die hele storie wat ek nou-net weereens in my kop uiteengesit het vir hulle vertel. Dit sou dinge so baie makliker gemaak het. Maar nou se dae is mans ordentlik, of bang, en vat dit meer oortuiging om hulle te laat verstaan wat ek is en begeer.
My werk laat my so elke nou en dan in so ‘n afgeleë plek soos hierdie beland en dit pas my perfek. My werk is afgehandel, dis Saterdagmiddag en daar is ‘n lustelose rugbygame op die TV in die hoek aan die gang. Ek is, soos altyd, lus.
Saam met die groot swartman wat die drankies bedien is daar sewe mans in die kroeg. Drie sit by ‘n tafeltjie met Brannewyn en Coke voor hulle. Twee jonger mans hang om die pooltafel rond en dan is daar so ‘n ou omie wat aan die ander punt van die kroegtoonbank oor ‘n stoeltjie hang. Ek kan nie besluit of hy nie eintlik ‘n boemelaar is nie. Sy klere lyk verslete en hy lyk onversorg.
Dis warm. Twee ou waaiers draai lui teen die ou plafon. Die mat is beige en vol donker vlekke. Vlieë lawaai agter die gordyn teen die enigste venter langs die deur. Soos dit hoort is dit skemerig in die kroeg. In hierdie ene mag mens nog rook. Alles is net nie heeltemal heel en skoon nie.
Ek is mal oor die somer, want dan kan ‘n mens met ‘n verskoning amper kaal in die openbaar loop. My somersrokkie se geel materiaal is dun en sag en dit eindig so handbreedte bo my knieë. Dun bandjies hou dit oor my skouer vas. Ek het nie ‘n bra aan nie. Ek dra amper nooit ‘n bra as ek nie spesifiek iemand oor werk moet ontmoet nie. Tepels is bedoel om gesien te word. Ek weet die kroegman het na my tiete gekyk toe hy my bier aangegee het. Almal kyk, die perverses, die eerlikes en ook die heiliges.
Een van die drie Brannewynmanne staan op en loop badkamer toe. Die mans- en vrouens se kleedkamerdeure is om die hoek reg langs mekaar. Ek sit my leë bierbottel op die toonbank neer en loop deur die vertrek. Ek weet hulle kyk na die enigste vrou en boonop ‘n vreemdeling. Hulle sal kyk na my lang ligte hare, my tiete se beweeg, my bruingebrande bene en selfs na my tone in die oop sandale. Elke man het sy eie fokus en sy eie plesiere en begeertes, en ek – eintlik enige vrou, maar die ander stel nie belang nie – kan enige en al daardie begeertes vervul.
En, anders as ander vroue, wil en sal ek.
Ek loop om die hoek en stoot die mans se badkamerdeur oop. Die man wat voor die krip staan en pie lyk soos ‘n middeljarige boer kompleet met two-tone hemp en kortbroek. Bruingebrand, met sterk hande en so ‘n effense bles aan die agterkant van sy kop waar hy nog nie daarvan bewus is nie. Ek druk die deur agter my toe en draai die slot.
“Jy het ‘n mooi piel”, sê ek.
Ek jok nie, enige piel is vir my mooi. Dis my gunsteling speelgoed.
Sy kop ruk na my kant toe, sy mond oop van verbasing.
Ek gaan staan agter hom en gly my hand om sy lyf. Ek sit my hand op syne wat sy piel vashou. Hy moes net begin pie het toe ek ingekom het, want hy hou nog ‘n rukkie aan pis terwyl ek hom help vashou. Ek kan hoor hoe sy asemhaling vinniger word. Wanneer hy klaar is, bly hy net so staan, versteen. Dis ok, ek sal vir hom aanwysings gee.
My mond is net agter sy oor wanneer ek vir hom vra om om te draai. Hy gehoorsaam asof in ‘n dwaal. Ek sak voor hom op die vuil teëlvloer neer sodat sy piel reg voor my gesig is. Daar hang nog ‘n druppel pie aan die voorkant. Ek lek die laaste geel vloeistof van sy piel af. Ek hoor hom bo my kreun. Ek suig sy piel in my mond in en speel met my tong in die gaatjie waar sy lus na ‘n rukkie met die laaste bietjie pie proebaar word. My hande soek na sy harige balle. Boerballe. Dit lê swaar op my palms. Ek wil nie hê hy moet nou kom nie – dis vir later – maar ek geniet eers die gevoel van hoe hy al stywer in my mond raak. Dan laat ek sy piel baie stadig uit my mond uit gly voor ek sy balle onwillig laat gaan. Miskien is hy die een wat ek bed toe sal nooi aan die einde van die aand – ons sal sien.
Ek staan stadig op. Hy vat nie aan my nie, hy is nog te verbaas oor wat besig is om te gebeur. .
My broekie is vogtig wanneer ek dit onder my rok uittrek terwyl hy voor my staan. Ek moet sy hand oopmaak om my broekie daarin te sit. Wanneer sy hand daaroor toevou maak dit die hele broekie toe. Dan draai ek om, sluit die deur oop, en loop uit. Die aand het begin.
Terug by die kroegtoonbank vat ek ‘n diep sluk uit my bier uit. Met my rug na die vertrek kan ek hoor hoe die deur van die toilet oopgaan. Ek volg die boer se swaar voetstappe oor die vloer. Ek sien in die spieël hoe hy vir sy twee vriende vertel wat gebeur het en hoe hy my broekie as bewys uithaal. En ek weet hulle gaan na my kyk. Ek leun oor die toonbank om die groot swartman nader te wink. Ek weet my rok skuif tot hoog teen my been op as ek so oorleun – net-net nie hoog genoeg nie. Ek kyk in sy kroegman se oë en lek dan oor my lippe.
“Ek is dors,” sê ek.
“Another beerr?”
“Ek dink dit gaan ‘n Brandewyn en Coke wees …”
Ek draai om. Die boer met die mooi piel en sy vriende kyk vir my. Een van sy vriende is baie vet, die ander ene het net ‘n pensie, kaalkop. Hy lyk soos ‘n boekhouer of IT ou of so iets.
Ek ruik testosteroon.
Die “boer” staan op en loop nader.
“Kan ons vir jou stick vir ‘n dop?”
“Sal lekker wees, dankie,” sê ek. “Ek sal drink wat julle drink.”
Ek help hom die vier vol glase Branna en Coke na hulle tafel toe te dra. Hy stel my aan sy twee vriende voor, maar ek gee nie my naam nie. Noem my net wat jy wil.
Hulle vra ditjies en datjies met hulle oë op my borste. Niemand stel belang in die antwoorde wat ek nie regtig gee op hulle vrae nie. Die twee jong mans by die pooltafel kyk ook in ons rigting. Ek vang een se oog en lig my glas. Hy glimlag terug.
Die vet ou sit oorkant my. Hy is besig te praat. Ek kyk na sy mond. Hy het nogal ‘n sensuele mond, amper wreed. Sy mond laat my aan ‘n wolf dink terwyl sy lyf my aan ‘n vark laat dink. Ek sal albei vat. Ek lig effens van my stoel af en leun oor die tafel. My rok se hals val oop en al drie kan my tiete binne my rok sien hang. Agter my skuif my rok hoër op as voorheen. Terwyl die vet man praat sit ek my mond op syne. Ek voel hoe hy sy asem intrek en sy woorde ‘n mompel word en dan word hy stil wanneer ek my tong in sy mond ingly. Sy mond is hard soos ek gedink het dit sal wees – harde mond by sagte lyf. Ek proe die soet drank op sy asem en maak my mond oop en sag en ontvanklik onder syne. Hy stel my nie teleur nie. Wanneer ek uiteindelik my mond van syne af wegtrek is my tepels stywe duime teen my ligte rok.
Ek voel agter my die IT-ou se hand teen my bo-been opkruip. Dis net ‘n klein entjie voor dit onder my rok se soom inbeweeg en van daar net ‘n klein entjie voor hy by my poesie gaan uitkom. Ek lê vorentoe dat ek myself op my elmboë kan stut en maak my bene meer reguit sodat my boude hoër lig. Ek kan voel hoe my romp se soom saam met sy hand optrek. Sy hand is nou teen my binne-been en dan raak sy vingers aan my kokend poesie. Ek lig my heupe nog bietjie in uitnodiging en voel hoe hy oor my kaal gladde lippe streel.
Voor my kan die vet man sonder enige belemmering my tiete binne my los rok sien hang. Hy druk sy pofhandjies voor by my hals in en trek aan my stokstyflus tepels. Ek glimlag vir hom.
“Soen my weer,” fluister ek.
Die “boer” het uit sy stoel opgestaan en staan nou agter my terwyl die ander man se vingers tussen my poeslippe ingly.
Vettie soen my diep, sy hande knie my tiete.
My rok word uiteindelik oor my rug opgetrek. Ek weet almal kyk na kaal boude, my poes wat blink. Hulle kan kyk, dit behoort aan hulle, want hulle is mans. Ek kreun in Vettie se mooi mond wanneer die vingers uiteindelik diep in my warm poes ingly.
“Is jy ‘n hoer?” vra Vettie teen my mond.
“Nee, dan sou ek geld gevra het.”
Die vingers gly uit my uit, ek kreun gefrustreerd.
“Nou wat is jy?”
“Ek is net wat jy wil hê ek moet wees.”
“Ek dink jy is ‘n tert,” sê hy wreed met sy wrede mond terwyl hy weer aan my tepels rem.
“Ja,” sê ek, “ek is dit ook.” En dan maak ek my rug hol van lekker omdat meneer “boer” sy piel uitgehaal het en dit nou, sonder om te vra, in my poes indruk.
“Ja,” kreun ek. “Ja, asseblief.”
Die mooi piel wat ek net-nou geproe het ry my hard. Die tafel bewe onder my, maar hy hou my met sy sterk groot hande aan my boude vas. My rok val oor my skouers en my kop – vir almal wat agter my staan is my lyf heeltemal kaal. Ek voel hoe die stamp my sandale een na die ander van my voete af vibreer.
“O ja, asseblief, ja,” kerm ek weer en dan begin ek kom. Hoendervleis slaan op my uit en my lyf vibreer en ek is op die plek waar ek die gelukkigste is, met ‘n man baldiep in my.
Die boer maak, soos die meeste mans, veels te vinnig klaar, maar gelukkig is daar iemand wat sy plek inneem. Ek vermoed dis die IT-man, maar is nie seker nie. Ek wil nie my mond van vetman s’n afneem om eers om te kyk nie. Hierdie piel voel dikker as die boer s’n, maar gelukkig is my poes met boerkom en my lus gesmeer so dit gly redelik maklik in.
My poesie is my trots. Ek hou dit soos meeste mans daarvan hou – skoongeskeer en styf. Ek oefen amper harder aan my poesspiere as aan my maagspiere, want ek weet dis lekker vir ‘n piel om in ‘n stywe sloot in te stoot. Daar was al so baie piele en voorwerpe in my op, maar niemand sal dit glo nie. Dis hoe ek vir hulle wil wees.
Dis ook waarom my bene styfskop wanneer hierdie groter piel sy pad na my binnekant toe werk – dis groter as wat ek verwag het. Ek voel dit al die pad ingaan en dis so lekkerseer dat ek lighoofdig word.
Vettie trek my rok oor my kop af en uit terwyl die nuwe dikpiel in my begin inploeg. Nou is ek heeltemal kaal in hierdie openbare kroeg, maar soos ek getroude mans ken het iemand al lankal die deure gesluit en die gordyne digter toegetrek – nie vir my privaatheid nie, maar vir hulle s’n.
Die piel trek uit my uit en iemand trek my regop van die tafel af. Ek was reg, dit is die IT-ou. Hy draai my om en trek my lyf teen hom vas.
“Lig jou been,” sê hy.
Hy knak sy knieë en soek-soek met sy piel wanneer ek my een been teen hom oplig om my poes vir hom oop te maak en dan naai hy my amper van my voete af. Net sy hand teen my rug hou my regop en teen hom. My tone raak net-net op die grond.
Ek begin in sy arms ruk wanneer my volgende golf van lekkerte my oorneem. Sy asem langs my gesig klink soos ‘n stoomtrein. Met my arms om sy nek dans my kaal lyf op die vreemdeling se piel en ek wens die dans kan vir altyd aanhou, maar natuurlik doen dit nie.
Hy spuit sy kom soos sy vriend voor hom diep in my in en los my dan so vinnig dat ek amper my balans verloor.
“Ek weet nie wat jy is nie, maar dis nie ‘n dame nie,” sê hy terwyl hy sy nat piel in sy broek terugsit. Dan loop hy toonbank toe waar hy nog drank bestel.
Hoekom soek mans altyd ‘n naam vir my? Hoekom wil hulle weet wat ek is? Vir ‘n oomblik kyk almal na my en kyk ek na hulle terug. Die een van die jong poolspelers wat eerste praat.
“Ek gee nie om wat jy is nie, ek soek net ook ‘n stuk,” sê hy.
Ek glimlag vir hom. “Almal kan kry.”
Die boer het langs sy vriend by die kroegtoonbank gaan sit.
“Ek wil jou normaalweg naai,” sê die jong ou. “Nie doggie of staan of iets weird nie.”
Ek weet wat hy bedoel. Sendelingsposisie. Dis steeds die meeste mans se gunsteling.
“Waar? vra ek.
“Net daar.” Hy wys grond toe. Daar is ‘n gevlekte bruin mat langs die pooltafel aan die ander kant.
Ek sak grond toe en begin kruip. Ek kruip om die tafel terwyl die drie vriende, die twee jonger ouens, die ou bedelaaromie en die kroegman vir my kyk. Die twee mans wat my reeds genaai het se kom drup teen my binnebene af terwyl ek kruip. My tiete swaai onder my, my tepels lank en styf, my boude skuur teen mekaar. Ek kruip stadig voor almal verby tot op die mat. Dit ruik na bier en rook en ek is mal daaroor. Op die mat draai ek op my rug terwyl almal steeds na my kyk. Ek skuif my bene op en oop. En dan glimlag ek weer vir die jongman.
Hy kom kniel tussen my bene, maak sy broek los, haal sy piel uit en sak vooroor sonder enige ekstra tierlantyntjies. Ek voel hom amper nie ingaan nie, maar voel sy lyf se gewig wat oor my afsak. Sy gesig is reg voor myne. Sy oë soek myne en dan soek sy mond myne en dan naai hy my soos ‘n man wat nog nie baie genaai het nie.
Dis ok, ek weet hoe.
My hande is in sy hare en my bene vou om sy halfkaal boude en ek trek hom diep in my in.
“Ek kom ek kom ek kom,” hyg hy amper dadelik teen my mond. Ek hou sy bewende lyf vas terwyl hy sy saad vir my skenk en fluister dan vir hom dat ek ook gekom het al het ek nog nie.
“Dankie,” sê ek en soen hom weer diep en dan verdwyn sy wonderlike mangewig van my lyf af en staan hy op.
Die vet man kom staan wydsbeen oor my voor ek kan opstaan.
“Tert,” sê hy hardop. “Slet.”
Dan spoeg hy na my.
“Wil jy ook hê?’ vra ek terwyl sy spoeg teen my wang afloop.
Hy spoeg weer. Niemand keer hom nie, niemand beweeg nie. Hierdie keer tref dit my voorkop.
Hy kyk vir my wat kaal op die grond tussen sy bene lê en sê dan uiteindelik: “Ja, maar nie hier nie.”
“Waar?” vra ek.
“In die toilette, privaat. En ek wil hê jy moet weer kruip, dit lyk sexy.”
Ek kruip voor hom uit, want hy is ‘n man en hy het my gevra en ek hou daarvan as mans vra.
Nog voor die deur toegeslaan het trek hy my regop voor die krippe. Dan staan hy net daar.
“Tert,” sê hy en bly dan weer stil.
Ek trek hom uit. Hy het plakkies by ‘n kortbroek aan. Met ‘n oopknoophemp. Sy maag val uit sy hemp nog voor ek dit klaar oopgeknoop het. Dit hang groot en pap oor sy broek se rek. Ek trek sy broek af en laat hom uit dit uit trap en dan trek ek sy massiewe onderbroek uit. Hy is net ‘n klomp hompe vleis op mekaar.
Ek druk my kaal lyf teen syne, my tiete teen sy groot manstiete. Ek trek sy kop af na myne en soen hom soos vroeër, diep en passievol. My hande streel oor sy bors, sy maag, teen sy sye af. Ek liefkoos sy pap lompe lyf.
“Vry my,” sê ek.
Hy sit sy arms om my, voel my, vat aan my, trek my teen sy logge liggaam vas. Hy druk sy pofhande deur my hare, ruik my nek, soen my weer. Ek lek oor sy tepels, sak op my hurke, lek sy groot-groot maag, sak op my knieë om by sy piel uit te kom. Dis onbereikbaar tussen sy maag en bo-bene se massa’s deur. Ek probeer my hand tussen sy bene deurkry, maar kry dit nie reg nie.
“Draai om,” sê ek vir hom. “En buk vooroor.”
Hy gehoorsaam. Wanneer hy vooroor buk hou hy aan die bo-kant van die krip vas om sy balans te hou.
“Verder,” sê ek. “Help my.”
Hy buk en sprei sy massiewe bene en ek kan sy piel en balle nou tussen die hompe deur sien. Ek streel sy balle.
“Maak vir my oop, asseblief,” smeek ek die groot man voor my.
Sy pofferhande trek sy boude voor my van mekaar af oop. Ek sien die uitnodiging wat hy moontlik nie eens van bewus is nie. Ek lek sy boude, ek lek oor sy vingers wat dit ooptrek en voel hoe hulle bewe. Ek lek dieper tussen sy boude in. Ek hoor hom kreun en sien hoe sy bene ook bewe. Ek lek my vinger en druk dit dan stadig en in sy lekker uitlokkende bruin mangat in. Nou lek ek sy manjefieke wit hompboude weer terwyl ek nog ‘n vinger in sy hol opdruk. My ander hand soek verby sy balle en vind sy piel.
Hy kerm soos ‘n seuntjie wanneer ek my vingers agter in hom begin beweeg terwyl ek sy piel stadig ruk. Ek plesier die vet man so van agter en onder af met my hande terwyl my mond en tong hom aanhou lek. Weerskante van sy boude begin sy hande ruk en sy bene lyk al hoe meer onstabiel. En dan gil hy hoog en lank.
“O God, jou vieslike tert! O God o God wat doen jy?!”
Ek voel hoe sy kom warm oor my hand begin loop en hoe sy bruin gat om my vingers klem. Hy kom nogal lank en baie en dan hang hy uiteindelik hygend stil aan die krip.
Ek trek my vingers uit hom uit. Daar sit bruin aan my vingerpunte. My ander hand drup van sy kom.
Hy draai om om na my te kyk. Bloedrooi in sy gesig. Hygend. Hy kyk na my met walging, maar dit pla my nie, want ek ken mans. Ek weet dat hy eintlik gewalg is deur homself en sy begeertes en deur die feit dat hy gekom het. Steeds kortasem en swetend trek hy homself weer aan terwyl ek sy kom van my hand aflek. Dit smaak lekker – so lekker soos sy mond. Ek lek sy bruin ook van my vingers af. Ek weet dis waarom hy aanhou kyk het na my – dis waarvoor hy gewag het en wat hy wou sien. Ek doen daardie deel vir hom en sy lus. Sy prentjie om die volgende paar weke op te masturbeer.
Hy loop by die badkamer uit. Ek weet hy gaan ook by die kroegtoonbank sit. Selfs die wat gewalg is gaan nie huistoe nie. Dis hoe dit altyd is.
Ek is so lus. Met die laaste twee mans het ek nie kans gehad om te kom nie en alhoewel dit vir my amper net so lekker is om hulle te plesier, is dit nie genoeg nie. My klit klop en my poesie voel soos ‘n honger dier tussen my bene. Ek wil haar gaan voer.
Maar ek wag eers, want ek ken mans. Ek was my hande, trek my vingers deur my hare om dit bietjie netjies te maak. Ek veel die kom op my bo-bene af. My klit voel elektries as ek saggies my vinger daaroor laat gly.
Die deur gaan oop soos ek geweet het dit sal. Dis die kroegman.
“Are you okay, I heard screaming.”
Ek glimlag omdat ek en hy weet wie geskree het en dat dit net ‘n flou verskoning is.
“I want to suck your dick,” sê ek. Waarom tyd mors?
“”Why not?” antwoord hy.
Ek sak voor hom op my knieë af terwyl hy sy denim los maak en sy piel uit sy onderbroek haal. Dis teleurstellend gemiddeld vir ‘n swartman, maar ‘n druppeltjie blink reeds op die donker kop en ek gaan nie kla nie.
Ek hou van ‘n man se piel in my keel, maar min mans gebruik dit. Hulle is te ordentlik. Ek kon nog nooit my stik-refleks onderdruk kry nie, dis te sterk, maar wanneer mans eers besef dat dit onwillekeurig is en nie ‘n teken van walging is nie, dan sê hulle gewoonlik die sametrekkings van my keel om hulle piele maak dit lekkerder.
My poesie-lus loop teen my been af terwyl ek sy lieflike piel verorber. Op ‘n stadium is sy hande op my kop, maar dis meer om homself te stabiliseer. My kop sak op en af oor sy swart piel – ek proe hoe sy lus groei. Ek wens ek kon my poesie op die grond of op sy voet of teen sy been druk, maar daar is nie tyd nie – sy piel is vinnig stokstyf geswel en dan sluk ek sy warm taai kom gulsig af. Wanneer ons albei klaar is, is hy skoon genoeg om sy piel weer in sy broek te bêre.
Ek loop saam met hom terug kroeg toe. Niemand is al huistoe nie, sien ek. Die vet man hang aan die punt van die kroeg en maak of hy met die ou omie praat, maar hy loer onderlangs na die kroegman wat almal weet net lank genoeg in die badkamer was.
Die kroegman neem weer sy plek agter die toonbank in. Hy gee vir my ‘n bier aan.
Ek wil kom.
Die ander jong poolspeler kom staan langs my asof dit net ‘n gewone oomblik in ‘n gewone kroeg is en ek nie kaal tussen sewe mans met klere aan staan nie.
Hy kyk na die vloer terwyl hy onderlangs mompel: “Ek wil ook.”
Ek kyk na hom. “Wat wil jy?”
“Jou naai.”
“Het jy al genaai?”
“Ja, al baie.”
“Het jy al anal gedoen?”
“Wat?”
“Anal, was jy al agter in ‘n vrou in?”
“Nee, ordentlike … ag ek bedoel, girls wil nie dit doen nie.”
“Ek wil.”
“Wil?”
“Ja, ek love dit. So, sal jy? Asseblief?”
Hy lag senuweeagtig. “Ek is nie seker of jy asseblief hoef te sê of ek dalk eerder moet nie.”
Ek sit my bier op die toonbank neer en loop na die pooltafel toe. Ek buk oor sodat my tiete op die sagte velt lê, skuif my voete wyd en kyk na hom oor my skouer. Ek wil amper sê hy moet ophou praat en doen, maar dan begin hy sy broek los maak terwyl hy naderstap.
Die piel wat uitspring is ‘n lekker ordentlike size. Ek lig my boude en trek dit dan bietjie oop. Iewers by die toonbank vloek iemand.
Dan druk hy sy piel teen my hol.
Hy sit hom stadig in asof hy bang is. Dis lekkerseer en ek kan nie my kreun wat dit bevestig onderdruk nie. Hy druk homself in my in tot hy nie meer kan nie en dan trek hy weer heeltemal uit.
“Fokkit, dis so tight, fokkit,” hyg hy.
Dan druk hy weer in.
‘n Paar keer druk hy so heelpad in en trek heelpad uit. Dit maak my mal. Ek soek-soek met my hande na die rante van die tafel. Ek wil hê hy moet my hard naai, maar ek wil ook hê hy moet hierdie ervaring van sy leeftyd op sy manier doen. En dan is dit asof hy my gedagtes lees. Hy stoot nog ‘n keer diep in my in en dan breek sy selfbeheersing heeltemal. Hy druk homself met ‘n kreun in my weg. Ek gil, want dis seer en dis lekker en ja, asseblief dieper.
Hy naai my hol soos ‘n dier en ek begin omtrent dadelik kom.
Die kamer word dof om my terwyl hy my sametrekkende hol ry terwyl ek die golwe wat deur my lyf breek ry.
Ek kerm onder hom en my boude ontmoet hom met elke stoot. Al die opgekropte lusheid breek in my en begin deur my poesie uitstroom. Ek kom en dan weer saam met hom en ervaar die heerlike sensasie van sy warm saad waar dit nie hoort nie.
Wanneer hy uittrek kan ek nie dadelik beweeg nie. My hele lyf tintel. Ek soek nog. Wanneer ek omdraai is die jong ou wat nou-net in my was reeds besig om ‘n sluk te neem uit sy glas. Almal kyk na my.
Die ou omie wat nog heeltyd alles van sy plek langs die kroeg af dophou lyk soos ‘n alkoholis. Of ‘n boemelaar. Ek kyk na hom.
“Naai my, asseblief, oom?”
“Ek kan nie dit meer opkry nie, juffie. Anders sou ek eerste op jou mooi lyf gewees het.”
“Gebruik dan hierdie, oom. Asseblief. Laat my kom?”
Ek hou die poolstok wat langs my op die tafel gelê het na hom toe uit.
Ek lê agteroor op die tafel. Ek skuif agtertoe sodat my voete op die rand van die tafel kan wees en maak my bene oop. Maak my oë toe.
Ek weet wat hulle sien. Ek maak my rug hol en begin met my tiete speel. Ek trek my tepels wat steeds stokstyf van lus staan. Ek brei my tiete. Ek weet my poesie blink van lus en dat die jong ou se kom nog agter uit my drup – ek weet hulle kan dit alles sien.
Ek sê saggies weer: “Asseblief, oom.”
Ek hoor hom nie aankom nie, maar ek weet dis hy – niemand sê vir my nee as ek mooi vra nie. Ek voel die stok teen my poesie se opening en dan voel ek dit stadig ingaan.
“Ja, oom, ja net so.”
My hand help hom dit dieper indruk, want hy is versigtig, bang om my seer te maak.
“Nog, oom, ek kan nog vat.”
Ek weet die ander kyk, neem selfs dalk fotos. Ek gee nie om nie. Ek is lus, jags, rasend.
Vir mans. Vir hulle almal.
Ek maak my bene nog wyer op en lig my heupe om die oom te help. Hy is nog besig om die stok in my poesie op te druk, stadig, asof hy eers wil toets hoe diep dit kan gaan.
Iemand kom staan langs die tafel – ek voel dit aan. Ek strek my arms bo my kop uit. Hy verstaan. Sy hande neem my hande se plek op my tiete oor. Na ‘n rukkie voel ek sy mond daarop, hy lek en suig.
Ek beweeg my heupe en kerm wanneer die omie die stok bietjie uittrek en weer instoot.
“Ja, naai my, asseblief oom, ja. Net so,” hyg ek.
Ek wil kom, ek wil kom ek wil oor en oor kom vir elke man in hierdie kroeg.
“Naai my hard oom, asseblief,” kreun ek bo die man wie se kop op my bors is verby.
Die omie naai my. Hy naai my hard en diep. Dis lekker so lekker die stok is sy piel is alle piele is mans is myne binne my warm hard seer lekker dankie ek is joune julle s’n tert hoer slet vrou maklik goedkoop verniet lus warm jags ja oom … hy hou nou die stok net stil en ek doen die naaiwerk. My heupe lig en stoot en soek. My lus word meer. Ek wil daardie stok dieper dieper dieper hê. Ek kerm en draai my heupe en gee nie vir enigiets anders om as die ontploffing wat in my bou nie.
Dan gebeur dit. Die orgamse neem my hele lyf, van my tone tot my brein, oor. Alles is elektries, alles maak kortsluitings. Daar is ligkolle agter my toe ooglede. Ek kerm my orgasmekerm, my poes kommend klemmend vretend aan die stok in die omie se hand. My orgasmes hou nie op nie – dit het te lank opgebou om vinnig oor te wees. My lyf se beweging is heeltemal buite my beheer – al waar ek die aarde raak is deur die stok wat van die omie se hand tot in my poes strek.
Ek weet nie hoe lank ek weg was nie, maar wanneer ek uiteindelik weer bewus word van die omgewing om my is alles doodstil. Selfs die musiek is tussen liedjies. Die stok wat tussen my bene insteek is stil. Net die mond op my tepel beweeg nog.
***
Die vet man en die twee jong ouens is nie lank daarna nie huistoe. Die boer wou my nog een keer daar op die tafel naai. Sy IT vriend het sy disgust met homself in my keel probeer afspoel. Sy kom was amper soet – ek kan dit steeds proe.
Die kroegman moet ongelukkig huis toe na hy gesluit het, so hy kan nie die nag in my bed deurbring nie. As die ou omie ‘n boemelaar is dan slaap hy vanaand ten minste sag. Dalk sal ek hom eers laat stort sodat hy nie die wit lakens vuilmaak nie. Wanneer hy sy bottel cheap wyn wat hy saamgebring het klaar gedrink het, kan hy dit gebruik in die plek van sy piel wat nie wil werk nie. Intussen sê hy hy is baie vaardig met sy mond. Ons sal sien.
2 COMMENTS
Eerstens (of is dit tweedens 😉 ) Ek is absoluut mal oor die foto met die vrou se lus wat so skaamteloos van haar broekie drup.
Annelise ek is mal oor die storie. Mal oor die lus. Mal oor die manier hoe jy die storie vertel. Net hierdie sou my genoeg prikkel om ondersoek in te stel na watter lus nog op Kombiekiehier Vreesloos skuil.
Wat ‘n storie ! Dis amper asof jy verslaaf raak saam met En aan haar !
PUIK !