Middel van die week perv-stop vir die girls

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

kombiekiehier hou van sport en sports. Want baie sexy.

Dis nou rugbyseisoen in ons land en enige warmbloedige vrou sal weet dat ons nie net rugby vir die spel kyk nie. Vroue kan meer as een ding op ‘n slag doen en ons doen daai nooit beter as wanneer ons rugby kyk nie. Dit is moontlik om vir jou span te skree terwyl jy oor die “vyand” se ferm boude en mooi voorarms drool. Dis eintlik maklik.

Op die vooraand van die eerste wedstryd van die jaar wat ons eie groen-en-goud manne gaan speel, gee ons vir julle so ‘n paar drool-worthy foto’s van die Franse rugbyspelers. Wens julle nie ons ouens was ook so dapper nie?

 

franse8

 

franse1

 

 

franse2

 

 

franse3

 

 

franse4

 

franse5

 

 

franse6

 

 

franse7

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)