Middel van die week perv-stop vir die girls

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Ons weet dat die bibliotekaresse-fantasie nogal ‘n algemene ene by mans is. Dis die hele idee van die bolla wat losgemaak word en die bril wat afgehaal word en die seks-godin wat ontdek word. Hier is die manlike variasie op daardie tema vir die girls. Blykbaar het ‘n klomp boekwurms (dalk moet die woord “wurms” na dese aangepas word 😉 ) besluit om vir ‘n goeie saak van hulle klere ontslae te raak. Die resultaat is o.a hierdie foto. Ons like. Want wie kan ‘n man met ‘n boek weerstaan?

 

bibliotekaresse

 

 

Image credit: Men of the Stacks

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)