Lieflike video

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Ek deel hierdie met julle oor dit vir my so mooi is. Dis sensueel en eroties en pas daarop op Kombiekiehier.  😉

 

10 thoughts on “Lieflike video

  • Sjoe hierdie ou sal eers verstrengel raak in al die klere en dan verdrink want hierdie beer kan nie swem nie. Wonder hoe sal dit lyk as onse Edeldierbare bietjie so vir ons swem??????

    Reply
    • annelisePost author

      😂😂😂😂 Mens moet dit saam met n man doen want dis soos dans, mos. 😉

      Reply
  • Dis nou EROTIEK.
    ‘n Kunsvorm wat so baie keer onderspeel word of dreig na vulgariteiet.
    Dankie Annelise ☺

    Reply
  • As ek maar net my asem so lank kon ophou…

    Reply
    • annelisePost author

      😂😂

      Reply
      • Wou nog sê dat dit dag 3 is…

        Reply
          • toemaar ek check net op op daai belofte dat jy hierdie week elke dag by ons gaan wees 😛 x

            Het jy toe darem jou vryskutwerkie klaargekry?

            Reply
            • annelisePost author

              🙂 jip, darem dankie 🙂

              Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)