Liedjiestorie: Slow
deur Ramkat Erasmus
Ek staan in die boekwinkel en blaai deur tydskrifte terwyl ek dink aan wat ek vir Martie moet koop vir haar verjaardag. Twee vrouens kom saam met die mooi jong winkelassistent na die kookboeke toe aangeloop. Hulle het die sjef se naam, maar nie sy van, of die naam van sy boek nie.
“Bill… Bill…” prewel die assistant terwyl die twee vrouens afwagtend vir haar kyk. Ek sê die sjef se van hardop en dan die naam van sy boek. Die assistent kyk my dankbaar aan, trek die boek uit die rak uit en gee dit vir die dames. Dan vlug sy tussen die boekrakke in.
Die een vrou met die blonde hare kyk my met ‘n geligde wenkbrou aan.
“Jy ‘n kenner?” vra sy.
Ek skud my kop. Die ander een met die donker hare kyk ook vir my.
“Baie dankie vir jou hulp.” Sê sy, haar stem diep en welluidend.
Ek sit my tydskrif neer en wil wegdraai. Dan stop en myself. “Ek gaan nou ‘n glas wyn drink hier langsaan. Julle lus om my te join?” vra ek.
Die twee kyk vir mekaar dan sê die donkerkop met haar diep stem: “Wit of rooi?”
“Pinotage” antwoord ek. Die blondine knik. “Ons betaal net gou…”
Ek stap uit draai links na die restaurant toe en wink ‘n kelner nader. Hy ken my en weet wat ek gaan bestel. Ek beduie dat ek die keer nie net ‘n glas wil hê nie, maar ‘n bottel en drie glase. Ek gaan sit in my gunstelinghoekie en binnekort is die kelner terug met die wyn en die drie glase. Hy skink en ek knik nadat ek geproe het. Die twee vrouens steek in die deur vas en soek my in die skemer van die restaurant. Ek staan op en waai en hulle kom nader. Dit gee my kans om hulle te bestudeer. Die donkerkop met die die diep stem is slank en sy’t ‘n leer mini aan met ‘n lap oor haar een skouer gedrapeer. Haar blonde vriendin is effens molliger, maar sy het ‘n bewustheid aan haar wat ek baie aantreklik vind. ‘n Vrou, volwasse en gemaklik in haar lyf. Seksie, met ‘n stywe broek en ‘n oopknoop bloes wat haar volronde borste afwys.
Ek staan op as hulle by my kom, wag dat hulle sit, hulle handsakke ensovoorts neersit en dan skink ek vir hulle elkeen ‘n halwe glas. Die donkerkop kyk my oor die rand van die glas aan en sê dan: “Ons is Esme. Esme Rademan,” en sy wys na haar blonde vriendin. “Esme Kriel,” en sy wys na haarself.
“Ramkat,” sê ek. “Erasmus.”
Die blondine glimlag. “Nie rerig nie …”
“Dis my bynaam van skool af. Almal noem my so …”
“Dan moet ons seker maar dieselfde doen.”
Hulle werk albei in ‘n bank. Een is ‘n menslikehulpbronne bestuurder en die ander een ‘n makelaar. In my kop doop ek hulle Esme B (die blondine) en Esme D (die donkerkop) Die wyn is heerlik en ons gesels sommer gou-gou lekker. Ek bestel nog ‘n bottel en later ‘n derde een. Esme B se handjie begin al meer op my been rus en Esme D kyk diep in my oë. Ek begin wonder wat my volgende stap moet wees as Esme D met haar diep stem die besluit vir my maak.
“Kom saam met ons na my huis toe. Ek het ‘n yskas vol kos en baie wyn. Ons moet iets eet voor ons heeltemal gekletter raak …”
Ek stem in en Esme B sê sy sal saam met my ry om seker te maak ek raak nie langs die pad weg nie. Esme D krap in haar handsak vir haar karsleutels en ons stap saam-saam uit. Ek betaal die rekening en kies koers na die parkeergarage toe. Op pad haak Esme B by my in. Haar heup skuur teen myne en ek ruik haar parfuum. Ek is skielik baie lus vir die selfversekerde vrou. Ek hou vir haar die deur oop en sy klim in.
Ons ry in Menlo Park se rigting en sy beduie kort-kort waar ek moet draai. Ons stop voor ‘n groot huis met ‘n imposante hek. Ek wil die knoppie druk, maar dan gaan die hek oop. Ek ry in en stop agter Esme D se Mercedes. Sy staan voor die deur met die hek se afstandbeheerder in haar hand.
Sy sluit oop en ons loop in. Die huis is tipies van Pretoria se rykes. Skilderye, swaar meubels, hout vloere. Esme D sit haar handsak op ‘n tafeltjie neer en Esme B gaan sit op die bank, haar handsak op die vloer langs haar. Die donkerkop skop haar skoene uit en maak ‘n kas oop. Die ding is vol wyn. Sy kyk heen en weer en trek dan ‘n bottel uit. Sy hou dit na my toe uit. “Sal dit die ding doen?” vra sy met haar diep stem. Ek knik en sy gee vir my die bottel en ‘n kurktrekker aan. Ek maak oop terwyl sy glase uit ‘n ander kas haal.
“Kom saam kombuis toe terwyl ek vir ons iets uithaal om te eet.” Ek bring die wyn en elkeen van ons vat ‘n glas. Die kombuis is groot en modern. Esme D maak die groot dubbeldeuryskas oop en haal ‘n paar tupperbakke uit. Sy sit dit op die werksoppervlak neer en begin die bakke een-een oopmaak. Ek gaan sit op ‘n kroegstoeltjie en die blondine kom staan agter my. Sy vlei haar teen my aan en ek kan voel hoe haar borste in my rug druk. Dan druk sy haar tong in my oor. “Jy sal die man bangmaak,” sê die donkerkop saggies.
“Maak ek jou bang?” fluister Esme B in my oor. Ek skud my kop en kyk na die donkerkop wat met ‘n skewe glimlag vir my kyk. Die blondine gly haar hande om my lyf en vryf oor my bors. Die donkerkop kom nader en kom staan langs my sy lig haar hand, vryf oor my wang en vat my dan tussen die bene vas.
“Nee wat,” sê sy. “Ek dink nie Ramkat is bang nie. Ek dink Ramkat het planne. ‘n Hele broek vol planne …” en sy vryf oor my, nou klipharde, horing. Die blondine laat sak haar hand en vryf ook oor my piel. “Ek sien wat jy bedoel vriendin …” fluister sy.
-0-
Ons is in die slaapkamer. Die twee vriendinne soen mekaar en begin mekaar dan uittrek. Ek is aangesê om eenkant in ‘n leerstoel te sit en te kyk. Wanneer hulle altwee in hulle fyn (en duur) onderkleertjies staan draai hulle na my toe.
Esme D sit haar arm om haar vriendin se lyf en soen haar op die wang. “Ek hoop nie die oomblik gaan te groot vir jou wees nie,” sê sy met haar diep stem. Ek vertrou myself nie om te praat nie en skud net my kop. Hulle draai na mekaar toe en begin mekaar weer soen. Ek kan dit nie meer hou nie en staan op. Hulle kyk vir my.
“Ons is nog nie reg vir jou nie,” fluister Esme B. Ek gaan sit weer en Esme B maak haar vriendin se bra los. Die donkerkop het klein tieties met groot tepels. Esme B vat een van die tepels in haar mond en rol haar tong daarom. Sy kyk vir my en ek kreun terwyl ek oor my horing vryf. Esme D se oë is toe en haar kop is agteroor gegooi. “Fok vriendin,” sê sy. “Dis so lekker as jy dit doen.”
Die blondine buig haar arms agter haar rug in en met daardie kenmerkende behendigheid wat vrouens besit, maak sy haar bra ook los en laat dit op die grond val. Haar pramme is groot en swaar met ligte tepeltjies. Sy vryf met haar hande oor hulle en die donkerkop buk af en begin haar vriendin se tepels lek en soen.
Dan draai sy na my toe. “Trek uit. Alles.”
Ek laat my nie twee keer nooi nie en pluk my klere haastig uit. Die blondine trek haar broekie uit en bokant haar koekie sit ‘n klein klossie hare. Haar vriendin vryf liggies oor haar poesie en kyk my aan. “Hou jy van wat jy sien?” vra sy.
“Fok. Ja.” Kreun ek dit uit. Sy glimlag en trek haar broekie ook uit. Anders as haar blonde vriendin is sy heeltemal kaal geskeer. Hulle kyk vir mekaar en giggel. Dan vra Esme B my: “ Wie van ons het die mooiste poesie?”
Ek skud net my kop. My piel voel of hy gaan bars. “Albei ewe mooi,” kry ek dit uit.
Esme D maak ‘n kas oop en haal ‘n kartonboks uit. Sy sit dit neer en haal ‘n voorwerp uit die boks uit. “Nou’s jy die een wat hom gaan bang maak,” fluister haar blonde vriendin. Esme D draai na my toe. Die voorwerp is ‘n rubberpiel. Sy vat die leergespes en sit dit om haar lyf. Dan vroetel sy tussen haar bene en ek besef daar is ‘n buig in die rubberpiel wat sy in haarself indruk. Esme B help haar om die gespes vas te maak. Die lang kant van die piel staan nou soos ‘n ereksie voor haar uit. Die blondine gaan op haar kniëe en begin die rubberpiel suig. Ek kan wragtag nie meer nie en begin my draad te trek. Ek loop wydsbeen nader aan die twee en skiet my saad oor Esme B se gesig en die rubberpiel. Esme B laat los die rubberding en neem my in haar mond in. Ek kom amper dadelik weer vanweë die sensasie.
Esme D begin my tepels voel en byt. En dan sê sy, “My vriendin het die loslooitjie getrek, so jy gaan haar eerste moet naai. Dit okei met jou?”
Ek knik en die blondine laat los my piel en staan op. Sy loop heupswaaiend na die bed toe, draai om en gaan lê op haar rug terwyl sy haar bene optrek. Met haar linkerhand vryf sy oor haar skaamlippies terwyl sy met die ander hand beduie ek moet nader kom.
Ek gaan kniel tussen haar bene en die donkerkop vat my piel en gids dit onder die blonde haartjies in die blondine se poesie in. Ek begin dadelik in en uit beweeg. Agter my leun die donkerkop oor my rug en vat my stam vas. “Stadig … hierdie speletjie moet baie stadig gespeel word …”
Ek trek my asem in. Die gevoel van die een vrou se hand om my voël waarmee sy my stadig in en uit haar vriendin se poes druk en trek, en die beklemming van daai stywe blonde koekie om my horing is amper te veel vir my. Dan laat sy los en beweeg weg. Ek konsentreer op die vrou onder my en naai haar diep en stadig. Skielik voel ek iets koud tussen my boude. Ek beweeg my hand na agter en besef dis ‘n tipe olie wat Esme D besig is om in my gleuf in te vryf. Dan besef ek wat gaan gebeur. Ek hou op beweeg.
Esme D trek my boude oop en begin die rubberpiel stadig in my indruk. Vir eers is dit helse seer, maar dan onspan ek en die ding gly in.
“Nou moet jy die werk doen,” fluister die blondine. Ek en my vriendin gaan nie beweeg nie. Jy moet …”
“Verstaan jy?” vra Esme D. Ek knik en begin stadig beweeg. Soos ek my horing in Esme B indruk, trek die rubberpiel uit my uit. As ek agtertoe beweeg druk die strap-on in my in. Ek beweeg stadig en dan as ek voel ek het die regte ritme begin ek bietjie vinniger beweeg.
“Fok vriendin!” sê Esme B. “Hierdie Ramkat van ons verstaan die werk.” Agter my kreun die donkerkop net, haar hande op my heupe.
“Ek gaan kom, vriendin. Ek gaan kom!” sê die blondine. “Ek ook!” se haar maatjie. “Hoe ver is jy?”
“Amper daar! Amper!” antwoord die donkerkop. “Nou, nou nou!”
Ek laat nie op my wag nie en beweeg skielik viniger. Ek pluk my piel uit en skiet vir ‘n tweede keer oor die die blondine se gesig en maag. Die rubberpiel glip uit my uit en Esme D val langs haar vriendin op die bed neer. Met haar een hand pluk sy aan die dildo terwyl sy drie, vier, keer diep kreun. Dan fladder haar oë oop. Sy begin my sperm van haar maatjie se maag en gesig afvee en dan lek sy dit van haar vingers af. Sy hou haar hand na haar vriendin se mond toe en die lek ook daarvan af.
Ek staan handeviervoet langs hulle op die bed en haal swaar asem.
“Ramkat?” vra die donkerkop. “Hoe fiks is jy?”
Ek kyk na die twee lieflike vriendinne langsmekaar op die bed.
“Solank ons die speletjie stadig speel kan ek aangaan tot more toe ….”
En ons het.
14 COMMENTS
Dat die ou storitjie nou so ‘n fokkop moet veroorsaak. Dankie vir al die positiewe kommentaar.
Ek dink die enigste fokkop was die een wat simpel, snedige kommentaar gelewer het: Ruanus.
Ramkat. Ek het nog altyd jou stories geniet. Doen so voort
Hey almal, ek het Ruan se comments as spam gemerk. Hopelik beteken dit hy kan nie meer op daardie mail hier kommentaar lewer nie. Eers het ek gedink om hom sy gang te laat gaan, maar hy mors die feeling en gees van die site op. Dis nie ‘n plek waar mense wil baklei nie, maar waar mense lus wil word. Kombiekiehier se facebook gae het ook vandag gesneuwel. Dalk was dit ook ons vriend(in) se werk. Anyway, ek wou ook vir julle sê dat hy besig is om stories en foto’s en allerhande dinge te dislike. Nog baie min stories hier het dislikes gekry deur die jare – net soms ‘n woeste ene op Kombiekiehier Vreesloos. So as joune deurloop, weet net dis hy. Ek sal sodra ek tyd kry die likes en goed voor begin of delete of iets daaraan probeer red.
Intussen is ons nie ‘n porn site nie en is niks hier onwettig nie – ek publiseer nie stories wat oor onwettighede gaan nie. So geniet en moenie oor die ploert worry nie. xxx
Weet jy hoe lekker baklei mense wat lus is?
Miskien moet jy tog oorweeg om maar die trolle toe te laat om hul name gat te maak. Dalk word hulle moeg, of dalk kry dit hulle onder as mense hulle later begin ignoreer.
Ek dink nie dis die moeite werd om aan die likes en dislikes te peuter nie; dis onnodig baie werk.
Ruan !!!! Jy is baie funny.
Ek giggel nou die hele tyd vir jou kommentaar.
Ramkat se stories is awesome ! As sy verbeelding niks vir jou doen nie, is daar iets met jou verkeerd. hahahahaha.
Jy weet dat die Normaal verspreiding aandui dat daar uitskieters in enige distribusie is? Ek dink dis jy, waar warmbloedigheid inkom. Miskien KAN jy nie en dis OK. Almal kan nie lekker kry nie.
Ramkat : Skryf meer !!!!
Ruan, dit klink of jy die fokmeester van formaat is. Die Mister Miyagi van pomp.
Ek dare jou skryf vir ons iets, dat ons kan sien tot waartoe jy in staat is.
Hey! Hierdie was ‘n bevange storie wat Ramkat geskryf het. Bietjie anders en sooo kinky. Ek dink nie hy verdien dat sy storie se comments gekaap word deur iemand wat eintlik oor die site bitch nie. 🙁
Beslis nie. En die outjie wat oor die site kerm, en nie besef dat vryheid van spraak juis ‘n gekwalifiseerde reg is nie, verdien ook nie die aandag wat aan hom gegee word nie. Go, Ramkat! En Go (Away), Rude-One!
So I downloaded Pomegranate Moon yesterday. Will start reading it today.
Thank you very much. If you like it please tell your English friends. Nobody else knows about it yet. 🙂
Gaaaaaaaap… Die vaal storie is ‘n kuur vir insomnia.