14 thoughts on “Leserselfie

  • Botterblom

    Annelise, onthou die voorwaarde verbonde 😉

    Reply
    • annelisePost author

      Ek onthou. Dis die storie. Dis reeds nagekom so ek sal dit mooi kom uiteensit. 😉

      Reply
    • annelisePost author

      Ek het nie bedoel ‘n storie storie nie. Ek het bedoel daar is ‘n storie agter haar nuutste sexy selfie.

      Reply
  • Petrus

    Botterblom – dalk moet jy daai drankie self wegslaan – vir die moed vir die volgende stap. Ek onthou jy het gesê jy mag ons dalk nog meer bederf sodra jy die nodige moed bymekaarskraap…

    Reply
    • annelisePost author

      Ooo, ek het vir julle ‘n verrassing van botterblom af. Dis ‘n storietjie en ek moet dit mooi na mekaar post. Maar eers het Heuningkoekie haar nuwe baadjie vir ons gewys – ek sal vanaand dit met julle deel. 🙂

      Reply
  • O tog perfekte heupies en pragtige magie… pragtig!!

    Reply
  • Welkom Liewe Botterblom, ek en ek glo nie dat ek aleen is nie, dink jy sensasioneel. Absoluut pragtig.

    Reply
  • Nostradamus

    Hallo Botterblommetjie!
    Jy is pragtig, sensueel en tergend, en ek love dit!
    Doe zoo voort!

    Reply
  • Silver Fox

    Welkom. Hoop ons gaan nog baie van jou hoor

    Reply
  • Welkom Botterblom….dankie vir jou vrymoedigheid….dit gaan beslis nie “ongesiens” verby nie

    Reply
  • Dankie Botterblom dat jy jouself so aan ons voorstel !
    Dis ‘n nuwe briesie in die woestyn van begeerte’
    Hoe sing Anton Goosen: “Blommetjie gedenk aan my…”

    Reply

Leave a Reply to annelise Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)