Leserselfie October 26, 2017 annelise 4 Comments Hoe lank gaan ek lees: < 1 minuteHeuningkoekie bederf ons bietjie 🙂
Phew….”berry berry nice”
Dis die hoek(?)steen van ‘n lekker verhouding…
ok rondesteen…ag, dis net flippen pragtig !
Sjaks Heuningkoekie – dis fantasties pragtig. Beny die baas van daai mooi bors.
Sjoe..lyk baie yummy