
Kombiekiehier op Tumblr
Julle! 🙂
Soms wil ek vir julle warm, sexy foto’s hier post, maar dan kan ek nie omdat dit gif’s is wat baie groot is. En anyway, dan moet julle dit eers hier kom oopmaak om te kyk soos met die Bloumaandagfoto’s.
So ek het besluit dat Kombiekiehier ook ‘n Tumblr profiel gaan hê. Ek sal sommer ook die Maandagfoto’s daarin herhaal en dan ander wat ek ontdek, ook daar met julle deel. Sal julle dit like, hmm? 😉
Daar gaan so elke nou en dan Vreeslose tipe foto’s ook tussen-in wees. Net om vir julle “vanilla” 😉 vernietlesers ‘n geurtjie te gee van wat anderkant die betaalgordyn aangaan. 🙂
Ek gaan nie al die normale posts daar ook laat deel nie (julle sal sien ons het op ‘n stadium, maar daardie funksie is nou afgeskakel). Net die foto’s.
Met lus en liefde. 🙂
Annelise
7 COMMENTS
Dit klink vir my na n great idee.
Hope om die beloofde manna en heuning van Web-mamma daar te sien
Grrr. Ek gaan nie comments goedkeur wat my mamma noem nie :p 😉
Web-mistress????
Klink alreeds stukke beter. 🙂
Klink na baie goeie idee. Ek sal nou net ‘n Tumblr rekening moet kry ….
Ek dink mens kan selfs sonder n profile kyk. Dis net as jy self wil post of volg dat jy ene nodig het. 🙂