Kombiekiehier is terug!

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Soos baieΒ van julle weet was Kombiekiehier nou omtrent vir ‘n maand van die lug af, maar ons is TERUG! Baie dankie vir almal wat navraag gedoen het en my aangemoedig en ondersteun het deur hierdie lang maand.
Jissie, ek het julle gemis.
Maar al daardie gewag en verlang is nou verby. En elke keer as so iets gebeur dan leer ek net om volgende keer dit nog beter te maak. Dis nogal weird – die site kom na elke aanslag net nog sterker terug – met nuwe idees en energie.

Op die oomblik kan julle dalk so bietjie tegniese probleme ondervind soos dat die site sΓͺ die connection is nie private nie. Kliek net op “advanced” en “proceed.” Ek is egter besig om daardie reg te stel sodat die site weer vir julle secure sal wees – ek moet net eers bietjie geld iewers uitgrawe om vir daardie funksie te betaal.

Van geld gepraat: baie van julle het julle inskrywings vir Kombiekiehier Vreesloos in hierdie maand gekanselleer. Dis heeltemal te verstane – mens betaal nie vir ‘n produk wat jy nie kry nie. Ek gaan Kombiekiehier Vreesloos so bietjie anders oorbou die naweek, so laat my gerus weet as julle nog betaal het en nie meer kan sien wat aangaan nie of dalk as jy weer wil inskryf en dit werk nie lekker nie.

Ok, so als is weer aan die vloei – paslik so net voor lente, dink ek.

Sien julle op die site. Moenie moedeloos word as daar so paar Gremlins is nie – ek werk naarstiglik daaraan en sal dit weer kry soos voorheen. πŸ™‚

Dankie, dankie, dankie vir julle ondersteuning en lojaliteit. Ek is so bly ons “sien” mekaar weer. πŸ™‚

Lus en liefde
Annelise

23 thoughts on “Kombiekiehier is terug!

  • Funkydanser

    Welgedaan Annelise ! En geluk met die nuwe vreesloos ! Baie meer seksie, doen so voort en nog meer vreesloos asb!

    Reply
    • annelisePost author

      Ek is bly jy hou daarvan. πŸ™‚ Ek het nog wilder idees vir Kombiekiehier Vreesloos. Soos dalk videotjies. πŸ™‚

      Reply
  • Funkydanser

    Fantasties !! Het jou sooooo gemis !

    Reply
    • annelisePost author

      Ek het julle ook gemis. Vreeslik. x

      Reply
  • So bly, nou kan ons weer lees en geniet. Hoop daar is genoeg om op te maak vir die tyd wat ons droog was. Welkom terug.β™‘

    Reply
  • ‘n Beter getuigskrif van hoe ons almal vir Kombiekiehier en sy Kapteine gemis het is hier te sien met al die reaksies van almal.
    Ek het haar alreeds dankie gesΓͺ net na ons weer aanlyn was maar ons hou dit privaat ☺
    Almal soek haar “selfie” en beslis rede daarvoor maar besef julle nie Annelise se mistiek, se houvas op ons, haar slaafste ondersteuners, en haar enigma wat sy om haar gebou het is 80% deel van die sukses van haar blad ?
    Viva la Difference !
    Selfies kan nog groot wees op ons blad lyk dit my. Die finale besluit van wat geplaas word daarvan lΓͺ in Annelise se oordeel. Stuur net julle selfies, almal !

    Reply
  • Welkom terug! Maak soos die kat en kom weer.
    Elke keer.

    Reply
  • Nostradamus

    Jippie!
    My gunsteling site is terug!
    Baie dankie vir al jou moeite en diens aan ons, Annelise!
    Jy is ons heldin!

    En fantasie! πŸ˜‰

    Reply
    • annelisePost author

      hehe, *bloos en dankie xxx

      Reply
      • Ek kan dit net be-aam. En ook DEFINITIEF die fantasie gedeelte!!!!!!! πŸ˜‰

        Reply
  • Yeah!! I’d love to see some more user pictures please! πŸ™‚

    Reply
    • annelisePost author

      Our users are shy, but maybe they will start trusting me to send some more pics. πŸ™‚

      Reply
      • Set the example dearest. Na soveel weke as n banneling mag jy mos bietjie mensvleis wys.πŸ˜—πŸ˜—πŸ˜—πŸ˜— q
        Ek meen, ek jou grootte fan.

        Reply
        • Beslis!!! Ek stem saam!! Annelise, jy’s besonders beautiful!! 😍

          Reply
          • annelisePost author

            Eish, dankie πŸ™‚

            Reply
            • Anti Spammo

              Anon hierso. I signed up for your newsletter and created an account on twitter and followed you on there! ☺ Is daar meer lesersfotos in julle Vreesloos seksie? Master die belangrikste vraag is, is fotos van *jou* daar? πŸ˜‰ 😍

              Reply
              • annelisePost author

                Hello daar,

                Ek is besig om Kombiekiehier Vreesloos gou vir julle oor te maak, so gee so paar dae voor jy daar gaan kyk. Daar is sover nog min leserselfies daar – wat daar is is wel meer eksplisiet. πŸ™‚ Ons Afrikaanssprekendes is maar bangerig vir Selfies instuur, maar hopelik sal daardie groei. Daar is Selfies van my op verskeie plekke πŸ˜‰ (om ander aan te moedig om ook in te stuur,) maar ek sal dit nie erken nie. πŸ˜‰ :p

                Reply
                • Hehe ek weet jy het dit al voorheen gese maar die blote gedagte dat daar selfies van die Koninging van Kombiekiehier daar in is het my skoon op hol…! πŸ˜‰

                  Reply
  • Baie bly jy is weer terug!!!

    Reply
    • annelisePost author

      Dankie! Ek is bly jy (en julle almal) is ook weer terug. xxx

      Reply
  • SOOOO bly Nou kan ons weer lus word op ander se Stories Gert & Caren

    Reply
  • Jy kan web sertifikate gratis kry by letsencrypt.org, en dis algemeen erkende sertifikate – met groen padlock en al.

    Reply

Leave a Reply to Anon Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)