Jong nonne
deur Bosvelder
Hy beweeg soos ʼn skim deur die gange van die skool in sy swart Jesuïete drag, viriel, fisies, afwesig. Peter Grosskopf, besoekende priester by die katolieke skoolkamp wat ek bywoon. Selibaat, rein, sensueel, seksueel, ingebring van wie weet waar om ons te begelei, Tweehonderd onwillige maagde, 13 tot 18 jaar oud, ingekerker in
hierdie afgeleë nonne klooster, niks anders as ‘n katolieke tronk nie.
Elke jaar word ons vir ‘n week afgesonder van familie, vriende en die lewe om ons voor te berei om die res van ons lewe selibaat in ‘n klooster te non. ‘n Week toegewy net aan God en sy gebod, of liewer die katolieke interpretasie daarvan.
Die res van die kloosterkinders se lewe gaan gewoon voort. Boeke, toetse, sport soos altyd. Hulle ouers het hulle nie aan die kerk opgedra nie. Maar ons, die toegewydes, in wit drag, ons word afgesonder, ons is geroepe (is daar vir ons besluit) om ons lewens aan Moeder Maria en haar Kind te wy. Ons is ‘n groep van (on)willige geofferdes.
En toe die skok, die priester, koperblonde hare wat oor sy skouers hang, stem wat vlees in water verander, helder blou oë, hande wat ons, ons broekies sal laat afstroop en aan die naaste struik hang. Ieder en elk van ons reageer op die naam Heloise, of Petro, of Karlien. Onsigbare goue draadjies wat hy in sy hande hou, trek ons soos magnete na sy misterie toe aan.
Ons is mans nie gewoond nie, sien hulle selde. Ons word deur Nonne onderrig en leef afgesonder van die buitewêreld. Die mans wat ons wel te siene kry is die altaarseuns, koorsangers, ou priesters en soms boeties wat ons besoek, wat almal reeds hulle bekoring vir jong maagde verloor het.
Soms, in ʼn roekelose oomblik, sal een van ons haar reinheid in ʼn woedebui oprol, dit by die naaste venster uitsmyt en swanger raak. Maar dis uitsonderings.
En nou dit. Hierdie jong, viriele passievolle Pater. Die man loop met sy sagte voete regdeur ons onderdrukte seksuele bewussyn. Hy omsirkel ons, sluip ons gedagtes, drome binne. Sy stem gly sag oor ons, sy asem die reuk van ons maandstondes. Hy beweeg soos ‘n kat, sag, gemaklik, sy spiere rollende soos sluipende leeu. Die oggendson streel oor sy voorkop tydens ons oggenddiens, hy praat, buig, draai om die tabernakel, ‘n liefdesdans vir ons ontwakende liggame.
Tydens sy preke versplinter sy hoë sensuele intellek soos gouddrade die kapel se lug. As ons die kapel lug inasem, vol van die reuk van brandende kerse versmoor ons in ons groter wordende begeertes. Ons sien die kersvlamme dansend op die vet kerse, en sy goue stem wat om ons en deur ons en in ons val. Ons borste klop, rosig, volrond, sommige nog groeiend, ons tepels styf orent onder ons wit wye bloese, onsigbaar. Ons hare weggesteek onder ‘n sluier, ons wange die rosige kleur van begeerte en saans sien ons die slak spore van ons begeertes op die
katoeninsetsel van ons broekies.
Sommige menstrueer, die ryk geur van menstruasiebloed werk aansteeklik op die ander in, sodat menstruasie en begeertes ineen vervleg word. Dit versprei soos ‘n Middeleeuse mania deur die meisies. Ons fantasieë kry vorm ver bo die bindende reëls van kerk. Orgasmiese Theresa, kwylende Damien, ek self, ons dye soggens klewerig met die afskeidings van ons nagtelike drome. Besete, ons breine gevul met ons nat fantasieë, skuif ons ongemaklik rond op die harde kerkbanke. Ons vulvas gevul geswel gevul bloed, gee geboorte aan ontembare begeertes. Dit is roepend, pleitend, rusteloos op soek vervulling deur Pater PG, Peter Grosskopf.
Ons groepsdinamika het verander, ons is suspisieus, kortaf, agteraf en aggressief met mekaar. In elke ander meisie sien ons die vyand. Die skoolmeisie geselsies het opgedroog, vervang deur gesprekke wat uit ons pelvisse beheer word. Ons trippel, koppe omhoog en borste sover moontlik uitgestoot om PG se oog te trek, wetende dat ons wye bloese ons rondings verberg.
Soms Pater, in die nag, in die slaapsaal, hoor ek die gejaagde asems, dogters wat droom, soms hoor mens die sagte gehyg, ʼn katel wat kraak as ‘n dogter se eie hand haar tot orgasme bring. Dit Pater, is ons, voorbereidend vir ons nonnetaak, waarvoor ons te onrein is.
Ons sal ons PG kaalvoet, kaalgat, swetend oor die Drakensberge volg.
Alleen met hom ten einde laaste, my lippe ‘n haar breedte van sy oor, van sy hand wat rustig teen sy slaap druk. Sy vrae stroop my kaal, eis dat ek my siel naak voor hom stel. As hy maar net vir my wil kyk, net een keer aan my vat, daar onder by my maag, daar waar gladde vel en krulhare ontmoet, (Aaa) ja en daar in my nek, en my keel, tot by die kloof tussen my borste, dan nader na my tepel, styf van bloed, soekend na aandag. Net een keer asseblief.
Daar’s tyd, genoeg tyd my PG, ons is alleen, ek en jy hier in jou bieghokkie, ek sal nie praat nie, niemand sal ooit weet nie, net ek en jy. Ons geheim. As ons tog net een keer kan liefde maak, net een keer sal my ‘n leeftyd hou.
Maar nee, jy moet my siel ontbloot: “Het jy gesondig suster? Het jy enige onrein gedagtes, gebruik jy onrein woorde en doen jy onrein dinge met jou liggaam?”
Skuldig, skuldig en nogmaals skuldig. Mea culpa, mea maxima culpa. Jy PG, is die onderwerp van my onreinheid, en nie net myne nie, al die dogters wat jy met jou stem, hand, hare en stap tot onreinheid dryf. Jou priesterkleed wil ek laag vir laag van jou afstroop, jou sagte vel stukkie vir stukkie ontbloot, totdat jy in jou volle naakte glorie voor my staan. Dan wil ek jou indrink, van kroontjie tot toontjie wil ek jou bekyk, my hand oor jou gladde vel laat gly. Geen plekkie sal ek oorslaan nie, ek sal elke enkele stukkie vel met my hande ontdek, en laastens, heel laaste sal ek jou rein priester-slapende horing opwek, wakker maak totdat dit soos ‘n paal styf in my hande staan, dan eers, dan eers sal ek my stadig voor jou honger oë ontklee, stukkie vir stukkie my liggaam vir jou oopmaak. Ek sal my teen jou aanvlei, en jy hoef niks te doen nie, my heilige Pater, jy hoef jou nie te ontrein nie. Ek sal die onreine wees, ek sal albei van ons se onreinheid op my neem. My liggaam sal oop wees vir jou en ek sal jou in my inneem.
Jy mag nie beweeg nie, ek sal dit doen, vir ons albei beweeg, dat jy nie onrein word nie. Ek sal dit doen, totdat ons albei versadig is van die liefde, ek sal jou saad in my neem, dan sal ek sal ‘n proppie insit dat dit nie uitloop nie, dit moet binne my bly, vir altyd. My liggaam moet jou saad absorbeer, dit deel van my maak. Jou saad sal nie op die grond gestort word nie, ook nie in my broekie nie, ek sal my nie afvee nie, ek sal dit binne in my hou. En as daar ‘n kindjie kom, ‘n seuntjie sal dit wees, sal ek hom groot maak, hy sal ons s’n wees, maar niemand behalwe ons sal weet dat hy uit jou saad ontkiem het nie. Ek sal die skande dra, dat jy vry en rein kan bly. Sy naam sal Petrus wees, die rots, die sterke, amper Peter, maar ver genoeg om jou geheim te bewaar.
Maar Nee!! Nou ontbloot jy my siel, my diepste begeertes, en ek moet bely. Ek bely my sonde, ek bely dat my jong liggaam na liefde smag, na ‘n man wat my maagdelikheid (wat ‘n vloek het dit nie geword nie) kan breek, dat my menstruasiebloed met die bloed van die gebroke vlies weg gewas kan word.
En jy Pater PG, asem my in, asem my begeerte na jou in, want dit kan ek nie bely nie, dat jy die man van my begeerte is, dit is my geheim. Asem my in Pater, ruik my menstruasiebloed, ruik en nee, ek wil nie in vrede gaan nie, al stuur jy my weg met:
“Gaan in vrede, kind, en sondig nie meer nie.”
Jy noem my ‘n kind, terwyl jyself gister nog kind was. Te jonk, te mooi, te viriel vir hierdie taak. Is dit waarom hulle jou gestuur het? Om die koring van die kaf te skei, om ons begeertes op te jaag totdat slegs die wat regtig wil, wat regtig kan rein bly, as nonne oorbly. Ons ander is dan vry om ons onreine begeertes na te jaag. Ons kan dan deel van die wêreld daarbuite word, nie iewers toegesluit in ʼn nonneklooster nie.

Nog.