Joe en die Cessna vlieënier

Hoe lank gaan ek lees: 8 minute

deur Safari Joe

Op ‘n dag vroeg in Junie ‘n paar jaar gelede bevind Joe hom in die mede-vlieëniersitplek voor in ‘n Cessna 206 vir ‘n vlug van sowat veertig minute van Laikipia tot in Samburu in Kenia. Hy was die enigste passasier. Die vlieënier was ‘n jong Australiër – ‘ n donkerkop. Haar naam was Marie. Die vlieëniers van die sogenaamde charter- vlugte in Kenia en elders in Afrika is byna sonder uitsondering jonk. Die bos is waar hulle ondervinding opdoen en hulle ure opbou vir meer senior posisies elders.

Die bosvlieërs is ook meesal manlik, so Joe was aangenaam verras om ‘n vrou in die kajuit te sien.  Met die groetslag voor hy in die klein vliegtuigie geklim het, was hy beindruk met Marie se sterk handdruk. Joe kon sien dat daar ‘n lenige, atletiese lyf onder haar uniform verberg was.  Die knope van haar wit gestyselde hemp het net-net daarin geslaag om haar goedbedeelde, ferm borste in toom te hou.

Met die afry tot aan die einde van die loopbaan, loer Joe af tot waar Marie se fris kuite fleks soos sy die roer-kontrole en remme beheer. Amper onwillekeurig, merk hy op dat Marie se kortbroek styf tussen haar bene saamspan, waar ‘n duidelike kameelklou die prominensie van haar vulva aksentueer. Jissus, dink Joe, dit lyk asof sy sonder ‘n kleinbroekie vlieg.

Joe se gedagtes hardloop met hom weg en hy wonder wat hy sou sien as sy haar kortbroek sou aftrek. Net toe gee Marie hom ‘n drukkie bo-aan sy linkerbeen, kyk hom in die oë en steek haar duim op in die alombekende ‘oukei’ manier. Joe is ietwat onkant gevang, maar hy knik sy kop, ‘n verleë glimlaggie op sy gesig. ‘Ek is reg!’ Joe besef maar alte goed dat Marie kan raai wat in sy brein aan die gang is.  En sy weet dit is nie ‘n piesang wat ‘n boog span in sy kakiebroek nie.

Marie stoot die kragkontrole tot in die heeltemal oop posisie, vat haar voet van die remme af en met ‘n gedruis peil die Cessna in die middel van die aanloopbaan af. Skaars’n minuut later, teen so 70 myl per uur, verlaat hulle moeder aarde en kies koers in ‘n noordelike rigting.

Die vlug was iets besonders.  Aanvanklik oor die redelike oop veld en heuwels van die Laikipia plato, en toe skielik en dramaties tuimel die grond onder hulle weg, die oomblik toe die Cessna oor die randjie van die eskarp beweeg.

Onder hulle lê die uitgestrekte, meestal dorre landskap van Samburu. Blou, blou berge in die agtergrond,  palmbome hier en daar en oop vlaktes so ver as wat jy kan sien. Minute later gewaar Joe die glinstering van water in die ruigtes. Dit was die Ewaso Nyire rivier, ‘n onstandhoudende, maar belangrike bron van water in ‘n omgewing waar mens en dier weet wat droogte beteken.

Marie beduie met haar vinger na onder, gepaardgaande met nog ‘n ‘ok’ vingergebaar. Joe verstaan dadelik. Sy wil laag vlieg, maar versoek sy instemming omdat hy die klient is. Joe knik en steek ‘n entoesiastiese duim in die lug. Sommer gou daal die vliegtuig totdat hulle skaars dertig meter oor die oppervlak van die water voortsnel. Die nabyheid van die palmbome al langs die water veroorsaak  ‘n heel ander sensasie van spoed.  Die Cessna snel al langs die rivier af, so laag oor die water dat Joe die konsternasie kan sien soos seekoeie en krokodille vervaard in die water verdwyn en watervoëls benoud opstyg en ‘n koers invaar sonder dat hulle werklik besef waar die bedreiging vandaan kom.

So kwartier later sien Joe die kamp waarna hulle op pad is. Sasaab. Net toe trek Marie die stok terug en hulle maak ‘n lang draai tot by die landingstrook op ‘n oopte tussen twee heuwels.

Met hulle aankoms by Sasaab-kamp waar Joe die aand sou deurbring, was hy bly om te sien dat Marie ook daar gaan oornag. Hulle was saam op ‘n wildbesigtigingsrit en het mekaar weer later in die klein oefenkamer raakgeloop.  Joe al swetend op die trapmeul en Marie koel en netjies op die traptrapper. In haar oefenklere wat styf oor haar lyf span, veral oor haar uitmuntende, ferm boude, het Marie nog meer aanloklik gelyk as in haar uniform.  Joe kon sien dat sy hom ook ‘n tweede kyk gegee het – sy bene was nog altyd sy beste bate.

Rondom die gesamentlike aandete by Sasaab kon hulle die flirtasie voortsit.  Aan tafel het hulle toevallig langs mekaar beland.  Marie se fisiese nabyheid het Joe se sintuie sommer dadelik in die hoogste rat.  Eers was dit net haar parfuum.  Soet, maar nie oorweldigend nie, met ‘n ondertoon van koffie en vanielje.  Joe sou later uitvind dit was Black Opium, ‘n Yves St. Laurent produk.  Toe Marie haar linkerbeen liggies teen sy regterbeen skuif, is dit asof iemand ‘n lont in hom aansteek.  Dis asof al die warmte en belofte in haar liggaam hom binnedring.  Joe kry dadelik ‘n sterk horing en hy’t ‘n idee Marie weet wat aan die gang is.  Sy loer skuins na hom en glimlag net toe sy haar linkerhand oor sy bo-been gly, en sy harde piel ‘n drukkie gee.  Joe stamp amper sy bierglas om in verbasing en opgewondenheid.  Hy glimlag terug.

Joe het net begin dink oor ‘n nagdoppie in sy of in Marie se kamer, toe die aand se verrigtinge ‘n ander koers insteek.  Sommer vroeg, net na nege, staan Marie op en sê goeienag.

“Ek het ‘n lang dag gehad en moet bietjie rus kry”, sê sy.  “Ons vertrek teen half agt more so moenie laat wees nie!”

“Dit gaan ‘n besondere interessant vlug wees, glo my”, sê Marie met ‘n glimlag.  “Trouens ek is oortuig daarvan dat jy dit baie gaan geniet!”

Die volgende oggend, nadat Marie die nodige voorvluginspeksie gedoen het, is hulle terug in die lug in ‘n suidelike rigting, op pad na die Masai Mara.  Joe skat dat die vlug so effe meer as 90 minute sou duur.  Seker so vyftien minute later, is hulle op ‘n gelykvlug teen omtrent 7,000 voet bo seespieël.  Oor die harde gedruis van die enjin, beduie Marie vir Joe om die tweede stel oorfone op te sit.

Joe doen dit en hoor hoe Marie met die lugverkeerbeheer praat.  Sy wys vir hom om oor te skakel na kanaal 2, vir ‘n private gesprek.  Hy doen dit.

“Joe, jy’t seker al etlike ure ondervinding in een van hierdie Cessnas, vat die kontrole oor en hou die vliegtuig op ‘n gelykvlak op dieselfde koers.  Die spoed sal nie veel verander nie.”

Joe neem die stok voor hom in altwee hande. Alhoewel dit nie iets is wat hy gereeld doen nie, is dit nie die eerste keer nie en hy slaag daarin om die vliegtuig redelik stabiel te hou.

Uit die hoek van sy oog sien Joe hoe Marie haar kortbroek oor haar lang bene trek.  Dis asof die temperatuur in die kajuit enkele grade styg toe hy die bossie pikswart hare tussen haar slanke dye sien verskyn.  Net soos hy gedink het:  geen sig van ‘n kleinbroekie nie.  Joe voel hoe die jagsheid vinnig in hom opstoot.

“Ek het gedink jy sou dalk wou sien wat jy gister so probeer beloer het, Joe,” sê Marie met ‘n glimlag op haar gesig.  Sy leun af en met haar regterhand druk sy ‘n klein hefboom en stoot Joe se sitplek so ver terug as moontlik.  Joe vergeet skoon om die kontroles te beheer en die vliegtuig beweeg ‘n paar keer op en af.

“Moenie worry nie, Joe, ek gaan die outomatiese vliegkontrole aktiveer.”  Marie doen die nodige verstelling en gebruik steeds die oorfone om Joe te laat weet:

“Jy kan nou ontspan en die kontroles los – die vliegtuig is stabiel.”

Met die draai sy half regs in die sitplek en klouter oor die konsole tussen die twee voorsitplekke.  Sy staan-sit reg voor hom, met haar besondere indrukwekkende koekie skaars ses duim voor hom. Joe staar direk na haar welige bos pikswart skaamhare soos ‘n meerkat na ‘n kobra.  Amper gehipnotiseer. Die donkerpienk spleet en poeslippies is net-net sigbaar.

Joe sak laer in die sitplek en steek altwee sy hande uit.  Met een hand op elke ferm boud, trek hy Marie se nat kwassie tot op sy mond. Haar skaamhare kielie sy neus ‘n bietjie maar Joe ignoreer dit. Hy steek sy tong uit en span ook sy lippe en naderhand sy vingers in om haar klitoris te stimuleer.  Dit werk sommer gou.   Marie druk haar warm poes al stywer teen Joe se lippe en tong.

“Eet my Joe. Eet my. Dit voel heerlik.”

Joe suig haar groterwordende poeslippies liggies  in sy mond in en dan verskuif hy weer sy aandag tot by haar klit. Marie se doos is so nat soos ‘n fontein en Joe besef sy is baie naby aan kom. Hy versnel sy tempo so ietwat en voel en hoor hoe Marie ‘n klimaks bereik.

“Moenie stop nie Joe. Ek gaan  kom. Ek gaan kom.”

Sy kreun diep en vryf haar poes ritmies oor Joe se mond en tong. Haar onderlyf verstyf meteens en haar asemhaling word dieper en stadiger tot sy die randjie oorsteek en die orgasme haar oorval.

Joe is teen die tyd jags verby. Hy lig sy boude op en trek sy broek af en trek die onderbroek oor sy stywe piel terwyl Marie hom stip dophou.  Toe Joe se harde voël op die toneel verskyn, sak Marie se een hand af tot teen haar poesie en sy begin om haarself te masturbeer, haar oë vasgenaal op Joe se ereksie.  Joe se piel is penorent en die kop klap byna teen sy naeltjie.

Joe vat sy harde piel in sy regterhand en trek die voorvel op en af.  Die lig in die kajuit is nie die beste nie, maar die glinsterende pielkop staan uit soos ‘n baken in die veld.  Hy kan sien hoe dit Marie nog meer jags maak.  Sy sak af tot op haar knieë en vou haar warm mond en pragtige lippe styf oor Joe se harde orgaan. Hy sug van genot en vergeet totaal waar hulle is. Marie vat sy klipharde piel al dieper in haar warm, seepgladde mond. Haar fluweelsagte tong krul oor sy ereksie, met haar een hand styf om die stam.  Net toe Joe begin wonder of hy veel langer sal kan uithou, trek Marie haar mond weg, vryf ’n handvol speeksel op sy harde tril en plaas hom in die prominente gleuf  tussen haar tiete. Joe kyk hoe sy pielkop momenteel tussen haar tieties weggly en dan weer verskyn soos Marie op en af beweeg. Dis asemrowend lekker en niks lyk beter as ‘n lang harde piel vasgeklem tussen twee perfekte tiete nie. Marie se tepels is so hard soos vars rosyntjies en haar asemhaling word vinniger en meer intens.

Marie vat Joe se piel weer in haar hand.  “Ek nie meer wag nie, Joe, ek wil jou in my voel.”

Sy kom sit wydsbeen oor Joe en vryf  haar sopnat gleuf oor sy voëlkop.  Marie is so nat dat sy stywe piel in haar vagina ingly soos ‘n warm mes in botter. Joe is sprakeloos. Hy kreun en druk die volle lengte van sy piel diep in Marie se poes, tot teen sy ballas. Terwyl hulle voortsnel in die oop lugruim bokant Kenia, naai hulle vir die spreekwoordelike plek en ‘n wen.  Marie steeds met die gehoorstuk om haar kop, net ingeval daar ander verkeer opduik en lugverkeer haar instruksies gee om koers of hoogte aan te pas.  Joe het vrede met wat om hom aangaan.  Hy sien hoe sy stokstywe, glinsterende piel in Marie se heerlike warm, supergladde poes ingly en uitkom soos sy op hom wip.  Elke nou en dan stamp die Cessna wanneer hulle ‘n lugleegte of iets soortgelyks teëkom.  Dit dra net by tot die ongelooflike sensasies wat hulle altwee ondervind.

Die gekombineerde effek van die vibrasie veroorsaak deur die kragtige Pratt and Whitney enjin en die heerlike greep van Marie se stywe kont, veroorsaak ‘n bykanse kortsluiting in Joe se sinapse. Hy weet sommer gou hy gaan nie lank hou nie.  En dit was toe so.  Binne ’n kwessie van minute ondervind Joe die voorloper van ‘n orgasme. Erens in sy brein gly die bandjie van die wiel af en vir ‘n sekonde of twee kom alles tot stilstand. Dan ontplof ‘n heerlike gevoel van ekstase diep in sy lende en onwillekeurig skiet die eerste van etlike strale semen diep in Marie se poes. Hy voel hoe die wande van haar vagina hom al stywer vasklem en Joe ontlaai meer en nog meer komskote diep in Marie se warm doos.   Intussen ry Marie hom nog steeds hard:  “Ja, ja, jissus, ja!” gil sy amper soos sy ritmies pomp en afkyk tot waar Joe se piel tussen haar oop bene verdwyn.  “Naai my Joe, naai my hard, kom diep in my poesie.”

Marie begin hyg en haar oe rek toe sy die tweede keer ‘n klimaks bereik.  Haar vagina trek ritmies saam en melk die laaste bietjie kom uit Joe se piel.  Na ‘n minuut of twee, toe hulle afkom aarde toe, as mens dit so kan stel, kyk Marie Joe in die oë en glimlag.

 “Ek het jou mos gese dit gaan ‘n interessante vlug wees, Joe!”

Joe weet dat hy seker nooit weer in sy lewe so iets sal beleef nie. Het hy Marie ooit weer later gesien?  Nee, en sy is nou terug in Australië.  Joe wonder partykeer of sy nog vlieg.  Hy dink haar dae van waaghalsige manewales is seker nou verby.  Of dalk doen sy dit nou in die vlugkajuit van ‘n groot straler, op ‘n transatlantiese vlug?  Wie weet.  Die herinneringe is goed genoeg.

7 thoughts on “Joe en die Cessna vlieënier

  • Baie goeie een, lekker storie

    Reply
  • Jan Pielewiet

    Baie goed geskryf, geniet bietjie nuwe woorde en beskrywings, is lus omself nou te leer vlieg.

    Reply
    • Hou by storie skryf ou vriend, dit doen jy goed….uitstekend. Vlerke pas nie by ons ou manne nie.

      Reply
      • annelisePost author

        Al die manlike lesers is nie oud nie. Jan is nog “lekker” jonk. 😉

        Reply
      • Jan Pielewiet

        Ek is besig met paar, hopenlik kry ek mooi afgerond binnekort.
        Dankie vir die mooi bemoediging, kort bietjie aanpor…

        Reply
  • Die is nou ‘n lekker jags storie.

    Ek het dit geweldig geniet. Baie dankie Safari Joe

    Reply

Leave a Reply to annelise Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)