“Glory Hole”

2+
Hoe lank gaan ek lees: 9 minute

deur Jan Pielewiet

Johan Beukes. Manlik. 45 jaar oud. Redakteur – Jag en braai.

Min mense kan sê hulle passie is hulle loopbaan en ek is een van hulle. Daar is min dinge in die lewe wat my soveel plesier verskaf soos braai, jag en naai. Eersgenoemde twee mag ek in die openbaar bekendmaak, maar oor die derde swyg ek. Alhoewel die eerste twee vir my deure oopmaak en ervarings bied wat min ander mense kry, is die derde een seker die beste. As redakteur van een van die grootste jag publikasies word ek gereeld genooi om te jag en verskillende wapens te beproef en te bespreek in ‘n artikel in my tydskrif.

So word ek einde laasjaar vir ‘n twee weke lange jag en besigtings tog na ‘n Tseggo-Slowaakse wapenvervaardiger genooi om hulle nuwe reeks te beproef en te ondersoek. Die maatskappy is besig om een van die wêreldleiers in jagwapens te word en gebruik elke vorm van bemarking om seker te maak hulle bly voor in die wedloop as beste jagwapen ter wêreld.

Die Fabriek.

Die fabriek is geleë ‘n paar kilometer buite die hoofstad Praag. Ek is die Sondagaand toe ek land by die lughawe opgelaai deur ‘n jong knaap wat my na die herberg geneem het. Hy kan nie ‘n woord Engels praat nie en as dit nie was dat hy met my naam op ‘n bordjie staan en wag het nie, sou ek seker nou nog daar gestaan en wag het. Ek herken nie eers my eie naam soos hy dit uitspreek nie. Ingeboek by ‘n herberg met ‘n pragtige uitsig oor die natuurskoon wat op my voorstoep begin, neem ek ‘n Sandeman sjerrie voordat ek gaan inkruip. Voos gevlieg. Die Maandag-oggend word ek deur een van die fabriek se verteenwoordigers opgelaai om saam met hom na die fabriek te gaan vir ‘n besigtingstoer van die ontwerp en vervaardiging van die nuwe CZ reeks.

Gelukkig het hulle ‘n tolk vir my beskikbaar gehad om te help vertaal. Dit was ‘n jong dametjie, pas klaar gestudeer en baie begerig om my alles te wys en te vertel. Wat sy gemis het in skoonheid het sy voor opgemaak in geaardheid met ‘n glimlag wat van oor tot oor loop. Haar bloedrooi lippe beklemtoon haar spierwit tande.  Aan haar houding kon ek sien sy het ‘n goeie opvoeding gehad en aan haar kleredrag kon ek aflei dat sy bolangs profesioneel is, maar bietjie stout aan die onderkant. Dit wil vir my voorkom asof hier dalk ‘n geleentheid is om meer as net bokke te jag en wapens te skiet.

As deel van die toer kyk ek saam met vyf redakteurs van ander publikasies na ‘n voorlegging deur hulle ontwerphoof asook ‘n balistiese ontleding deur een van hulle kenners. Die tolkie sit tussen my en die man uit Amerika. Duidelik het ek en hy altwee ‘n ogie op haar, want ons druk omtrent die wind uit haar longe uit so styf sit ons teen haar. Ek vou my arms oor my bors asof ek diep ingedagte na die sprekers luister, maar my vingerpunte onder my kieliebak probeer skelmpies teen haar bors druk. Helaas is die tolk wel toe goed opgevoed en wys geen reaksie nie en kry dit boonop reg om biede my en die Amerikaner te ontwyk.

Die jag.

Na die toer en voorleggings die eerste dag voltooi is word ons die tweede dag na die skietbaan geneem deur Johann. Hy is ook die toerleier en jag organiseerder. Johann het vir ons elkeen ‘n lys voorsien van wat beskikbaar is en daarop aangedui waarvoor hulle sal betaal. Ek het onmiddelik besluit op ‘n Wild Boar na aanleiding van al die Asterix boeke wat ek al gelees het. My ander begeerte was ‘n takbok wat die kenmerkende platblaar tipe horing gehad het. En dan laastens ‘n Mouflon wat ‘n tipe wilde skaap is. Volgens my navorsing het die plaas waarop ons gaan jag van die grootste voorbeelde in die spesie te wêreld en sal ek seker nooit weer so ‘n geleentheid kry nie.

Op die skietbaan word ons elkeen voorsien van ‘n kaliber wat geskik is vir die spesies wat ons wil skiet, ek kry gelukkig ‘n 30-06, ‘n kaliber waarmee ek redelik vertroud is. Die tolkie is ook daar en vandag dra sy ‘n stywe skipant-tipe broek in kamoefleer kleure en ‘n rooi toppie wat styf span om haar bors. Alhoewel sy klein tieties het word dit beklemtoon met die styfpassende toppie. En ek wil my half verbeel dat ek die nippels effens kan sien bult.

Ons kry elkeen ons teiken en tot my genoegdoening sien ek dat ek en die Amerikaner weer geskei word deur die tolkie, waar sy ook met ‘n 243 tussen ons ingedeel word. Na die instel en paar proefskote reël ons ‘n klein skietkompetisie tussen ons klomp en die Tolkie neem ook deel. Tot my bittere spyt moet ek bieg dat die Amerikaner my geklop het met drie punte en die tolke het gewen met twee punte. Vir ‘n volledige tegniese ontleding en terugvoering oor my ervaring van die 30-06 en teleskoop asook die jag kan julle gerus my artikel van 12 Maart gaan lees, nie heeltemal van belang vir hierdie artikel nie.

Ek kan net noem dat ons vir vier dae te voet gejag het in die berge en dat ek gelukkig was en al drie diere op my wenslys gekry het, twee was sowaar Roland Award volgens ons standaard.

Die kuier.

Die laaste dag van ons ekspedisie word ons op ‘n onthaal trakteer deur ons gasheer van die plaas waarop ons gejag het. Ons word elkeen vereer met ‘n miniatuur replika van ons gekose jaggewere asook ‘n medalje van die landgoed as ‘n herinnering. Die hoogtepunt was die ete waar die verskillende wild wat geskiet was opgedis word in verskillende geregte, Ek het lippe en vingers afgelek aan al die disse en by die chef paar “tips” gaan vang.

Aan die einde van die aand was ons almal effens warm en bietjie onvas, almal behalwe ons Tolkie wat blykbaar immuun teen drank is.

Aangesien ons gasheer en res van die geselskap almal op pad huis toe is, stel ons aan die Tolkie voor dat sy by ons ‘n “night cap” kom drink by die herberg. Die Tolkie het haar eie vervoer en bied sommer aan dat ons met haar kar mag ry, dan hoef ons nie die maatskappy se bode so laat besig te hou nie. Die twee ander redakteurs het saam met die gasheer gery, almal al oor die 50, en ons jongklomp, almal onder die 50, het saam met die tolk gery.

Gedurende die rit stel sy voor dat sy ons bietjie Praag se naglewe gaan wys aangesien dit ons laaste aand is en ons die volgende oggend terugvlieg. Soos een man stem ons saam en laat haar besluit waarheen ons gaan. Sy neem ons toe na ‘n kroeg in een van besiger strate, maar parkeer om die hoek in een van die stiller strate. Na ‘n paar drankies waar ek en die Amerikaner ons bes doen om haar guns te wen stel sy voor dat ons die nag gaan afsluit by ‘n Genotskamer. Ek het geen idee wat dit is nie, maar is alreeds bereidwillig om te gaan.

Glory hole besoek.

Die ingangsgeld was nogal ‘n vieslike bedrag en ek wonder of die maatskappy dit sal dra as ek dit deursit as onthaalkostes, maar ek betaal die fooi by die deur en drentel agter die ander drie aan, nie seker wat dit is waarheen ons gaan nie. Ek volg die Tolkie om die draai en die volgende oomblik is ek wawyd nugter geskrik. Dit is net seks waar jy kyk. My bek val oop en my horing slaan my wind uit, alles in drie millisekondes. Ek gaan probeer weeergee wat ek gesien het, maar daar gebeur so baie ek weet nie waar om te kyk en waar om te drool nie.

In kort is dit ‘n kamer met klomp houtmure. Oral is daar gate waar mans of hulle piele kan indruk of waar dele van vrouens halflyf uitsteek. Bokant elke gat is daar ‘n gelamineerde A4 met ‘n foto van die vrou wat daar lê/sit/staan. Die Amerikaner het by ‘n paar tiete gaan staan wat hy gestreel en bevoel het. Die Duitser het begin koek eet by ‘n vrou waar sy ooghoogte op haar rug op ‘n bord lê – haar onderlyf diekant en haar bolyf anderkant die afskorting. Die Tolkie het haar hand oor twee vet boude gestreel van ‘n vrou wat gebukkend staan met haar kop aan die anderkant van die afskorting.

Ek loer rond en besluit om eers in die rondte te stap voor ek aan die aksie deelneem. By die eerste afskorting is daar drie gate langs mekaar op verskillende piel hoogtes. By een staan ‘n frisgeboude man met sy voël in die gat en aan sy gesigsuitdrukking kan ek sien hy is besig om ‘n blowjob te ontvang.

Twee gate verder staan ‘n ver oorgewig man en ‘n hand is besig om deur die gat sy klein pieletjie te streel. Die dingetjie is te kort en te klein om deur die gat te gaan soos die ontwerper bedoel het.

Die volgende is die vet boude waar die Tolkie nou besig is om haar vingers in die vrou se poes in te druk. Ek hoor eintlik die nat suig geluide soos sy haar opklits. Die tolkie knipoog vir my en maak haar lippe nat met haar tong. Duidelik is sy heel in haar element, geen wonder sy ontduik my en die Amerikaner se aanslae so vernuftig nie.

Volgende lê daar ‘n vrou op haar rug met haar kop net die regte hoogte om te deep throat, dalk moet ek haar bietjie boerewors voer, sy lyk honger, maar dan beweeg ek verder om eers die res te inspekteur.

Ek sien die Amerikaner het geskuif en is nou besig om ‘n vrou te spyker in die volgende hokkie en tot my trots kan ek sien ek stof hom darem uit in die grootte gebied. Die vrou lê op haar rug met haar bene wat saam met haar bolyf binne in die hokkie is en net haar boude en parra steek deur die afskorting uit.

Die volgende hokkie het ook ‘n vrou op haar rug, maar effens hoër sodat mens haar maklik ‘n muff kan gee of met haar tiete kan speel as jy jou hand deur die afskorting indruk. Dit is hier waar die Duitser begin het vroeër die aand. Sy word nou gelek deur ‘n tingerige mannetjie wat volgens die knop in sy broek ‘n tipiese tribbes is. Net tril en ribbes.

Laaste is daar ‘n hokkie wat my dronkslaan. Daar is ‘n plank wat uitkom waarop iemand kan lê, maar aan die bokant is daar twee boeie wat lyk of hulle iemand met lang arms kan laat hang. Terwyl ek so staan en wonder voel ek ‘n hand wat oor my maag streel en dan saggies oor my voël gly. My kop ruk regs net om te sien hoe my Tolkie verbygly en agter die gordyn van die hokkie inbeweeg. Volgende sien ek ‘n paar bene voor my deur die gat verskyn en dan word die bene opgelig sodat die enkels mooi in die boeie kan pas. Die lig gaan aan en ek treë vorentoe om die boeie om die enkels te sluit.  Terwyl ek daarmee besig is voel ek al hoe die voor-kom uit lek en dan blom die koekie voor my oop. Die Amerikaner is langs my en lyk asof hy sommer wil kom indruk, maar ek spring hom voor en gaan staan reg voor die ope uitnodiging en laat val my broek. My 8 en ‘n half duim spring uit en ek moet hom effens af-forseer om die regte hoek te kry. Ek druk die kop teen die vlesige lippe en vroetel so bietjie op en af om die nat wat begin pêrel bietjie te versprei voor ek stadig net my kop in die sagte nat warmte laat inglip. Die drukking is net reg sodat ek haar klit van onder af kan stimuleer terwyl my duim aan die bokant van haar ertjie druk.

Van binne die kamertjie hoor ek ‘n diep sug wanneer ek die kop dieper begin indruk. Na ‘n ewigheid het ek darem so driekwart in en trek ek uit om weer stadig in te druk. Die girl in die hokkie wriemmel en wikkel haar lyf en por my aan om alles in te druk wat ek het. Aangesien daar min vrouens in sonnige Suid-Afrika is wat alles kan vat wat ek gee, is ek bang om die lyfie hier voor my seer te maak, maar voor ek kan keer voel ek ‘n voet teen my hol en word ek vorentoe gedruk tot my ballas teen haar hol vas druk.

“That is how we fuck in America,” hoor ek die drol hier agter my praat.

Nou-ja. Aangesien ek nou heel in is kan ek seker maar dit geniet en begin lang diep stote gee. Aan die binnekant hoor ek die gille van die girl soos sy klimaks na die eerste paar stote, sy was seker lekker lus toe sy kom lê het. Die volgende wat ek sien is dat die helfte van die besoekers ‘n halfmaan rondom my gemaak het en kyk hoe my groot boerewors die klein koekie voor my oop forseer en hoe sy alles vat wat ek aanbied. Na ek so bietjie ‘n show opgesit het voel ek die kom in my ballas opstoot en na ek die eerste sarsie diep in haar sexy lyf ingeskiet het trek ek uit en skiet die tweede sarsie oor die oop lippe voor my. My kom loop in straaltjis teen haar koek lippe af en smelt saam in ‘n poeletjie onder haar waar die souse van my en haar gemeng uit haar uitgevloei het.

Na die gejuig rondom my bedaar het, kom die bestuurder na vore en ontsluit die enkels sodat die girl weer kan terug trek in die hokkie in. Aangesien ek lekker lank gepomp het trek ek toe ook maar broek op en kyk waar die res van die mense is. Die Amerikaner is nou besig om die vet boude te holjol en die Duitser staan voor die girl wat die deep throat doen. Ek voel’n armpie om middel en dan word daar in my oor gefluister: ”How do you say: Thanks for a great fuck in Afrikaans?”

Terugvlug.

Na nog so uur se speel het die Tolkie ons gaan aflaai en ek het net genoeg tyd gehad om te gaan stort en in te pak voor die Uber daar was om ons terug te neem lughawe toe. My lyf was tam en seer, deels van die berge, maar deels van die na-ure vermaak. Na die lekker spyker het die Tolkie my deur die hele vertrek vergesel en verduidelik dat sy eers ‘n prostituut was en deeltyds geswot het as tolk. As gevolg van haar omstandighede kon sy nie na skool studeer nie en al werk wat sy kon kry was as ‘n prostituut in die klub waar ons was. Sy het dit in die begin gehaat, maar later besef dat sy dit geniet en nou gaan kuier sy gereeld daar en as sy lus is join sy in die pret.

Nabetragting.

Dit was my eerste ervaring van ‘n Glory hole en ek kan dit amper beskou as ‘n buffet waar jy al die disse sien en kan eet en proe soos jy wil. Ek het teruggekom met ‘n klomp herinneringe wat seker nog lank by my gaan bly. Hier in my agterkop dwaal die gedagtes om dalk ook so iets hier te probeer, al is dit net vir die grap in my garage saam met ‘n klomp van my swingerpelle …

 

* Ek het twee video’s in Kombiekiehier Vreesloos gepost wat wys wat in die plekke wat Jan Pielewiet hierbo beskryf aangaan. 😉  Gaan kyk HIER.  (Ongelukkig net vir ingeskrewe Vreeslose lesers)

2+

7 thoughts on ““Glory Hole”

  • Avatar
    Jul 30, 2019 at 5:11 pm
    Permalink

    Jan jy dis jou talente elke keer met meer finesse aan as die vorige keer.
    Welgedaan! Ons gaan beslis uitkyk vir nog van jou verhale.
    Baie dankie, ek het dit gewedig geniet.

    Reply
  • Avatar
    Jul 25, 2019 at 5:17 pm
    Permalink

    Ek is maar bly daar is nie iemand by my, toe ek die storie lees nie. Ek sweer my bek hang oop van verwondering. Nee wragtie! So ‘n, “biesigheid” nog nooit self beleef nie, maar dit blyk avontuurlik te wees.
    Dankie Janeman, voorwaar lekker leesstof.

    Reply
  • Avatar
    Jul 25, 2019 at 9:01 am
    Permalink

    wow….het al hiervan gehoor maar ook nog nooit ervaar nie. Moet iets baie kinky wees om te ervaar.
    Pragtige storie dankie Jan

    Reply
  • Avatar
    Jul 24, 2019 at 2:56 pm
    Permalink

    Die Genotskamer klink na ‘n interessante (voyeuristiese) ervaring. Dink net nie ek sal self ‘n vertoning kan lewer met ‘n gehoor nie…

    Sover dit ons Maangodin se bundel gaan – dis ‘n briljante idee. Hier is soveel skitterende stories, ek is bly dat ek nie die keuses hoef te maak nie.

    Reply
  • Avatar
    Jul 24, 2019 at 1:41 pm
    Permalink

    Wow! Nog ‘n baie kinky en baie oorspronklike storie. “My” 😉 skrywers word so goed dat ek julle in ‘n bundel gaan publiseer. Ek werk aan die detail, maar watch this space. 🙂

    Reply
    • Avatar
      Jul 24, 2019 at 3:58 pm
      Permalink

      Janeman, absoluut fantasties geskryf.

      Reply
    • Avatar
      Jul 25, 2019 at 10:25 pm
      Permalink

      O gonna. Hoe dik gaan daai bundel moet wees want hier is ware talentvolle skrywers op die groep.
      Dankie vir almal se terugvoering, maak my sommer lus om nog te skryf.

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)