Gholfbal
deur Visser
Uiteindelik is die somer hier!
As Suzanne in die oggend wakker word op haar sy, kan sy die groen gras van die gholfbaan in die helder oggendlig sien. Daar is iets aan die somer – alles is vinniger, almal het meer lewenslus, haar gemoed is beter. En sy is hiper jags!
Wanneer sy in die oggende in die stort staan, is die enigste ding wat deur haar kop gaan die gedagtes aan wat sy vandag gaan doen om haar dag vol avontuur te maak. Hoe en waar gaan sy haar fix kry? Hoe ver gaan sy vandag gaan om haar lus te bevredig?
Dis Vrydag. Vanoggend was nag! Maria is al gister huis toe vir die naweek, so sy moes self kosblikke en skooltasse pak. Gelukkig is die kinders nou veilig by die skool en kan haar dag begin.
By die landgoed se hek is dit tipies Vrydag. Sekuriteit is besig om gholf besoekers in te laat en sy sukkel om by die inwoners ingang uit te kom. Sy grom binnensmonds as sy uiteindelik deur die valhek ry. Duidelik is daar vandag ‘n gholfdag of iets, want die klubhuis se parkeerarea is vol. Sy ry verby, teen die bult langs die eerste putjie op en draai links in hulle straat in.
Soos gewoonlik druk sy die afstandbeheer se knoppie toe sy verby die bure se hek ry en toe sy by hulle ingang indraai is die garage deur reeds oop. Sy parkeer haar kar en stap in die lugverkoelde huis in. Toe sy deur die sitkamer na die swembad kyk is dit asof die watervalletjie haar uitnooi om te kom swem. Miskien sal die koel water haar lus bietjie in bedwang bring, want dit is asof die stilte en alleenheid in die huis haar aanspoor tot ‘n orgasme.
Asof ‘n orgasme die engiste medisyne is vir haar alleenheid. Die orgasme wat haar veilig en in beheer laat voel. Die enigste gebeurtenis waaroor sy beheer het. Waar sy in beheer is. Wat sy kan aan- en afskakel na haar sin. Alleen of saam met iemand anders.
Sy stap kamer toe en trek haar wit bikini aan. Toe sy die broekie regtrek, voel sy dat sy nat is. Sy glimlag vir haarself in die spieël.
“Suzanne, jou slet!” sê sy vir haarself as sy omdraai en afstap swembad toe.
Sy stap in die koel water in en skop haarself weg van die trappe af. Sy swem tot aan die anderkant met haar kop bo die water, draai om en swem onderwater terug trappe toe. Sy sit vir ‘n paar minute op die trappe en staar die hemel in, terwyl so paar verdwaalde wolkies stadig verby beweeg.
Sy druk druk haar hare droog en gaan lê op die sonstoel. Die son bak warm op haar lyf en sy kom agter die water het nie die effek gehad wat sy gedink het dit gaan nie. Hoe langer sy in die son lê en hoe meer sy dink, hoe harder word haar nippels en kan sy voel hoe haar lende begin nat word. Sy lê uitgestrek in die son, haar een hand op haar linkerbors, die ander tussen haar bene. Sy rol haar nippel tussen haar vingers en vryf tegelykertyd haar klit, wat teen die tyd al goed opgeswel is.
Sy kan voel hoe die sensasie vanaf haar nippel afbeweeg na haar klit, en terselftertyd die sensasie van haar klit af op na haar borste. Sy weet – as daai twee bymekaar kom, gaan sy kom. Die afwagting gee haar hoendervleis. Hoe nader die twee aan mekaar beweeg, hoe meer direk en vinniger raak haar bewegings.
Haar voet holtes begin krom trek en haar asem jaag!
Skielik is daar een helse slag teen die swembadpomp se boks.
“Ag fok!”, skrik sy haar uit haar orgasme.
Sy maak haar oë verskrik oop en sien hoe die gholfbal oor die plaveisel hop tot in die swembad. Sy sak moedeloos en frustreerd terug op die stoel.
“Verskoon my, ek is jammer om te pla. Maar het jy nie dalk my gholfbal gesien nie? Ek is seker dit het in jou tuin beland?”
Die stem oor die muur laat haar haar kop draai.
“Dit moes ‘n baie kak hou gewees het?!” sê sy half ongeskik terwyl sy na die gesig kyk.
Bietjie ouer as sy, grys om die slape, bruin gebrand.
“Dit was! Sorry! Ek hoop nie ek het jou getref nie?”
“Jy kan bly wees jy het nie! Gelukkig is ek klein en fyn, so dit sou moeilik gewees het,” flirt sy skaamteloos.
“Ek is nou bly ek het so kak hou geslaan! Dis nie aldag dat mens so mooi vrou te siene kry nie!”
Suzanne kry die skepnet en diep die gholfbal uit die swembad. Sy maak seker om met haar boude na hom te buk as sy die bal uit die net haal.
Sy stap na die heining en kyk hom reg in die oë. Haar onderbreekte orgasme vind sy pad terug na haar en sy voel ‘n brandpyn in haar poesie. Die slet in haar neem oor.
Sy staan teen die heining.
“Ek is net so bly jy het so kak hou geslaan!”
Terwyl sy hom in die oë kyk, druk sy die gholfbal stadig in haar broekie in. Sy rol die bal af tussen haar lippe en druk dit so half in haar opening in.Sy sorg dat die bal mooi nat is en trek dit versigtig uit. Hy staar haar met ongeloof aan terwyl sy die bal tuseen haar duim en wysvinger vashou en dit stadig na sy mond toe bring. Sy mond gaan outomaties oop as sy die bal tot teen sy lippe bring.
“Proe my,” sê sy.
Hy strek sy tong uit en begin die bal aflek. Suzanne se regterhand is onmiddelik voor by haar broekie en reguit na haar klit toe. Hulle staar mekaar aan, hy wat haar sappe van die bal aflek en sy wat haar een vinger nou binne haarself het. Sy kan voel die orgasme gaan ontplof.
“Moenie ophou nie!” grom sy vir hom.
Sy vryf haar poesie nou met twee vingers en haar mond is oop. Die kwyl drup letterlik van haar llippe af. Haar rug trek krom en sy kreun luidkeels as die orgasme haar oorval. Sy geniet die spasmas van genot as sy die bal laat val om haarself te stut teen die heining.
“Fok, Jean! Gaan jy nou heeldag na jou bal soek? Drop een dat ons kan aangaan!”
Suzanne kyk hom agterna met skrefies oë en ‘n getuite mond.
“Bliksem, dis ‘n eerste!”