
Dis wat die bos doen
deur Whale
Laat ek nou nie doekies omdraai nie. Die bos maak jou wild, deurmekaar en hardegat. Ek praat nie van die bos waar ons almal se pa of oupa was en die rook uit die SWAPO’s en Angolese geskiet het, en in go-karts geskyt het nie. Die bos soos in Afrika, Wes-Afrika meer spesifiek. So dit is vanselfsprekend dat mens ernstig vrouegeselskap opsoek as jy na twee maande van Sierra Leone af terugkeer, met een doel voor oe: om die oeroue drang om ‘n vroumens oor die kop te slaan en grot toe te sleep te bevredig. In die moderne tyd natuurlik net figuurlik gesproke. So ek het obviously ‘n plan gehad toe ek in my Jeans inklim, sneakers aantrek en my Evo se sleutels optel, ingevoer, reguit uit Japan met my danger pay. Sien, ek is ‘n elektriese ingenieur van beroep, werk vir ‘n Britse maatskappy en verdien mega bucks … maar in ruil moet ek in die kakgate van die aardbol gaan sit vir maande op ‘n slag, totdat hulle hulself kan help. Ek is trots daarop om te kan se ek het al in 42 lande gewerk. Brag ek? Natuurlik, dit is wat windgatte doen. Gooi ek ysters in die gym? Nee, want ek het nie ‘n klein tottie nie. Brag ek …?
Die Evo dreun as ek my regtervoet neersit en die ligte op die N1 ‘n streep langs die kar maak. Ek gaan nie lieg nie, ek wil spyker, nog vanaand. Want dit is wat die bos aan jou doen, jy check? Maak van jou ‘n ding, net slegter as ‘n mens. So ek soek ‘n ‘no strings attached’ one night stand, nog vanaand. Nie ‘n prossie nie, dit is nie ek nie. Ek weet jy sit en verag my al klaar, maar dit is wat vroumense aan jou doen … as hulle jou ring vir jou teruggee, al jou goed verkoop en met ‘n ander ou wegloop, alles binne twee weke. Woep-wap, net so. En die bos het met dit niks uit te waai nie. Ek besluit op Simply Asia by Willowbridge, want ek hou van hulle kos. Die Evo vat die off-ramp gemaklik en ek moet hard op die brieke klim om nie die “No food, no job, donation please”-ou by die robot moerland toe te ry nie. Hy beduie iets na my kar, maar ek probeer hom ignoreer, ek wil nie nou my aand gespoil he met sulke mense nie. Wag, voordat jy besluit om op te staan … dis nie dat ek die mense verafsku nie, dit is omdat ek kak voel omdat ek geld se baas is, en hulle moet alle menswaardigheid in die drein afgooi en bedel met die hoop op ‘n aalmoes. My skuldgevoel wen en ek wink hom nader, laai hom in die kar, pop hom ‘n R100 en vat hom na sy shelter in Durbanville.
By Simply Asia kan ek nie konsentreer op die menu nie. By die sushi-bar sit ‘n vroue-kollega van my, wat juis saam my op R&R is. Alhoewel ons nie saam Suid-Afrika toe gevlieg het nie, weet ek sy het ook gister in die land aangekom. Sy is ‘n geoloog, en hulle krap in die grond in Sierra Leone rond opsoek na watertafels of iets. Maar wat my aandag aftrek is hoe sy lyk. Seksbom is die enigste akurate beskrywing. Donker hare, blou oe, ligte somerrok en sandale. In die onvleiende klere wat ons almal in Sierra Leone moet dra (sulke afskuwelike neongeel en donkerblou hemde, met jeans en boots) het ek nooit regtig haar lyf raakgesien nie, en hulle in haar afdeling bly in ‘n ander kamp as ons. En dis so moer warm daar, dat sy nooit make-up dra nie, want dit smelt letterlik van haar gesig af. Maar ek loop haar gereeld daar raak en maak dan geselsies. En dis waarop ek staatmaak toe ek eventually opstaan en na haar toe loop.
Sy lyk verbaas om my te sien, en dan gaan haar oe na my arms wat by die t-shirt uitsteek. Ek weet self nie hoekom die goed so fris is nie, soos ek gese het, ek doen nie gym nie. Ek groet en val dadelik met die deur in die huis.
“Jy kan daar by my kom sit as jy wil.”
Ek wys na my tafeltjie in die hoek en glimlag my mooiste smile. Sy lyk huiwerig.
“Jy is alleen, ek is alleen en jy ken my darem. Ek sal jou mos nie byt nie, hoe ken jy my?” vra ek in my mees social ingenieur-stem terwyl ek my gewete flat ignoreer.
Sy stem in, ons gaan sit en bestel sushi. Die pratery draai al om die bos (my naam vir Sierra Leone) en die werk daar. Ons het nog net vier maande, dan is ons klaar daar, en die gesprek beweeg in die rigting van toekomsplanne. Vir die eerste keer vind ek uit sy is van Namibie, haar verloofde het haar gelos voor sy bos toe is (fok, doen almal dit?) en sy werk nou maar in Afrika omdat dit vir haar voel dat dit help met die genesingsproses. Haar woorde raak rowe in my aan wat ek nie aangeraak wil he nie, want dit gaan teenstrydig wees, met die windgat, macho beeld wat ek so graag voorhou.
En sy vra ook sommer die gevreesde “en jy?” Ek trek my skouers op, mompel iets en verander die onderwerp.
‘n Uur later lag en gesels ons soos ou vriende en stapel die sushi-bordjies al hoe hoer langs ons. Grapetizer het wyn geword, en weer terug na Grapetizer. En dis toe dat daar ‘n blonde bom instap saam haar breker-boyfriend en by die sushi bar gaan sit. Ek is die eerste om die swart g-string wat bo haar broek uitsteek op te merk, en wil net iets se toe dit van oorkant my kom: “So dis mos nou net om man te vang, wie dra sulke klere en dit in die openbaar?”
Ek kyk verbaas na haar. Dra sy dan nie g-strings nie? En toe sien ek my gap waarvoor ek eintlik hier is. “Ek dog alle vrouens dra dit?”
Ek maak asof ek nog nooit eers die mamma-het-‘n-eier-op-die-rusbank-gele-gesprek gehoor het nie, en hou my totaal dom. Sy trap vierkantig in die strik.
“Nie almal nie, en mens hou dit net vir spesiale okkasies, jy kom wys nie jou hele stuitjie vir almal in die openbaar nie.”
Sy klink genuine moerig en ek wonder verbaas-verward of sy dan nog ‘n virgin is. Want as ‘n g-string jou so afsit weet ek darem nie. Sy moes iets in my gesig gesien het, want sy begin my uitvra na vorige meisies, en teen die tyd is ek al so gemaklik, ek blaker alles uit sonder dat ek dit besef. Ek kom eers agter daar is fout toe sy hard snuif, en ek uit my halwe beswyming bykom. O fok! Sy sit en tjank … en ek is nie seker waaroor nie. Ek kyk benoud rond, maar dit lyk nie of iemand dit agterkom nie. Sy sien dit raak en lees my gedagtes, want sy se: “Dit is so sad, jou storie is so baie dieselfde as myne …” Sy snik weer en iets tref my soos ‘n skoot yskoue water in die middel van my voorkop. My eks is weg met ‘n Namibier … ek sluk swaar, skielik ontneem van enige jagsheid en vrouejagtery. “Wat was jou boyfriend se naam en van?” Sy noem die naam en van wat my vir amper ‘n maand lank nagmerries laat kry het, die naam en van wat ek keer op keer op keer in my gedagtes bygeloop en doodgedonner het … jirre, hoe klein is die wereld dan nou eintlik? Eers loop ek hierdie vroumens met haar donker hare en blou oe aan die gatkant van die wereld raak en dan vind ek uit die naam-en-van wat mooi woordjies in haar ore gefluister het, het met die naam-en-van vir wie ek mooi woordjies gefluister het weggeloop.
Dit voel of ek wil kots, en sy moes dit aanvoel, want sy steek haar hand onseker uit. “Ek moet bieg, ek het toe ons ontmoet al geweet wie jy is …” sy bly onseker stil.
Ek vat haar fyn hand (fokkit, sy grou in die grond en haar hande is so sag?) en se dis okay. Sy se sy is nie meer lus vir sushi nie, kan ons koffie gaan kry en Houtbaai toe ry? Ek se dis reg, betaal en stap saam haar na haar Fiesta toe. Ek belowe om agter haar aan te ry na haar meenthuis in Durbanville en dat ons met my kar verder kan ry. Sy knik en ons maak so.
Al voel ek soos ‘n hond toe ek dit doen, save ek tog haar adres op my SatNav, al weet ek dat ek nooit die guts sal he om hiernatoe toe ry nie. Sy parkeer net die kar en kom dadelik aangestap, haar somerrok swaaiend om ‘n paar welgevormde bruingebrande bene. Ek sluk toe sy die deur oopmaak, inbuk en wegsak in die bucket seat. Ek kon nie help om te sien sy het ‘n g-string aan nie (dalk kon ek help). Ek wil haar eers daaroor terg, maar besluit dan daarteen, sy lyk steeds broos en ek weet nie lekker hoe om dit te hanteer nie. En dis juis daai broosheid wat ‘n roering bring in ‘n deel van my anatomie waar ‘n roering nou onvanpas is.
“Moenie met my jaag met hierdie ding nie,” is egter al wat sy se voordat sy terugsit in die sitplek, en my soos ‘n skaap laat voel. Ek ry heel beskaafd Houtbaai toe waar ons lank by die hawe sit en praat oor ons ekse, en die gesprek uiteindelik koers kry na seks. Ek kom agter sy is baie skaam en ek kry weer skaam omdat ek so baie weet. Want ek het al baie die plafon gesien, en hierdie keer brag ek nie, dit voel eerder soos ‘n belydenis. En ek wil dit skielik vir haar vertel, ek wil he sy moet weet dat ek ook maar tangerig is eintlik. En sy lyk fine daarmee, fine daarmee dat ons oor seks kan praat sonder om oor seks met mekaar he te praat.
Dit is halftwee toe ons voor haar meenthuis stop en sy my innooi vir koffie. En soos ‘n donnerse skaap gaan ek in. Sy sit haar handsak op die kein toonbankie neer en verskoon haarself om te piepie. Ek gaan sit op die gemaklike rusbank en verkyk my aan die moderne eenvoud van die relatief klein woonstelletjie. Skielik lyk en voel my moerse huis in Paarl Valley soos ‘n onnodige wit olifant wat net vir die doel van windgat wees aangeskaf is. Ek sit terug in die bank en maak my oe toe. Ek hoor haar in die kombuis met koppies werskaf, en wag dat sy sitkamer toe kom.
Die reuk van haar fyn parfuum verklap haar teenwoordigheid nog voor die koffiegeur en ek maak my oe oop. Sy is aangetrek in ‘n gemaklike sweetpak en ruik vars. Ek kom nou eers agter sy het gestort ook. Fok! En ek sit en lippe blaas op die bank! My hande bewe toe ek die koffie by haar vat, skielik bewus van ‘n gevoel van afwagting. Haar oe is fletsblou toe ek vir ‘n sekonde te lank daarin kyk en ek mors koffie in die skinkbord. Sy giggel en begin dan lag, klokhelder en uit haar (baie plat) maag uit. Gedwee lag ek maar saam. Sy gaan sit kruisbeen op die bank oorkant my en daag my uit om die gesprek van Houtbaai voort te sit. Sy dwing my om vrywilliglik vir haar te vertel hoeveel vrouens ek al by geslaap het en obviously lieg ek vir haar, want dit voel skielik soos hoerery om vir haar te se dit was ses in totaal, waarvan vyf nog virgins was. Maar ek kan sien sy weet ek lieg, en ek hou my maar eerder besig met my koffie. Sy staan skielik op en verdwyn in die kombuis in. Ek sit nog en wonder wat gebeur toe die ligte alles afgaan. My eerste gedagte is “o fok, inbreker” en ek storm kombuis toe net toe sy uitstap. Ons loop solid in mekaar vas en ek steek my arms uit om te keer dat sy val. Sy gryp my arms vas en kyk skuldig in my oe. Hierdie keer verbeel ek my nie, daar is begeerte in haar oe. Ek buig my kop af en soen haar, eers stadig, dan meer dringend totdat haar lokkende tong myne vasvang en in haar soet mond in nooi. Dit voel skielik nie reg nie, ek voel vuil en soos ‘n fake. Ek trek my kop terug om te praat maar sy sit haar vinger op my lippe.
“Sjjjj, ek weet jy het gelieg oor die vrouens, dis sweet van jou om aan my te dink.” Sy smile en haar blou oe skitter in die flou lig wat uit die straat deur die venster skyn. “Gee jou hand” beveel sy en ek gehoorsaam. Sy druk iets daaraan wat sy die heeltyd in haar hand gehad het. Dit is te donker om te sien wat dit is, maar ek herken onmiddelik die tesktuur van die materiaal. ‘n Nat kol bevestig my vermoede, sy het haar panty in my hand gestop!
Ek probeer nog uitfigure wat nou gebeur toe sy my skielik driftig begin soen, hierdie keer honger en amper wellustig. Ek is te verward om te besef wat aangaan, totdat sy my skag wat stokstyf teen my Jeans se zip druk in haar hand vat en saggies daaroor begin streel. Steeds weet ek nie wat om te doen nie, en sy fluister saggies in my oor in ‘n hees stem: “Kom saam.”
Donner! Ek volg haar gedwee en sover as wat sy die gang af loop raak sy van die sweetpak ontslae. Ek sien nou eers sy het niks onder die top aan nie, nie eers ‘n bra nie! In haar kamerdeur laat sy die broek tot op haar enkels val en draai om. My meneer is nou so hard dat dit seer teen my broek druk en ek stap stadig nader aan die godin in die deur. Haar borste is ferm met klein roospienk tepels, en ‘n kortgeknipte klossie hare bedek haar gleuf kordaat. Met haar wysvinger nooi sy my nader tot ek teen haar staan, en hoor hoe haar asem jaag.
“Vat aan my,” beveel sy saggies in my oor en ek verloor dit amper net daar! Vroeer vanaand dog ek nog sy is ‘n kloosterkoek en nou speel sy met my soos ‘n kat met sy prooi speel. Ek gehoorsaam en begin haar borste streel en masseer met die een hand terwyl die ander stadig oor haar maag na onder beweeg. Ek hoor hoe sy sug van genot en voel hoe die hoendervleis op haar lyf uitslaan. Ek kom nou eers agter sy is besig om my belt los te maak, en ek kreun onwillekeurig toe sy haar handjie weer om my skag vou. Terselfdertyd trek ek my middelvinger deur haar gleufie en presies soos ek vermoed het is dit sopnat. Sy keer my hand toe ek dit na haar gaatjie toe beweeg en skud saggies haar kop. Ek verstaan en liefkoos haar klitoris verder terwyl sy van my broek ontslae raak.
“Jy is lekker groot,” fluister sy skalks in my oor terwyl sy haar hand ferm om my meneer slaan. Ek verloor dit amper weer, en hoor hoe snak ek na my asem. Sy los my skielik en gaan le op die bed, op haar rug met haar bene oop. Ek sien die nat in haar gleufie blink tussen die ligte klossie hare toe sy haar bene uitdagend-uitlokkend oopmaak en my weer verleidelik nader wink. Ek gaan woordeloos nader en buig oor haar liggaam. Sy kreun saggies toe my borskas aan haar sensitiewe borste raak en ek terselfdertyd my kop teen haar nat druk. Ek voel haar gaatjie onder by my kop en ek druk saggies. “Ah!” snak sy en haar asem jaag. Ek druk haar tussen my arms vas, leun op my elmboe en sak stadig in haar af.
“Eina!” kreun sy terwyl sy haar naels in my rug wegslaan, en ek skirk my oorhoeks.
“Nog dieper,” vra sy weer en ek sak verder in haar af gevolg deur nog ‘n “Eina!” Ek voel die warm nat teen my meneer afloop en toe tref dit my … sy is ‘n virgin! Fok! Doos! Kasty ek myself, maar dit beweeg skielik onder my as sy haar heupe na my lig, daai bloe ou in myne inboor en beveel: “Spyker my!” Ek kan my ore nie glo nie, maar soos ‘n marionette doen ek wat sy se. Eers stadig, dan al hoe vinniger totdat sy ‘n rukkie later met ‘n uitgerekte “Ahhhhhhhhhh!” kom, en ek my vrag oor haar hele lyf spuit tot bo teen haar kussings.
Vroeg daardie oggend word ek wakker en is vir ‘n oomblik heeltemal deurmekaar voordat ek besef waar ek is.
“Fok, jou poephol,” skel ek myself voordat ek besef wat ek doen en sy kom verskrik in die kamer in, geklee in net my t-shirt en ‘n paar sokkies. Sy moes ook net opgestaan het, as ek kyk na die toestand van haar hare. Sy glimlag haar blou-oog glimlag, buk en tel ‘n bebloede laken van die grond af op.
“Kyk,” beduie sy, “dis hoekom hy my gelos het.”
Sy wys weer na die bloed, maar ek verstaan nie. Sy kom spring op die bed langs my.
“Ek wou hom nooit, jy weet, uhm … gee nie, want ek het geweet hy slaap rond.”
Sy bloos. Maar gisteraand, dit was anders, ek het vandat jy in Sierra Leone aangekom het gewag vir gisteraand …’
Sy bly stil en ek weet sy dink dat ek dink sy is weird en in die bol gepik. Maar ek glimlag, leun oor en gee haar ‘n soen. Skielik is die vuur terug in haar en kom sit sy wydsbeen bo-op my.
“Mag ek jou ry?” vra sy op daardie fluister-manier van haar, en voor ek kan antwoord is sy bo-op my.
5 COMMENTS
Whale weet ek is ‘n groot aanhanger van sy stories. Weereens het hy nie teleurgestel nie…laat jou storie asb. voortgaan !
Baie dankie vir hierdie fantastiese seks blad van julle, ek moet bieg ek is nie n lud by julle nie maar hier kan ek uiting gee aan my gevoelens ek kan nie genoeg kry van al die seks stories nie en ek is n man van 66 jaar oud ek het ook al stories geskryf maar nog nooit gestuur vir publiekasie nie as ek eendag moed kan bynekaar skraap om n storie klaar te skryf sal ek dit vir jou stuur om vir my kommentaar te lewer. Baie dankie vir die blad.
Dis ‘n groot plesier, bly jy geniet dit hier. Moenie bekommerd wees nie. Op Kombiekiehier kan jy alles verniet sien en lees. Dis net op Kombiekiehier Vreesloos (www.kombiekiehiervreesloos.co.za) waar mens ‘n lid moet word omdat mens so bietjie daarvoor betaal. 🙂
Whale dis ‘n uitmuntende storie wat seker ‘n vervolg of twee het. Moet nou nie dat ons te lank wag nie.
Diep lekker storie. Thanks