Die “score”

16+
Hoe lank gaan ek lees: 5 minute

deur Sherique

My vriende het nog altyd my opinie waardeer en op prys gestel. Hulle het die gewoonte om hulle nuutste crush of fuck-buddy oor te nooi om my opinie te kry. Hulle hou my gewoonlik dop, of luister vir my kommentaar oor haar elke beweging, aksie of reaksie. Dit is gewoonlik so ‘n situasie dat die nuwe vriendin óf so geïntimideer word deur my of ons hegte vriendekring, dat sy nie lank bly nie, of nooit weer terugkom nie.

Maar hierdie keer is dit anders. Die nuwe girl wat voorgestel word is anders. Sy het stunning, vol lippe, mooi blou oë, en heupe wat vra om aan gevat te word. Sy het die mooiste glimlag terwyl sy praat, en die kuiltjie op haar linkerwang is cute genoeg om te soen. Haar hare is lank, swart en jy kan die geur van appels en aarbeie optel as jy verby haar stap. Hierdie keer gaan dit heel anders wees …

Ons aand is jolig. Ons drink, dans, gesels en grap met mekaar. Die aand bring verandering … iets sexy … dierlike drang. Elke oomblik wat ek het, probeer ek naby haar wees. Ek wens ek kan aan haar vat … aan haar spierwit vel. Ek wil my vingers deur haar hare trek, my neus in haar hare druk en haar ruik. Sy is sexy, bedwelmend vir my. Ek hoop die gevoel is wedersyds …

Tot my spyt kom die aand tot ‘n einde – vroegerig. Sy slaap oor, maar in haar eie kamer. Sy groet en is op pad kamer toe. En ek is bietjie hartseer dat dit so tot ‘n einde kom. Ek het so uitgesien na meer van die aand … meer van haar. Sy stop by die gangdeur en kyk terug in my rigting. Sy glimlag … en ek voel hoe my mond skielik droog word en my asem kort raak. Dan verdwyn sy in die kamer in. Ek staan ‘n oomblik en wonder wat nou net gebeur het …

Die res van ons vriende kuier nog bietjie, en elkeen vind uiteindelik sy pad kamer toe. Ek sukkel om te slaap. Ek rol rond en dink … aan haar. Ek kan haar nie uit my kop uit kry nie. Baie later is dit doodstil in die huis; almal slaap, maar ek lê nog wakker … my kop raas erg! Ek staan op en stap kombuis toe vir ‘n glas koeldrank. Die hoofligte van ons huis is af. Daar’s net ‘n paar klein ligte wat brand sodat ons gaste nie in die donker sukkel deur die nag nie. Ek loop in die kombuis in. Ek skrik skielik vir iemand by die yskasdeur. Dit is sy! Sy staan met ‘n bottel water in haar hand – dors van die aand se kuier. Sy staan in ‘n swart panty en ‘n wit stywe toutjies T-hemp. Die T-hemp maak nie haar hele maag toe nie, maar sit bokant haar naeltjie – van my oogpunt af. Die T-hemp span net reg oor haar perfekte, ronde borste. Sy het klein, stywe borste. Mens kan haar tepels sien van die kant af deur die materiaal. Sy druk die bottel se bokant teen haar lippe en begin drink. Gulsig. Die water val bietjie teen die kante van haar mond af op haar T-hemp. Dit val net reg op haar tepel en haar ronde, stywe tepel raak duidelik sigbaar. Ek is nat … lus … kort van asem.

Sy drink klaar, sit die prop terug en draai na my toe. Sy kyk vir my en glimlag. Fokkit! Sy het geweet ek staan en kyk vir haar! Sy loop na my toe. Mens kan haar skaars hoor loop. Haar swart hare hang op haar skouers. Sy het n silwer naeltjie-ring in wat glinster onder die swak lig. Sy loop tot voor my, staan stil en vat my hand. Sy vou haar klein hand se vingers in myne, kyk my stip in die oë en fluister…”I feel it too.” Sy is Engels. Sexy. Ek kan dit nie help nie. Ek leun vorentoe. Sy antwoord my gebaar deur vorentoe te lê. Dan soen ons. Sy soen sexy. Bietjie tong, bietjie suig aan my lip. Saggies, maar ferm. Haar warm asem oor my lippe soos dit by haar neus uit blaas terwyl ons vry.

My hand beweeg amper vanself boontoe, onder haar hemp in, tot op haar een bors. Haar borste is groot genoeg sodat my hand daarop pas. Ek speel liggies met haar tepel met my duim. Sy maak saggies ‘n kreun geluid.

Ek trek weg uit die posisie waar ons staan en soen. Saggies. Stadig. Ek vat haar hand, tree bietjie terug van haar af, draai om, terwyl ek nog steeds haar hand vashou en loop sitkamer toe. Sy volg gehoorsaam … gewillig. By die leerrusbank draai ek om en help haar om te gaan sit. Dan stoot ek haar liggies aan haar skouer dat sy kan lê. Ek wil haar lyf sien. Die maan is besonder helder vanaand en ek kyk na hierdie vorm voor my. Sy kyk vir my, op ‘n manier wat glad nie jaag nie. Sy laat my toe om te kyk, tyd te vat, in te neem. Haar vel is spierwit. Haar hare pikswart.

My hande voel oor haar lyf, haar bene, haar borste, haar harde tepels. Sy antwoord my aanraking deur haar lyf te krom. Ek trek haar hemp op. Sy lig haar arms op om my te help en in ‘n oomblik lê haar hemp op die grond. Haar tepels is klein, pienk, maar so mooi teen haar wit vel. Haar tepels is groot genoeg dat jy daaraan kan byt.

Ek leun vorentoe en soen haar maag, haar naeltjie met die naeltjie-ring in, op na haar borste toe. Ek vat haar tepel in my mond, suig saggies. Ek laat loop my tong om haar tepels; , ek voel die braille-gedeelte om haar harde tepel. Ek soen haar nek, suig aan haar vel, byt. Sy beweeg onder my mond. Haar hand vat aan my hemp, trek dit op. Sy probeer haar hand onder my hemp in steek. Ek staan regop op my knieë en pluk haastig my hemp oor my kop. Ek wil haar vel teen myne voel.

Ek trek my hand op teen haar been aan die binnekant tot my hand teen haar broekie se voorkant is. Ek sit my hand op haar panty, my vinger na onder. Sy is nat; deur haar broekie kan ek voel hoe nat sy is. Ek skuif dit kant toe en vind haar opening. Sy is nat. Sy skeer skoon, maar sy los ‘n bietjie hare aan die bokant van haar vroulikheid. Sy maak haar bene oop, lig haar gat effe sodat ek meer toegang het tot haar. Ek trek my vingers uit en sit dit in my mond. Sy proe goed. Baie goed.

Ek skuif ondertoe, soen haar op haar lyf soos ek laer gaan. Ek kom tot by haar panty, maar hou nie daar op nie. Ek sit my mond oor haar klit, bo oor haar panty. Ek speel met haar klit deur die materiaal, saggies sodat ek nie seermaak nie. Sy vat aan my hare, strengel haar vingers deur my hare en vat my hare vas in haar klein vuis. Ek laat gly my een hand teen haar bleek lyf op tot by haar baie ferm borste. Ek vat aan hulle. Ek knyp haar tepel tussen my vingers. Sy sit haar hand op myne, op haar borste en druk hulle vas teen haar.

Met my ander hand trek ek haar panty weg en vat haar klit in my mond. Sy kreuen harder en krom weer haar lyf. Ek lek, suig haar klit. Ek druk my tong binne-in haar en trek dan my tong deur tot bo waar ek weer haar klit suig, lêk. Ek trek my hand weg van haar af en druk my vinger binne in haar in. Ek begin pompbewegings met my vinger doen terwyl ek om haar klit sirkel met my tong.

Haar bene begin skud, haar gat lig sy op en af om my ritme te hou. Ek voel hoe haar vuis – wat nog steeds my hare vashou, my harder druk op haar clit. Sy druk haar bene om my vas en kreuen diep. Sy kom. Vir n rukkie. Dit is sexy om te aanskou. Sy kalmeer en ek soen haar lyf van onder af boontoe. My mond vind haar mond. Sy soen my met daardie sexy, jagse soen. Ek kyk vir haar na ons lank gesoen het en sê: “Nou kan ek uiteindelik aan die slaap gaan raak. Sy lag vir my. Ons albei staan op en gaan na ons kamers toe.

Die volgende oggend staan die een of twee mense op wat oornag het, en binnekort is almal weg huistoe. My man loop verby my in die kombuis, vat verleidend aan my gat en sê: “Ek reken iemand het gescore gisteraand.” Ek glimlag stout en sê: ”Ek weet …”

16+

8 thoughts on “Die “score”

  • Avatar
    Nov 23, 2019 at 1:36 pm
    Permalink

    Het Storie baie geniet.
    einde .. Wat n verrasing

    Reply
  • Avatar
    Nov 23, 2019 at 2:47 am
    Permalink

    Sherique, jy’t ons manne geslaan vir ‘n ses!
    Goeie storie met die verrassing aan die einde !
    My geboul….

    Reply
  • Avatar
    Nov 22, 2019 at 4:57 pm
    Permalink

    Sherique – absoluut uitmuntend geskryf. Ek wens ook daar was meer dames wat geskryf het en ook meer dames wat soos jou karktyer in die storie was. Ek sien uit na jou volgende storie.

    Reply
  • Avatar
    Nov 22, 2019 at 3:04 pm
    Permalink

    Skryf Dames skryf julle kry mos ook lekker!!

    Reply
  • Avatar
    Nov 22, 2019 at 1:38 pm
    Permalink

    En volgende keer moet manlief dalk meedoen…

    Reply
  • Avatar
    Nov 22, 2019 at 12:46 pm
    Permalink

    Sherique. As ek kon sou ek jou storie 2 keer “ge-love” het. Baie lekker gelees en baie geniet. Dankie.

    Stem saam met Ramkat… Dit sal baie lekker wees indien meer dames skryf oor hulle lusmaak ervarings en fantasieê.

    Reply
  • Avatar
    Nov 22, 2019 at 12:32 pm
    Permalink

    Verassende einde. Baie sexy! Wens meer vrouens wil vir ons skryf!

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)