Die dominee se dogter
deur Jan Pielewiet
“Die Dominee se kinders is so stout omdat hulle net die gemeente se kinders het om mee te speel” is ‘n spreekwoord waarmee ek groot geword het.
Nou op die dorp waar ek grootgeword het was daar amper meer kerke as mense en beslis meer kerke as winkels. Nodeloos om te sê was daar uit die aard van die saak ook heelwat dogters uit die dominees se huise, een hiervan Santie.
Santie Potgieter.
Dominees Potgieter se langbeen, blou oog, blondekop dogter wat saam met my van Sub A af in die skool was. Hierdie gebeurtenis wat ek nou met julle gaan deel, was ons saam in die Matriek klas.
Omdat ek al vir Santie so lank ken het ons mekaar goed verstaan en was ons altyd pelle gewees, ons het net gekliek van kleins af. Saam kwaad gedoen en saam resies gehardloop. Sy het gewen met naellope, maar ek kon weer beter spring. Verspring en hoogspring. Paalspring was iets wat mens net op TV gesien het as jy gelukkig was. My pa was leier ouderling vir baie jare, dus het ons ook soms by Ds gaan kuier en dan het ek en Santie heerlik gespeel. Beide van ons was enkel kinders dus was daar ook nie veel van ‘n keuse vir ander speel maatjies nie, nie dat dit ons ooit gepla het nie.
Nou terug na ons Matriek jaar.
Een van die land se staatsdienste op ons dorpie, gaan maar verswyg watter een, het ‘n netjiese sportterrein gehad met ‘n bitter groot swembad, krieket / rugby / sokker veld, kroeg, saal, tennis- en muurbalbane en ‘n vervalle rolbalbaan. My ma het vir die staat gewerk, dus het ons gesin toegang gehad tot al die fasiliteite. Santie het vanaf ‘n effense mollige laerskool dogter gegroei na ‘n atletiese meisie met ‘n borrelende geaardheid. Al die seuns het gedrool oor haar en alewig om haar aandag gekompeteer, maar almal was ook te bang om daar te gaan kuier, oor oom dominees. Ek het maar so in die bondel gevry sonder om te commit.
Met die langnaweek oor die Paasfees bel Santie my en vra of ek kan squash speel.
“Nee, net muurbal,” antwoord ek. Sy is so rukkie stil en dan sug sy diep. “Ja Pieter. Dit is ook net jy wat so iets sal antwoord. Is jy lus vir ‘n paar potte teen my of is jy ook bang my pa gaan jou byt as jy my kom haal?
“Natuurlik is ek nie bang vir jou pa nie, maar ek moet eers die gras sny voor my pa my sal toelaat om iets anders te doen. En jy weet hoe groot is ons grasperk! Ek sal seker eers na 5 hier klaar wees”
“Geen probleem, sien jou dan so teen 6 uur,” antwoord Santie. “ Ek het in elke geval ook nog so paar huistakies waarmee ek Moeks moet help.”
Ek spring weer aan die werk en draf amper met die masjien om vinniger klaar te kry. Dan spring ek deur die stort en met my tekkies aan trap ek my fiets na Santie-hulle toe. Gelukkig bly hulle in dieselfde rigting as die sportgronde en ek weet sy ry ook omtrent orals met haar fiets.
By hulle tuinhekkie aangekom wag sy al op die gras onder die wilgerboom se koelte en as sy my sien spring sy op en kom met haar fiets in die hand en rugsak oor die skouers aangestap. Met die naderkom sien ek sy het ‘n baie kort rompie en ‘n redelike stywe toppie aan, en net daar besef ek sy is flippen mooi gebou en iets aan haar maak my opslag vreeslik jags. Ek moet net vinnig dwarsdraai en hoop sy sien nie die horing wat van slap tot stokstyf in 0,4millisekondes gegaan het nie.
Ek en Santie groet sommer so in die verbygaan en dan trap ons rustig na die sport velde toe. Dit is seker so 10min se rustige trap en doen sommer diens as deel van ons opwarmings oefening. By die baan laat staan ons die fietse teen die buitemuur, ek sluit oop en laat Santie eerste instap. Weereens let ek op dat die rompie darem baie mooi om haar boutjies span.
Ek gaan julle nie verveel hoe die wedstryd telling dan in my guns en dan in haar guns was nie. Na ‘n uur se speel is ons weereens gelykop en Santie stel voor ons speel ‘n laaste pot – winner takes all!
“Game on, Santie!”
Ek het die laaste pot gewen, dus slaan ek af. Met die laaste punt is ons weer gelykop en die wenner van die laaste afslaan gaan wen. Ek moker die bal en Santie moet alles uithaal om by te kom. Wanneer sy so strek om ‘n lae bal te keer loer daar ‘n stukkie boud uit en wanneer sy hoog in die lug inrek wil wil haar tietie onder uitval. Hierdie twee glimpse breek my konsentrasie en sy wen die laaste punt.
“Fok!!!” Tiepies man het my hormone my ondergaan bewerkstellig…..
“Well played, Pieter” laat hoor Santie met net so effense hees sagte stem en kom gee my ‘n drukkie waar ek staan en sulk in my nederlaag.
“Kom, ek het iets koud ingepak vir ons.”
Santie stap vooruit na haar rugsakkie en haal twee lang koue sappies uit haar sak uit. Met die vooroor buk sien ek weer ‘n stukkie boud uitloer en opslag is my asem weer weg.
Santie draai om met die koeldrankies, bied vir my een aan en dan smile sy vir my dat haar dimpels blom.
“Dankie Santie, jy het my fair en square geklop. Ek het nie geweet jy speel so goed nie?”
“Ek het eers laas jaar begin speel, en wou niks vir jou sê voordat ek nie darem myself kon laat geld nie. Ek het in die geheim teen my pa geoefen, hy was Potch se Tokkelok-kampioen gewees in sy jong dae en kon my darem so biejtie touwys maak en ‘n paar goed leer.”
Ons gaan sit buite in die skemer op die bankie onder die boom, stil in mekaar se geselskap. My hart klop warm as haar been so effens aan myne raak. Ek is diep bewus van haar effense sweetreuk en warm liggaamshitte hier langs my. Dan staan sy op en kom sit voor my op die grond.
“Sal jy so gaaf wees en my nek so bietjie vryf asseblief? Ek dink my spiere het so effens aandag nodig na ek so moes sukkel om by jou uit te kom.”
Santie se hande rus op my voete terwyl ek haar spiere vryf. Ek voel hoe haar kop agteroor sak en reg teen my semi-ereksie druk. Ek probeer my bes, maar Pielman wil loer waar die onverwagse aandag vandaan kom en wanneer Santie haar kop beweeg dink Pielman dit is spesiaal vir hom en kom al hoe meer op aandag.
Ek dink Santie is so effens aspris as sy haar kop heen en weer beweeg en in die proses vir Pielman al hoe meer opwerk. Om my ongemak te verberg verskuif ek na die gras langs Santie en vra haar of haar nek nou beter voel.
“Ja, ek voel baie lekker dankie!”
Ek draai dwars en gaan lê met my kop haar skoot. Haar een hand rus op my maag waar sy my six pack so liggies streel en dan wanneer my hand agter om haar kop skulp en effens nadertrek buk sy vooroor en soen my. Die ligte ontplof agter my oë as haar sagte lippe oopgaan en ek die nat vog van haar mond proe. Ons tonge strengel inmekaar en ek voel hoe haar borste teen my druk. Sag maar ferm. Haar hand op my maag beweeg nader aan Pielman se kop terwyl ons beide se asems jaag. Haar mond lig effens weg en as ek my kop draai kan ek haar tiete teen my wang en dan mond voel skuur. Ek probeer hulle aanspreek, maar haar top en bra verhinder my. Intussen het haar vinger se punte begin raak raak aan my piepie se punt en ek probeer nou eerder ‘n hand onder haar rompie inwurm, opsoek na ietsie lekker.
Wanneer my vingers aan haar broekie raak en ek die hitte voel smaak dit my ek kom net daar. Dan vryf haar hand vol oor my stywe paal en ek vat die kans om aan haar warm koekie te vat. Ons albei se asems blaas soos stoomtreine teen die bult op en wanneer ek haar panty se rek weggeskuif kry glip my vingers ‘n haar nat spleet vas. Ek voel hoe haar hand ook nou onder my onderbroek inwurm en dan omvou haar skaal handjie my klipharde piel. Intussen het ons weer begin vry en op een of ander seekat manier kry ek haar een borsie in my los hand vasgegryp en ek begin hom knie. Dan raak die oomblik te groot vir my as haar hand effens vinniger my piel begin tos en ek kom met ‘n kreun. My warm kom skiet teen my broek vas en dit loop af oor haar hand. Sy gee ‘n giggel hier in my mond en dan bars ons altwee uit van die lag.
“Wat was dit!!!” vra ek.
“Ek weet nie,” antwoord die Dominees se dogter, “maar ek soek ook een en jy skuld my!!!”

Ek geniet die ene
Joooo ek sien n lekker opvolg