Die Affêre (8)
deur Ramkat Erasmus
Ons het nie baie tyd nie. Beslis nie genoeg om iewers in te boek en ‘n slaapkamer te kry nie.
Ek ry in die rigting van die Botaniese Tuine, parkeer en ons hardloop amper na die ingang toe. Ek betaal en ons stap hand aan hand oor die grasperk na waar die bome vol blare in die wind staan en wieg. Ek lei haar aan die hand tussen die struike in. Wanneeer ek dink ons kan nie meer gesien word nie, draai ek haar met haar rug teen ‘n boom.
Ek vroetel my broek af sodat dit op my knieë hang. Ons trek albei haar romp op en soos gewoonlik het sy niks onder aan nie. Ek druk my hand tussen haar bene in en sy is klaar nat. Haar reuk maak my mal en ek sak af op my knieë en druk my tong tussen haar lippies in. Sy snak na haar asem as ek haar aanraak met die punt van my tong en haar hande om my kop trek my nader, dieper in haar in. Ek lek en suig aan haar skaamlippies tot haar bene begin bewe. Dan druk ek twee vingers in haar in terwyl ek die ritme van my tong se bewegings versnel. Sy ruk en kreun en trek my teen haar vas.
Na ‘n ruk staan ek op. Ons kan mense hoor gesels en kinders hoor lag.
“Shhh” fluister sy in my oor.
Ek tel haar een been op en soek-soek met my pielkop na haar nat spleet. Sy help met haar een hand en dan gly ek in haar in. Sy is korter as ek en ek moet my bene buig om ‘n goeie ritme te kan opbou. Ek dryf in haar in, die reuk van jasmyn in my neus en die bas van die boom wat teen my voorkop druk. Ek tel haar been hoër op en nou naai ek haar hard, my drif en lus perkeloos.
Sy byt op haar lippe om nie te skree nie, maar daar kom tog kreune en gille uit haar uit. Haar hande vleg in my hare in en sy soen my hard. Ek is nou ‘n masjien wat nie moeg word nie, nie ophou nie…
Sy fluister my naam oor en oor in my oor, ek voel die drukking wat in my balle begin opbou. Ek skiet haar vol en dan staan die twee van ons inmekaar gevleg teen die boom. Na ‘n ruk trek ek myself uit haar uit, en haal diep asem om my galoppende hart tot normaal te dwing.
Ek trek my broek op, vroetel in my sak en gee haar ‘n skoon sakdoek. Sy staan met haar voorarms teen die boom gestut en haar kop rus op haar arms. Die sakdoek val uit haar slap hand uit.
“Jy moet skoonmaak. Ons moet terugkom,” waarsku ek.
Sy kyk met groot oë aan en sê: “Ek wil eers voel hoe jy uit my uitloop…”
Ek tel die sakdoek op en druk dit terug in my sak. My bene is lam. My voël trek nog ‘n laaste keer of twee in ‘n flou naskok saam. Ek kyk na die pragtige vrou wat druppend teen die boom leun en wonder hoe ek oor my verslawing gaan kom …
1 COMMENT
As mens min tyd het is daar seker min dinge so lekker as om ‘n kitsknippie te vang, soos hier so staan-staan in die botaniese tuin. Dit maak dit veral opwindend as daar die risiko is dat jy betrap kan word. Maar, as jy hou van buitelugseks maak dit ook dat mens verlang na ‘n bosnaai in die Mpumalanga-laeveld of Limpopo-bosveld. En hier het jy baie tyd; geen nodigheid vir kwiekies nie.