
By die skool
deur Visser
Suzanne is verdiep in haar boek. Die afgelope paar dae was maar droog gewees. Maak nie saak wat sy probeer het nie, sy moes maar elke dag of in die stort, of wanneer sy alleen is haarself bevredig. Dit was asof die heelal of haar lot net mooi geen man (of vrou) oor haar pad gebring het nie! ‘n Orgasme is ‘n orgasme, maar genade, sy is darem nou weer uitgehonger vir ‘n bietjie vleis binne haar.
Terwyl sy haar boek lees, leef sy haar in die woorde in. Die kasteel, die hemelbed en die hertog en sy minnares wat mekaar opspyker. Haar vingers beweeg instinktief af na haar lieste en soos sy lees vinger sy haarself om saam met hulle te kom.
Dis 1-uur. Tyd om die kinders te gaan haal.
Sy ry ‘n paar keer om die skool om uiteindelik parkering te kry. Sy laat die kar luier, want die somerhitte is bedompig. Sy hoor haar foon vibreer en tel dit op. Whatsapp. Sy maak die boodkskap oop. Dis van Johan af. Een van haar kinders se maatjies se Pa.
‘Sit jy in die kar met die aircon aan omdat jy so hot is?’ lees die boodskap.
Hulle het nog altyd lekker geflirt as hulle kinders op- en aflaai by die skool of by die huis. Johan se vrou is ‘n dokter en hy werk van die huis af. Amper ‘n huispappa. Aangenaam op die oog, baie intelligent en glad nie skaam nie.
‘Nee, om af te koel!’ antwoord sy.
‘Hoekom wil jy afkoel?’, kom die vinnige respons.
‘Boek gelees vanoggend. Eroties. Probeer bedaar!’
‘Hoekom sal jy wil bedaar? Gebruik dit eerder!’
‘Wat bedoel jy?’ vra sy, hopend op ‘n suggestiewe antwoord.
Die klop aan haar venster laat haar amper haar foon laat val. Johan staan en smile by die venster. Sy druk die knoppie en die warm lug kom ingewaai.
“Nou hoekom sal jy van jou spilsgeit wil ontslae raak op so ‘n onnatuurlike manier? Dis mos maar beter om die regte ding te kry?” sê hy vir haar smalend.
“Ek kry nie iemand wat dit goed genoeg kan doen nie,” koggel sy hom.
“Dis omdat jy te bang is vir my.”
“Wie is bang?”, vat sy hom aan terwyl sy haar sonbril afhaal.
Hy druk sy hand in die kar in, reguit onder haar romp in. Haar bene gaan instinktief oop en hy vind sy pad na haar natheid.
“Mmmmmm, jy het definitief lekker gelees. Dit sal jammer wees as dit gemors word!”, sê hy vir haar stadig terwyl hy sy vinger op en af in haar spleet trek.
“En hoe, meneer, dink jy gaan ons dit regkry?”
“Jy en die kinders sal maar gou moet oorkom vir ‘n koeldrank,” maak hy die voorstel terwyl hy wegstap na sy kar toe.
Die kinders begin uit die skool stroom en haar drie is spoedig in die kar. Sy kyk rond en sien Johan se kar nie meer nie. Maar sy gaan nie die kans laat verby gaan nie.
“Wil julle gou by Marie en Inette gaan koeldrank drink?” en weet klaar wat die antwoord gaan wees.
Sy stop voor hulle huis in Moreletapark en druk die interkom knoppie. Daar is geen antwoord nie, maar die hek gaan oop. Toe sy die kar stop, spring die kinders uit en hardloop die huis in. Sy is nog besig om haar handsak te kry toe Johan die deur oopmaak. Sy hand is onmiddellik weer onder haar romp in, maar die keer stoot hy haar been oor die rathefboom. Sonder seremonie druk hy twee vingers in haar in. Met sy tweede beweging gooi sy haar kop agteroor.
“Fok!”
Met sy twee vingers in haar, vryf hy haar klit met sy duim. Sy kreun saggies soos hy dit al hoe vinniger begin doen. Sy druk haar ander been by die deur uit om hom beter toegang te gee. Sodat sy meer van hom in haar kan kry.
“Nou gaan ek jou naai, mammie!”.
Hy trek sy vingers uit haar en vat haar hand. Met sy ander hand druk hy die garage deur se knoppie en die deur gaan oop. As hulle onder deur die deur stap, druk hy weer die knoppie en die deur maak agter hulle toe. Iewers uit die huis uit kan sy die kinders se stemme hoor, maar al waaroor sy nou bekommerd is, is wanneer sy hom binne haar gaan voel. Hy lei haar om na die voorkant van die Mercedes en tel haar romp tot bo haar heupe op. Hy druk haar agteroor tot sy op die enjinkap lê. Haar wit g-string en sy broek is al wat tussen haar en dit is waarvoor sy nou al dae lank wag.
Hy trek sy kortbroek sonder seremonie af terwyl hy haar stip in die oë kyk. Sy verbreek haar kyk na hom vir ‘n oomblik om te kyk of dit die moeite werd gaan wees. Sy is nie teleurgesteld nie. Sy paal is lank, dik, en die kop geswel. Dit lyk nog groter, want hy is heeltemal skoon geskeer. Sy wil na hom uitreik, maar hy druk haar weer plat. Hy druk haar knieë oop en trek haar nader, totdat sy kop teen haar broekie druk. Met sy paal in sy een hand trek hy haar broekie weg en bêre homself met een beweging in haar. Sy kan voel hoe sy lengte tot agter in haar druk.
Hy aarsel vir ‘n oomblik, maar as sy haar hakke agter sy heupe klem, vat hy haar bobene vas en begin haar verwoed te naai. Dierlik. Haar boude vryf op die enjinkap en sy voel die hitte van die nog warm enjin op haar kaal vel. Met elke stamp ontmoet sy hom en stamp harder terug.
“Fok, die man kan!”, dink sy by haarself.
Die sweet begin op sy voorkop pêrel soos hy sy alles gee.
“Ek wou dit al lankal doen,” kreun hy deur die inspanning deur.
“Nou toe pappie, moenie terughou nie. Naai my so hard as wat jy kan,” moedig sy hom aan.
Sy kan op sy gesig sien dat hy reg is om te kom. Sy wend ‘n ekstra poging aan om hom binne haar vas te knyp elke keer wat hy vorentoe stoot en dit het die gewenste uitwerking. Hy gee een laaste stoot en toe kan sy voel hoe sy lyf vir ‘n oomblik styf word, voor hy met geweld binne haar kom.
Dit voel of hy die leegste leeg binne haar vol maak soos hy in spasma na spasma sy saad in haar spuit. Sy stuiptrekking raak al hoe stadiger en mettertyd trek hy uit haar uit. Hy staan, hygend en kyk met sweet in sy oë vir haar.
“Ek dog jy gaan my naai?” kyk sy vermakering na hom.
Hy trek haar regop en met een beweging draai hy haar om. Hy gooi weer haar rok oor haar heupe en druk haar vorentoe op die enjinkap. Sy val half vorentoe, maar stut haarself op haar elmboë. Voor sy nog kan dink is hy binne haar, sy hande op haar heupe. Soos hy in en uit haar gaan, trek en stoot hy haar heupe vorentoe en agtertoe. Sy ontmoet hom en druk terug teen hom.
Hulle bewegings raak al vinniger.
“Daar’s hy, nou naai jy my!” moedig sy hom aan.
Haar orgasme is naby en sy begin harder en harder teen hom terugstamp. Haar dosie begin saamtrek met die eerste tekens van haar orgasme wat om hom gaan verskiet. Hy moes dit gevoel het, want met perfekte tydsbereking begin hy haar in haar rosyntjie te vinger. Eers een vinger, toe twee.
Al wat sy kan uitkry is “Fok! Fok! Aaaaaahhhhhh!”, voor sy vooroor val soos haar orgasme deur haar liggaam rol. Sy word een met die enjinkap, te lam om enige iets te doen.
Terwyl hy homself uit haar uittrek, gee hy haar ‘n klap op die boud.
“Jy kan maar weer by ons kom speel hoor!”
3 COMMENTS
Jip.. Daai warm enjinkap is ‘n wenner..
Og was darem lekker ek sit en mors soos ek lees,jonk
Ek kan net met een hand tik!