Dis sensueel…dis eroties prikkelend…mooi lyf, lang vingers….
Jy vra jouself af : ” Hoekom het ek nog nooit met so’n vrou intiem verkeer nie ?…na al die jare ?
Ja nee vra ek myself ook dit af. Ding is mooi vroue kry aandag van hoe-vlak mans – dws. ouens met geld en status en aansien. Dit is nie nou juis die kringe waar ek vlieg nie! Meer in die straatsloot is meer my styl… 😉
2 COMMENTS