Alhoewel ek nie wil he dat my vrou so vol tattoos moet wees nie, moet ek eerlik wees en bieg dat ‘n mooi vrou met ‘n mooi lyf wat vol tattoos is wel iets binne in my prikkel. Reply
Alhoewel ek nie wil he dat my vrou so vol tattoos moet wees nie, moet ek eerlik wees en bieg dat ‘n mooi vrou met ‘n mooi lyf wat vol tattoos is wel iets binne in my prikkel.
Die tatoo’s doen dit nie vir my nie.
Ek wens ek was die tatoëerder van so’n ongoddelike lyf.
Asemrowend !