Anet

Hoe lank gaan ek lees: 14 minute
deur Maarnet Man
In my beroep as Control Engineer moet ek soms vir lang tye ver weg van die huis af werk.  Waar daar ook al ‘n nuwe aanleg gebou of opgegradeer word, en ek is betrokke, doen ek die ontwikkeling, implementering en inbedryfstelling van die prosesbeheer sagteware van die aanleg.
Nou, ek met my hemelhoë libido het deur die jare al geleer hoe om myself baie frustrasie te spaar.  Ek het vir myself ‘n sex toy aangeskaf vir die kere wat ek so weg van die huis af werk.  Dis ‘n silindriese poesie simulator, gemaak van ‘n baie sagte pienk rubber-agtige materiaal. ‘n Buite deursnee net groot genoeg vir ‘n man se hand om dit lekker stewig vas te hou.  Omtrent 20 cm lank, en binne in oor die volle lengte ‘n nagemaakte vagina. Kyk, die riffeltjies en tekstuur van daardie fake vagina is so ontwerp om die lekkerkry-sensasie van ‘n stywe pielkop optimaal te laat gebeur.    Aan die een kant gegiet in die vorm van ‘n warm poesie waarvan die labia al lekker oopgetrek het, en die klitoris lekker duidelik “voelbaar tydens gebruik” is.  Die anderkant soos ‘n anus – wat ek nooit gebruik nie.  Ek dink nie daar bestaan ‘n lewende poesie wat ‘n stywe piel lekkerder kan laat kry as hierdie speelding nie.  Bygesê – dis net ‘n simulasie van ‘n deeltjie van ‘n seksuele avontuur, niks kan die geheel van die sensuele seksuele ervaring van ‘n lewende vrouelyfie beter nadoen as net ‘n ander lewende gewillige vrouelyfie nie.  Dit is my “Pink lady” – altyd gewillig om my uit te help wanneer my lus onhoudbaar begin raak.  Niemand van my familie, vriende of kollegas weet van Pink lady nie, net ek.
So is ek toe nou weer betrokke by ‘n projek.  Die keer vir ‘n nuwe aanleg by ‘n myn tussen Pofadder en Springbok.   Vir amper vyf maande bly ek en Pink lady in ‘n baie nice eenslaapkamer selfsorgplekkie in Pofadder waar ‘n skoonmaker elke Maandag die plek skoonmaak en my wasgoed doen.  Omdat niemand ooit by my aan huis gekom het, behalwe die skoonmaker op Maandae nie, het Pink lady meeste van die tyd sommer daar in die badkamer op ‘n kassie gelê.  Ek stort gewoonlik na ‘n “encounter” met Pink lady, dan was ek dit deeglik met seep en water, spoel dit behoorlik uit en droog dit binne en buite af.  Dan lê sy geduldig vir my en wag tot die volgende keer.  Maandae word sy natuurlik in my PPE sak weggesteek.  Almal op die projekspan kry net so een keer in vyf weke vir ‘n paar dae af.
Soos dit maar tipies gaan by ‘n myn, neem dit meer as ‘n week om op “site” te kom met al die induksies, mediese ondersoek, administrasie en rompslomp.   Konstruksie van die aanleg is al in ‘n gevorderde stadium, en die “software” ouens kom altyd eers later site toe. Eintlik pas dit my om nie te gou op site te kom nie, want dan kan ek baie meer produktief aangaan met die sagtwareontwikkeling op my laptop in my lugversorgde blyplek.   Na drie dae van uitmergelend vervelige induksie en mediese ondersoeke, kry ek ‘n oproep van die personeelkantoor.  Hulle wil die “hard copy” verslae wat ek by die induksiekantoor en mediese stasie gekry het op lêer sit, en wil dit by my kry.  Hulle reël toe hulle sal iemand stuur Pofadder toe, en sommer al die ouens wat in Pofadder bly se verslae kom afhaal.
Later die Donderdagmiddag daag daar ‘n double cab bakkie van die Engineering company vir wie ek as konsultant werk, by my blyplek op.  ‘n Jong meisie, verseker nog nie 25 nie, klim uit en kom aangestap na my blyplek toe.  Ek staan by die deur en wag met die verslae in my hande om dit sommer net daar aan haar te oorhandig.  Sy stel haarself voor as Anet.  Sy werk in die personeel kantoor en het te doen met almal op die projekspan se administrasie van personeel aangeleenthede.  Ek handig die verslae aan haar oor, en na ‘n kort gesprek, vra sy of sy net vinnig die toilet kan gebruik voordat hulle terug ry myn toe.  In daardie geweste is afstande tussen plekke nogal iets om aan gewoond te raak as jy nie daar groot geword het nie.
Die oomblik toe sy die badkamer se deur toemaak, dink ek by myself: O FOK, Pink lady….   sy lê nog daar op die badkamer kassie met haar oop poesie.  Shiiiiittttt.  Daar is GEEN manier dat Anet nie vir Pink lady daar gaan sien lê nie.  Wat de fôk gaan sy van my dink?  Ek probeer dink wat sal tipies haar reaksie wees, en hoe ek dit gaan hanteer, maar teen die tyd wat die toilet spoel en die deur oopgaan, het my brein nog nog niks konkreets “uit gepuzzle” nie.
Sy kom uitgestap, en hou ewe vriendelik haar “pose”, en ek kom geen reaksie by haar agter nie.  Ek probeer ook maar die “pose” hou, maar ek is doodseker sy sien die verleë skaamkry op my gesig.  Ek het een van daardie gesigte wat emosies nie kan wegsteek nie.  Sy vat die verslae, groet vriendelik, klim in die bakkie, en hulle ry daar weg.
Ek gaan badkamer toe.  Pink lady lê in ‘n bietjie ander posisie as wat ek haar gewoonlik neersit.  En ek besef – Anet het persoonlik met Pink lady kennis gemaak….
Omtrent ‘n week later kan ek uiteindelik op site kom.  Maar daar is nog nie ‘n plek waar ek kan sit en werk nie – die control room en engineering room, waar ek my tyd gaan deurbring, is nog nie voltooi nie.  Vir twee weke moet ek tydelik iewers waar daar ‘n oop lessenaar is sit en werk.   En raai waar kry ek die enigste oop lessenaar wat beskikbaar is?  In die personeelkantoor, reg langs Anet se lessenaar!
In daardie twee weke leer ons mekaar redelik goed ken.  Die hele tyd maak sy of sy niks weet van Pink lady nie, en ek maak asof sy nooit vir Pink lady gesien of ontmoet het nie.  Sy is ‘n baie vriendelike, professionele, hartlike mens – ‘n vreeslike oulike meisie, ek begin baie van haar hou.  Sy is kleintjies en fyntjies gebou, die mooiste sexy rondings wat sy onder haar oorpak wegsteek – almal op site dra oorpakke.
Na die twee weke verskuif ek na die Engineering room waar ek die aanleg se beheerstelsel begin opstel en in beryf stel.  Hulle spandeer een en ‘n half biljoen Rand om die aanleg te bou, en die een ding wat uiteindelik die aanleg maak of breek, is die prosesbeheer applikasie wat ek vir hulle implementeer.  Dis waarom die druk so geweldig hoog op my is.
Ons werk vir nog drie maande saam op dieselfde site waar ons mekaar so dan en wan raakloop en ‘n paar woorde gesels.  Sy vra my gedurig wat doen ek die naweek wat kom.  Meeste naweke het ek maar deur gewerk in my blyplek – vat maar hoë stres met so ‘n projek.  Ek kom ‘n paar frustrasies by haar agter.  Eerstens vervoer.  Ek het my eie voertuig en kan kom en gaan soos ek wil.  Sy is totaal afhanklik van maatskappy vervoer, en kan net iewers kom soos en wanneer daar ‘n voertuig beskikbaar is, en dan ook nie eintlik toegelaat vir nie-werk ritte nie.  Tweedens vermaak.  As sy in die middag huistoe gaan, dink sy nie eers aan werk soos wat ek werk permanent leef, slaap en saamvat huistoe nie.  Sy het in Springbok iewers gebly vir die duur van die projek.  En wat doen mens nou eintlik naweek vir naweek in ‘n woonstelkamer in Springbok as jy nie regtig kan rondry soos jy wil nie?
Ek het baie keer gedink ek moet haar vir ‘n naweek bietjie afleiding gee.  Ons kan ‘n aand of twee saam braai, ons kan by die Oranjerivier kelders naby Kakamas gaan wynproe, ons kan die Augrabies waterval besoek, Ons kan iewers langs die Oranjerivier gaan stap, Ons kan Kleinsee of Port Nolloth toe ry en op die strand gaan stap, of sommer net die area verken.  Maar die afstande tussen die plekke is so donners ver, en die werksdruk op my is so bliksems hoog.  Dis nie soos in Pretoria – ek tel jou 5 uur op en kwart oor vyf is ons by die fliek nie.  As ek haar byvoorbeel op Springbok moet gaan oplaai, en ons ry Kleinsee toe om bietjie op die strand te gaan stap, en ek vat haar terug Springbok toe en ek kom weer terug Pofadder toe, is ek fokken ses ure op die pad en ek ry ‘n halftenk diesel uit – dit net vir ‘n kuiertjie.  En die ander probleem is ons bewegings saam sal nie ongesiens verbygaan nie, en wat se stories gaan dan begin rondloop?
Die aanleg se konstruksie is naderhand voltooi en ons begin die prosesbeheerstelsel commission.  Die dag breek toe aan dat die grootste deel van die projekspan gaan onttrek.  Ons is net ‘n paar ouens wat agterbly om die aanleg commissioning te voltooi.  Anet gaan ook huistoe.
Die myn het ‘n baie nice onthaalfasiliteit waar hulle ‘n afskeidgeselligheid reël een middag.  Almal wat met die projek betrokke was, word genooi vir ‘n lekker spitbraai.  Die middag kuier en eet almal lekker saam in groepies.  Ek staan ook in ‘n groepie en kuier toe ek vir Anet sien aankom na my toe.  Sy beduie vir my sy wil so bietjie alleen met my gesels.
Ons gaan sit by ‘n tafeltjie eenkant.  Ek het ‘n glas half vol Black Label met ys, en sy ‘n glas met een of ander drankie.  Dis ‘n kleinerige tafeltjie en ons sit teenoor mekaar, maar ons glase is omtrent bymekaar, en ons hande in reikafstand met mekaar.
Sy begin haar storie vertel…
“Onthou jy nog die dag toe ek jou verslae in Pofadder by jou kom haal het?  Ek was gou na jou toilet toe.  Ek het daar ‘n speelding gesien lê waarvan ek op daardie stadium nie eers geweet het so iets bestaan nie.  Intussen het ek bietjie huiswerk daaroor gedoen  en jy sal nie kan verstaan wat se invloed dit op my gehad het nie.”
“Ai, Anet.  Skuus, ek het vir geen oomblik daaraan gedink dat jy die toilet sou moes gebruik nie.  As ek geweet het, het ek dit weg gesteek.  Ek is jammer as dit jou ontstel het”
“In die twee weke wat jy langs my in my kantoor gesit en werk het, het ek ‘n fantasie rondom jou in my kop opgebou.  Elke oggend as ek jou sien, het ek gewonder of jy die vorige aand met daai ding gespeel het.  In die aande net voor ek aan die slaap raak, het ek steeds aan jou gedink en gewonder…., gewens ek kon sien hoe jy daarmee speel.  Gewonder hoe gereeld doen jy dit.  Ek het jaloers begin word daarop, en het obsessief op jou begin raak.  Gewens ek kan jou speelding wees.  Ek sou so gewillig wees – dit voel of ek nog so baie het om te leer, en sou graag by jou wou leer.  Gewens ek kan net een naweek saam met jou dinge doen, en toe al hierdie brandende gevoelens en emsosies binne in my met jou deel.  Hoeveel keer gewens jy kan my net vashou.  Jy is baie ouer as ek, maar jy is fisiek in ‘n baie beter “shape” as baie jonger mans, en die “handsome-ness” wat jou lyf uitstraal, maak my kop net verder deurmekaar.  In die hele tyd hier het al my begeertes, my soeke, my wense gelei tot niks behawe net frustrasie nie.  Ek is tegelyk bly en spyt dat ek huis toe gaan.  Bly omdat daar ‘n kans is dat my lewe weer normaal kan aangaan, want ek kan dit nie meer langer uithou by hierdie plek nie.  Spyt omdat ek weet ek gaan jou nie meer sien nie.  En dalk nooit ooit weer sien nie.  Dit sou so wonderlik wees as jy my sugar daddy kon wees, net vir die tyd wat ons hier was.  Maar dit sou van jou kant af moes kom.  Ek kon dit nie eers probeer voorstel nie al het ek dit hoe inniglik en brandend begeer.  Jy is hierdie ordentlike, statige professionele ingenieur, meer as dubbel my ouderdom, met groot aansien.  Ek weet jy het ‘n vrou en twee kinders, omtrent my ouderdom by die huis.  Hoe kon ek dit aan jou wil doen? In elk geval is my inhibisies te groot.  As ek nou objektief daaroor dink, is dit eintlik so dom, onsmaaklik, verkeerd, afskuwelik om dit net te kon gewens het…  Skies, ek bedoel niks daarmee nie, ek wou dit net met jou deel, wou net hê jy moet kennis neem en ek wou dit net van my hart af kry, want dit vreet my op.”
Ek sien hoe haar oë begin nat raak, en daar ‘n traan oor elkeen van haar wange affrol.  Ek voel aan die een kant soos ‘n vuil, gemene donnerse vark.  Maar aan die ander kant besef ek sy is nog jonk en sukkel met diep menswees dinge waarmee ek ook al gesukkel het, en eintlik steeds mee sukkel.   Dit is goed dat sy terug gaan na ‘n normale samelewing.  Ek kan ‘n paar stories skryf oor hoe ek gesien het hierdie tydelike slawerny-agtige lewensstyl tydens so ‘n projek mense se lewens opgefoeter het.
My hande is so “tempted” om haar hande vas te hou en haar te probeer troos.  Dis asof daar hierdie moerse sterk magneetveld tussen ons hande ontstaan.  Maar ek weet – uit eerstehandse ondervinding – in ‘n situasie soos hierdie waar daar ‘n wedersydse seksuele aantrekkingskrag tussen man en vrou is, moet die man oppas vir fisiese aanraking.  Fisiese aanraking is ‘n venynige, listige lokval, die effek wat dit op jou hele mensweesstelsel het die oomblik wat jy aan haar raak is opfokkenskragtig.   Die oomblik as jy aan haar raak – dis soos ‘n glas wat breek.  Jy kan nie meer omdraai nie.  Jy raak monsteragtig.  Jou vermoeë om jouself te beheer en jou ordentlikheid is moer toe.  Jy weet skielik nie eers meer van die bestaan van konsekwensies nie, wat nog te sê daaraan dink.  Dit voel of jou “gun” gelaai word met vyf magasyne tegelyk.  Die lis begin prut in jou linkerbal, en die lus voel of dit wil ontplof in jou regterbal.  Jou brein word oombliklik besoedel met ‘n spinnerak van seks-begeerlikheid.  Jou hormone gaan “haywire”.  Die chemiese wanbalans in jou brein is ver verby alarmvlakke.  Jy kan nie meer logies en rasioneel dink nie.  Eintlik neem die naai-wil in jou piel en ballas die beheer van jou brein oor.  Jy raak soos ‘n dier wat net reageer op instink.  Die jagsgeit in jou binneste oorweldig jou.   Die religieuse oordeel wat van kleins af in jou in gedril was, word ondermyn, verlam, geveto.  Al wat jou instink wil doen, is om haar passievol, sensueel, eksplisiet, oorweldigend, met totale oorgawe te naai en te naai en te naai.
Die magneetveld tussen ons hande – dis so ongelooflik sterk…  Ek weet nie of ek my verbeel nie, maar dit lyk of haar handjies ook so wil-wil beweeg na myne toe.  Dan kry ek dit tog reg om my hande van die tafel af te vat en op my bene te laat rus.
“Nee, Anet.  Dis nie dom, afskuwelik of enige iets van daai aard om so te voel nie, dis net menslik.  Sure, in die Afrikaans Christelike raamwerk waarin ons groot gemaak is, sou dit ‘n verkeerde ding wees om te doen.  Maar dit maak jou nie ‘n slegte mens as jy so begin voel oor iemand nie.  Dis ‘n natuurlike reaksie van jou gesonde menswees.  Om eerlik met jou te wees – ek het ‘n soortgelyke fantasie met jou in my kop.  Jy is vir my die lieflikste aangenaamste meisie wat ek ken, en jou pragtige sexy lyfie laat enige man se kop spin.   Maar praktiese omstandighede het dit nooit toegelaat dat ons fantasieë kan gebeur nie.  En die ander ding waarvoor ek bang was – as ons saam dinge gedoen het, sou dit net ‘n kwessie van tyd wees voordat my hande aan jou raak.  En beide ek en jy sou kon aanvoel dat daar seksuele bedoelings is.  En ek is nou al slim en oud genoeg om te besef dat as dit gebeur gaan jy een van twee reaksies hê, dis ‘n fyn balans – of jy hou daarvan of dit walg jou as ‘n man baie ouer as jy aan jou vat.  Sou jy daarvan hou, kon ons die heerlikste seksuele “three-month-stand” gehad het, en oor en oor mekaar se seks geniet het – met die moontlikheid van baie stories wat kon rondloop, bygesê.  Sou dit jou walg, was ek sommer die volgende Maandag al huistoe gestuur met ‘n klad op my naam – “ge-fire” weens “sexual harassment”.  Jy weet hoe ‘n sensitiewe onderwerp dit is in die omgewing wat ons werk.”
Ek sien in die hoek van my sigveld hoe Linda, Anet se moeder-figuur kollega aangestap kom in ons rigting.
“Ek sien Linda aangestap kom, ek wil net gou vir jou dit sê – as ek vir jou raad kan gee, gaan skaf vir jou ‘n speelding aan wanneer jy nou by die huis kom.  En as jy weer weg van die huis af moet werk, vat jy dit saam met jou.  Jou ma en pa, en my vrou sal dink so iets is ‘n bose euwel – as hulle sou weet daarvan.  Maar ek sê dit is nie ‘n euwel nie, dis ‘n noodsaaklikheid vir hierdie tipe werk wat ons doen.  As jy dit gereeld gebruik, is daardie soeke, en begeertes en wense baie minder, jou frustrasie is baie kleiner, jy slaap beter, jy stres minder, jy bevredig die seksuele behoefte wat in jou ingebou en deel van jou menswees is, wat ‘n gesonde normale ding is, dit kan jou nie swanger maak nie, dit kan jou nie siektes gee nie, dis nooit “moody” nie, dis altyd gereed as jy gereed is.  My ervaring is dat my “overall work performance” op ‘n projek soos die baie beter is met die speelding as daarsonder.  En jy sal vind….”
Net toe sluit Linda by ons aan.
“Kom Anet, ons moet aanstaltes maak.  Jy moet nog jou goedjies gaan pak, en môre is jy op die lang pad huistoe. Die bussie waarmee ons Springbok toe gaan, wag al vir ons.”
Ek sien Anet gee haar samewerking asof sy nie ‘n keuse het nie, maar in haar oë kan ek sien sy is nie gelukkig om te gaan nie.  En om van mekaar afskeid te neem op die manier is glad nie aangenaam nie.  Ek bedank hulle maar toe vriendelik en professioneel vir alles wat hulle vir my beteken het op die projek, en wens Anet ‘n voorspoedige reis toe terug huistoe.  Eintlik is ek sommer vies vir Linda omdat sy ons gesprek so buffelagting onderbreek het.
En so stap ek en Anet weg van mekaar af.  Ek kan net dink hoe sy moet voel, want, ek dink sy het nog nie al haar prate klaar gepraat, en behoorlik afsluiting gekry met hierdie saak wat so swaar op haar hart lê nie.  Ek is ook skielik nie meer lus om langer by hierdie okkasie te wees nie, en stap sommer reguit na my Doublecab toe en ry terug Pofadder toe.
By my blyplek aangekom, kan ek nie gou genoeg uit my klere en in die stort kom nie.  My klere lê op ‘n streep tussen die voordeur en die badkamer.  In my verbeelding is Anet by my en haar klere lê saam met myne op dieselfde streep.  Ek draai die stortkraan oop en laat die lou water oor my spoel – oor my en Anet.  Toe ons deeglik nat is, draai ek die kraan eers weer toe.  Ek vat die koekie Dove seep en ons smeer mekaar sy lywe met ons kaal hande oor ons kaal lywe.  My piel raak stokstyf.  Ek voel hoe die lekkerte tickle in my binneste as haar seepgladde hande oor my borste vryf.  Sy vryf haar hande tergend oor my piel, my knaters, onder my mik deur en oor my boude, totdat die seep ‘n skuimlaag om my lyf vorm.  Ek tel Pink lady op – maar nou is dit nie Pink lady nie – dis nou Anet se poesie.  Ek maak nog baie meer Dove seep skuim en vryf dit oor Anet se glad geskeerde poesie.  Ek gee haar poesie ‘n harde druk met my hand, en sy snak na haar asem.  Met my middelvinger werk ek die seep in haar vagina in.  Sy maak nog ‘n slag seker daar is genoeg seep oor my hard-stywe piel gesmeer.
Anet, met haar rug teen die muur, haar arms om my nek en haar bene om my heupe gevou.  Met haar klein lyfie wat nakend aan my kaal lyf hang kan ek haar baie maklik in ‘n staande posiesie naai.  Haar tieties vryf teen myne.  Haar magie teen myne.  My piel soek die opening van haar poesie.  Sy laat sak haar lyf effens en ek voel hoe sy haar poeslippies heen en weer oor my pielkop laat gaan.  Soos wat ek my piel opdruk en sy haar lyf laat sak, gly my piel stadig, bietjie vir bietjie, in haar vagina in totdat die hele lengte van my binne in haar in is.  My asem slaan weg.  Fok, dis lekker.  Anet se gesig is strak van die volle-piel-binne-in-haar-poesie sensasie.  Dis vir my so so mooi om te aanskou.  Ek begin haar stadig naai en sy druk haar kop teen my nek vas.  Ek hoor die sagte kreungeluidjies van lekkerkry wat uit haar mond uit kom.  Die riffeltjies in haar poesie wat oor my pielkop gly maak my mal.  Dis ongefokkenlooflik lekker.  Ek hou aan naai totdat ek voel my orgasme kom nou gevaarlik nader.  Dan trek ek my piel eers weer heeltemaal uit, en laat Anet op die vloer staan.  Wil die lekkerkry vir ons albei so ‘n bietjie langer uitrek.
Ons vryf weer mekaar se lywe met seep.  Ek voel daar kom bietjie van ‘n bedaring in die orgasmiese onstuimigheid wat soos ‘n aankomende Hoëveld donderstorm in my opgebou het.
Dan gaan staan Anet bukkend voor my.  Ek laat gly my seepgladde hande oor haar kaal rug.  Ek hou haar vas aan haar heupe en druk haar lyf styf teen myne vas. Ek buk ook vooroor en streel in my verbeelding met beide hande oor haar tieties.  My regterhand hou die poesie vas.  My linkerhand wissel heeltyd af waar ek haar klit vryf, haar hele poesie vol in my hand vat, en sy my balle in haar hande vryf.  My naai-angstige piel wil en kan nie langer wag nie – dis asof hy daai poesie nou met menig wil verslind.  Ek hou die poesie met albei hande vas en forseer my piel berekend met een harde stamp diep, diep binne in Anet in.  Bliksem, dis lekker as daai vagina so styf om my pielskag vou.  Die visuele aanskouing van hoe dit gebeur gee in my brein net so ‘n lekkerkry sensasie as die sensuele sensasie in my pielkop en pielskag.  Dan begin ek haar pomp.  Sy stamp haar poesie telkens hard teen my lyf vas.  Ek naai en naai en naai totdat ek voel my balle trek styf en en die lekkerkry bou soos ‘n stoompot in my binneste op.  Ek hou aan naai, vinniger, harder, en dit raak soos daai laaste 10 meter van ‘n 100 meter wedloop – ek gee alles wat ek nog kan.  As ek oor die orgasme wenstreep vlieg, is my orgasme so intens dat ek skoon lighoofdig voel sukkel om my balans te hou op my voete.  My asem jaag.  My hartklop revs is in die rooi.  Net voor my klimaks gee ek een harde stoot en druk my piel dwarsdeur die poesie sodat my klipharde, orgasimeerde pielkop punt in die wind staan met die korter-gedrukte Pink lady om my skag.  Ek sien hoe twee drie wit strale deur my pielkop spuit.  Dit spat teen die stort se teëlmuur vas en loop stadig af vloer toe.
So staan ek vir ‘n rukkie totdat die orgasme-donderstorm in my bedaar en dit kompleet voel daar weer van die bloed wat in my piel ge-akkumuleer het, na my brein toe vloei en die lighoofdigheid uit my kop uit dryf.
“Jislaaik, Anet.  Dankie, dit was nou uitsonderlik lekker, as jy maar net in lewende lywe hier by my kon wees…” sê ek hardop.

2 thoughts on “Anet

  • Jis dis n mooi storie… nogal hier in my wereld by plekke wat ek al was. My jagsheid neem ook oor— n Fleshlite werk ook baie goed

    Reply
  • annelisePost author

    Hierdie is ‘n baie sexy storie!

    Reply

Leave a Reply to annelise Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)