AfrikaBurn se sexy mense

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

kombiekiehier het vir Annie Kekkelbek ‘n kamera en skryfblok gegee en AfrikaBurn toe gestuur. Terwyl sy nog haar woorde oor die fees in ‘n ry kry, het ons haar foto’s afgelaai. Net soos ons verwag het, is die meeste (maar nie almal nie) van sexy mans (Annie is nie so goed met kompetisie nie 😉 ), maar dis ok aangesien ons vroue mos ook daarvan hou om te kyk. 🙂  Hier is AfrikaBurn se sexy mense:

burn16

burn11

burn10

burn8

burn5

burn3

burn2

burn23

burn22

burn20

burn18

burn15

AfrikaBurn2014 1425

AfrikaBurn2014 1489

AfrikaBurn2014 1680

AfrikaBurn2014 1458

burnklein

burn7klein

burn9klein

burn19klein

burnklein2

burnklein4

One thought on “AfrikaBurn se sexy mense

  • Plankloper

    Ek laaik die girls… Veral die een met die luiperdvel en die een met die wildehondoortjies. Hei,,, Eintlik laaik ek al die girls.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)