8 thoughts on “Aflewering (video)

  • Ek wonder of die teenoorgestelde al ooit gebeur het, waar ‘n nakende man vir ‘n vrou-afleweraar die deur oopmaak ?

    Reply
    • Wel, ekt as ontvangsdame in n hotel gewerk, en soms gebeur dit dat daar nie porture beskikbaar is nie, dan hardloop jy maar self met die ys/water/wyn. n Hele klompie kaal of semi kaal mans het my ingewag

      Reply
      • annelisePost author

        !!! Nice of nie nice nie?

        Reply
        • Anonymous

          Meestal nice, ek was nog net te dom om dit na regte te waardeer

          Reply
          • Annie meeste van ons besef eers laat in die lewe wat lekker is. Wat mens eintlik van hou…

            Reply
            • annelisePost author

              Jip of sommiges van ons vat langer om ons aangeleerde hang-ups en “waardes” af te skud.

              Reply
  • Daai kyk in sy oë toe sy sy pen in haar mond sit…

    Dankie vir ‘n hele week se bederf Annelise!

    Reply
    • annelisePost author

      Dis ‘n plesier 🙂

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)