Fotoverhaal (8)
DAAR IS MEER AS EEN VERHAAL IN HIERDIE POS. HULLE IS ONDER MEKAAR GEPLAAS.
Driekuns
deur Neil A Morum
Ons werk by Terra Executive Recreational Technologies (Tert, in kort). Ons is vir net een ding gebou: plesier. Ons superfyn sensors meet spierspanning, bloeddruk, pupilgrootte, polsslag, asemhaling… Ons weet presies wat om wanneer met en aan ons kliënte te doen.
Maar soms kan ons ook verras word.
Sy het huiwerig in ons spreekkamer ingestap.
“Ek wil kom sien waaroor almal so praat.” KD (Kort-dik) het haar laat sit en voor haar gaan staan: sy duidelike knop in sy broek reg voor haar, ooghoogte.
“Nou kyk dan,” het hy gesê.
LD (Lank-dik) het agter haar gaan staan en haar skouers begin vryf (ons sensors het gesien dat sy gespanne was). (O ja, het ek genoem dat ons elektronies met mekaar kan praat?)
Ek, GG (Gemiddeld-groot) het haar skoene uitgetrek en haar voete begin masseer.
Al haar fisiologiese reaksies het gewys dat sy daarvan hou.
“U is nuut hier?” vra KD. “Ons het ‘n uitgebreide databasis met gesigte en u was nog nie voorheen hier nie.”
Sy het net haar kop geskud en op die aanraking (en wat sy kon sien) gekonsentreer. In my “brein” het ‘n klein alarmpie afgegaan, maar ek het dit geïgnoreer.
KD het sy broek begin voller maak. Die knop was nou baie duidelik. LD het sy hande nou al oor haar sye en die kante van haar borste laat beweeg; ek was sterk op pad teen haar bene op.
– Fisiologie als reg – – Goed, gaan voort – – Minimaliseer haar klere – – Reg so –
Ek het haar regop getrek en ek en LD het haar knopies en ritssluiters begin oopmaak; sy was gou net in haar onderklere.
– Reaksie goed – – Pupille goed, tepels goed, vog baie goed – – Als goed, gaan voort –
KD het kaal uitgetrek en sy fallus vir haar gehou; sy het haar mond oopgemaak en die gemaakte orgaan begin eet asof sy honger was. (Ons het geen pynsensors nie, net alarms oor moontlike skade…) LD het op haar rug met syne begin skryf; (ons kan na wil vog uitskei) hy het lang, nat strepe oor haar rug getrek en haar hoendervleis laat word.
– Haar vog vereis meer – – Goed – – Rug? – – Goed –
Ons het teruggestaan en haar na ‘n bank toe laat loop. KD was weer in haar mond, LD (ook kaal) die keer oor haar bo-lyf en ek het haar binnebene begin soen. Haar vulva was nat en opgehewe, Sy was reg vir die volgende stap.
“Wie verkies u?” vra KD.
“Moet ek kies? Al drie, asseblief. Jy eers…” Dit was ek.
Ek het haar stadig binnegegly en ritmies begin beweeg. Al haar fisio-indikators het gewys dat sy daarvan hou en ek is vroeg genoeg gewaarsku dat sy op pad was na haar eerste orgasme.
– Spoed, stamp – – Reg so –
Ek het vinniger, dieper gestamp en gewag vir haar liggaam: op die regte oomblik het ek my (kunsmatige) saad met ‘n paar kragtige pompe in haar ingespuit. Sy het dit baie geniet.
KD was volgende. Hy het haar bene wyd opgetrek en homself ingewum. Ons kon sien hoe vol hy haar maak. LD het die beelde opgeneem en teen die muur langs haar laat projekteer. Toe sy sien presies hoe dit lyk, het sy begin terugstamp en harde kermgeluide maak. KD moes ook redelik vinnig sy eerste lading in haar inskiet (ons beleid is om saam of net voor die kliënt te kom…)
Sy wou LD anders hê. En hier erken ons dat ons iets geleer het.
Sy het gekniel en ons het verwag ‘n standaard hondjietegniek gaan volg, maar dit was nie so nie. Hy moes effens hoër as normaal staan; sy het onder hom gekniel, hom in haar ingeneem en toe HAAR heupe begin op-en-af beweeg. Hy moes stilhou; sy het die pompwerk gedoen. As ek sensors gehad het wat erotiek kon meet, sou hulle van die skaal af wees. Dit was uiters leersaam!
Ons het haar orgasme voel nader. LD het sy orgaan bietjie laat groei en nog harder laat word en gewag vir haar sametrekkings. Sy het harder gekerm en haar heupe hoog opgetel, teen hom vasgeboor en daar in klein sirkelbewegings gesidder. Ons was verbaas oor hoe diep sy hom kon toelaat; min dames kon dit so doen.
Ons het gewag dat sy ontspan en haar toe gehelp om skoon te maak en weer aan te trek. Al die vloeistowwe wat ons uitskei is bio-vriendelik, ‘n baie goeie vogmiddel vir die vel (en blykbaar voedsaam ook (vir die wat sluk…)).
Ek het haar gehelp om haar kapsel reg te pluis toe die alarm in my kop weer afgaan.
– SY IS BEKEND! – – Wat bedoel jy? – – Sy kom gereeld hierheen! – – Nee, sy is nie in ons databasis nie – – Nee, sy kom as ‘n gas in die gebou in, nie ‘n kliënt nie! – – SOEK! –
– O, fooook – – Ek het nie geweet ons kan vloek nie…-
“Mevrou, ons is jammmer. Ons het nie besef wie u is nie… ons het aangeneem u is net ‘n …”
Sy het KD in die rede geval.
“Ek het genoem dat ek wil kom kyk waaroor almal so praat. Maar ek moes dit seker duideliker gemaak het dat ‘almal’ my man, die hoofontwerper, is, of hoe? Ek sal niks verklap nie en julle sal ons geheim hou? Anders dink ek dis die herwinningswerf vir julle…”
Ons was elektronies stil.
“Sien julle gou weer. En kyk bietjie in julle databasis vir nog tegnieke…”
*****
Kabaret
deur Wille Will
Dit was die vroeg-oggend, laaste vertoning van vier elke aand, om 02:00vm, van die mini-kabaret wat die “ Pasquale” bistro’tjie vir hul moontlike kliënte gratis aangebied het met hul etes om meer mense te lok. Vanaf die volgende Maandag sal ‘n nuwe vermaker (s) oorneem.
Daar was nog net een gas oor, wat op pad uit was, toe die gordyn sak.
Sorita het in haar stoel bly sit in die middel van die verhoog waar die kabaret eindig met elke vertoning en die drie mede-akteurs het een agter haar en een elk weerskante van die stoel gebuk met die finale kniebuig.
Daar was ‘n tasbare stilte in die lug. Elkeen van die vier het in hul gedagtes seker die afgelope twee weke se vertonings herspeel en die finaliteit herskommel dat hul nou die laaste keer uitmekaar gaan en dalk mekaar nooit weer sal sien nie, nevermind saam optree.
Fritz, die Duitser, het skielik sy regterhand op Sorita se regterbors geplaas, terwyl Gustaf, die Sweed, met sy regterhand, van agter haar stoel, oorgeleun het en haar rok afgeskuif het oor haar linkerbors. Manny, die Portugees, het van haar linkerkant, sy hand op haar broekie gesit tussen haar bene.
Dit was ooglopend ‘n ge-orkesteerde aksie wat vooraf beplan is en Sorita het half-verlëe, half-verbaasd en tog met ‘n vuurtjie wat in haar opgevlam het na hulle gekyk en gevra: “En nou, ouens?”
Fritz se diep bas stem het geantwoord terwyl hy intens in haar oë kyk: “ Liebe Madchen, ons het in hierdie tyd wat ons vier saam was elkeen besef wat ‘n begeerlike liggaam jy het en soms baie daarvan gesien as ons kostuums wissel. Elkeen het met ‘n lus gedink hoe hy jou liggaam graag sou wou deel en inneem. Maar al het ons soms met knoppe in ons broeke opgetree het, het professionaliteit altyd bo-toon gevier.”
Hy het haar vol bors nou al ontbloot en vryf in sirkels oor haar tepel met sy handpalm terwyl Gustaf haar ander bors se tepel hard knyp en trek Manny het nou al een vinger in haar poesie wat hy stadig in en uit trek aanhoudend.
“Ons voel ons wil ons afskeid vir almal besonder maak om te onthou vir die res van ons lewens.”
Sorita se asem het nou vinnig gejaag, met golf op golf van vleeslike ekstase wat deur haar hele liggaam gevloei het met seksuele prikkeling van drie kante af.
Sy’t haar arms uitgestrek na die mans weerskante van haar se broeke. Hulle het amper soos een man opgestaan en hulle broeke op hul enkels laat val. Die Duitser se voël was korter maar baie dik en uitstaande be-aard en onbesny terwyl die Portugees ‘n dunner maar veel langer, besnyde wapen gewys het waarvan die kop alreeds glinster van pre-cum. Sy’t elkeen in een van haar hande geneem en hul nadergetrek na haar lyf toe terwyl sy hulle ritmies begin masturbeer. Toe sy omkyk waar die Sweed was, het hy reeds van agter om die stoelleunig gestap en ‘n dun, bleek voël teen haar lippe gedruk met sy hand. Sy’t haar mond oopgemaak en hom so diep moontlik in haar keel laat insak.
Die manne waarvan sy besig was om hul drade te pluk , het een weer gebuk en altwee haar tiete hardhandig bevoel en gevryf, terwyl die ander een sy hand laat sak het en nou met drie vingers, vinnig in en uit haar poes beweeg het. Die lug het van seks en muskus om hulle geruik soos die aksie al hoe vinniger begin word.
Die Sweed het skielik uit haar mond gepluk en voor die stoel by haar voete op sy rug kom lê en sy bleek voël orent in sy een hand gehou en haar gewink op daarop te kom sit. Sy’t haar kop geswaai na die manne weerskante van haar en altwee het instemmend geknik.
Sy staan op en sak onmiddelik op haar kniëe weerskante van sy lyf en help hom om sy genotstok in haar op te druk met ‘n warm stroom wat uit haar drup. Sy wil nog terugleun en “ Cowboy” op hom sit, toe die Sweed haar bo-lyf aftrek teen sy bors. Sy voel ‘n lang voël in haar anus ingegaan asof vir ewig en skielik is die Duitser se dik membraan voor haar mond ! Asof gesinchroniseerd begin alle bewegings weer en dit voel of die onderste twee voëls in die onderskeie openinge haar uitmekaar skeur maar tog is daar ongelooflike plesier wat daarmee saamgaan. Sy sukkel om haar mond om die Duitser se dik voël te hou, maar sy suig aanhoudend en speel met haar tong in die spleetjie van sy voëlkop en vryf sy ballas met haar hande.
Soos ‘n afsitter se pistoolklap, klimaks hulle almal skielik binne sekondes na mekaar. Die een in haar koek lig sy lyf van die grond op soos hy beur om so diep moontlik in haar te kom terwyl die Portugees sy voël uit haar gat pluk en strale kom op haar rug spuit.
Die Duitser pluk Dikkes uit haar mond en skiet dik strale oor haar gesig. Die toneel wil amper vries en jy hoor net almal se gejaagde asemhalings. Sy het ook oor die rant gegaan gaan en geklimaks met rukkende lyf.
Met ‘n laaste spasma van haar, gaan daar ‘n gelate gedagte deur almal se gedagtes: Dit was ‘n kabaret wat hulle in hul lewens nooit sal vergeet of kan herhaal nie.
5 COMMENTS
Dankie Nas !
Neil, jy sallie glo nie, my denkriting was ook eers wetenskapfiksie rigting, maar jou poging was meesterlik !
Sorrie dat ek n traditionalis is as dit by stoutmaak kom. Ekt altyd die idee van ‘Geeks’ en die daad en die vision wat ek kry is dat hul dit doen met n Playstation controller ini hand
Hehe, I get it, Nas. 😉
Ek het 2 stories op n skaal geplaas en hiermee my opinies oor elk. Ek begin met die laaste storie eerste.
@Willie: Lekker stymaak storie om n laaang week af te sluit “Life is a cabaret old chum” thanx.
@ Neil: Die fisio indikators was bietjie te ingewikkeld vir my DB (dom brein) dit het die BG (bang gat) in my laat uitkom want ekt toe gedink aan LS (load shedding) [Sowwi maar eerlike opinie is as dit by spyker/stoot/pomp kom is dit lekkerste in Afrikaans]
Snaaks hoe smaak verskil. Ek was weer mal oor die “andersheid” van die ander storie. En die punchline. Sien, dis waarom ek nie maklik n storie nie plaas nie, want daar is altyd mense wat van iets hou wat nie noodwendig my smaak is nie, en andersom. 🙂