
Vieruur
deur Visser
Eerste dae by enige nuwe werk is maar rof. Nuwe omgewing, nuwe mense, nuwe uitdagings.
En met die intrapslag sien ek my eerste uitdaging. Haar golwende blonde hare wip op en af soos sy op haar hoëhak skoen tussen die lessenaars aangestap kom. Toe sy verby my en my nuwe baas stap, hang die tergende reuk van haar parfuum in die lug.
Ek staar in verwondering agter haar aan, my lende wat kramp van lus.
“Ek neem jou nie kwalik nie. Ons almal drool oor haar! Dis Santa Reinach. Jy behoort haar gereeld te sien. Sy is ‘n analis op een van die projekte waaraan jy gaan werk.”
En so is dit toe. Ten minste een keer per dag word ek deur haar wulpse skoonheid in vergaderings gekonfronteer. Ek probeer elke keer naby haar sit. Om haar te kan ruik. Of oorkant haar, sodat ek haar verleidende hals heeltyd in my oog het.
Na ‘n paar weke is ons al darem op voornaamterme.
Ek sit, diep in gedagte, besig om die soveelste weergawe van ‘n ontwerp te evalueer.
Ek word skielik bewus van haar teenwoordigheid langs my as sy haar hand liggies op my regterskouer sit.
“Pla ek?” vra sy as ek opkyk in haar bruin oë.
“Nee … nee glad nie! Waarmee kan ek help? stotter ek oor my woorde.
Sy het ‘n ligte bruin werkspakkie aan, met ‘n swart oorvoubloes wat haar cleavage heelwat meer as gewoonlik beklemtoon.
Ek trek ‘n stoel nader en sit kom sit regs van my. Sy plaas haar papiere met ‘n paar diagramme langs my neer.
“Ek sukkel om hierdie datavloei te verstaan. Lyk my die ouens wat dit ontwerp en geskryf het is al lankal op aftrede of dalk reeds dood. Niemand kan my daarmee help nie!”
“Kom ons kyk,” sê ek, en sy skuif vorentoe op haar stoel. Haar knie druk vir ‘n oomblik teen myne, dalk effe te lank, net voor sy dit wegskuif.
Ons begin gesels en bespreek, haar soete reuk hier reg langs my. Ek sukkel om te konsentreer, hoofsaaklik omdat ek haar hier langs my kan voel gloei, maar ook omdat ek met ‘n halwe horing in my broek sit.
Sy praat met ‘n lispel en elke keer as ek na haar kyk, die bruin oë agter die swartraam leesbril, voel dit vir my of ek kan ontplof.
Ek kan in my geestesoog sien hoe sy daai brilletjie afhaal, haar hare skud en nader aan my loop om my te soen.
Ons gesels klaar, sy’s gelukkig dat haar probleem opgelos is. Sy staan op en skuif haar stoel agtertoe.
Met haar hand op myne, kyk sy my in my oë: “Dankie. Ek skuld jou!”
Sy staan vir ‘n oomblik en ek besef ek moet iets sê.
“Plesier. En ek hou jou daarby!”
Sy gee my ‘n mooi glimlag en stap weg. Ek staar haar agterna. Toe sy om die eerst ry lessenaars regs draai kyk sy terug na my toe. Ons oë vang mekaar en ek besef ek is uitgevang. Sy glimlag weer en gee vir my ‘n knipoog.
Dis nie tien minute later dat die Whatsapp deurkom nie.
Sy: “Staar jy altyd so agter medewerkers aan?”
Ek besef die is ‘n speletjie. En ek kan die een goed speel.
Ek: “Nee. Net die wat my lighoofdig maak”
Sy: “Maak ek jou lighoofdig?”
Ek: “Vir seker”
Sy: “Ek hou daarvan!”
Ek: “Hoekom?”
Sy: “Want dit beteken ek kan jou beheer”
Ek: “O ne?”
Sy: “Jip!”
Ek: “Hoe so?”
Sy: “Daar is baie van my wat jy nooit sal raai nie, Schalkie!”
Ek: “Soos?”
Sy: “Dis ‘n donker geheim”
Ek: “Ek hou van donker geheime!”
Ek: “En sexy analiste”
Sy: “O nê? En het jy donker geheime?”
Ek: “Sal slegs sê as jy sê”
Sy: “Ag fokkit. Ok! Ek hou van speel. Lang uitgerekte speletjies!”
Ek: “Sorry, dan kan ek jou nie help nie, want myne is nie lank en uitgerek nie. Hy is medium lengte en baie dik”
Sy: “Mmmmmmm. Ek kan daarmee saamleef! Maar nie nou nie. Ek gaan in meeting in. Klaar so nat, netnou gly ek van my stoel af. Praat later”
Teen die tyd is die knop in my broek al kloppend hard. Wie so kon raai? Beeldskoon en jags. Hier gaan dit nog lekker raak.
Ons fisiese interaksie en boodskappe het oor die weke al hoe wilder geword. Soveel so dat ek my ‘n paar keer toilet toe moes haas om myself te gaan verlig van die drukking in my broek. En elke keer het sy aangedring op ‘n foto. Sy het haar verlekker in die idee dat sy my so oor die afgrond kon skryf.
Na een van ons geselsies oor Whatsapp stap ek in die gang af om haar in die oë te gaan kyk om te sien of sy ongemaklik voel as ons tussen ander mense is. Net toe ek verby die dames toilette stap, kom sy uitegstap.
“Hallo Schalkie! Ek was nou net oppad na jou toe! Kom gou nader”
Sy kyk vining rond soos ek nader stap en as sy niemand sien nie, druk sy haar linker ring- en middelvinger in my mond.
“Jy weet seker waar daai vingers nou was? Proe jy my?” vra sy met ‘n sagte stem.
Ek voel hoe my balle begin saamtrek. Fok, sy proe soos heuning.
My ore suis van jagsgeit.
“Naguil. 4 uur!” sê ek en stap weg.
Vyf minute voor vier sit ek in die Naguil kamer. Dis die een verste van al die lessenaars. My laptop is voor my, aan en een of ander ontwerp op die skerm geprojekteer.
Een minuut voor vier stap sy in.
“Hallo Schalk”
“Hi Santa”
“Sal ons begin?” vra ek met ‘n bewerige stem.
Sy kom sit by my, net om die hoek van die tafel. Ek voel hoe sy onmiddellik haar knie teen my bobeen skuur.
Sy vryf vinnig haar vingers voor my neus verby: “Ek is nou nog natter as nou-nou. Wil jy gou voel?”
Sy draai na links in haar stoel en maak haar bene oop.
“Ek het lankal my pantie uitgetrek”
Ek kyk vining na die deur se kant toe en druk twee vingers tussen haar bene in. Sy is pap-sop-nat. Ek gee haar klit ‘n vinnige vryf met my duim, trek my arm terug en druk my vingers voor haar lippe.
Sy lek my vingers af. Die reuk van seks hang in die kamer.
Sy draai terug met haar knie onder die tafel in, maar sit haar hand op my kliphard piel. Die eerste keer wat sy aan my vat.
“Fok, maar hy is lekker dik! Kan nie wag om hom te voel nie!”
Sy vryf op en af oor my en ek voel ek gaan bars!
Ek staan op, kyk vining in die gang af en maak die deur toe.
Toe ek omdraai, staan sy gebukkend oor die tafel, haar romp opgetrek, haar hand tussen haar bene deur en haar lippe oopgetrek.
“Kom Schalkie, kom naai vir Santa!”
Ek maak my gulp in die stap los en haal my hard voël sommer so in die stap uit.
Toe ek by haar kom mik ek mooi en stamp hom diep in haar in. Sy is nat, warm en styf.
Sy lê vorentoe op haar arms en as ek begin pomp stamp sy hard teen my terug. My hande is op haar heupe en ek stamp met alles in my.
Ek was nog nie eers by die tiende een nie, toe ek begin voel my balle trek saam en ek gaan binnekort kom. Gelukkig kon ek aan haar kreuntjies hoor dat die maande se afwagting en jagsmakery ook besig is om ‘n punt te bereik.
Ek besef die is my laaste paar steke en ek sit alles in. Die oomblik toe ek voel ek begin kom, druk ek een laaste keer in haar en skiet my warm sous in haar.
Sy gee nog so paar kreuntjies voordat sy lostrek met ‘n diep grom en haar lyf begin ruk soos haat genot deur haar spoel.
“Fok Schalkie!” is al wat sy sê toe ek my druppende voël uit haar trek en sy regop kom.
1 COMMENT
Al soortgelyke ondervinding gehad, daarom kon ek die verhaal besonder en intiem geniet….nodeloos om te sê was ek ook gou badkamer toe aan die einde v/d storie ! Mooie !