
Serpies en Sondes
deur Bobcat
My ore suis en ek kan niks doen of sien nie. Ek hoor hulle verlangs lag en giggel. Sluk gou hierdie, meneertjie, en ‘n tablet word tussen my lippe ingestoot … ek proe die soet vonkelwyn wat vir my gehou word en ek sluk. Dan word daar weer ‘n opgerolde serp in my mond geprop. My oё is geblindoek met ‘n effe deursigtige serp en my arms en bene wydsbeen vasgebind met twee serpe aan ‘n oefenapparaat. Elke keer as ek spartel hoor ek hoe hulle giggel. Dan dring dit tot my deur … ek is kaalgat en ek dink hulle lag vir my “lat” wat heen en weer swaai as ek spartel.
Soms skuur een teen my verby en gly haar vingernaels oor my lyf of oor my voёl. Hulle ruik almal ongelooflik. Ek wil met alle mag losbreek, maar dan is daar die tergende onbekende waaraan ek nou blootgestel word. Ek word in die nek gesoen en ek voel hoe ‘n warm nat koek oor my bo-been getrek word. Die reuk van vroulike lus omvou my hele wese.
Skerp naels slaan in my boude in en warm handpalms druk teen die kant van elkeen van my boude. Dan voel ek hoe my hangende pielkop tussen twee lippe verdwyn ….’n tong raak-raak aan sy oog terwyl die lippe agter die glans vassuig. Dit is asof die lewe in hom ingesuig word. ‘n Derde hand kom by en omvou my balsak sagkens. Hy is nou halfmas en verdwyn dieper in die een wat suig se mond.
Haar ritme versnel en binne sekondes is ek snaarstyf.
Ek voel hoe hulle ‘n lint onder my linker knieg vasmaak, hoe dieselfde lint een keer om my voёl gedraai word. Een druk my piel grondwaarts tot hy horisontaal is en dan word die lint onder aan die regter knieg vasgemaak.
Lippe omvou myne en ‘n tong speel liggies daarteen. Dan dartel die tong tussen my lippe deur en raak warm en sag aan my tong. My mond gaan oop maar dan verdwyn die soener s’n. Ek kreun van pyn toe iemand my met ‘n piets oor my kaal boude roer.
“Jy sal gestraf word elke keer as jy reageer,” sê een met ‘n Bonnie Tyler tipe stem.
Waarin het jy jouself begewe Riempies? dwaal dit deur my gedagtes.
In my onkunde het ek al amper die hele dorp se naaibare tantes deurgedraf. My ouers is oorsee en ek baas van die plaas. Toe ta’Mollie my bel het sy vertel dat oom Gys gaan hengel het en gevra of ek nie wil oorkom vir ‘n private partytjie nie. Sonder skroom het ek ingestem.
Met my aankoms by ta’Mollie het ek opgemerk dat die partytjie nie so privaat is as wat ek gehoop het nie en dat al die motors agter haar huis aan my bekend was. Tot my ontsteltenis het ek ook gesien dat ek die enigste Adam tussen al die Evas was.
Die tantes was reeds lekker aan die gang met die vloeibare versterkings. Hulle was almal daar….ta’Mollie met die lyf van ‘n atleet, ta’ Nellie met die lang swart hare wat gewoonlik in ‘n bolla is en wat skals vir jou loer oor haar leesbril, ta’Magriet met die spons tussen die bene en ta’Alet met die rooibruin hare en twee boobs waarvan drome aanmekaar geslaan word.
Ek weet nie of ek uitgepass het van skaamte, of die tantes my bedwelm het en of ek onwillig ingestem het nie, maar nou hang ek vasgebind en geblindoek hier aan die kontrepsie met my voёl vasgemaak aan my knieё en met ‘n material prop in my mond.
Deur die serp sien ek dat die ligte gedoof word. ‘n Koue hand omsluit my voёl se skag en die vel word vorentoe getrek. Dan word hy gelos. My volgende gewaarwording is van ‘n paar boude teen my maag en ek besef dat dit ta’Ragie is, want haar lengte en die nat van haar beboste koek wat ‘n slakspoor oor die bokant van my tril los gee haar weg. Haar lippies is oopgesper as sy my disselboom van agter na voor ry, op die punt stop, effens sak en terugstoot. My voёlkop priem haar opening verder oop, maar sy stop voordat sy heeltemal oor hom is. Dan begin sy om haar boude op en af en heen en weer te roteer met die voorpunt van my voёl net-net binne haar genotgrot.
Ek druk my piel effens vorentoe en die piets klap ongenadig teen die kant van my boud. Nee mannetjie, hou jou in, kom Bonnie Tyler se stem weer. Ta’Ragie gaan onverstoord voort, maar ek voel hoe iemand my balsak met ‘n opgerolde serppunt vasmaak, agtertoe trek en aan die kontrepsie vasmaak. As ek te veel beweeg trek die serp styf en dit voel of ek gekastreer word.
Daar is nou baie hande op my liggaam. Tiete druk teen my vas en ek word behoorlik bevoel en bevat. Lippe omsluit my nippels en soms is daar ‘n byt aan een van hulle. Iemand skuur haar koek teen my hand. Ek probeer my palm na bo draai om my vinger aan te bied, maar dan klap die piets oor my naakte vlees. Ek ruk van die hou en my knaters delf die onderspit. Snaaks genoeg verloor ek nie my ereksie nie en dit laat my wonder wat hulle my laat sluk het.
My hande word een-een losgemaak en met die palms na bo weer vasgebind. Binne sekondes het elke hand ‘n nat koek teen sy palm. Ek erken ta’Nellie se gladgeskeerde klein poesie aan my linkerhand en ta’Mollie se nat pertinente heuwel aan die regterkant. Die “tip drill” op my voёlkop versnel, die material word uit my mond gerug en ek erken ta’Alet se koel vars asem en lipstiffie wat na kersie proe. Haar een gepunte bors druk teen myne terwyl sy my met oorgawe vry. Haar hande speel oor my boude en dan meteens ontplof ta’Ragie oor die punt van my piel. Dit is asof al die dames vir ‘n sekonde verstar, maar dan gil ta’Ragie en stamp hard terug sodat my hele lat in haar sopnat koek verdwyn.
Die serpe om my polse val die een na die ander na die grond soos die twee vrouens dit skelm losmaak. My middelvingers verdwyn in hul splete en met elke duim vryf ek oor hul kittelaars terwyl hulle my vingers ry. Ta’Alet het intussen teruggetree, die blindoek afgeruk en, van waar sal net sy weet, ‘n sker te voorskyn gebring. Girts-girts val die lint om my voёl grond toe. Sy bestyg my soos ‘n klimpaal en ek voel hoe sak sy oor my voёl wat nog sopnat is van ta’Ragie se sappe.
Haar rooibruin hare hang nou los oor haar spierwit vel en as sy agteroorleun met ‘n “j-a-a-a” ontbloot dit haar groot stywe gepunte tiete. Ek laat sak versigtig my kop (bang vir nog ‘n hou) en suig haar tepel in my mond in. Die gedagte aan die serp om my knaters hou my in bedwang, maar ek is nou erger as erg jags en stamp op in haar in. Tot my verbasing het die serp losgekom van die kontrepsie, maar hang nog aan my balsak. Ek beweeg my voete en tot my verbasing is hulle ook los.
Ek lig ta’Alet op en stap vorentoe. Haar bene swaai instiktief om my middellyf. Ek kniel en sit haar, sonder om uit te trek op haar rug neer. My knieё stoot ek effens onder haar sitvlak in sodat haar poesie opgelig is en dan stamp ek met mening in haar in. Sy is nou groot oop en nat en ek vat net hier en daar kant maar ek sorg dat my piel teen haar G-kol gly.
Daar is baie hande oor ons albei se lywe. Tiete word gesoen en nippels word gesuig. Iemand trek die serp wat om my balle gebind is en ek maak die holte waarin ek naai vol van my saad …
Ek sukkel om my oё oop en gefokus te kry. Die lakens is koud en nat waar ek op dit gekom het.
My hand voel na die kussing langs my, maar daar lê niemand nie. Na die ander kant stamp ek die oop bottel KWV van die bedkassie en besef met skok dat die son reeds skyn.
“Fokkit,” dink ek by myself, “kan ek nie soos ander mans van my ouderdom oor meisies van my eie ouderdom “wet dreams” hê nie?”
8 COMMENTS
Uitstekende storie, Bobcat. Jou beelde is baie realisties en maak mens absoluut geil. Die dinge wat gebeur is tipies van wat mens van ‘n paar jagse dominatrises – of aspirantdominatrises – kan verwag. Ek kon my baie goed in die storie inleef.
Jou taalgebruik is goed, met goeie woordkeuse. Ek sou egter “betas” eerder as “bevat” wou sien waar jy praat van “bevoel en bevat”. Verder, ek meen daar is nie so ‘n slaanding soos ‘n “piets” nie; ek meen jy bedoel “peits” (‘n soort sweep). Jy kan iemand met ‘n peits piets. Behalwe hiervoor en ‘n paar spelfoutjies – alhoewel ek moet sê jou spelling is ver bo die gemiddeld van die skrywers – is jou storie dooddollies. Spelfoutjies is o.a.: materiaal, materiaalprop, instinktief, geruk (uit my mond geruk, nie gerug nie).
Laat waai met nog sulke stories!
Ek sal die tikfoute regmaak. Ek vang nie altyd almal nie – soos Lusman telkens sê.
Dankie vir die komplimente en jammer oor al die spelfoute ens. Soos Annelise dit noem….”want lus”….maak dat die vingers partykeer knoop en “spelcheck” doen self ‘n paar korreksies maar die ou praat Engels…lol
Netjies gedoen weereens Bobcat. Ou Rieme is wraggies vreeslik gelukkig.
Pragtig man…. wat van nog drome of die werklikheid!
Riempies, O, Riempies !
Wat pla meisies se ouderdom jou skielik ? Jy is die gelukkigste man in die wêreld met jou verlustige “Tantes”…..
Nee Wille…ouderdom pla nie die karakter nie. Hy is/was maar net spyt dat dit net ‘n droom was. Sy tantes is in realiteit nog nie gereed vir ‘n “orgie” nie…lol
Dag 2…
Dankie Bobcat! Of moet ek sê dankie Riempies?