Regtig – oor verbeelding en ‘n vlug
deur Niel A Morum
Ons almal weet dat die stories wat ons skryf, meestal maar net dit is: stories. Hulle is verbeeldingsvlugte wat net in die skrywer/verteller se kop leef en ons as leser/luisteraar ervaar dit tweede-hands. Dit maak ons nie minder jaloers nie, want: “Fokkit, jou gelukkige moer as dit die waarheid is …” of “Ek wens dit kon met my gebeur.”
‘n Verdere punt is dat die mense in die stories altyd moer sexy en hiper-aantreklik is. Die girls het lywe waaroor almal drool, boobs wat die pous sal laat swymel en bene wat net onder hulle skouers ophou. Die mans het almal plat mae en moerse bo-arms en hulle byname op skool was goed soos Tribbes, Spitvurk of Plore.
Die twee (of drie of vier) karakters wat dan iewers ten spyker raak het hulle hele lewe vir mekaar gewag en besluit half dierlik/instinktief dat “hierdie spesifieke ou/girl” nou die een is wat haar/sy inhibisies of skaamte of maagdelikheid by die venster gaan laat uitwaai, gewoonlik saam met een-of-ander kakduur stukkie Franse kant …
Die hartseer saak is dat die meeste van ons maar eintlik net gewoon is. Boepies, blesse, sproete, hangboobs, haelskade, growwe voete en weird knieknoppe is wat ons sien as ons in die spieël kyk. Ons kan probeer om uitlokkend te wees met stywe broeke (mans en vrouens), deurskyn toppies, min onderklere en so aan, maar die prooi van jou jagtog moet dit wat jy as aas aanbied, darem aanloklik vind voordat jy gaan slaag. (Of hulle moet bloot net jags – en bereid wees om enige ding by te kom.)
Maar nou en dan gebeur daar tog iets wat die alledaagse in iets spesiaal laat verander.
Soos die girl wat langs my in die vliegtuig gesit het.
My reisagent weet ek verkies die gangsitplek, maar die vlug was vol en ek moes maar die middelsitplek vat. Toe sy langs my kom sit, het ek haar veiligheidsgordel vir haar weggeneem. My hande was net-net onder haar stertjie en ek het half gehoop sy gaan sit sodat ek haar deur haar (gewone) Jeans kon bevoel. Sy het dankie gesê en gesit.
Ek het ‘n foto van die veiligheidspamfletjie geneem en vir my pelle gestuur; die kommentaar het van “O, fok” tot “Cheers, mater, dit was goed om jou te ken” gewissel: ons was in ‘n 737-800 … ek het my oë toegemaak en aan die slaap geraak.
Toe ek na ‘n ruk wakker word, was sy ook aan die slaap. Ek het haar bekyk: sy was mooierig, met min grimering en juwele aan. Ek dink ek sou buite die vlug ook vir haar gekyk het, maar ek weet ook dat die intense naby-wees in ‘n vliegtuig mens mos anders laat optree en dink.
In elk geval, ek het gekyk. Sy het ‘n plein toppie aangehad wat die boonste rondings van haar borste gewys het. Ek kon ‘n klein entjie in haar cleavage inkyk. Ek het gevoel hoe my voël opbeur. Ek het aanhou kyk en aangehou opbeur, maar dit het nie in ‘n horing oorgegaan nie. Sy het effens geroer, die toppie het vier millimeter laer geskuif en ek kon iets meer sien. Eintlik kon ek boggerol meer sien, maar ek het my verbeel dat ek kon.
Ek het gestaar, soveel so dat die vroumens aan die anderkant van die gangetjie gesien het. Sy het geglimlag, want sy het nie geweet dat ek Tieties nie ken nie. Ek het my selfoon oopgemaak en skelm ‘n paar foto’s van haar geneem. Ek was baie spyt dat ek nie van bo af kon neem nie, want sy het baie mooi cleavage gewys, maar ek het maar gevat wat ek kon kry. (Eers later het ek gesien dat my kamera ‘n hoek gekry het wat ek nie kon sien nie: ‘n klein puntjie het deur haar bra gewys.)
Daarna het my verbeelding oorgeneem. Ek wou haar toilet toe neem en haar gaan ontdek.
Soen is vir lovers. Ek wou net haar lyf hê. Ek hoef self nie eers kaal te gewees het nie. Ek wou net haar toppie oor haar kop trek en haar (dikkerige) bra losmaak en haar tieties liefkoos. Ek was bereid om sjirurgiese handskoene aan te trek om dit nog meer onpersoonlik te maak. (Maar die idee daaraan is ook in elk geval ‘n MOERSE turn-on.) Ek het my verbeel dat haar tieties effens sak as hulle los is, dat haar tepeltjies kleinerig, maar donker en gepunt is. In my kop het sy daarvan gehou dat ek een hard suig terwyl ek die ander een knyp en trek.
Op ‘n stadium moes haar broek ook uit. Ek het in my kop gesien hoe ek op haar klit afduik (alhoewel ek weet sommige vrouens dit haat om so “aangeval” te word) en hoe sy haar heupe vorentoe druk om my mond toegang te gee. Een of ander stupid idee het my laat dink sy wou nie hê ek moet sien hoe sy lyk nie, dus moes my oë toe wees; ek moes haar net voel en proe en laat kom, nie bekyk nie.
Ek dink sy het kort haartjies, iets tussen sag en bietjie stoppelrig (want dit is hoe gewone vroumens is) en haar lippies is nie perfek simmetries nie. Een van hulle is duidelik effens groter as die ander een; as ek aan die langetjie suig, word haar asem sulke kort happies. Haar klit maak ‘n knoppie, maar ek moet mooi soek en reg suig om haar te laat bewe, dit gebeur nie sommer net so maklik nie.
Ek dink sy het so vier of vyf keer gekom. Die laaste keer het sy op die toe toiletdeksel gesit, haar knieë oor my skouers, haar bene so wyd oop soos sy kon en die spasie dit toegelaat het. My hande was op en oor haar tiete en ek het hulle gestraf. Dit was immers hulle wat die moeilikheid begin het.
Verbeelding maak dit maklik om haar te help om af te vee en aan te trek en reg te vryf. Dit maak ook dat ek sonder ‘n moerse horing uit die toilet uitkom. Sy kan ook gemaklik weer langs my kom sit en maak asof ons mekaar nie ken nie.
Ek kan selfs haar sak uit die bo-rak uithaal na ons geland het en sy hoef net effens te glimlag.
Maar later, toe ek alleen was, en ek my al die dinge oor en oor verbeel het, en daaraan verander het soos wat ek wou, kon ek my voël vryf en streel en draadtrek en spuit en kreun en dit weer doen. Toe ek die foto’s sien wat haar borste van onder af wys, met die effense skynsel van ‘n skerp tepel, het ek weer hard geword en myself bevredig.
Die keer het my verbeelding my wysgemaak dat haar areolas eintlik groter is as wat ek gedink het en dat haar bra hulle nie heeltemal kan wegsteek nie: nes ek haar borste se boonste rondings in cleavage kon sien, so kon ek haar tepels se donker boonste rondings buite haar bra sien.
En toe sit ek weer daar met ‘n horing wat aandag soek …
14 COMMENTS
Neil,
Hierdie storie van jou is uitstekend geskryf. Ek moet sê, jy het ‘n baie sterk verbeelding en daarby is jou beeldspraak, sinsbou en woordeskat uit die boonste rakke. Jy weet hoe om die beste uit die taal te haal. En sulke vermoëns val natuurlik nie uit die lug nie; jy is onder andere baie belese, kan ek sien.
Een stukkie kommentaar: Waar jy geskryf het van die onsimmetriese lippies en veral die sin: “As ek aan die langetjie suig, is haar asem sulke kort happies.” Dit het my laat dink aan die geleentheid wat so iets vir ‘n reg ingestelde voorspelbeoefenaar gee om die voorspel meer eroties te maak. Want jy kan baie goedjies rondom daai langer lippie in jou voorspelkommentaar sê. Jy kan haar byvoorbeeld tergend vra: “Is ek nou besig met die kort lippie of die lang lippie?”
Terloops, ek het op die storie afgekom toe ek meer wou weet van die skryfkuns van die Neil wat gereageer het op een van die Erotikaans-artikel “Woorde en frases wat lol”. Want ek kon sien jy neem jou spelreëls ernstig op. Ek hoop jy is daai Neil!
Ek gaan nog van jou verhale soek!
Baie waar ja… en daarom hou ons van stories om effe weg te kom van die realiteit in ons lewens.
Amen suster. Ek karring al lank daaroor dat ons nie soos die mense in die fotos lyk nie. Iemand het eens gesê: “There are 3 billion women who do not look like supermodels and 8 who do”. Die mans wat op soek is na daardie nimfagtige meisie sal nooit een vind wat in hom belangstel nie (boep, bles en al – buiten as hy ‘n groot beursie het), terwyl hulle blindelings verby al die wulpse, gewillige, normale vrouens strompel. Gelukkig is daar van ons wat die genade ontvang het om normale, volwasse vrouens (hangtiete, boepies, dik boude, selluliet en al) te waardeer en daardie waardering word oor en oor en oor beloon. Van ons fantaseer, terwyl ander vertel.
Dankie vir almal se kommentaar…
Ja swaer, die gewones moet maar intrek en uitstoot en vasknyp en ‘n hele rits lyfspannings uirvoer om na iets te lyk.
Maar as jou tool so groot is soos myne, maak dit nie saak hoe jou lyf lyk nie…
HAHAHAHAHAAAAAAA!!!
Nou’s ons terug by “wishfull thinking”….HAHAHAHA !
Baie goed deurdag en geskryf… Ek het self n soortgelyke ervaring gehad om n vlug tussen twee van ons stede (sien my verhaal ‘Gypsy’ hier op KBH. Enigste verskil is ons paaie het geskei by ons bestemming, en nie die volgende dag nie. Maar soos ek haar in die verhaal beskryf is presies soos wat sy gelyk het toe sy langs my kom sit, pakkasie en al. Dink nou nog soms aan haar… Het selfs nog die foto wat ek daardie dag deur die vliegtuigruit geneem het.
Niel, dankie dis n uiters goeie storie. Dis seker die lekker van mensewees. Ons almal het al letsels van die lewe, hetsy ďit n boepens, rekmerke, ens ens is. Maar die lekker daarvan is, om die legkaart te maak pas, al is dit net n skelmpie of so iets.
Elke keer is dit n adrenalien rush soos toe jy die eerste keer seks kon hê.
Ja nee, meeste van ons wat hier rondhang, is oor die stywe tieties en sixpack stadium. Jy voel nie meer beledig as die “ou” man met die bles in die boep vir jou kyk nie, jy kyk maar sommer terug, net te dankbaar dat jy darem nog n man se oog kan trek. Selfs fantasiee raak meer realisties. Dis nie meer die hunk wat jou verlei nie, maar iemand gewoon, iemand wat begrip sal he vir die hang tieties en die hael skade
??
Jy slaan die spyker op die kop, Annie!
…en dis by ons “ou” toppies net dieselfde!
Die skeppende verbeelding is ons almal se beste seksorgaan. Enige iets wat nie 100% is soos jy daarvan hou nie kan jy met jou verbeelding, gedagtes, herinneringe omtower na jou smaak.
Dis die lewe, dis waarvoor ons moet dankbaar wees.
Dis maar hoe meeste stories begin. Jy sien iemand en iets aan hulle, klere, ‘n kyk, ‘n manier van staan of sit, prikkel iets in die frontale korteks en dan as jy jou oe uitvee, het jy die pennevruggie vir Koningen By gestuur vir almal wat wil om te lees…
Party stories IS waar, maar net ten dele. Ander wens jy was waar, maar ook net ten dele… Want die donner weet, mens kannie die dinge doen wat jy beskryf nie, tensy jy baie jonger en meer soepel is.
Neil,
Baie is seker verbeeldingsvlugte maar later word die meeste ‘wish full thinking’.
Herinner my aan die ou dame wat ‘n hele vrag erotiese boeke by die biblioteek uitneem; die dame sê ‘but I thought you only read history?’
‘My dear, at my age is this history’.
Neil,
Baie van die stories is dalk net ‘verbeeldingsvlugte’ maar seker die grootste deel is wat die Engelse sou sê ‘wishfull thinking’.
Laat my dink aan die ou dame wat met ‘n vrag erotiese boeke by die biblioteek se toonbank aankom, die dame kyk en sê ‘but I thought you only read history? Waarop sy antwoord, ‘my dear at my agee this is history”.