Opklim, ry en gaan slaap?
deur Wille Will
Daantjie Sonneblom het die Donderdag gebel om te vra of hy Vrydag saam met ons by Oom Potjie kan kom braai. Vreeslik
ordentlik is hy, want die ander ouens en meisies daag sommer net op.
Oom Potjie, Mirna en ek teug alreeds aan ‘n Buffelsfonteintjie-en -Coke by die knetterende vuur toe Daan stilhou. Hy’t sy bynaam gekry omdat hy die eerste boer in ons distrik was wat sonneblom aangeplant het toe ons nog net met mielies en koring geboer het. Met sy lang seningrige lyf kom hy
nadergestap en met sy hoed in die hand kom groet hy ons iedereen.
Oom Potjie het opgespring en vou nog ‘n stoel oop, maar Daan wys hom ‘n handpalm: “Ou swaer, dankie, maar ek wil eerder staan … effense skeet of spierpyn in my heupe.”
Oom Potjie skink dadelik vir hom ‘n dubbel Buffelsfontein met twee blokkies ys en gee dit aan: “Jy moet maar self Coke byvoeg na smaak, Daan.”
“Potjie ek drink maar my brandewyn skoon deesdae,” sê hy.
Oom Potjie het by hom kom staan en die gewone “hoe gaan dit met die boerdery, die familie ensovoorts” verwissel en ek het gekyk of die vuur nog genoeg hout op het en Mirna is in kombuis toe om peusel-goed te gaan haal.
Ons drie het weer genestel in ons stoele en Daan leun gemaklik op een elmboog teen die blouklip waarmee die ‘braai’ gebou is.
“Dis die eerste keer wat Oom Daan kom kuier, waar’s Ta’Fien dan?” vra Mirna.
Daan kom regop en staar ‘n oomblik na die horison. Die doringhout spat met ‘n knal ‘n vonk uit en die vuur val so effens platter.
“Kyk … ek het eintlik bietjie kom raad vra.” Hy kyk ons nou in die oë. “Mirna ek’t nie geweet jy sal hier wees nie, want dis seker ‘n mansding, maar dalk kan jy ook help.”
Oom Potjie gee ‘n kuggie, maar andersins is dit doodstil om die vuur met ons almal se oë op Daan.
“Fien het Jannewarie 50 geword. Die twee seuns is albei op Landboukollege en ons twee boer, maar so saam-saam, alleen op ons plaas.”
Sy oë rus op Mirna en hy gee ‘n verleë laggie: ”Ek gaan baie reguit en intiem vertel so ek hoop nie jy gee om nie?”
Oom Potjie neem sy glas by hom en skink nog ‘n dop: ”Daan soos jy weet is ek en Mirna nou saam al het ons nog nie gekansel nie en ons is mos almal al groot mense.” Hy gee sy sopie aan: “Vertel dat ons kyk of ons kan help.”
“Dankie,” neem Daan die glas en vat ‘n klein teugie. Ek gryp die geleentheid aan en maak die ander se glase bymekaar en skink vir ons almal weer ‘n dop. Na ek die vuur ook weer bietjie gekrap het en ‘n nuwe stomp op gesit het is ons gereed vir Daan se kwelling.
“Nou kyk ek Fien kom al ‘n lang pad saam. Die passie waarmee ons die eerste keer liefde gemaak het het ons oudste seun Erik die wêreld laat sien. Ons het getrou en met dieselfde vuur soveel genaai as wat ons kan, want ons kon net nie genoeg van mekaar se lywe kry nie. Ek het nie ander vrouens voor Fien geken nie en een oggend toe ek sesuur die oggend van die lande af inkom vir brêkfis toe wag Fien vir my by die agterdeur met haar mooi
borste kaal en met net ‘n pêntie aan! ‘n Man is nie ‘n klip nie en toe stoot ek haar sommer net daar op die kombuis tafel.”
(Ek merk onderlangs op dat Mirna ‘n glimlaggie kry en vir Oom Potjie ‘n knypie gee op sy bo-been waar haar hand rus.)
“Enige plek, enige tyd … wanneer die lus ons pak dan naai ons. Maar toe daag die sonneblomme en die tweede knaap, Neil dieselfde tyd op en skielik is daar net nie tyd vir karfoefel nie. Die plaas brei uit, die werkslas word meer en soveel so dat ons net ‘n punt begin maak het om darem Vrydagaande as die week om is bietjie bymekaar te wees in die bed. Maar dan was dit ook maar net opklim, ry en gaan slaap.”
Oom Potjie slaan nou die hetige kole plat en met ‘n oor-die-skouer loer na Mirna beduie hy sy moet die vleisgoed gaan haal. Ek skink vars doppe en roep agterna:”Bring asseblief nog ‘n bottel Buffels ook saam!”
Met elkeen ‘n vars Buffels knus in die vuis staan ons almal om Oom Potjie wanneer hy die tjoppies en wors die eerste keer omdraai met die braaitang.
“Maar Daan dit klink soos die Hemel, wat is dan die probleem?”
Daan rinkel die ysies in sy glas.
“Fien het nou die “mênoupaws” ding begin ervaar en is in dorp toe om by Dr. A.J raad te vra. Hy het allerhande vitamine, pynpille en hormoonpille vir haar voorgeskryf. Die eerste Vrydag na sy die goed begin gebruik het naai ons weer ons gebruiklike Vrydagaand steek, maar na ek geskiet het rol ek van haar af om die alarm te stel vir vieruur, want ek wil ‘n boonste lap grond gaan ploeg op die liewe Saterdag, want die weer het mooi opgesteek toe ons gaan slaap het. Sy het egter my lyf terug na haar toe getrek en gesê: ‘Dit was nie vir my genoeg nie.” Toe sy gryp sy my slap peester en begin hom op en af werk en sê: ‘Soen my weer!’”
“Haar indringende soen het my oorrompel my en ek het gevoel hoe my voël weer wonderbaarlik styf word! Sy hou aan soen en wikkel my daaronder en skielik soen sy al op my nek, dan oor my bors en maag af tot sy skielik my meneer in haar mond indruk. Ek is momentaal geskok, want in al ons jare
saam het sy dit nog nooit gedoen nie, maar die verbystering verander in plesier, want met my plesierstok in haar mond doen sy oneindige lekker dinge. Sy suig en knibbel en stoot hom tot diep agter in haar keel. “F-fien … d-dis baie lekker,” kreun ek.”
“My piel is kliphard en klop in haar mond. ‘Sit hom nou in my in … van agteraf!’ sê sy hard terwyl sy hande-viervoet gaan staan op die bed. Ek voel of ek hallusinasies kry, want ek het gedink net die diere op die plaas doen dit sò. Ek buk op my knieë agter haar en neem my kloppende piel in my hand en stoot hom maar tussen haar boude in (mog hy troffe!) Haar een hand is egter skielik daar en sy druk die groot pers knop in haar nat poes in.”
““Sjoe!” kreun sy. “Stoot nou so hard en diep as wat jy kan en opwaarts, hoor ek.” Ek het begin in- en uitgly en dit was asof ek nou in ‘n ander poesie was en nie haar vrug nie.”
“Op … op … op … dieper .. op … goeie jissus! ” gil sy en haar boude klap teen my lende en ek voel ‘n spiertjie êrens verrek in my heupe. Sy klimaks en haar mooi tiete slaan heen en weer soos ‘n bokser se slaansak. “Aaaaaa … aaa … aaa …” dawer haar orgasme en ek voel my saad ook opstoot in my. Ek pluk my lat uit en skiet sarsie na sarsie sperms uit oor haar rug. Bliksem, dink ek, het ek nog soveel kom in my? Fien val plat op haar maag neer en haar
asem jaag. Ek vryf saggies met my hande my saad in haar rug in … wat de fok het sopas gebeur?””
My eie trul is nou ook stokstyf in my broek en ek sien Mirna se hand is nou bo-oor oom Potjie se broek besig om sy ereksie te knie. Selfs Daan se sening lyf vertoon ‘n groot knop tussen sy bene.
“My probleem is manne … en Mirna.” Hy bloos. ”H-hoe hou ek by Fien? Ek wil haar nie verloor vir ‘n jonger man wat nog kan uithou nie … maar … ek … my …” Hy slaan sy oë af. “Die hormoonpille het haar seker hierdie hernieude seksdrange gegee en ek kla nie, maar my gereedskap wil en kan nie meer styf bly nie of weer styf word na die eerste keer wat ek gekom het nie?”
Mirna staan op en sit haar arm om Daan se middel en treë hom effens weg van ons af. Hulle rue is na Oom Potjie en ek sien hoe sy haar hand laat sak en oor die knop in Daan se broek vrywe.
“Ek en Potjie het ook daai probleem gehad, maar met geduld en oefening en selfs die blou pilletjie kan jy by enige jong man kers vashou. Bring Fien eendag saam en dan gesels julle met my en Potjie privaat.”
My gedagtes gaan terug na die een aand wat ek en sy mekaar se liggame gedeel het … dit was beslis nie “opklim, ry en gaan slaap” nie.
7 COMMENTS
…. klink dalk of hier meer as net ‘n gesprek kom
Lekker man. Brandewyn het mos nie brieke nie, laat die opvolg gou kom.
Meesterlik weereens – maar nog einde niet….
Will, dalk moet oom Daan van die sonneblomme se geld vat en Duitsland toe gaan; hulle fieks hom sommer gou.
Lekker een ou Wil!
Will. Daar by oom Pottie se vuur gaan dit lekker.
Dankie vir ‘n lekkerkry storie.
Hehehehe mooi storie ou Will! Moet se, ekt ook nou n knop..