
Onthou …
deur Annie
In die gedrang van mense kry ek die gevoel dat iemand na my kyk, ek probeer die drang onderdruk om rond te kyk, maar nuuskierigheid kry die oorhand. Ek kyk skuinsweg op, en betrap jou blousel oë op my. Sonder dat jou mond roer, sien ek jou glimlag, dit wys in die sonplooitjies om jou oë. Jy knik jou kop byna ongemerk in ‘n groet. Hoeveel keer die afgelope dekade het hierdie scenario homself al tussen ons afgespeel, asof ons vreemdelinge vir mekaar is. Weet jy dan nie dat een so ‘n kyk van jou my hele wese omkeer, my maag laat draai en my bene lam maak nie, dat begeerte na jou deur my are storm?
Jy moet dit weet, dit was dan ons belofte aan mekaar, dat wanneer ons oë ontmoet, ons sal weet en sal onthou en dat dit genoeg moet wees? Maar dit is nie genoeg nie, dit sal nooit wees nie. Ek soek jou growwe werkershande op my sagte vel, ek wil hê jou mond en tong moet weer ‘n keer jou hande se pad volg en ek wil jou goddelike lyf teen my voel sidder.
Kan jy nog onthou hoe die lus vir mekaar ons kon meevoer en wegvoer? Hoe ons mekaar op ‘n ysige wintersdag in die veld ontmoet en jy my klere stroop omdat jy my wil sien. Jou hande wat altyd eerste om my borste vou, en hoe kloppend hard jy raak as my tepels van koue en genot stywe puntjies maak. Jy kon nooit wag dat ek jou klere uittrek nie, jy het dit altyd self gedoen, oorhaastig, want jy wou my vel teen jou voel, jy wou hê my kaal borste moet teen jou kaal vel skuur. Ek moes jou altyd keer om nie onmiddelik jou harde orgaan in my in te stamp nie, en jou woorde was altyd dieselfde … maar ek wil jou hê, jy maak my mal.
Dan het jy met ‘n laggie eers my lyf verken en in my oor fluister dat ek net my hande van jou piel moet afhou, want as ek vat gaan jy my naai. Om sulke woorde uit jou gewoonlik sedige mond te hoor, het die sap vryelik uit my laat vloei. Eers dan het jy tussen my bene afgesak, my lippe met jou vingers oopgetrek en my klit met jou tong gekielie tot my rug van genot krom getrek en ek my bekken in jou gesig opgelig het. Jy sou aanhou suig en lek tot ek jou smeek om my met jou groot, harde piel te naai. Dit was altyd genoeg om jou heeltemal beheer te laat verloor. Jy het gewoonlik my bene oor jou skouers gehaak en in een beweging in my ingestamp, terwyl jy my bene met jou skouers hoog hou.
Dan het jy eers ‘n oomblik stil gelê, in my oë gekyk asof jy wou vra of ek reg is, en dan het jy begin instamp, elke keer bietjie harder, bietjie dieper, totdat ek gillend en stromend kom. Sodra my orgasme afneem, sou jy my omdraai, sonder om te onttrek, my heupe vasvat en van agter af naai tot jy rukkend en kreunend jou saad in my inskiet en my heupe onbeheers ruk soos ‘n volgende orgasme my tref.
Dit was jou gunsteling …
20 COMMENTS
En nou is dit my beurt om jou te komplimenteer met jou storie Annie. Hoe kan ek krities wees op vrouens wat nie op my stories reageer, as ek nie self op hulle s’n reageer nie? Ek hou regtig van jou storie en veral omdat jy so lekker gemaklik woorde soos piel en naai gebruik 🙂
Uther Pendragon
Baie dankie Uther.
My stuiwer…. Baie goed geskryf Annie. Ek voel al lankkal dat ek vrouens se stories meer geniet as mans s’n. Vir mans gaan dit oor die lyf en die meganika. Vrouens oor die gevoel. En dit is wat my fasineer. Ek het my al baie probeer indink hoe dit vir ‘n vrou voel, maar elke keer as ek so ‘n storie lees weet ek, ek is verkeerd…
Mooi geskryf.
Magtig Annie, ek hou van jou storie. Doet soo voort. Love dit
Annie, ek het jou storie baie geniet.
Hoop jy gaan nog skryf.
Baie dankie julle, ek was baie senuweeagtig hieroor. Nie gekyk of daar foute was nie, net gestuur voor my moed my kon begewe
Annie, vergeet die spelfoute en alle ander foute. As dit jou eerste stoeie is dan sal die ouerhande moet begin uithaal en wys, want jou storie is vreeslik goed. Wel gedaan en ons wag in spanning vir die volgende storie. Dit was weer lekker om n storie uit n vrou se uitkyk te lees.
Wil net byvoeg…..die prentjie trek my oe soos n magneet! Dit is super hot!
Goeie ouers….ek stem saam…..Annie doen so voort (en Annelise met die regte prentjies)….erg erotiese skryfwerk, veral omdat dit uit ‘n vrou se oogpunt gedoen is.
En…ek weet nie wie die fotos by die verhaal sit nie..seker ons geliefde Anneliese…maar dis baie mooi en eroties en pas goed by hierdie verhaal deur Annie. Net soos die kort video wat sy my by ” ‘n Ware verhaal” geplaas het. Doe zoo voort. Arauna
Mooi Annie…en ek moet sê…weet nie of Anneliese ge-edit het nie, maar ek sien met die eerste vinnige deurlees, geen spelfoute nie. Hou so aan Annie. Ek sal ook nog my laaste deel (dele) van ” ‘n Ware verhaal” skryf. Kom nie nou daarby uit, want dit raak eksamentyd. Moet vraestelle merk… Groete en baie lus. Arauna
Ek sal jou lus blus met net my mond en hande en tong.
Lukas…ek wil jou net baie vriendelik daarop wys dat ek ‘n MAN is! Dus…bly as MAN baie ver weg van my. Die enigste wat my lus kan blus is ‘n lieflike VROU! Arauna. Arauna is NIE ‘n vrouenaam nie!!!!
Hehehe, ek het ook eers gedink dis ‘n vrou se skuilnaam. Lyk my hierdie gaan nog heelwat kere gebeur. 😉 🙂
Ek sê elke keer dat dit my werk is om die editing te doen en as daar ‘n fout deurgesluip het is dit my skuld. Die skrywers moet net skryf en dit geniet. 🙂
So ek maak weereens verskoning dat ek iets misgekyk het. Sê asseblief vir my wat verkeerd is dan sal ek dit reg gaan stel – dit sal my meer help. Hierdie het waarskynlik deurgeglip omdat daar juis min foute was en ek net lekker kon lees. Anders as ander wat my ure vat.
Skryf net Annie, en almal van julle. Skryf net lekker en eroties en morsig en sonder enige worries oor spelling en verantwoordelikheid en al sulke goed wat mens terughou. Dis hoe mens goeie erotiek skryf – en ek dink ek mag sê ek weet waarvan ek praat. 😉 Ek sal julle vang en as ek misvang dan is dit nie julle worries nie. x
Goeie Bliksem, Annie ! Jy is ‘n potensionele “Booker prys vir Orgasme” wenner en jy skryf nou eers…?☺
Pragtige storie, moenie ophou skryf nie! …Maar soos ons almal deur die leerskool gaan : Let bietjie op jou spelling, hoor.
Dankie vir ‘n stywe vlag begin.
WilleWill
Ek kry nie nou die foute nie – sal jy my asb laat weet? Ek kyk dit seker mis.
Baie dankie…spelling is nie my probleem nie, tik wel?
Fokkit! Stoppit ek like dit!
Eerste keer dat Annie vir ons skryf – sy het dit al ‘n rukkie gelede ingestuur, maar ek kom nou eers daarby uit. Love dit! Hoop jy sal nog vir ons skryf, Annie. 🙂