Om met vuur te speel
deur Annelise
My hart klop so hard dat ek seker is hy kan dit hoor waar hy aan die ander kant van die tafel besig is om na die spyskaart te kyk. Hierdie is die vyfde keer dat ons ontmoet, maar ons het natuurlik al baie deur eposse gepraat. Ek en hy is besig om saam aan ‘n boek oor die moderne huwelik en seksualiteit te werk en natuurlik sou die onderwerp veroorsaak het dat ons eie persoonlikhede en voorkeure ook aan mekaar bekend sou word.
Ek weet hy is ‘n alfa-man – iets wat nie meer so genoem word nie behalwe deur mans wat juis nie dit is nie (as jy dit moet sê is jy dit nie) en seksueel dominant. Dit kom sterk deur in sy bydrae tot die boek, maar ook in hoe hy met my praat en optreë. Ek weet nie hoe baie hy van my afgelei het nie, maar ek is beslis nie een van die vroutijies wat deur sy man-heid geintimideer of aangedraai word nie. Hy fassineer my, maar ons is nie compatible seksueel nie, daarvoor is ek te sterk en seker van myself vir sy smaak. Ek is beslis nie een van sy onderdaniges nie.
Hy bestel wat hy wil eet en sit dan sy spyskaart langs hom neer. Dan sleep hy sy aantekeninge nader terwyl ek klaar bestel. Wanneer ek vorentoe lê om met hom te praat weet ek sy oë het van sy skryfblok na my borste toe beweeg soos ek wou hê dit moes. Dit laat my hartklop weer versnel.
Ek is in beheer. Soos met meeste mans, weet ek presies hoe om hom te speel.
Ek sit weer agteroor in my stoel en skud my lang hare oor my rug terwyl ek na hom luister.
Sy stem is diep, ek hou van diep stemme. En hy is intelligent – ek hou van intelligensie. Vir ‘n oomblik konsentreer ek nie op sy woorde nie, want ek voel ‘n tinteling tussen my bene. Watse nonsens is dit die? Ek vat ‘n diep teug van my wyn en lek dan my lippe af. Ek sien hoe hy my tong sien en weet die balans is weer herstel – hy het waarskynlik nie eens geweet dat hy vir ‘n oomblik die oppermag gehad het nie.
Wanneer die kos kom, lê ek weer vooroor om die sout amper aan die anderkant van die tafel te vat. Ek weet wat hy sien wanneer ek dit doen. My rok se hals is laag gesny en wanneer ek so beweeg is met tepels net-net nog weggesteek in my bra.
Anders as met ander mans, steek hy nie weg dat hy kyk nie. Dis nogal verfrissend, en sexy.
Ek sit weer agtertoe, maar wens skielik dat ek meer vir hom kan wys. Wat gaan aan met my? Sy hande waarmee hy sy eetgerei vashou is massief. Ek wonder of dit my groot borste sal kan toevou.
Ek begin myself irriteer met hierdie gedagtes en drink my wynglas leeg.
“Asseblief,” sê ek wanneer hy vra of hy dit weer vol kan maak.
Ons gesels verder oor die boek terwyl ons eet, maar my aandag bly dwaal.
Ek wil myself meer vir hom wys – ek wil hê hy moet my sien. Die gedagte spring in my kop in asof van nerens en ek weet dit is waar. Maar … ek wil nie myself aan hom onderwerp nie. Ek wil nie in ‘n seksuele verhouding met so ‘n neandertal wees wat dink vroue het hulle plek en dit is ondergeskik aan mans nie. Ek wil hom nie hê nie – en dit sal nog meer onlogies wees omdat ons saam aan hierdie projek moet werk. Maar ek wil hê hy moet my begeer – my wil hê. Ek wil daardie mag oor hom hê – en dit sal versterk word as hy meer van my sien.
Ek sluk weer diep aan my wyn. ‘n Idee begin in my kop vorm. ‘n Baie vreemde, maar terselfdertyd ook baie sexy idee. Soos ‘n speletjie. Ek kry nie die idee uit my kop nie.
My hart klop alweer vinniger wanneer ons ons rekening betaal. Ek weet wat ek vir hom wil sê, ek weet ek moet nie, maar ek weet ook ek gaan.
Wanneer die kelnerin wegloop en hy wil opstaan, vloei die woorde wat nou al die laaste halfuur soos ‘n refrein in my kop is sonder enige waarskuwing uit my mond uit: “Wil jy ‘n deel van my lyf sien?”
Sy mond val amper oop, maar hy kry sy gesigsuitdrukking vinnig weer onder beheer.
“Watse vraag is dit?” vra hy.
“Net presies wat ek vra. Wil iets van my kaal sien?”
“Natuurlik wil ek, watse man sal nie wil nie?”
“As jy wil … kan ons ‘n … speletjie speel.”
“Watse speletjie?”
“Daar is reels … as jy mag sien, maar nie mag vat nie … sal jy belangstel?”
Hy glimlag en lê terug in sy stoel terwyl hy sy arms voor sy bors vou.
“Miskien, hoe sal die speletjie van jou werk.”
“Jy kan kies … wat jy wil sien. Kies tussen my boobs of my boude … en … dan gaan ons na die openbare badkamer toe en dan sal ek vir jou wys wat jy gekies het … maar … die speletjie is net kyk .. niks vat nie. Sal jy … tevrede wees met die reels?”
“Jy is baie vreemd,” sê hy. “En complicated, maar sexy ook. So ja, ek sal jou speletjie speel.”
“Wat kies jy?” vra ek en voel hoe ek wraggies bloos. My bravado het ook net so lank gehou.
“Tiete,” sê hy. “Of eerder, die res daarvan wat ek nog nie vandag gesien het nie.” Hy glimlag weer, maar ek weet hy koggel my ook.
Ek bloos weer en staan vinnig op voor hy dit kan sien en ook voor ek van plan kan verander.
“Sal jy by die reels hou?” vra ek vir oulaas.
“Natuurlik.”
“Langs die dameskleedkamers op die boonste vlak is ‘n kleedkamer vir gestemdes. Ek sal daar binne vir jou wag. Gee net ‘n paar minute dat ons nie saam soontoe loop nie.”
“Regso,” sê hy heeltemal te kalm.
Die paar minute alleen in die kleedkamer voel soos ure en ek wil van plan verander, maar ek weet dis te laat, en ek is nie so soort bitch wat tease en dan weghol nie en ek is eintlik ook bietjie lus en hierdie is nogal sexy.
Die deur gaan oop en skielik voel die ruimte klein met sy groot lyf saam met myne daar binne. Hy sluit die deur agter hom. Vir ‘n oomblik weet ek nie hoe om aan te gaan met hierdie ding wat ek begin het nie, maar dan help hy my deur te sê: “Ek wil jou tiete van agter jou af in die spieël sien – ek wil dit sien hang as jy vooroor oor die wasbak buig.
Ek kry skaam vir sy kru woordkeuse en ook omdat hy duidelik gemaklik is en nie eens lyk of hierdie hele ding hom aandraai nie terwyl my hart by my keel wil uitspring en my broekie tussen my bene aan my poesie vasklou van vogtigheid.
“Miskien moet ons dit los … dit lyk nie asof jy … baie belangstel nie …”
“Hou op met jou speletjies, vroumens en wys my jou tiete soos jy belowe het – ek mag mos nie aan jou vat nie so hoe sal jy weet of ek belangstel?”
Ek dink nie ek hou van sy stemtoon nie. Maar ek draai my rug op hom en kyk vir myself en vir hom agter my in die spieël.
Met die lae hals is dit maklik om my rok oor my skouers te trek. Die sagte materiaal val sommer tot by my elmboë en ek trek my arms deur dat dit tot om my middel val. Ek reik met my arms agtertoe en maak my bra los. Ek trek my arms uit en sit die bra langs my op die toonbank.
Ek staan daar voor die spieël in die openbare kleedkamer, kaal tot by my middellyf, sodat hy my borste kan sien omdat ek wou hê hy moes. My borste is ferm en my tepels groot. Ek buk stadig vorentoe op my elmboeë sodat dit hang onder my lyf – dit hang in die wasbak in, maar dit is steeds duidelik sigbaar – ook van waar hy agter my staan en kyk daarna.
“Jy het mooi tiete,” sê hy.
“Dankie.” Ek kyk vir hom in die spieël, hy kyk vir my lyf soos ek wou hê hy moes.
“Ek gaan aan hulle vat.”
“Nee! Dis nie deel van die reels nie!”
Ek wil regop kom, maar hy staan nou met sy bene teen myne sodat dit my teen die wasbak vasdruk. Sy linkerhand is op my rug, ek kan nie regop kom nie.
“Fok jou reels,” sê hy baie kalm.
Sy regterhand beweeg om my lyf en vou oor my bors. Sy hand is warm en maak amper my hele bors toe. Dan skuif hy sy palm effens dat hy my tepel tussen sy duim en middelvinger kan beetkry. Hy trek effens daaraan en druk dit dan. Dit is bietjie seer en baie lekker en ek kan nie die kreun keer wat uit my mond kom nie.
Ek besef dadelik dit is ‘n fout. Hoe het hy die oorhand gekry?! Ek was veronder stel om in beheer te wees!
Om op te maak vir my gebrek aan konsentrasie begin ek stoei om los te kom. Ek beweeg amper niks nie so vas pen hy my teen die wasbak.
“Los my jou vark, dit was nie ons ooreenkoms nie!”
In plaas van antwoord lag hy net en beweeg sy hand na my ander bors. Hy druk my bors styf in sy groot hand vas voor hy dit skielik los.
Sy hand beweeg van my bors teen my nek op en dan oor my wang. Sy duim kneus my mond terwyl hy amper fluister: “Sjuut nou, ons speel mos net ‘n speletjie. Niks om jou oor op te werk nie.”
Hy druk harder teen my mond, dis seer wanneer hy my lippe teen my tande druk. Ek maak my mond oop onder die drukking en dan is sy duim in my mond en proe ek hom voor hy sy nat duim weer na my tepel toe skuif en daaroor vryf tot dit styf staan.
“Kom ons kyk wat jy nog te sien het,” sê hy nou – sonder om te lag, amper afgemete.
“Nee! Moenie! Jy mag nie, ons kan nie … dit was nie wat ek aangebied het nie … nee!”
“Hou op skree, het jy regtig gedink dat ek myself gaan neerlê by jou studentikose speletjie se reels?”
“Nee … ja, ek het, ek het gedink jy is … ordentlik …”
“En daarom nooi jy my om ‘n on-ordentlike speletjie te speel? Dit maak sin?”
Nou beweeg sy vry hand oor die regterkant van my lyf af tot by my heup. Ek probeer weer regop kom, maar sy ander hand druk my te styf plat. Dit lyk nie eens of dit vir hom inspanning is om my daar te hou nie. Hy beweeg sy bene wat teen my druk bietjie sodat hy nie meer my rok tussen ons lywe vasdruk nie en pluk my rok dan met een beweging grond toe. Nou staan ek net in my broekie voor hom.
“Asseblief, ek het ‘n fout gemaak,” smeek ek. “Ek is jammer ek moes nie so arrogant gewees het nie.”
“Mmm,” is al wat hy antwoord.
“Ons kan nou ophou en als vergeet, asseblief, moenie …”
“Die probleem is jy is arrogant, maar ook fokken sexy. En ek wil jou hê.”
Dan voel ek hoe hy sy vingers tussen my bene om my broekie se onderkant haak. Sy vingers se agterkant druk teen my poesie.
“As mens met vuur speel brand mens maar soms,” sê hy en trek my broekie af.
Ek laat sak my kop, ek kan nie meer in die spieël kyk nie. Ek is te skaam oor wat ek gedoen het en wat gebeur.
Hy buk en werk my broekie om my een enkel af en skop dan onseremonieel my bene wyer oop.
“Nou hoef ek nie te kies wat ek wil sien nie,” sê hy. “Want ek sien alles, nie net die twee keuses wat jy my wou gee nie.”
Hy vryf oor my boude met daardie massiewe hand.
“Boude sou dalk eers my vierde keuse gewees het,” sê hy.
Ek kerm wanneer hy sy groot vinger van bo af tussen my boude begin afbeweeg.
“Ek hou nogal van ‘n vrou se hol. Dit is soms selfs my eerste keuse.”
Hy vryf met sy vinger daar waar niemand anders eens mag kyk nie en ek begin huil van skaamte.
“Sjuut, dis nie nodig om te huil nie. Ons speel mos net bietjie.”
“Asseblief, laat my gaan,” smeek ek tussen my snikke deur, maar hy reageer nie daarop nie.
Sy vinger beweeg verder af tussen my poesie se lippe in en ek kan voel dit gly maklik deur die nat daar en ek wens ek kan in die grond insink.
“Jy hou van hierdie speletjie, ne?” sê hy en lag.
Sy groot vinger kom op my klit tot stilstand. Eers druk hy net saggies daarteen asof hy die pols wat ek daain kan voel klop, wil vat. Dan begin hy daaroor vryf. Die hand wat nog heeltyd my rug plant gedruk het beweeg tot in my hare waaraan hy my kop optrek sodat ek nie eens my gesig vir hom nou weg kan steek nie. Hy vryf my klit aan die brand.
“Maak oop jou oë, jou slet,” sê hy en ek gehoorsaam.
Ek sien hoe ek heeltemal kaal voor daardie spieël en teen sy lyf staan. Ek sien hoe my tiete ritmies swaai soos hy ritmies met sy hand tussen my bene beweeg. Ek sien hoe my mond oop is en hoe my nek rooi is en hoe my rug gekrom is.
Ek sien ook hoe hy vir my lag.
“Asseblief …” smeek ek met ‘n droeë mond en vinnige asem.
Die hand tussen my bene raak weg. Dit is besig om sy belt en broek los te maak.
“Nee …” kerm ek.
Ek snak na my asem wanneer hy sy piel in my insteek. Kliphard in my sopnat.
Sy hand in my hare trek my op op en my tiete lig uit die wasbak uit – daardie tiete wat ek wou hê hy moes sien – en my tepels is stywe duime op hoendervleis My bene so wyd dat sy groot hand en toe sy groot piel kan inpas en my heupe stamp stamp teen die rand van die wasbak en dan gly sy vinger weer van bo af tussen my boude in af af tewyl hy my poes pomp tot sy vinger weer streel streel oor my geheime rosyntjie en dan stadig maar seker inbeweeg en dan – ek kan dit nie keer nie – ek kan dit nie wegsteek nie – my orgasme bars oor sy piel en sy vinger in my hol gly dieper dieper en ek skree, maar sy hand is betyds oor my mond. My lyf dans op sy piel en oor en onder sy hande en hy sien meer as wat enigiemand ooit gesien het – van my lyf en van my.
Hy los my net so kaal daar in die gestremdes se kleedkamer.
“Dankie vir die speletjie,” sê hy. “Dit was nogal opwindend. Sien jou volgende week. Ons het baie werk om te doen.”
6 COMMENTS
Kan nie wag vir volgende week
Hoe so?
Jis Annelise – dit is my grootste droom om jou so te kan “vat”.
Great storie! jy het my fantasie verwoord!
AI jack ek sou nie net wou sien nie.
Ek sou daardie knoppie wou lek, die lippies wou nibble en in lies saggies but, die nektar wou proe en daardie fluweel tonnel voel pols om my.
Jy beskryf jou lyf fokken goed en mooi
Hehehehe ek sal like om jou so te sien naai