Kombuistoonbank

(Whale is een van ons heel eerste skrywers. Ek is SO bly hy is terug. 🙂 )

deur Whale

My hand bewe op die selfoonskerm – die boodskap voor my lyk selfs vir my bietjie te veel.  “Ek soek ‘n vollengte foto van jou van agter af, vooroor gebuk, bene wyd oop,” het ek geskryf.  Donkerkant is al die heeldag besig om met haar te gesels, sulke subtiele geselsies vol dubbelsinnigheid.  Hy het vroeër vir haar ‘n e-pos gestuur wat selfs my hare laat rys het – geen doekies is omgedraai nie.  Ek was oortuig daarvan hierdie speletjie is verby die manier waarop hy daai laaste e-mail geskryf het.  “XXX is typing” staan daar in groen op die skerm.  “Wat sal jy met my maak as jy my nou so moes kry, alleen, net ek en jy?” het sy getik.  Ek huiwer ‘n halwe sekonde, gryp my Mustang se sleutels en draf die trappies twee-twee af.  Donkerkant is opgewonde, dis tyd vir kontak.

Voor haar huis druk ek die toeter drie keer vining, dit is ons geheime teken; die outomatiese garagedeur skuif oop en ek trek in.  Ek parkeer die V8-monster langs haar Up! en klim uit – die binnedeur na die kombuis nooi my na die kers-verligte vertrek van haar meenthuis.  Ek ken die pad, stap reguit na haar kamer.  Donkerkant het sy handskoene reeds aangetrek, sy jas swiep geruisloos saam ons in die gang af.  Sy sit op haar bed, die swart-en-rooi lingerie prominent in die bewende kerslig.  Donkerkant maak keel skoon, en ek word ‘n passasier.

Hy skud sy kop woordeloos, beduie na die kombuis.  Sy byt haar onderlip sensueel vas, Donkerkant is tevrede, maak ‘n merkie langs haar naam.  Sy ruik lekker toe sy by my verbyskuur kombuis toe – Donkerkant keur die sexy agterstewe en welgevormde bene goed.  Ek weet wat sy plan is, hy het dit reeds fyn uitgewerk.  My oog vang die kombuis-toonbank, weet waarheen hy mik.  Voorraadopname van wat op die toonbank is, slegs plekmatjies, paar los papiere en ons karsleutels.  Donkerkant lig my arm, beduie woordeloos na die toonbank.  Sy verstaan en gaan leun daarteen.  Haar vol borste pas net-net in die eina nommertjie wat sy aanhet.  Ek stap tot teen haar, Donkerkant in beheer.  Haar gesig tussen my hande ,haar asem jaag reeds, sy ken Donkerkant se onvoorspelbaarheid.  Tong in haar mond, hare soekend in myne.  Sy het wyn gedrink, ek kan dit proe – Donkerkant maak nog ‘n merkie langs haar naam.  Die soene raak warmer, driftiger – die katjie ontwaak.  My linkerhand op haar linkerbors, regterhand hardhandig om haar regterboud.  Sy reageer, maak haar bene oop en ek sak af – vind die plekkie in haar lies en voel hoe haar bene hoendervleis uitslaan toe ek liggies daaroor lek.  Ek staan op, kyk in haar oë.  My harde manlikheid druk hard teen haar sagte vroulikheid in die skrapse swart g-string onder die rooi-en-swart bo-stuk.  Sy is nat, ek lei dit af uit die hitte wat uit haar vroulikheid teen my druk.  Donkerkant is reg vir aksie.  Hy verruil blitsvinnig hande, die material van die g-string maak ‘n skeurgeluid toe hy sy regterhand hardhandig daarin druk.  Sy duim druk hard op haar klit, wysvinger en middelvinger terselfdertyd in haar sopnat vroulikheid in.  Sy kreun in my mond, die skok van die skielike genot in haar groen oë.  Ek begin haar vining vinger, haar asem jaag.  Sy ruk snakkend toe haar bene knak en haar eerste sappe oor my spuit.

Donkerkant werk nou soos ‘n masjien.  Die twee vingers in haar word steeds ritmies beweeg in haar diepte, die pinkie vind haar kringspier en word in ‘n breukdeel van ‘n sekonde in haar in gedruk.  Sy kreun luid, en Donkerkant knik, nog ‘n merkie langs haar naam.  Die pinkie beweeg skaars toe sy weer kreunend kom.  Die hand word met ‘n seksuele slurpgeluid uit haar uit gepluk, en voor sy die verbasing in haar oë kan verwoord word sy omgedraai en hardhandig vooroor oor die toonbank gedruk – plekmatjies, papiere en karsleutels word met een beweging van my arm weggevee.  Haar vroulikheid maak oop voor Donkerkant, dit sit soos ‘n ryp vrug tussen haar bene.  Ek voel hoe my broek om my enkels val, my manlikheid kloppend voor my.  Die laaste wat ek registreer voor ek my volle lengte met een beweging in haar indruk is die sexy tattoo op haar stuitjie.  Die borde en pierings in die kas klingel hard as ek haar begin stamp, ritmies op maat van haar kreune.  Donkerkant gewaar die kringspier, nog effens oop van die behandeling van vroeër – hy neem die besluit en ek haal my uit haar sagte warmte, vryf paar keer met my voëlkop oor haar kringspier en druk dit dan stadig en ferm in.  Sy grom soos ‘n dier toe ek in haar wegsak, en die plonsgeluid op die vloer by my voete kom onmiddelik as sy spasties, onbeheersd en rukkend kom – dit hou vir lank so aan.  Ekself is nou naby en die ou bekende polsende gevoel kom sit in my testes voordat ek binne-in haar dieptes my eie sap uitspuit, die gevoel daarvan iets nuuts vir my.  Ek trek uit terwyl sy nog ontspanne is en die laaste druppels van my genot drup in haar plassie op die vloer.  Donkerkant is klaar, en verlaat stil die toneel; dit is sy trademark.  Toe ek klaar aangetrek terugkom in die kombuis sit sy steeds op die vloer, saligheid in haar oë, blos op haar wange, knieë bewend teen mekaar.  Ek knik, sy knik en ek ry.  Toe ek by my huis instap begin Binnelanders se kenwysie

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

3 thoughts on “Kombuistoonbank

  • July 18, 2018 at 10:23 am
    Permalink

    Dis nou wraggies briljant Whale. Welkom terug.

    Reply
  • July 17, 2018 at 4:56 pm
    Permalink

    Wow ! Whale is terug !
    Soos altyd : MEESTERLIK !
    Dankie, hoor…

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)