Eerste Wegbreek

Hoe lank gaan ek lees: 15 minute

deur Hippo

Hulle gaan al vir n rukkie uit, maar hierdie is hulle eerste naweek alleen, en hy het besluit om haar na een van sy vennote se plaas toe te vat. Gedurende hulle rit na die plaas is die atmosfeer in die motor een van opgewondenheid, maar daar is ook daai tikseltjie senuweeagtigheid by beide van hulle. Wanneer sy haar hand op sy been sit is die aanraking soveel anders as vantevore, sy liggaam is vol emosie en sy gedagtes hardloop myle vooruit, die ereksie in sy broek is groter en sterker as voorheen. Wanneer hy aan haar vat, word al haar sintuie wakker en haar lyf reageer onmiddellik deurdat haar nippels verhard, haar maagspiere saamtrek, haar wande van haar poesie kriewelrig raak, goed wat al voorheen ook gebeur het, maar nie so gou soos nou nie.

By die plaas aangekom tel hy die sleutel van hul hut op by die hoofhuis. Seker so ‘n paar kilometer van die hoofhuis ry mens binne ‘n bos bome in en dan gaan die wêreld oop voor jou. ‘n Dam die grote van seker sewe rugbyvelde in lengte en breedte lê in die middel van die bos met vyf hutte orals om die dam geplaas, so dat elkeen goeie privaatheid het. Mens stap op met trappies na die pragtige houtdek wat half inloop op die dam. In die hoek van die houtdek staan ‘n Jacuzzi wat hopelik later die naweek gebruik sal word.

Hy maak die skuifdeure oop na die leefvertrek met die groot kaggel as die aantrekkingskrag. Beide se gedagtes is besig om met hulle weg te hardloop as hulle als rondom hulle in ag begin neem. Hulle pak hulle tasse uit en maak vir hulle koffie en gaan sit op die houtdek en nuttig heerlike boerebeskuit terwyl hulle die pragtige natuurskoon
inneem.

Later die oggend besluit hulle om met die kano te gaan roei op die dam. Sy pak vir hulle n mandjie met iets om te eet en te drink. Hy trek sy swembroek aan en sy hy haar bikini met ‘n t-hemp bo-oor. Elkeen het ‘n pet op wanneer hulle versigtig in die kano klim. Dit vat hulle twee ‘n rukkie om hul balans te vind en te weet hoe om te sit. Hy roei hulle stadig na die middel van die dam toe. Dit is n lieflike somersdag met net ‘n ligte briesie om die ergste hitte te beteul. Dit is duidelik aan die ander huisies op die oewer dat hulle die enigste mense op die plaas is. Hulle gesels rustig en toe hulle min of meer is waar hy wou wees, stop hy.

So, vra hy, gaan ons inspring en afkoel?

Jy kan gerus sê sy, ek gaan liefs myself sonroom smeer en die son gebruik om my lyf bietjie kleur te gee. Hy laat hom nie twee keer nooi nie en val sommer oor die kant van die kano die water binne. Terwyl hy afkoel begin sy solank haar bene en arms insmeer met sonroom. Sy trek haar T- hemp uit en begin haar arms en maag insmeer met die sonroom. Sy kan reeds voel hoe die son bak op haar vel. Wanneer hy terugklim in die kano probeer hy sy bes om haar nie nat te maak nie, maar dit is amper ‘n onbegonne taak. Terug in die kano laat sy hom eers voor haar sit sodat sy sonroom kan insmeer op sy rug. Haar hande op sy rug stuur duisende seine van genot deur sy hele lyf insluitende sy broek waar hy mooi moet sit sodat sy nie die knop sien nie. Sy is mal om sy rug te vryf en dit maak ook dinge binne haar wakker, haar nippels is vroeg reeds aktief.

Wanneer sy klaar is vra sy of hy haar rug ook sal insmeer. Wanneer die rolle omgekeer word bly die seine wat gestuur dieselfde net die hoeveelheid en graad wat verskil. Sy aanraking aan haar buig sy manwees amper dubbel in sy broek. En hy moet n paar keer ongesiens verstellings maak. Die manier hoe hy haar aanraak maak haar mal, haar nippels wys duidelik teen haar bikini top en tussen haar bene is daar meer as net sweet druppels wat rol. Wanneer hy klaar is gee sy vir hom water aan en sy neem haar bottel. Sy gaan sit tussen sy bene terwyl hy homself stut teen die agterkant van die kano. Sy lê met haar kop op sy bors en bene uitgestrek sodat sy elke stukkie son kan opraap. Hy sit sy een hand sag op haar bors en speel liggies met sy vingers oor haar bors. Haar borste, maar al te bewus van sy aanraking in hulle omgewing, reageer soos net hulle kan, nippels word kiphard en druk styf teen haar top, sy is maar al te bewus van hoe dit moet lyk vir hom, maar sy wil eintlik hê hy moet sien wat hy aan haar doen, en ja dit het hom nie lank gevat om dit te sien nie net soos wat dit haar nie lank sou vat om die knop teen haar rug te voel nie.

Hulle wieg rustig in die water met die golfies wat klots teen die kant van die kano. Sweet druppels rol van beide hulle lywe af en met die wat sy haar bene bietjie wyer oopmaak sien hy hoe haar bikini-broekie insny tussen haar poesie lippies en hy kan ook baie duidelik daai ryp vy van haar sien. Wilde gedagtes hardloop deur sy kop terwyl hy probeer normaal optree, maar sy asemhaling is eensklaps vinniger en hy sou wat wou gee om sy vingers in daai vy in te druk en die sap af te lek van sy vingers.

Die res van die oggend en vroee middag het hulle op die dam deurgebring, gelag, geeet en geswem. Hier later die middag is hulle gou terug na hulle hut, net klere aangetrek en is toe saam met die eienaars van die plaas op ‘n game drive. Met die wat hulle half skemer eers by die hut aankom vra hy of hy gou eerste kan stort en klaarmaak, want hy het pizza bestel by die hoofhuis en solank sy dan klaarmaak gaan hy gou die pizza haal.

Terwyl hy stort is dit duidelik waar sy gedagtes is, want sy penis is geswel en sy voorvel is ver teruggetrek sodat die bloupers kop sommer so blink onder die water en seep. Klaar gestort maak hy hom gou uit die voete. Sy geniet die warm water wat oor haar rol terwyl sy stort en ook by haar is die gedagtes net op een plek, elke keer as sy saggies oor haar borste vee en was raak sy bewus van die geswelde en klipharde, maar ook sensitiewe nipples, en binne haar vy is ‘n opgewondenheid wat bars om oop te breek. Sy stort rustig klaar en smeer haar hele lyf vol lekker room. In die kamer blaas sy haar hare so halfpad droog en dan sit sy net liggies grimering op. Sy haal haar mooi lang wit somersrok uit die kas. Die rok kom met bandjies oor haar skouers en dan is haar rug half oop en voor is daar knopies waarmee jy hom toemaak letterlik van bo tot onder. Sy maak die onderste paar nie vas nie sodat sy gemaklik kan beweeg en die boonste drie word ook nie vasgemaak nie sodat sy bietjie bors kan wys. Gewaagd vir haar het sy ook besluit om geen bra of g-string aan te trek nie. Sy was net klaar toe sy hoor hy roep dat die pizza hier is.

Senuweeagtig, maar ook baie opgewonde stap sy uit na die woonkamer wat donker is behalwe vir die rooi en
geel vlamme van die kaggel. Sy sien die gordyne van die skuifdeur is toe en wonder wat aangaan. Sou hulle dan nou buite eet. Sy maak die gordyne oop en word begroet met n houtdek vol kerse, in die middel van als is komberse en kussings, met hom in ‘n hemp wat heeltemal oopgeknoop is en ‘n kortbroek met ‘n glas wyn in die hand is dit hy wat haar hart nou baie vinniger laat klop.

Hy wink haar nader om by hom aan te sluit. Toe sy die gordyne oopmaak moes hy net keer dat sy mond nie oopval nie. Daar staan sy in n sexy wit rok, met net die lig van die vlamme agter haar, sy lyk asemrowend mooi en met haar wat bietjie wydsbeen staan is die beeld wat hy het iets wat sy hartsnare nie net n pluk gee nie, maar vasgryp en los en vasgryp en los, soos sy aangestap kom na hom is dit ook baie duidelik dat sy geen onderklere aan het nie en dit jaag emosies van lus dwarsdeur sy hele liggaam, sy penis is reeds al die heeldag in n semi staat van ereksie en daai ereksie is nou ten volle.

Hy neem haar hand en wanneer sy langs hom kom sit soen hy haar saggies op haar mond en se hoe mooi sy lyk, maar ook ruik. Sy hand stoot haar hare wat half oor haar gesig hang weg en hy soen hy weer op die wang.

Wow. mag ek maar net weer se jy lyk asemrowend vanaand.

Die maanlig dobber op die water rond en die ligte windjie wat waai speel tussen die blare van al die bome en hier op die dek brand die vlamme nie net lekker in die kaggel nie, maar brand die vlamme van wellus hoog tussen die twee.

Hulle lag en gesels en drink wyn en eet pizza, maar tussenin verken elkeen se oe die lyf van die ander en binne elkeen sonder om dit te erken sal hulle graag die eet en drink wil uitskuif en mekaar eerder wil eet en van mekaar
se sappe wil drink. Na ete, neem hy die nodigste na binne, en wanneer hy terugkom gaan le hy soos gisteraand op sy rug en kyk na die sterre-prag daarbo. Sy kom le neffens hom, maar in plaas van die sterre kyk verkyk sy haar aan hom. Haar hand vind die pad na sy borskas en saggies gly haar hand oor sy lyf, haar aanraking jaag sy polsslag op en hy weet dat van hieraf daar geen meer stop is nie. Hy draai op sy linkersy, en net vir ‘n vlietende oomblik staar hulle mekaar diep in die oe en beide se oe se, smeek nie net aanraking nie, maar totale oorgawe. Hy leun oor en soen haar saggies op haar mond. Haar hand gly agter sy nek in en speel met sy hare, maar ook trek sy hom dieper, hulle tonge speel saggies met mekaar en die hitte wat dit genereer deur beide se lywe is meer as ‘n paar kaggelvure.

Soos wat hulle soen skuif sy hand af oor haar rok waar hy haar borste aanraak en ook haar klipharde nipples wat smeek om aanraking. Sy vingers gly oor die rondings van haar borste en ook haar nipples en met elke aanraking van haar nipples is dit asof hulle nog groter word. Deur haar rok vryf hy harder oor hulle en brei hulle ook sagkuns onders sy vingers, hy trek saggies aan haar nippels voor hy dit weer los. Sy vingers maak nog twee van haar knope los wat haar rok laat oopval tot onder haar borste. Die maanlig is die eerste wat haar borste bekyk en wat skyn op haar pienk nipples. Hulle soene raak intense en die dans van die tonge word meer riskant. Sy vingers gly oor haar borste en nippels en die direkte aanraking maak hom super jags en mal. Sy ereksie in sy broek is enorm en dit voel of sy penis agteroor buig om te wil ontsnap.

Tussen haar bene is ‘n storm aan die broei wat sy weet sy geen beheer oor het nie en sy weet ook dat wanneer die storm breek daar geen keer aan sal wees nie. Sy stoot sy hemp van sy skouers af wanneer hy half bo-op haar is, hy soen haar saggies in haar nek en af met haar skouers, sy soene kom af na haar borste wanneer hy hulle een vir
een saggies soen. Dan neem hy een vir een haar nipples tussen sy lippe. Sagkens word hulle gestreel deur sy lippe en tong voordat hy harder begin soen en suig. Haar hande en naels vat harder aan sy lyf as sy voel hoe dinge binne haar begin oopbreek. Hy begin stadig een vir een die laaste paar knope van haar rok losmaak terwyl hy haar diep in die oe kyk, sy kan keer en sy kan nee se, maar sy wil nie, sy wil he hy moet haar heeltemal oorrompel vanaand
en wil haarself aan hom gee.

Voordat hy die laaste knoop van haar rok losmaak wikkel hy homself uit sy kortbroek, die knop in sy onderbroek is groot en dit is duidelik dat pre-kom al ‘n merkie of twee gelos het. Hy maak die laaste knoop los en stoot dan die twee panele van haar rok eenkant toe sodat haar skoongeskeerde vy aan hom geopenbaar word. Hy vat sy hand en sit dit saggies op haar poesie neer en plaas bietjie meer druk daarop. Hy sien hoe haar lippe geswel is en in die maanlig kan hy die druppels nektar sien aan die wande van haar poeslippe. Hy sit terug en met sy wysvinger trek hy saggies deur haar haar lippies. Hy kan voel hoe nat sy alreeds is en die bewys is op sy vingerpunt. Hy vat sy vinger en smeer haar nektar op sy lippe voordat hy daaroor lek. Hy vat sy hande en begin sagkuns van haar
enkels af op beweeg met haar bene, verby haar kuite, haar kniee, hoe nader hy aan haar tuin van genot kom hoe vinniger en harder haal sy asem, haar liggaam stuur seine van lekker al oor haar lyf. Hy stoot haar bene n klein bietjie verder uitmekaar sodat sy hande egalig kan opbeweeg.

Sy hartklop is self besig om te versnel soos hy nader aan haar kom. Aan die binnekant van haar bo-bene aarsel hy ‘n wyle en sien hoe haar liggaam smeek om nog, maar dan sien hy ook hoe haar hele lyf die ene hoendervleis is en dan besef hy ook maar dit raak dalk nou koel om hier buite verder te speel. Hy kyk haar diep in haar oe en voor sy nog iets kan se of vra draai hy haar toe in die kombers.

Sy is half verbaas, maar ook bly. Hy kom buk  langs haar en met een hup tel hy haar op en dra haar binne die hut in. Hy le haar dan saggies steeds toegedraai in die kombers op die dik sagte mat neer wat voor die kaggelvuur le.

Moenie weggaan nie, vra hy haar.

Ek is nou terug. Hy gryp gou die kussings en wyn en maak seker al die kerse is dood. Maak die skuifdeur toe en gly langs haar in waar sy steeds snoesig le in die kombers. Hy begin haar liggies soen op haar voorkop en dan mond, en dit vat nie lank vir hulle om die vlamme van wellus weer te laat hoog brand nie. Hy maak die kombers net effens oop sodat haar borste wys, en soen haar sag orals oor haar borste terwyl die lig van die vlamme lek lek aan haar nippels. Sy tong word gebruik om haar nipples nat te maak terwyl hy dan daarna weer saggies op haar nippels blaas, haar liggaam stuur seine van eindelose genot deur haar lyf en haar nippels reageer deur nog meer orent
te staan.

Hy leun oor haar en neem n ysblokkie van die cooler. Terwyl hy dit in sy mond sit en rondrol, maak hy die kombers bietjie meer oop sodat sy hand nou afbeweeg na haar maag, sy vingers gly liggies oor haar maag. Met sy mond yskoud van die ys haal hy die blokkie uit en begin saggies die blokkie smeer al om haar nipples, sy kreun nie soseer van die koue nie, maar die absolute genot wat sy ervaar. Terwyl hy die ys al met haar maag afbeweeg na haar naeltjie soen hy haar nipples wat nog harder is as voorheen. Hy byt en trek liggies aan hulle. Sy kan voel hoe die vlamme tussen haar bene warmer en warmer word en sy weet hierdie veldbrand gaan nie vanaand gestop word nie.

Sy hand maak die kombers nog bietjie oop en die vlamme begin lek aan haar tuin van genot. Sy hand vryf weer
liggies oor haar skoon geskeerde poesie, hy voel ook hoe haar klit geswel is. Voordat hy verder speel het dit tyd geword om van sy onderbroek ontslae te raak siende die ereksie nou ongemaklik raak en dit is amper met ‘n groot hoera wat sy penis vrygelaat word. Sy kop blink sommer soos die pre-kom daaroor loop. Haar hand kan nie wag om sy penis vas te gryp nie wat sy dan ook doen. Sy speel lekker en haar hand gly op en af met die skag van se
penis. Terwyl sy speel begin hy met haar klit speel. Vryf eers liggies heen en weer en dan weer op en af. Hy trek liggies aan haar opgeswelde klit voordat hy weer begin vryf die keer vinniger en harder. Binne haar wys die krake van haar damwal al meer en nektar stroom teen die wande van haar poesie af, nat die is sy verseker en as hy so aanhou speel gaan sy nou kom.

Sy maak haar rug krom waar se le van die lekker wat sy kry, maar ook die feit dat haar liggaam saamtrek van die genot in haar onderlyf. Hy haal die laaste van die kombers  van haar af en nou word beide se naaktheid opgelek deur die vlamme in die kaggel. Hy skuif haar bene verder uitmekaar en gaan sit tussen haar bene. Hy neem weer n blokkie ys en begin dan stadig oor haar klit vryf, na n paar sekondes dan buk hy af en soen haar klit saggies, die sensasie van die koue ys en sy warm asem laat haar krul van die lekkerte. Hy skuif die ys verder af en begin oor die buitekant van haar poes se lippe vryf met die ysblokkie. Waterdruppels hardloop teen haar lippe af, want daar is hitte binne haar wat smeek om afgekoel te word. Weer doen hy dit na ‘n paar sekondes ys soen hy haar poeslippies. Dan neem hy sy vinger en trek dit stadig deur haar lippe, elke druppel van genot wat hy kan word opgeneem op sy vinger en hierdie keer smeer hy dit op die kop van sy penis, maar hulle twee se sappe vir die eerste keer mekaar ontmoet. Hy vat sy vingers en sprei haar lippe oop om die sagte pienk van haar poesie te openbaar. Die nektar rol teen haar lippe af. Hy druk sy vinger dieper in haar poesie op, en dan begin hy speel binne haar met een en dan twee vingers.

Sy kan nie meer nie en smeek hom om haar syne te maak, maar voor sy nog verder kan vra bars haar damwalle oop en loop die nektar hoog deur haar wande soos sy kom, sy kreun en geluide van uiterste plesier en genot word deur haar geuiter. Terwyl sy nog probeer herstel voel sy hoe haar lippe verder oopgesper word. Hy le op sy maag met sy kop teen haar poesie en blaas liggies oor haar oopgesperde poesie, dan vat hy weer n ysblokkie en smeer die binnekant van haar poes daarmee op en af, net wanneer sy dink hy is klaar toe kom hy in met sy tong en begin haar poeslippe en binnekant van haar poes soen, dit voel vir haar asof sy weer gaan kom waneer hy haar met sy tong penetreer en dan haar begin soen, suig en ultimately haar ryp vy begin eet.

Haar sappe stroom oor sy lippe wanneer sy weer kom terwyl hy haar eet, sy gryp sy hare en hoof was en druk hom dieper in haar in soos sy kom, sy kan nie ophou kom nie en die een stroom na die ander van genot hardloop deur haar lyf.

Jy maak my mal, se sy vir hom. Hy vat die laaste bietjie ys wat oor is en druk dit so half in haar poesie op, waar dit vinnig smelt as gevolg van die hitte binne haar. Hy gaan sit dan op sy hurke en neem sy penis in sy hand en lei sy blink kop na haar poesie toe. Hy laat sy kop teen haar lippe rus en laat dan sy kop haar lippe net so effens oopmaak sodat hy sy kop so tussen haar lippe kan deurtrek, op en af en op en af trek hy sy kop deur haar lippe, weer smeek sy hom om haar syne te maak, terwyl hy haar diep in haar oe kyk druk hy meteens haar lippe oop en forseer hom binne haar poes in so diep as hy kan, tot teen sy balsakke. Sy mis amper om asem te haal toe hy haar binnedring
en volmaak. Sy voel hom binne haar klop en haar hart se slae is in haar ore. Vir n oomblik vergeet hulle van alles om hulle en is hulle intens bewus van mekaar en die gevoel binne elkeen. Hy voel elke beweging van haar poesie en hoe haar spiere saamwerk om hom binne te hou en te vertroetel. Sy voel die klop van sy penis en hoe die aanraking van haar diepste dele reageer op dit. Hy begin stadig in en uit beweeg binne haar en elke keer as hy haar oopdruk en penetreer is dit vir haar soos ‘n eerste en sy kan nie genoeg kry van die gevoel as haar lippe wegtrek en hy haar volmaak nie. Hy trek weer uit en in plaas van haar weer oopdruk vat hy ‘n sluk van die glas yskoue water. Hy buk af maak haar poeslippe oop en spuit die straal yskoue water binne haar poesie in, die sensasie van die straal yskoue water is elektries op haar lyf en met die water wat stadig weer uit haar vloei le hy vorentoe en druk sy penis weer diep binne haar in, die koue van die water en die hitte van sy penis druk haar weer na aan breekpunt en dit is toe dat hy haar harder en vinniger begin ry.

Vinniger, harder en dieper slaan hy binne haar in, sy slaan haar naels binne sy rug in en trek strepe van totale wellus en genot oor sy rug as sy weer kom en haar nektar spoel oor sy penis, hy homself is so na aan oopbars, maar hy hou uit. Hy trek uit en gaan le op sy rug langs haar, sy dik opgeswelde blink penis staan punt in die wind, die vlamme lek aan die blou pers kop met vye stroop wat daarvan afloop asook sy eie stroop. Sy kom orent en neem hom in haar mond. Sy lek sy kop skoon van die stroop en lek haar lippe af, sy begin hom lek asof sy smul aan n roomys, sy soen en suig en lek al met sy skag op en af en dan lek sy weer die stroop wat by die bek van sy penis
uitloop af. Sy gaan sit wydsbeen oor hom en half op haar hurke sit sy die kop van sy penis teen haar poeslippe neer. Sy sak dan af op hom net sodat sy kop haar binnegaan en dan begin sy hom ry, op en af, maar sy laat hom nie diep ingaan nie, sy laat net sy kop binne haar verdwyn en dan kom sy op, hy kan voel dat hy nou na aan oopbars is en sy kan sien aan sy asemhaling dat hy naby is, geluide van pure genot gly oor sy lippe as hy haar vra om hom hard te naai, sy druk haar hande deur haar hare en met haar hande agter haar kop en haar borste wat op en af bons begin sy hom ry, sy stamp hom sy diep as sy kan binne in haar in, harder en dieper en vinniger, sy gil van ekstase as sy voel hoe hy oopbars binne haar. Sy kop se bek spuit dik strale van semen stroop diep binne haar in, weer en weer en weer. Sy melk hom met elke op en af beweging en hy gee aan haar soveel stroop as wat hy kan, elke liewe druppel binne hom word oor haar boorde gespuit. Strome van nektar en liefdessaad vloei deur haar poes en loop stadig uit oor haar poes se lippe.

Sy gaan le op sy bors en soen hom diep en innig. Die vlamme van die kaggelvuur brand hoog, maar die hitte binne beide van hulle is hoer as die van daai vlamme. Na n rukkie rol sy af van hom en gaan le op haar sy met haar gesig na die vlamme, hy skuif agter haar in met sy penis neffens haar poesie. Hy trek die kombers bo-oor hulle lywe en sit sy hand om haar middel met sy vinger wat raak aan haar borste. Die kaggel se geel en oranje vlamme dans ritmies oor hulle twee as hulle wegraak in ‘n diepe slaap.

One thought on “Eerste Wegbreek

  • Jis baie tergend het my heeltyd lus gehou!

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)