Die toergids
deur Wille Will
Nelius stap na die Iveco-16 sitplek bussie toe. Hy voel vars en reg vir die ding. Dis eintlik sy Pa se ding. Sy pa het ‘n goeie vennootskap opgebou met ‘n paar plaaslike Sjinese en hulle het saam besluit om die bussie aan te koop en dan blitstoere in Sjina te bemark wat die toeris ‘n 6-dag besoek aan Suid-Afrika bied wat ‘n besoek aan al die monumente en besienswaardighede in Pretoria en Johannesburg op die eerste dag insluit. Twee dae in Sun City met die aangrensende Pilansbergwildtuin en dan terug na Oliver Tambo Lughawe vir ‘n vlug Kaapstad toe en na twee dae daar, terug Sjina toe.
Nelius het so pas afgestudeer aan sy Landbougraad en help sy Pa vir twee maande uit voordat hy een van die nuwe plase by sy Pa oorneem in die nuwejaar.
Hy het twee toere, elk met ‘n klomp Sjinese sakemanne, reeds gedoen en hy voel nou al gekonfyt in die ding. Maar dis maar bra vervelig, want die plaaslike gids is ook Sjinees en met hulle geselskap kan hy glad nie kommunikeer nie. Ry, laai af, laai op, ry. Negentig persent van die toeriste kan ook glad nie Engels praat nie!
Hy spring in die bus wat hy reeds vroëer laat opwarm het en trek weg om die 30km af te lê tot by die lughawe waar hy die gids op ‘n bepaalde plek oplaai en dan na die aankomspunt ry vir die komende passasiers.
Hy hou stil tussen vele ander busse wat ook daar begin met hul toere en kyk rond of hy Jonnie Chan sien wat sy gids was op die vorige twee trips.
Skielik is daar ‘n paar kloppe aan sy passasiersdeur wat links van die bestuurskajuit is. Hy stoot die hidrouliese hefboom vorentoe en die konsertinadeur gaan met ‘n sisgeluid oop.
“Are you Nel …Nell-ees ?”
Hy neem vir ‘n oomblik die prentjie op voor hom, voor hy antwoord.
Dis ‘n dame ( hy skat haar so in haar twintigs) met vleklose, baie ligte gelaatstrekke, hoë voorkop en wangbene, vol effekleurige lippe met spierwit tande en ‘n wipneusie. Slegs die vorm van die amandel-oë weerspiëel dat sy moontlik Oosters kan wees. Die gesiggie word omraam met skouerlengte, gietswart hare wat skitter in die son.
“I’m Nelius, come in, how can I help you ? “
Soos sy die drie trappies skuins opklim as gevolg van die noue, kort, geel rompie en baadjie pak wat sy aanhet, sien hy dan eers haar tas staan nog buite.
Hy staan ook op en sê: ‘I better get your luggage before it disappears.”
Sy is nou bo, langs hom en sê verbouereerd.
“Solly, I didn’t think.”
Hy merk op dat sy langer is as die algemene Sjinees, amper skouerlengte langs hom en hy ruik ‘n sagte roosgeurparfuum om haar.
Sy staan opsy dat hy vinnig met die trappe afgaan, die tas optel en weer inklim. Soos hy terugklim kyk hy op na die perfek gevormde lang bene wat net by die merkie van fatsoenlikheid bedek word met die romp. As hy weer bo is beduie hy na die enkelsitplek wat net skuins van die bestuurder, agter die ingangstrappies gelëe is.
Sy gaan sit, knoop haar lang vingers op haar skoot en kyk op na hom en sê: “Jonny Chan is ill so he asked me to do thees tour. My name is Shao-lo, which meens Blossom in English.”
Nelius gee ‘n kort innemende laggie. “Welcome aboard, Blossom, may I call you that?”
“Sank you, Nel-lees … is that how you say your name?”
Hy spring weer agter die stuurwiel in en soos hy die bussie aanskakel sê hy: “Good enough for me, let’s fetch the tourists.
– O –
Die res van die dag het hy en sy al hoe meer gesels en grappies gemaak wanneer sy kans kry en nie besig is om die passasiers iets uit te wys of inligting te gee nie. Die eerste aand op Sun City is hy vroeg na sy kamer toe in die Cabanas hotel terwyl die toeriste met hul alombekende swak vir dobbel in die Casino ingevaar het. Hy’t lekker gestort en net ‘n sy-PT broekie aangetrek en ‘n bier oor die telefoon bestel na sy kamer toe. Toe gaan sit hy op die stoepie en kyk uit oor die res van Sun City.
Hy hoor ‘n ligte kloppie op sy kamerdeur en loop soontoe, want dis seker sy bier. Hy is egter aangenaam verras as Blossom daar staan met ‘n wit sjoebroekie en ‘n klein noupassende pienk toppie aan.
“Solly Nel-lees, my tourists are all velly happy in the casino and I don’t gamble, so I thought I come to see what you do as it’s to eally to sleep.”
Hy glimlag vir die Sjinese uitspraak in Engels wat maar steeds deurslaan en sê: “You’re more then welcome, come in … can I order you a drink?”
Sy stap verby hom en sê met ‘n giggel: “I don’t drink alcohol, I’m too scared to loose control over myself and do something bad.”
Hy ruik weer die rose en beduie sy moet stoepie toe gaan.Hy bewonder die mosbolletjie-boudjies in die sjoebroek soos sy voorstap en gaan sit op die bankie buite.
Hy gaan sit op die bankie langs haar waar sy bier nog op die vloer staan. Hy neem ‘n teug, sit die glas neer en draai dan na haar toe.
Dis nou al sterk skemer en sy draai ook haar gesig na hom toe. Hulle kyk inmekaar se oë asof hulle antwoorde of toestemming soek. Dan omvou sy arms haar tot teen hom en hy soen haar lippe. Haar arms skuif onder sy arms in tot op sy rug en trek hom ook nader met ‘n dringendheid.
Hulle tonge verstrengel en haar mondsap proe soos heuning wat hy insuig. Hy besef dat hy ‘n moerse horing kry in sy dun PT-broekie. Haar naels krap ligte hale af op sy kaal rug en hy raak bedwelmd met haar soete, roosparfuum in sy neusgate. Skielik is haar hand op sy dik voël en sy gee dit ‘n drukkie, staan skielik op en sê met ‘n fluister: “ … let’s go inside.”
Wanner hulle langs die bed staan, trek sy die toppie uit oor haar kop en hy trek sy asem in vir die dik lang, donker tepels wat erek uitstaan op haar wit klein borsies. Hy buig dadelik af, kommetjie haar borste met sy hande en neem hul beurtelings in sy mond en rol, knibbel, suig daaraan.
Haar kop val agteroor met klein kerm geluidjies wat uit haar mond kom van genot. Dan buk sy skielik vorentoe, haak haar duime weerskante van sy broek in en trek dit met een haal af tot op sy enkels. Sy groot ereksie klap teen sy maag soos ‘n veer. Soos sy orent kom streel haar tong op oor sy bo-bene dan sy skrotum waar sy die balle om die beurt suig soos niekerbôls en dan op met die skag tot sy die kop in haar mond neem.
Hierdie keer is dit Nelius wat kreungeluide uiter en soos haar lang klein vingers sy voël styf omsirkel het, een hand bo-kant die ander, en sy met draai bewegings sy steel op en af masturbeer, dartel haar tong oor die openinkie van sy voëlkop terwyl sy hom met reëlmaat suig. Hy voel sy klimaks opbou en trek haar op aan haar skouers en sê: “Take of your panties, Blossom.”
Sy buk en trek dit met ‘n vat-vat (van haas ! ) uit en kom weer op in sy arms. Hy druk haar liggies neer op die bed en met een beweging laat hy haar bene, een in elke elmboog, rus, en soen-soen haar binnedye om die beurt tot hy sentimeters bo-kant haar koekie is.
Haar koekie is glad geskeer met net ‘n strepie swart hare wat van haar klit, wat prominent uitblom, opgaan oor ‘n stukkie lyf.
Haar vagina lippe is papnat en kelk half oop en hy ruik haar rosegeur nou gemeng met muskus. Wanneer hy die klit sagkens met sy lippe omhul en sy tong dit baie vinnig aanmekaar prikkel, klamp haar vingernaels skielik diep in sy skouers in en haar onderlyf klap teen sy gesig aanhoudend terwyl sy skree: “Nelleeeeeeees! Nelleeees! I can’t hold nomole … ahhh … ahhh … ahhh …”
Hy omklem haar mosbolletjies ferm met sy hande terwyl sy haar klimaks uitwoed teen sy gesig.
Wanneer sy uiteindelik bedaar met hortende asem en haar liggaam ontspan, streel hy die hele lengte van haar nat koekie met sy lippe ‘n paar keer op en af, terwyl hy sy een handpalm net op haar magie plaas. Dan laat hy ‘n spoor op met sy tong tot by haar gesig en soen haar oop mond saggies.
Hy skuif op en lê met sy kop terug langs hare.
Vir ‘n kort rukkie is net hul asems hoorbaar en ver geluide van die casino. Dan sê sy: “I’ve never had it like that, Chinese don’t like oral … thank you, it was wonderful.”
Sy neem sy hand wat op haar magie lê en streel dit teen haar wang. “Now I want that big thing of yours inside me and try to give back that pleasure to you the Chinese way.”
“Chinese way?” vra hy.
“Yes, because in China hundreds of people stay in buildings with velly small apartments, like chicken incubators, for bedlooms. So the women curl up their bodies on the bed and the man stands on his knees by the bottom of her backside, minimum space taken. So when he enters her his cock goes into her horizontally in stead off the usual vertical way.”
Nelius kom regop op die bed op sy kniëe. Sy voël is nog semi-styf, want hy’t nog nie gekom nie. Blossom krul haar liggaam in ‘n foetus posisie met haar kniëe teen haar kop. Hy skuif tot teen haar boude en neem sy voël in sy hand. Sy lig haar boonste been op so hoog sy kan en hou dit daar met haar hand. Hy kan haar pragtige half-oop koekie nou duidelik sien alhoewel dit dwars lê. Hy bring die kop tot teen die skaamlippe.
Dan fluister sy: “Don’t be afraid put it in full length.”
Met behulp van sy hand stoot hy sy voël met een slag so diep hy kan in haar koekie in. Sy gee ‘n lang sug-gilletjie en hy vra benoud: “Am I hurting you?”
“No-no-no, it’s so wonderfully thick and long … start pumping.”
Dis vir hom ‘n vreemde, maar wonderlike sensasie, soos ‘n styfpassende suier om sy voël wat elke sentimeter vasdruk en los, druk en los,druk en los.
Hy beweeg al hoe vinniger en voel hoe sy ook haar ritme met hom aanpas. Haar been wat sy omhoog gehou het leun nou by die enkel op sy skouer. Hy voel sy klimaks weer opbou en beweeg nog sneller. Inuit, inuit, inuit. Haar boonste hand het nou om sy dy gegryp en hy voel hoe sy al hoe harder daar knyp. Hy voel ‘n sweetdruppel oor sy neus afgly en skree skielik: “I’m very near!”
“Shoot in me, pleeeze! So am I!”
Dan ervaar hy die unieke, intense genot wat net ‘n klimaks ‘n man kan gee en sy saad skiet oor en oor in haar in. Sy gee ‘n lang gil en aan die desperate bewegings van hul liggame, weet hy sy het ook weer geklimaks. Uiteindelik voel hy gedrein en hul liggame kom stadig tot stilstand, maar hy bly binne haar asof hy iets sal mis.
“ Shao-lo, my blossom from China,” sê hy sag met baie gevoel.
12 COMMENTS
Ek stem saam die roii was baie sexy en het jou genooi om te gaan lê en jouself te geniet ! makisaki ons sal dit bloedroii skryf, veral met Jazz ook terug…smile
Ongelukkig kan ek glad nie regkom met die steurende en kladdende onegalige bruin (soms amper swart) mengelkleure van die agtergrond nie. Slegs twee derdes van die teks is leesbaar. My koerasie is in sy peetjie en ek ervaar gaan styfheid meer nie. Wat van ‘n ligte pienk agtergrond?
Sal weer probeer.
Hoe lyk die site en agtergrond nou? Kan jy dit nou gemaklik lees?
Ek het meer van die sexy rooi agtergrond gehou…so n sexy stoute atmosfeer gegee…
Ek ook! Ek is so bietjie hartseer dat dit weg is. Die idee was dat dit soos ‘n erotiese kamer gelyk het waarin jy instap – ‘n plek waar al jou sintuie geprikkel word. Maar lyk my (om een of ander rede meer so na die “crash”) het baie mense gesukkel om dit te lees. 🙁 Ons sal maar probeer om die atmosfeer sexy en stout te maak met die woorde daarop. xxx
by my is alles nog geel, en lees moeilik…
En nou, Dowwe Dolla? Werk dit nou? 🙂
Ja dankie, lees nou heerlik !
Is die skrif nou makliker om te lees?
Baie dankie. Geniet die vakansie dag
Was moeilik om te lees weens die geel print teen rooi agtergrond. Anders n puik storie!!!!!