
Die Memoires van Pieter Strachan (1)
deur Pieter Strachan
Dit was een van daardie lui Desember Saterdae in Johannesburg en bloedig warm. Die geniepsige babelas, te danke aan Wynand, het naturrlik nie gehelp nie. Ek het Wynand laas op skool gesien en daar was baie stories om in te haal. Na `n ruk het ek egter verveeld geraak en behoorlik ingelê in die Bells. Tot my spyt vandag. Die talent was ook maar skraal gisteraand, behalwe vir `n veertig plus bottle-blonde wat die heeltyd in my rigting gestaar het, maar ek het nie kans gesien nie. Ek sal Maandag weer die hardloopmasjien moet seermaak by die gym om die alkohol uit my sisteem te kry.
Die probleem van DVD-winkels oor die naweek is dat al die goeie films alreeds uitgeneem is en die Mr Video in Bram Fischer in Randburg is geen uitsondering nie. Ek was amper op pad om te loop, toe ek `n stem agter my hoor: “Jy lyk bietjie oes vanmiddag.”
Die meisie het bekend gelyk, maar ek kon haar nie dadelik plaas nie.
“Ek is Marlies, Tania se vriendin. Ons het ontmoet by haar braai so twee maande terug.”
O ja, nou onthou ek. “Ekskuus man, dit moet beslis die hangover wees,” antwoord ek half verleë.
“No worries,” antwoord sy, “ek het self `n laat een gehad. En dit wil voorkom of ek die laaste goeie new release gekry het.”
Sy het geglimlag. Marlies was mooi. Jonk, ek skat nie `n dag ouer as 23 nie. `n Sexy figuur met klein boudjies en mooi ferm borste. Dit was duidelik met die swart sjoebroekie en die geel oefentoppie wat sy aangehad het. Haar toonnaels was bloedrooi geverf en het haar mooi voete nog mooier laat lyk in die casual plakkies wat sy aangehad het. Nog altyd `n fetish van my. Die bruingebrande vel het haar nog meer onweerstaanbaar gemaak. Bruin skouerlengte hare, teruggedruk met `n bree wit kopband. Tania het vertel sy is `n prokureur. Ek onthou sy was laas saam met `n ou by die braai, daarom het ek nie inbeweeg nie. Ek het honger gestaar na haar lyf toe sy in haar handsak soek vir haar beursie om vir die DVD te betaal.
“Wat het jy uitgeneem?” het ek haar aandag probeer aflei om weer in haar groen oë te staar.
“Drive van Ryan Gosling. Ek hoor hy trek sy hemp uit,” het sy gegiggel.”
“Ek hoor dis n goeie film, hy kry nogal goeie reviews”, sê ek toe.
“Wel, kom ek sê jou wat. Hierdie is die laaste copy, as jy wil, kom kyk dit saam met my by my meenthuis. Ek het `n bottel wyn ook. Jy weet wat hulle se van ‘Hair of the dog.’”
Sy het my op en af gekyk terwyl sy die voorstel maak.
“Ek hoop nie dis te forward nie.”
Ek het in haar oë gestaar, net `n bietjie langer as wat nodig was.
“Klink soos `n plan, ons is ook mos nie meer vreemdelinge nie.”
“Cool,” sê sy toe. “Ry sommer agter my aan, dis die blou Polo.”
Haar meenthuis was deurmekaar. Ek kon sien dat sy gisteraand gekuier het. Maar dit was stylvol ingerig.
“Sit gerus”, het sy gesê toe sy kombuis toe loop en `n bottel wyn uit die wynrak haal.
Nadat sy my `n glas gegee het, het sy langs my kom sit op die tweesitplek leerbank en haar bene onder haar ingevou nadat sy haar plakkies uitgetrek het. Dit was steeds bloedig warm en ek kon fyn sweetdruppels op haar voorkop gewaar. Sy het `n sluk gevat, terwyl sy na my staar en het sag gesê: “Tania het my vertel van jou talente. Ook dat jy nie regtig commit nie.”
Ek het na haar mooi gevormde kuite gestaar op die bank en die fyn swart spikkels op haar bene waar sy mis geskeer het. Iets het begin roer voor by my broek.
“Dalk wag ek net nog vir die regte een,” het ek gesê en nog `n sluk van my wyn gevat.
“Wel jy is in luck,” sê sy en sit haar glas neer. “n Man met talente is maar skaars deesdae en ek laat nie so `n kans deur my vingers glip nie.”
Sy het oor geleun en my op die mond gesoen, terwyl sy saggies kreun. Ek kon die rooiwyn op haar mond proe. Ek het my glas op die tafel neergesit.
Ek het haar om die middel gevat en bo-op my neergesit. Haar soene het meer dringend geword. My mond het na haar nek toe beweeg en die sweet was sout op my tong. Toe ek haar top uittrek was haar, klein donker tepels hard en tergend. Haar borste was perfek. Ek het my tong oor haar borste gegly en tergend gesuig aan haar tepels. Sy het vinniger begin asem haal. Met my hande op haar lae rug het ek haar opgelig van my af en haar op haar rug neergesit op die bank terwyl sy haar arms agter haar uitstrek. Met daai beeld voor my, kon ek skaars my jagsheid beteuel. Ek het haar een been opgetel en die are op haar voet stadig gelek, en toe haar rooigeverde groottoon begin suig. Haar binne-been spier het stadig gebewe. Ek gaan toe af en trek haar hotpants stadig af. Haar pienk panty was effens klam voor het ek gesien, `n duidelike kolletjie net onder die rek, toe ek dit op die vloer gooi. Die reuk van muskus het die lug gevul. Sy was skoon geskeer, haar skaamlippe fyn, soos `n tienermeisie s’n. Ek het eers my tong in haar naeltjie gedruk en toe dadelik afgegaan op haar. My tong het haar skaamlippe oopgedwing en ek het hom gulsig in haar taai pussy gedruk terwyl ek hom in en uit beweeg. Sy het hard gekreun en “Ja … ja …” gefluister. Haar pussy het natter geword en ek het my mond verskuif na haar klitoris en dit saggies gesuig, terwyl ek my middelvinger diep in haar gedruk het. En sit toe `n tweede vinger by en vinger haar ritmies. Sy was sopnat.
“Jirre … Dis genoeg … Vat my!” het sy na bykans vyf minute gese.
Ek het my cargo-broek en boxer uitgetrek en my klipharde piel was penorent en net millimeters weg van my naeltjie. Ek het haar bene teruggedruk waar ek haar vasgehou het agter haar knieë en haar hard binne gegaan. Onder haar pussy het dit nat begin word op die leerbank.
“Jissis!” skree sy hard.
Haar vingers het ingedelwe in my bo-arm spiere en haar hele lyf was natgesweet onder my bors. Ek het haar arms gevat en vasgedruk agter haar kop en haar oorlob liggies gebyt. Haar hare was in slierte geplak in haar nek. Ritmies het ek met haar gespeel – my piel wat haar terg tussen haar taai skaamlippe en dan het ek weer hard in haar gegaan en diep gestamp. Ek het haar hard en ritmies genaai totdat ek uitasem was terwyl haar pussy met elke stamp squish geluide maak van die wrywing. Net voordat ek kom, begin haar lyf ruk.
“Jirre naai my!” het sy gegil. “Ek gaan kom!” gil sy weer.
Net voor ek kom, trek ek my piel uit en spuit my semen binne haar naeltjie. Dit vorm `n dammetjie saam met die sweet. `n Oomblik daarna kom sy ook rukkerig en sy squirt haar deursigtige liefdessap op die leerbank.
“Jissis, Tania het nie kak gepraat nie …” Antwoord sy uitasem terwyl sy oor die rooi blos streel op haar bors.
Ek rol langs haar natgswete lyf op die bank in, uitasem, tevrede.
“Nou kan ons seker die DVD kyk,” antwoord Marlies terwyl sy in my arms draai.
“Jy weet, ek het daai film al drie keer gesien,” antwoord ek en smile. “Maar daai beauty spot in jou lies nog net een keer, ek dink ek gaan dadelik weer kyk.”
“Jirre,” antwoord Marlies steeds uitasem toe ek haar op haar rug draai op die leerbank en haar natgeswete bruingebrande bene oopmaak.
1 COMMENT
Pieter, jy kan maar…lekker storie, doet so voort.