Die House Warming
deur Ouboet
“Ja, maar jy moes die hele show gekyk het!”
“Toemaar volgende keer sal ek beslis kyk tot die einde!”
“Hmmm, volgende keer sal ons vir Ronelle ook moet saamneem,” het Hetta vervolg en haar glasie wyn opgetel.
“Ja, dis sal nogal pret wees,” het ek geglimlag en opgestaan.
“Wie wil nog wyn hê? het Erna gevra en ook opgestaan.
“Ja asseblief,” het Ansie geglimlag en haar leë glas uitgehou.
“Met die mans buite om die vuur moet ons maar vir onsself sorg,” het Erna gelag.
Ek en Laura het saam gelag en ons glase vir Erna gegee. Ons was by Erna en Heinz se house-warming party by hulle nuwe huis in Pretoria. In die sekuriteits-kompleks is die erwe heelwat groter en die huise natuurlik heelwat mooier en duurder. Erna en Heinz het saam met hulle argitek ‘n manjifieke mediterreense woning geskep. ‘n Lushof van plante en watervalletjies het gesorg dat al die voorste leefstyl-tydskrifte al artikels en foto’s oor hulle huis geplaas het. Erna werk saam met my en Heinz is ‘n prokureur by ‘n welbekende regspraktyk. Al die glitz en die glamour van die stad was hier. Oral het groepies mense gesit en gesels. Kelners het flink met borde southappies en vars champagne rond gedraf.
“Dankie.”
Ek het aan my drankie geproe terwyl ek en Ansie verder gesels het. Jy het skielik in my gedagtes ingesypel en ek het aan die oggend in die bed gedink. Jy het jouself weer oortref en ek het ‘n ligte tinteling tussen my bene gekry terwyl ek daaraan gedink het.
“En ek het die groter model bestel. Hulle sal dit Maandag aflewer,” het Ansie voortgegaan en haar glas na haar lippe toe gebring.
My gedagtes was ver van die nuwe stofsuier af. Ek kon myself nie meer keer nie en het verskoning gemaak om badkamer toe te gaan. Ek het by Erna-hulle se hoofslaapkamer ingedraf en sommer in hulle en-suite verdwyn. Agter die geslote deur wou ek net alleen wees, alleen met myself. Die en-suite was toegerus met al die moderne geriewe wat enige badkamer moet hê en meer. Met die versteekte beligting en die groot plante was dit ‘n kleine paradys. Die kabbelende water van ‘n klein fonteintjie het die natuur nog nader laat voel. Ek het op die groot rottangstoel gaan sit en met jou in my gedagtes het ek my lang somersrok opgelig en my bene oopgevou. My hand het by my g-string se rek ingegely. Met geslote oë het ek jou weer ervaar en dit was nie lank nie of ek het ‘n heerlike orgasme bereik.
Dit was hemels lekker om so wydsbeen te sit en myself te geniet. Ek het my bra losgehak en dit uitgetrek en oor my sensitiewe nipples gevryf. Skelm het ek vir myself geglimlag en my selfoon uitgehaal. Ek het jou geskakel en gevra om my te kom help. Ek het deur oopgesluit en weer gaan sit. Die opgewondenheid het amper breekpunt bereik tewyl ek vir jou gewag het. Ek het die deurknop spannend dopgehou. Dit het stadig gedraai en die deur het stadig oopgegaan. Sê-nou dit is nie jy nie! Ek wens jy kon self jou gesig gesien het! My rok was heeltemal oopgeknoop en met my g-string en my bra wat op die mat lê, ek het wydsbeen op die groot rottang gestoel gesit en liggies met my clit gespeel.
“Heleen!?” het jy saggies uitgeroep en die deur vinnig toegemaak.
Ek het my hand uitgehaal en my vingers afgelek.
“Sê nou iemand …”
“Dis net ek en jy…” het ek liefies vir jou gekoer en opgestaan en stadig my rok van my skouers laat afgly. Voordat jy die deur kon sluit, was ek op jou. Ek het my arms om jou nek gegooi en my gretige lippe het op joune gebrand. Jou tong was warm en honger in my mond. Met jou hande oor my kaal rug het ek jou gholfhemp oor jou kop uitgetrek en jou broek losgemaak.
“Heleen!”
Jou tong het soos ‘n brandende vuur oor my borste en stywe nippels gebrand. Ek het jou broek afgetrek en jou teen die muur vasgedruk. Ek het op my hurke afgesak my lippe het om jou half-erekte lekkerte gesluit.
“O!, Heleen!”
Ek het jou hardheid op my warm tong gevoel terwyl die tinteling tussen my bene al hoe hewiger geword het.
“Heleen …” het jy weer saggies geprewel.
Stadig het ek jou gesuig totdat jy volle grote bereik het. Jy het my opgetrek totdat ek weer voor jou gestaan het. Ek kon jou warm, nat hardheid teen my maag voel klop. Jy het voor my afgesak en ek het alreeds oor jou wonderlike tong op my clit gedroom. Versigtig het jy my opgeswelde labia weggetrek en jou hemelse tong in my nat warmte ingesink.
“O, Dirk,” het ek gesnik
Ek het my bene effens oopgemaak om jou beter toegang te gee. Niemand kon my vroulikheid vertroetel soos jy nie. Dit was asof die tyd stilgestaan het toe die eerste klimaks deur my lyf swiep en jy het net al hoe vinniger en vinniger gelek. My mond was droog maar dit was so lekker, ek wou nie hê jy moes ophou nie.
“Kom ons lê op die mat,” het ek gefluister.
Ek het opgeskuif en opgedraai. Met my nat warm vroulikheid het ek op jou gesig kom sit. Jou tong was nat en warm op my opgeswelde labia, net op die regte plek soos net jy dit kan doen. Ek het my onderlyf heeltyd teen jou gesig geskuur. In die proses het ek tyd verloor van die aantal klimakse wat ek bereik het. Jy het gekom en ek het jou hardheid tot die laaste druppel gemelk. Terwyl jy my met oorgawe gelek en gesoen het, het ek weer aan joune begin lek en soen.
Jy was weer styf en ek het omgedraai en jou hardheid weer diep in my warm binneste te voel. Jy het onder gelê en ek wydsbeen oor jou gaan staan.
Stadig het ek oor jou manlikheid afgesak. Soos dit my sagte nat wamte gevul het, het die ekstase in my gestyg.
O, Dirk!”
Jou bene was warm onder my en vir ‘n oomblik het ek net stilgesit en dit geniet. Ek was nog so nat van my vorige klimaks dat jy sonder meer ingegly het. Ek het vooroor gebuig en ons het mekaar passievol gesoen. Ek het gevoel hoe jy diep in my binneste klop. Ek was so lus en die geluide wat jy gemaak het, het my verder aangehits. Stadig het ek jou begin ry. Jy het die mat vasgegryp.
“Dirk!”
Jy het my borste vasgehou terwyl ek saggies my clit gevryf. Ek kon voel hoe die klimaks in my opstuif en het my pas versnel. Ek het gekom en die erotiese vuur het deur my lyf getrek en my van binne verteer. Jy het kort daarna ook gekom en ek kon voel hoe jou straal warmte in my binneste inskiet. Dit het my meer lus gemaak en ek het al hoe vinniger gepomp. Ek het weer gekom en later uitgeput op jou borskas kom lê.
“O, loverboy, dit was so lekker,” het ek met my hortende asem gesug en jou diep en innig gesoen.
Ek het weer my rug regop gemaak. Jy was nog steeds diep binne-in my. Stadig het ek weer gery totdat jou ereksie heeltemal weggesmelt het. Ek het stadig opgestaan. Ek was so nat en taai soos iemand wat op ‘n boks gebreekte eiers gesit het, maar o dammit dit was lekker.
In die na-gloed van ons erotiese hoogtepunt het ons in mekaar se arms gelê. Later het ons onsself skoongemaak en weer aangetrek. Ek kon sien hoe jou honger oë oor my naakte lyf gegly het. Jy het glimlaggend my g-string in jou denim se sak gedruk.
“Gaan ons vanaand verder by die huis ….” wou jy opgewonde weet.
“Natuurlik!” het ek aanloklike geglimlag en my rok aangetrek. “Kan ek my g-string kry…?”
“Nee ,loop net so …”
“Ek kan nie … hulle sal sien!” het ek half benoud geantwoord.
Niemand kan sien nie,” het jy gelag.
“Ek kan nie, ek is nie gewoond daaraan nie,” het ek weer teëgestribbel.
“Ag toe net vir my,” het jy gesmeek en diep in my oë gekyk. “Dan doen ons vanaand by die huis die chocolate en champage,” het jy verder belowe en vir my oog geknip.
“Ok,” het ek ingegee en vir die eerste keer in my lewe moerse sexy gevoel om ‘n rok te dra sonder ‘n g-string.
Later by die etenstafel het Erna vir my gevra waar ek dan so lank was. Ek het ‘n flou verskoning uitgedink en daarmee weggekom. Gelukkig het die mans dit nie gehoor nie, ander sou hulle dalk een en een bymekaar getel het. Later daardie aand op pad terug huis toe het ek my rok se knope weer losgemaak, die sitplek platgelaan en nader aan jou geskuif. Jy het geweet wat dit beteken.
“Dis nog lekker nat,” het jy gemompel terwyl jy saggies oor my klam vroulikheid gevryf het.
“Spesiaal net vir jou,” het ek ge-antwoord en nog nader probeer skuif en my bene wyer vir jou oopgemaak.
Jy het heerlik met my gespeel terwyl ons huis toe gery het. Eers toe die motorhuis se deur agter ons toemaak, het ek besef dat ons al tuis was. Sonder om uit te klim het jy jou sitplek ook platgelaan. Ek het jou gehelp om jou denim uit te trek en met ons naakte lywe teen mekaar het ons mekaar weer tot op nuwe hoogtes aangevuur. Nadat ek jou weer op volle sterkte gebring het, het ek jou bekende vorm weer diep in my binneste gevoel. Dié hemelse lekkerte het my na die hoogste piek gevoer waar jy my weer eens met jou tegniek en jou hande verras het. Baie later het ons, met ons klere in bondels, in die gang afgeloop.
“Wil jy graag saam met my stort?” wou jy liefderyk weet toe ek die bedliggie aanskakel. “Dan hou ons die chocolate en champagne vir môre-oggend.”
Jy het jouself teen my naaktheid geskuur.
Ek het jou versoek met ‘n soen beantwoord en my hand het oor jou naakte rug gegly.
4 COMMENTS
Wens ek kon soveel keer styf word!!!
Darem het die tweetjies die partytjie heniet en weer geniet en weer geniet. Netjies storie Ouboet.
Baie goed…
Lekker een, Ouboet !
My Pc skerm is nou nog nat van al julle ‘kom’…smile