Die getroude lewe – feit of fabel

Hoe lank gaan ek lees: 5 minute

deur Jan Pielewiet

As daar nou een ding is wat nie twee is nie dan is dit dat vroue en mans verskil en sommer moer baie ook. Geen wonder daar is die verskeidenheid van gesegdes nie, soos “Men are from Mars, Women are from Venus.” Een maak oorlog en een maak liefde, soms wonner ek net by myselwers of die twee gode nie dalk omgeruil is tydens vertaling nie. ‘n Storie in Kombiekiehier, Hekelwerk met gemiste steke, het my laat wonder oor die toepaslikheid daarvan op getroude mense.

Ek dink een van die groot verskille vir my persoonlik is die verskil in libido-vlakke. Ons mans is mos altyd jags en die vroue het mos altyd hoofpyn. En laat jy nou net kla oor die gebrek aan seks dan word jy uitgekak as ‘n jagse bliksem wat net een ding op die brein het. Dit het my laat besluit dat ek so bietjie losweg gaan dagboek hou van my sekslewe.

Vandag is ‘n Maandag, die begin van ‘n mooi Lentemaand. Ons het gister ons gewone SMSK (Sondag Middag Slaapkamer Kapperjolle) gehad, vandag is weer ‘n normale werksdag. Ek is darem nie heeltemal jags nie dus gaan slaap ons vroeg. Ek word Dinsdagoggend wakker met ‘n horing en wanneer ek opstaan en die ding prominent in my broek vertoon seg my vrou ek moenie dink ek is snaaks nie.

Hoe kan ek dan nou help as ek met ‘n pishoring opstaan, veral as ek heelnag agter daai sexy lyf van haar geslaap het. Woensdagaand toe ek my luck try, dis mos klein Saterdag, word ek sommer net straight getune sy is nie lus nie. Ek is so afgepis ek probeer nie eers Donderdag nie, maar Vrydagaand loop die hormone weer hoog en ek vryf mamma se ruggie as sy in die bed klim. Met ‘n kil: “Slaap, ons moet more vroeg opstaan,” word alle naweekplanne sommer reeds afgeskiet.

Die kinders het more sport en kultuuraktiwiteite, maar ek is seker ons kon so ‘n vinnige nommertjie ingewerk het. Gaan ek maar opstaan en op die kakhuis gaan draadtrek of gaan ek probeer slaap? Die bed slaap lekker en dalk is mamma more in ‘n beter bui, besluit ek. Ek word deur die nag wakker waar ek met my hand op mamma se koek lê. Ek gee so ligte vryfie en kry geen reaksie. Dan vryf ek weer so bietjie en my horing laat die ligte somerskombersie oplig. Dan as ek bietjie meer inzoem word my hand aggresief weggestoot, uitgekak oor my jagse maniere en dat sy moeg is en wil slaap en dat ek moet slaap of sy gaan in ander kamer slaap … fok, sy haal nie eers asem nie soos sy my slegsê.

Saterdagaand na die kinders se aktiwiteite steek ek maar ‘n vuurtjie aan, seker al steek wat ek gaan kry die naweek. Ek braai maar alleen, vroulief is besig in die huis met haar goed, kinders speel rekenaarspeletjies en ek drink maar so ‘n paar brannas by myselwers. Teen slaaptyd is ek sleg nukkerig en dan soek vroutjie skielik toenadering. Ek spyker haar maar, want weet ek moet geen kans laat verbygaan nie en dan slaap ek, afgepis dat ek nie ‘n lekker sekssessie kon deurwerk nie, moerig oor my vrou my aan die balhare beethet, want daar word net gespyker as sy so voel en dan het ek sommer net dronkverdriet ook.

Wanneer ek Sondagmiddag weer my luck try – ek is mos nou reg vir haar en sien uit om haar maksimaal te plesier word ek weggewys met ‘n: “Jy het mos gister seks gehad!”

Maandag en Dinsdag se toenadering word sommer net pleinweg geignoreer en teen Woensdag word ek meegedeel dat die Rooigety daar is, dus is daar die volgende week of so heeltemal geen kans vir speeltyd nie. Ek gaan trek sommer draad terwyl ek Kombiekiehier lees en dan so video of twee kyk. Die volgende paar dae is ek en my hand goed bevriend, want ek kan mos niks met mammie try nie.

Na ‘n week en ‘n half score ek darem weer so ‘n los gelukkie as ek die Sondagmiddag ‘n slapie gaan vat. Vroulief kom vra of ek lus is, want sy is weer beskikbaar. Natuurlik is ek bereid om my middagslapie op te offer. Kinders kyk fliek en ek geniet mammie se lyf. Wanneer ek bietjie lank spyker word ek natuurlik aangespreek omdat ek myself uitgehelp het en bietjie langer vat om klaar te maak as normaalweg. ‘n Man kan ook nooit wen nie. Vorige keer is ek uitgekak omdat ek te vinnig gekom het en sy nog bietjie wou spyker.

Die derde week word ek drie keer weggewys met verskoning dat dit maandeinde is en sy die besigheid se boeke moet laat klop voor dit na die ouditeure kan gaan. Ek gaan slaap voor haar en word na haar wakker. Dan kry ek darem my derde gelukkie vir die maand voor sy weer vir paar aande hoofpyn het of moeg is of net plein nie lus is nie.

Na ‘n maand lyk die scoreboard soos volg:

1. Tien dae was dit rooigety (of so sê sy)

2. Vyf keer was ek sommer net geignoreer.

3. Ses keer was sy nie lus nie.

4. Agt dae was sy te besig tussen kinders en werk,

5. Elf keer was sy te moeg.

6. En tien kere het sy hoofpyn gehad.

Ek kon darem drie keer score in die maand.

Toe ek somme maak, maak ek voorsiening vir vakansie waar ek hopenlik effens meer gelukkig gaan wees.

Vir die jaar lyk dit toe so met my beste standerd vyf wiskunde:

1. 120 dae was dit rooigety.

2. 60 keer was ek sommer net geignoreer.

3. 35 keer was sy nie lus nie.

4. 96 keer was sy te besig tussen kinders en werk,

5. 132 keer was sy te moeg.

6. 120 kere het sy hoofpyn gehad.

7. 9 keer was die familie daar.

8. 4 keer was sy uitstedig gewees.

Ek kon darem ‘n gemiddeld van 40 keer score vir die jaar.

Nou wonder ek of die hof dit sal aanvaar as rede as ek vir haar verneuk.

Maar ek moet bieg, ten spyte van die droogte in die huwelik is daar ook die lekkerte van getroud wees.

Daar is die verrassing as ons nie die normale sendelingsposisie seks het nie. Ek onthou glashelder die keer wat ons langs die see op die strand gespyker het voor ons nog kinders gehad het. Die opwinding dat ons gevang kon word het dit net soveel intenser gemaak.

En dan was daar die keer toe sy my met ‘n skoongeskeerde koekie verras het. Elke keer as ek in daai rigting skimp kla sy dat sy nie skeer nie, want dan kry sy ingroei hare en dit jeuk as dit uitkom. Sy sien nie kans om elke paar dae te skeer nie, dus moet ek maar met die boskaas saamleef. Wanneer sy my dus op ons huweliksherdenking verras met ‘n skoon koekie kan ek nie ophou kyk nie. Haar gladde onderste wange trek my hand om dit net heeltyd te streel en as ek alles kan sien, van die lippies en tongetjie wat uitsteek tot die moesie wat weggesteek is net langs haar spleet kom ek sommer net daar. Ek geniet dit om haar spleet uit te lek, want daar is geen hare wat in my tande vassit nie.

Dan is daar die lekkerte van ‘n blowjob. Ek word so elke paar maande bederf met so vinnige enetjie. Dit is iets wat sy nooit wou doen nie, want die smaak van die pre-cum sit haar heel af. Dit is todat ek die raad gelees het dat om ‘n Halls keellekkertjie te suig baie help om dit vir vroulief beter te maak. Ek koop toe ‘n pakkie en sy probeer dit en van toe af kan ek darem so elke paar maande ‘n bietjie bederf word.

Soos Naas sê: “Aan die einde van die dag” dink ek nog steeds die getroude lewe is beter as ongetroud wees. Al is die seks minder en die stront meer, het mens darem geselskap ook. Iets waarmee Wagter nie so goed is nie

5 thoughts on “Die getroude lewe – feit of fabel

  • Avanni

    Ek sal nie stry dat dit in baie van die 40 plussers se huishoudings so gaan nie,, maar soos Annelise tereg sê, dat die probleem veel dieper strek.
    Dan kan ek julle verseker, dat as jy n vlieg teen die muur was by die “koue” vrou se gesprekke met haar vriendinne, jou mond sou oophang oor haar ondervinding in die bed en haar begeertes.
    Uit die skrywe hierbo, is dit duidelik dat dit net oor die man se plesier en bevrediging gaan.
    Het julle mans al ooit gaan stilstaan om te dink, dat saam met n voltydse werk die vrou die huishouding moet behartig, die kinders grootmaak en jou gelukkig hou.
    Nêrens in die skrywe maak die man melding dat hy help met huistake of kinders nie.
    Die een keer n week vleisbraai, sulk hy oor hy alleen sit en alleen drink, want sy vrou is besig met haar dinge. Seker die slaai wat jy wil eet en die braai broodjies en huiswerk van die kinders en strykwerk.

    Het jy al ooit gedink om jou hande uit te steek en daarmee te help om dit ligter te maak vir haar., wat haar meer tyd gee en minder moeg en meer inskiklik sal maak?

    Het jy al daaraan gedink om haar te vertel – gereeld – hoe die manier waarop sy staan, of stap of haar hare swaai, jou lam in die kniee maak. Hoe begeerlik sy vir jou is, die reuk van haar parfuum jou bedwelm.

    Het jy al daaraan gedink om haar te vra wat sy geniet in bed. Wat haar gek maak en oor die afgrond dryf, want die meeste mans van die ouderdoms klas wat ek ken, ken net van opklim en klaar maak, twee posisies as jy gelukkig is. Geen voorspel tensy n paar spoeg soene tel nie en beslis geen plan om die vrou te bevredig nie en dan wonder jy hoekom hulle al die veskonings in die boek het?

    Beide geslagte kort opvoeding Will, om die mental block te verwyder van jarelange indroktonasie.

    Ons kinders is gelukkiger, want hulle is gebore met die vryheid van spraak en denke en gelykheid waarvoor ons generasie baklei het en hulle pluk die vrugte daarvan.

    Reply
    • JouBok

      Avanni.

      Dankie dat jy met ons gedeel het.

      Dit is vir my ‘n goeie ‘reminder’ oor hoe ‘ons’ mans meer tyd kan spandeer en beter kommunikeer om die Mars en Venus tameletjie te navigeer.

      Reply
  • JouBok

    Na aanleiding van ‘n vraag op die ‘betaalkanaal’ 🙂

    OuBul ek dink dat Mans en Vroue is opgefok.

    Die grootste opfok (vir my) kom uit die huigelary van die kerk waar ds’s wat die Sensuur Raad dryf sit en draad trek met dieselfde scope wat hulle verban. Dit was seker ‘n plaaslike eksperiment vir hulle om te sien of dit sal aanleiding tot losbandigheid. En hulle kak het die norm geword waarmee ons grootgeword het. Kerk en Staat gemeng!

    Ek het oor die jare baie te sê oor die geskiedenis. Ek dink aan die fokop wanneer die Victoriaanse, Romeinse en Calvinistiese sekte-siening die pad byster raak. ( Biggest atrocities in human history committed in the name of God – Selfs Hitler het gedink hy doen God ‘n guns.)

    Ek wil iets van die 90′ gers ophaal wat my moertoe verby kwaad gehad het en ‘n katalisator was in my lewe na waar ek vandag is.

    Ek is in die teenwoordigheid van ‘n prediker wat deur die Nicky van der Westhuizen profeet opleiding ontvang het. Die poephol luister na ‘n vrou wat haar man van ontrouheid beskuldig. ‘meneer die predikant’ draai om en sê vir die vrou. “Jy is die oorsaak dat jou man rondslaap … Kyk hoe dik is jy … kyk hoe slorsig is jy …Kyk hoe…

    😡Fok – Hy is die doos wat ‘n 16jaar meisie in die kerk swanger maak sy vrou op 62 skei en nou leeglê dat die wêreld vir hom moet sorg want hy is ‘n ‘man van die kerk’. Geskiedenis vertel ons dat Nicky ook sy vrou gelos het vir ‘n ander stukkie lekker slymsloot want sy was seker ook te droog 😡

    ( ns. Die vrou wat hy so geboelie het was nie soos wat hy gesê het nie. Inteendeel ek sou haar kies indien ek my vrou wou verneuk. Maar dit is ‘n onderwerp vir ‘n ander dag)

    Reply
  • annelisePost author

    Eerstens wil ek sê: ons is nie almal so nie.
    Tweedens: in posisie hoor ek maar baie baie vroue wat dieselfde lament oor hulle mans het.
    Derdens: Ek dink dis eerder mans wat opgevoed moet word? As die rede is dat dit vrou nie dit genoeg geniet nie is dit nie SY wat die opvoeding nodig het nie – dis die man. Dis mos HY wat haar nie plesier nie? En wie sal die meeste weet wat ‘n vrou plesier gee? Sekerlik die vrou self? Dis bietjie arrogant vir ‘n man om haar te wil opvoed in haar plesier.
    That being said: ek weet ook dat daar veral in die Afrikaanse kultuur baie “koue” en onwillige vroue is – baie van die ouer generasie veral. Daar is baie redes daarvoor – ek noem dit seksuele skisofrensie en een van die redes is hoe hulle deur “mans” (hulle pa’s en die skoolhoof en die dominee en destyds die regering” opgevoed is. Jy moet ‘n maagd wees, as jy wys jy hou van seks is jy ‘n slet ens ens. (Dit gebeur selfs vandag nog). Maar dan moet sy ook lekker in die bed wees en altyd lus en gewillig. En dan het ons nog nie eens begin praat oor die effek van godsdiens nie. So ja, ek kry baie van julle mans baie jammer, maar dis nie altyd die vrou (of eens haar man) se skuld nie. Die oorsaak is baie groter.

    Reply
  • Mooi saamgevat, Jan, ek dink meeste getroude mans sal met hier en daar variasies, dieselfde ‘score-board’ he. Die ding vir my is of ons nie ons vroumense moet opvoed nie?…en die eerste wegspringplek moet wees wat5 gee vir mammie die meeste plesier. Verfyn dit en gee dit as ‘n bonus eerder as dieselfde aanslag elke keer. Sy moet uitgehonger wees daarvoor…dan sal die kanse dalk homself meer voordoen om haar en jouself te plesier ? Ek se maar net……….dankie vir jou bydrae !

    Reply

Leave a Reply to JouBok Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)