Uitgaanaand

deur Avanni

Dit is Vrydag, laatmiddag. Ek kon vroeg by die werk wegkom en albei kinders slaap uit.

‘n Af aand in my huishouding is ongekend.
Ek besluit dat die geleentheid beslis nie verlore mag gaan nie en laat weet my wederhelfte om my oor  uur by Skies‘ te kry. Hy moet daar verby op pad huis toe. Hy kan net sowel ‘n vinnige stop maak vir ‘n keel natmaak en iets te ete. Dit spaar my kos maak en ook van nog ‘n vervelige aand voor die TV. Dit is ‘n gesellige kuierplek. Rustic atmosfeer. Jeans en tekkies plek. Vrydae en Saterdae word daar lekker musiek gemaak en gedans. Soms is daar bekende kunstenaars wat optreë, dan is dit stampvol.
Ek besluit om af te wyk van die Jeans en trek ‘n wit, noupassende rok aan wat effe bo die knie sit. Dis nie elke dag dat ek uitgaan nie en wil dit darem die moeite werd maak vir my man. Ek besluit sommer op hoë hak sandale. Bietjie overdressed vir die okkasie, maar darem niks blink nie.
Die lapa is maar leeg toe ek daar opdaag. Buiten vir myself, is daar vier jonger mans so mid-dertig by ‘n tafel.
Ek stap verby kroeg toe en bestel vir my ‘n alombekende sletsappie en kry ‘n sitplek eenkant. Dit begin eers besig raak so van agtuur af. Dis nou eers sesuur. Ek sit en teug aan my sappie terwyl ek vir my man wag.
My oog vang die jonger manne by die tafel en uit die kop bewegings en onderlangse kyke neem ek aan dat ek onder bespreking is. Neem hulle ook nie werklik kwalik nie, want buiten dat my klere nie standaard dress code vir Skies’ is nie, moet ek seker ook oud en desperaat lyk in hulle oë – “sheep dressed as lamb”.
My sappie is klaar en ek stap weer kroeg toe om nog een te bestel. Ek kan sien hoe ek dopgehou word en dit laat my nogal ongemaklik voel. Die rokkie beklemtoon elke kurwe en oor een van my kurwes was ek nog my lewe lank baie selfbewus – my prominente agterstewe. Ek hou nie daarvan om dit te vertoon nie, maar gelukkig het J-Lo en die Kardashians dit mode gemaak, so ek het gehoop, dalk is die kritiek minder fel. Wens my man wil nou aankom.
Ek moet effens buk by die kroegtoonbank om te bestel. So skuif die rokkie ook bietjie op. Die volgende oomblik voel ek ‘n hand op my boud. Ek het nie iemand hoor naderkom nie. Ek glimlag met die opkykslag met die idee dat dit my man is – toe nie. Een van die jong manne van die tafel. Lank, lening en aantreklik.
My glimlag verstar en ek kyk vinnig na die tafel se kant om te sien of iemand gesien het. Al die oë is op ons gevestig.
Nou weet ek dat dit tien teen een ‘n dare was en almal wag om my reaksie te sien – dink ook seker in hul binneste, “sy’s te dankbaar vir die bietjie aandag” – ook nie te ver van verkeerd nie.
Nog voor ek kan reageer, kom daar ‘n boodskap op my foon deur. Dis van my man. Verligting spoel deur my dat hy hopelik naby is, maar toe ek dit lees sê hy, hy ry verby. Nie lus vir dit nie en kry my by die huis. My moed sak sommer in my skoene.
Op dieselfde oomblik verskyn die sappie op die toonbank en ek het nie ‘n keuse as om dit te vat nie. Neem ‘n onverskilligheid mos van my besit en ek draai na die man toe, vra hom reguit of dit n dare is en hy bevestig met n kopknik. Besluit ek mos, nou maak dit dan die moeite werd om te kyk, vra wat hy drink, fluister vir hom in sy oor en leuen weer oor die toonbank om sy Castle te bestel.
Met die dat die rokkie weer opskuif voel ek weer sy hand op my boud, dan gly dit stadig afwaarts tot onder die soom van die rokkie en dan voel ek die vreemde hand op die binnekant van my been rus. Dit gly opwaarts en vir ‘n vlietende oomblik raak sy duim rakelings aan my lippe in die g-string. Veroorsaak die vreemde hand onmiddelike reaksie en ek voel die nat tussen my bene. Sy bier kom en ek draai uit die hand uit om dit te neem. Oorhandig dit aan die jongman, glimlag, lig my botteltjie en stap weg na my tafel.
Ek drink rustig aan my sletsappie en na ‘n wyle staan die jongmanne op en stap uit.
Dis byna 7 uur. Ek drink my sappie klaar en stap na buite.
Dis reeds stikdonker. My kar staan na aan die heining in die hoek geparkeer. Daar is net nog een ander voertuig in die parkeer- area. Ek sluit my kar oop met die afstandbeheer. Net toe ek my hand uitsteek om die deur oop te maak, sluit nog ‘n hand om myne. Ek skrik my amper in n ander bloedgroep in.
“Gee jy om?” Dis die jongman van die kroeg. Sy hand kom weer op my boud te rus. Ek is sprakeloos en kan net my kop ontkennend skud.
“Jou gat het my so jags, ek is rasend,” kom die verduideliking.
Ek wil nog die vrou sien wat nie oorrompel kan word as sy weet sy’s die oorsaak van ‘n man se jagsgeit nie. Ek wil hê hy moet voel. Wil weer weet hoe dit voel om so ‘n vuur in ‘n man aan te steek.  Ek weet wat wag by die huis en ek het al vroeër nie kans gesien vir die same old, same old nie. Ek sit my hande om sy nek, trek sy kop kop af en bied hom my mond aan. Hy trek my styf teen sy lyf en wanneer sy hande om my boude sluit, ontsnap daar ‘n kreun diep uit sy keel.
Die rokkie word tot bo my heupe opgetrek en sy hande loop hul eie pad oor my boude en heupe en poesie. Ek is so nat en lus, ek voel my sappe aan die binnekante van my bene afloop. Dan sluit sy duime om die bandjies van my g-string en baie behendig help hy my daaruit klim. Kan sien hy weet van … dan verdwyn die g-string in sy broeksak.
Met ons lywe so styf teen mekaar gedruk en ons monde verstrengel beweeg hy met my na die voorkant van my kar.
Ek word omgedraai om met my hande op die bakwerk te rus en ek sien oor my skouer hoe hy vir my kyk waar ek gebukkend staan met my kaal boude in die lug. Sy broek val op die grond en sy stokstywe piel spring vry – staan trots, reguit voor hom uit, dan druk hy in een beweging hom heeltemal weg in my. Sy hande vat my heupe vas en elke vesel en senuwee in my lyf is ‘n oormaat van sensasie en genot. Met elke beweging druk ek terug en ek word vir die eerste keer in langer as wat ek kan onthou, in ‘ openbare plek met die moontlikheid om enige tyd betrap te word, ordentlik genaai.
Ek vra hom om in my te kom en die gevoel van sy warm saad wat in my spuit en die rou kreet uit sy keel en my oormaat sensasie, laat ‘n orgasme oor my losbreek wat my knieë laat knak en ek is dankbaar vir die ondersteuning onder my hande. Hy sak met sy bolyf teen my rug en ons staan vir ‘n wyle so, tot ons in ‘n mate ons asems terug het.
Ek kry ‘n soen in my nek en word regop gehelp. Met behulp van die Wet Wipes wat altyd in die kar se deur is, probeer ek myself weer respektabel maak en ek kyk hoe hy weer sy broek vasmaak om daai lenige lyf. Ek kry ‘n laaste soen en vir ‘n wyle hou hy my hand vas voor hy wegstap na sy kar. Ek sien hom wegry en wanneer ek my bene in my kar tel en die aansitter draai, voel ek eers die papiertjie in my hand.
“Bel my. Ruan.” Met n selnommer daarby.
Ek is agtuur terug by die huis en soos ek verwag het, snork my man reeds. Die nota in my hand kry n spesiale bêreplek en net dalk sal die wit rokkie meermale uitgehaal moet word …
Volg Kombiekiehier op sosiale media:

6 thoughts on “Uitgaanaand

  • November 15, 2017 at 8:26 am
    Permalink

    Lekker skerp ‘quickie’ storie, Avanni, het dit baie geniet !

    Reply
  • November 14, 2017 at 7:39 pm
    Permalink

    Ek het nie verwag dat die storie soveel kommentaar sou uitlok nie…..
    Dankie daarvoor

    Reply
  • November 14, 2017 at 2:17 pm
    Permalink

    Dis nou absoluut fantasties. So vinnige een is altyd bilksems lekker.

    Reply
  • November 14, 2017 at 1:16 pm
    Permalink

    MMM Jip ek is ook nou warm tussen die bene en stok styf!!!

    Sal enige tyd ook so n Jagse en vervelige huisvrou Diep wil naai…..
    En ook sommer haar FWB wees!!!!

    Reply
  • November 14, 2017 at 10:29 am
    Permalink

    Nou is ek ook sommer lekker jags. Wens ek kan ook so n jags vrou ontmoet vir n lekker naai.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)