Die bure se dogter

Hoe lank gaan ek lees: 6 minute

deur Safari Joe

Na ‘n paar jaar op universiteit in Potch bevind Joe homself terug in Pretoria waar hy die volgende agtien maande of so in Brooklyn in ‘n woonstel bo ‘n garage sou woon.  Binne ‘n paar dae sien hy die bure se dogter vir die eerste keer.  Dis ‘n pragtige jong blondine met ‘n innemende, oop gesig, opmerklike lang bene en ‘n skraal lyfie.  Hy’t later uitgevind dat Julie toe net haar tweede jaar op Tukkies voltooi het.

Enkele dae later – een Saterdagoggend so elfuur – was Joe buite in die tuin met ‘n verkyker.  Hy was destyds al ‘n toegewyde voëlkyker.  Hy kyk half toevallig oor die heining tot in die buurman se erf en tot sy verbasing sien hy Julie in ‘n bikini uitgestrek op ‘n strandhandoek op ‘n gemakstoel op die grasperk langs die huis.  Sy lê lekker rustig op haar rug met donkerbril op en ‘n boek in haar hand.

Joe vergeet van voëls vir die oomblik en spits al sy aandag toe op haar verleidelike figuurtjie. Pragtige leninge bene, effe oop met ‘n aanloklike bo-been gaping en ‘n klein bikini-top wat net-net haar borsies bedek.  Joe voel hoe sy piel omtrent onmiddellik verhard, tot die mate dat hy sy hand in sy broek moet steek om die meneer meer gemaklik te maak.  Joe wou nou nie ‘n aap van homself maak nie en laat sak die verkyker en loop terug na sy kamer.  Sommer gou het hy sy broek af op sy knieë en sy gedagtes loop ver.  Hy sien amper hoe die bikini-broekie afkom net om  ‘n lig-behaarde paradys-koejawel te ontbloot. In Joe se gedagtes sien hy hoe Julie haar borsies ontbloot en hom stip in die oë kyk met ‘n ‘naai-my-asseblief’ uitdrukking op haar mooi gesiggie.

Joe se voël is nou kliphard en die genot stroom deur hom terwyl hy sy voorvel oor sy geswolle pielkop trek. Op en af. Op en af.  Hy dink hoe lekker dit sou wees as dit nou Julie se handjie op sy voël was en daardie gedagte is genoeg om hom met mening te laat kom. Elke spier in sy bene en middelyf trek saam en seker so vyf, ses keer na mekaar spuit daar ‘n lang straal semen uit Joe se piel.  Jissus, dink hy, ek moet ‘n plan maak om dit ‘n werklilheid te maak.

‘n Paar weke later – nadat Joe en Julie al ‘n paar keer heen-en-weer gesels het, laat sy hom weet dat haar ouers weg is vir die naweek en dat net sy en haar kleinsus daar sou wees. Sou Joe dalk wou oorkom om TV te kom kyk? Haar pa het immers satelliet-ontvangs en daar is allerhande goeie flieks ensomeer, om te sien.  Joe kon nie vinnig genoeg ‘ja’ sê nie. Hy het blitsig in die stort gespring na sy oggend-draffie en ‘n uur of wat later stoot hy die hekkie oop en klop aan die deur.

“Kom in,” sê Julie en sy neem Joe se regterhand in hare vir ‘n oomblik of twee. “Bly jy kon dit maak!”

Joe verkyk hom aan die kort pienk gestreepte rompie wat net-net betaamlik is en ‘n spierwit bloes met duidelik geen bra onder nie.  Joe moet homself dwing om nie openlik na die twee tepelbultjies links en regs te staar nie. Hy kan sien dat Julie presies weet wat die effek op hom is en hy gaan sit gou op die rusbank om die groeiende bult in sy Jeans te probeer wegsteek. Joe en Julie het so vir ‘n halfuur of wat na ‘n fliek gekyk toe Julie vir Joe ‘n koue Castle aanbied.

“Wil jy iets in my kamer kom kyk?” sê sy toe. Uit die aard van die saak is Joe al te gretig om ‘n bietjie meer privaat te wees en hy drentel agter haar met die gang af, haar pragtige boudjies soos twee hondjies in ‘n sak onder die pienk rokkie.

 In haar kamer gaan sit Julie op ‘n “bean bag” en beduie vir Joe om op die rand van die bed plek in te neem.  Sy maak ‘n kassie oop en haal ‘n kompak kamera uit. Dis ‘n Sony A-3600 wat Joe goed ken.

“Jy’s mos ‘n knap fotograaf, Joe,  kan jy my help met die outomatiese fokus stellings?  Ek vind dit ‘n bietjie ingewikkeld.”

“Absoluut,” sê Joe, en neem die kamera in sy hand.  “Skiet jy meesal op manual of op die semi-automatiese stelling?”

Julie verduidelik wat haar probleem nou eintlik is en die twee van hulle bespreek die aantal fokuspunte, ISO en veld-diepte.

“Ons moet dalk ‘n praktiese sessie doen, een van die dae,” sê Joe en Julle knik instemmend.  Terwyl hulle verder gesels sien Joe hoe Julie se rokkie al hoër opskuif teen haar bo-bene sonder dat dit haar skynbaar pla. Of miskien besef sy nie wat aan’t gebeur is nie. Joe kyk weer en sien haar ligte pienk  broekie steek sommer heeltemal uit onder die rok.

Joe kan dit nie meer hou nie. Hy buk af en soen Julie vol op haar pragtige mond en gelukkig reageer sy met entoesiasme.  Dit voel te heerlik wanneer sy haar warm lippies teen syne druk en haar tong liggies oor sy tong en binne in sy mond beweeg.  Teen hierdie tyd is Joe se piel so hard soos ‘n diamant en hy dag die ding gaan enige oomblik bokant sy belt uitwurm. Joe gly van die bed af tot op die “bean bag” langs Julie en hulle omhels mekaar vurig.  Julie beweeg eers haar duim en toe haar hele hand oor Joe se onderlyf en haar oë rek toe sy die ereksie voel.  Sy voel-voel so oor die bult in sy broek en vryf liggies oor sy balsak.

Joe laat nie op hom wag nie en hy streel die sagte vel op Julie se bo-bene net onder haar kleinbroekie.

“Ja, ja,” fluister sy in Joe se oor en hy steek sy hand onder die broekie in. Julie is sopnat en sy lig gou haar boudjies vir Joe om die kleinbroekie te verwyder. En daar is dit. Die mooiste poesie ooit met ‘n ligte boskaas van amper blonde haartjies wat glad nie haar labia bedek nie.  Trouens die donkerpienk lippe steek prominent uit soos die vlerkies van ‘n vlinder. Sommer gou het Joe  sy hand op haar warm dosie met sy middelvinger diep in die gladde spleet tussen haar skaamlippe.  Julie wriemel onder hom en stoot haar koekie op teen sy hand en maak haar bene nog wyer oop.  Joe se asemhaling raak dieper en stadiger soos die jagsheid in hom opbou.  Ritmies en al vinniger manipuleer Joe Julie se warm kont en konsentreer op haar klitoris wat soos ‘n donkerpienk neusie bo-aan haar koekie sit.  Julie begin kreun en druk haar doos al haar harder teen Joe se vingers.

“Joe, ek gaan kom, ek gaan kom, moenie stop nie.”’

Terwyl hy volhou met die manipulasie en sy middelvinger diep in haar supergladde vagina steek, begin Joe om met sy tong die klitoris te lek.  Eers saggies en stadig en toe met mening.  Julie se vingers is op die stadium ook besig om haar poesie te vryf, net millimeters vanwaar Joe se tong haar klitoris stimuleer. Die gesamentlike aanslag is ‘n reuse sukses en Julie kom soos ‘n klein orkaan, haar bo-bene styf teen mekaar geklem terwyl haar vagina ritmies om Joe se vinger saamtrek.

Nadat haar asem so ‘n bietjie bedaar het steek Julie haar hand uit om sy gulp oop te maak. Joe help met die gordel om sy middel en sekondes later is sy Jeans af oor sy heupe.  Joe se stywe piel druk ‘n amper lagwekkende punt in sy onderbroek en hy kan sien hoe Julie se oê vasgenael is op sy reuse ereksie.  Haar mond val oop toe sy die onderbroek wegtrek en Joe se harde orgaan die eerste keer bekyk.  Julie trek ‘n groot teug lug in, kyk hom in die gesig en sê: “Sjoe, maar dis groot jong!”

Half skaam steek sy haar hand uit en plaas haar vingers om sy dik, klipharde piel, amper so dik soos haar voorarmpie. Liggies begin sy haar hand op-en-af beweeg en sy is skynbaar gefassineerd om te sien hoe die voorvel oor die vetgeswelde, nat pielkop gly. Al vinniger begin Julie om Joe te masturbeer, terwyl haar linkerhand afskuif tot tussen haar bene en sy weer met haar poesie begin speel.

Joe voel die begin van ‘n orgasme in hom opwel en hy plaas sy hand liggies op Julie s’n.

“Wag,” sê hy. “Ek wil in jou kom.”

“Dit sal my eerste keer wees,” antwoord sy. “Ek dink ons moet bietjie wag, ek is nie op die pil nie.  Miskien volgende keer?”

Julie sien die teleurstelling in Joe se gesig en glimlag ondeund.  “Toemaar,  ek kan iets anders doen.”  Sy leun oor hom en laat sak haar kop oor Joe se stokstywe piel.  Haar warm mond en gladde lippe gly af oor sy pielkop en Joe kan skaars glo dat iets so lekker kan voel.  Hy kreun van plesier en genot en kyk af na waar Julie se blonde hare soos ‘n raam om haar gesig val, met sy stywe piel diep in haar mond. Joe het lanklaas iets so fantasties gesien of beleef. Julie se lippe beweeg op en af, al langs sy blink, sopnat pielskag en elke nou en dan sien hy die punt van haar tong vir ‘n oomblik of twee.

“Sjit, ek gaan kom,” kreun Joe. “Waar wil jy kom, in my mond of in my hand?” fluister Julie haar stem hees met emosie.

“In jou mond, jou mond,” prewel Joe en voel hoe Julie se tong soos ‘n warrelwind oor sy pielkop dans. Daar is geen rede om terug te hou nie en Joe gee oor aan die oorweldigende plesier wat van sy tone af al langs sy rugmurg opbeweeg. Teen die tyd wat sy eerste sametrekking begin, is Joe se hele lyf een spierbondel en hy voel hoe sy piel ruk soos die een stroom kom na die ander in Julie se mond ontplof. Met haar lippe nog steeds styf geklem oor sy ereksie ontvang Julie die oorvloed van semen asof sy dit al jare doen sonder om ‘n druppel te mors.

  ‘Julie, Julie..’ sug Joe en kreun weer ‘n bietjie toe Julie uitendelik haar kop oplig en met die wydste glimlag na hom kyk. “Dit was fantasties!’ sê sy en leun oor om Joe ‘n lekker piksoentjie te gee.  ‘Ek weet van ‘n plek buite die stad waar ons ‘n piekniek kan hou en dan kan jy my help met die fotografie. Miskien volgende week?

8 thoughts on “Die bure se dogter

  • Jan Pielewiet

    Welkom Joe.
    Daar inspireer jy sommer my volgende storie met jou fotografie aanslag.
    Goed geskryf en doen so voort.

    Reply
    • Safari Joe

      Dankie Jan, waardeer dit! En bly om te kan help met ‘n bietjie inspirasie!

      Reply
  • Welkom, Safari Joe !
    Jy weet hoe om met woorde en gedagtes om te gaan en saam met Geriatrix sien ek uit na nog skryfwerk van jou af.
    Hierdie een baie geniet !

    Reply
    • Safari Joe

      Baie dankie WilleWill! Daar is niks soos ‘n bietjie aanmoediging en waardering om die skrywerstalent ‘n hupstoot te gee nie!

      Reply
  • Geriatrix

    Safari Joe, lekker storie man, Hoop dit is die begin van ‘n nuwe reeks en rits stories. Dit is goed om weer ‘n nuwe naam te sien.

    Reply
    • Safari Joe

      Dankie vir die goeie terugvoer. Daar is definitief materiaal vir nog ‘n paar stories oor Joe en Julie!

      Reply
  • Jis dis is die beste storie wat ek in n lank tyd gelees het. Ek het my so in geleef en sit nou hier met n piel styf wat ek nie weet wat om mee te maak nie.

    Baie goeie detail en ek hou van hoe jy n ding se

    Brilljant

    Reply
    • Safari Joe

      Mark, baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Kyk uit vir nog meer stories oor Joe se eskapades – ek hoop hulle sal dieselfde effek he!

      Reply

Leave a Reply to Safari Joe Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)