Die biblioteek

Hoe lank gaan ek lees: 4 minute

deur JouBok

Daar droom ek toe baie onwelvoeglik van jou. Nou wonder ek of dit dalk wensdenkery is?

Ek is terug op skool. My matriekjaar. Ons is in die biologieklas. Skim, die onderwyser, doen een of ander biologiese lewensiklus van ‘n dier of ding. Jy is aan die oorkant van die gang in dieselfde ry as ek. Hoë laboratoriumtafels met houtbankies soos kroegstoele. Ek vang jou oog wanneer jy gaan sit. Jy lig jou rok op dat jy met jou boude direk op daai hoë stoel gaan sit. Jy kyk skaam weg wanneer jy sien ek hou jou dop. Na die derde keer wat ons mekaar se blikke vang glimlag jy skaam en kyk nie weer weg nie.

***

Dit is lang pause. Ek loop na die biblioteek toe, want ek weet jy doen diens. Wanneer ek daarheen loop klop my hart vinnig en ek is bang, maar so opgewonde. In my gedagtes ‘sien’ ek wat ek met jou gaan doen daar in die biblioteek.

Ek stoot die deur oop. Tannie Mollie, daai groot onderwyseres wat eintlik Engels gegee het, is die Bib-tannie. Sy sit agter haar lessenaar. Ek vra waar jy is. Sy kyk lank na my. Lank soos in ‘n ewigheid. Kyk na my of sy deur my kyk voor sy glimlag. Dan sê sy dat ek eerder die deur moet sluit voor ek na jou toe gaan.

Sy stuur my tussen die boekrakke in waar jy besig is om boeke reg te pak. Die rye rakke is lank, hoog. Die spasie tussen die rakke is nou. Twee van ons kan moeilik bymekaar verby beweeg tussen die rakke. Soos ek tussen dit afstap ruik ek die boeke.

Jy sien my in die gangetjie aankom en laat ‘n boek val. Ek buk om dit op te tel. Ek kniel voor jou. Ek kyk op na jou toe. Jou vlegsels hang oor jou skouers. Die blou strikkies onderaan jou vlegsels hang reg oor jou tiete. Ek ruik jou. My hande bewe wanneer ek die boek optel om vir jou aan te gee. Ek staan teen jou op. Druk jou teen die boekrak vas. My hand beweeg agter jou nek in en vat jou vlegsels vas. Ek trek jou kop agteroor dat jy opkyk na my. Jou mond gaan oop. Jy skree nie. Jou oë is uitdagend. Met my gesig druk ek jou vlegsel uit my pad dat ek jou in jou nek kan soen net onder jou oor.

Jy kreun. Jou hande teen my bors. Druk teen my, maar stoot my nie weg nie.

Ek druk my hand onder jou skoolrok in en ‘n rilling gaan deur jou lyf wanneer my hand om jou bobeen sluit. Jy trek hoorbaar jou asem in. My duim is sentimeters van jou poesie. Ek trek sirkels met my duim op jou sagte vel.
Jy druk jou bene teenmekaar. Klamp my hand vas. Jy is warm tussen jou bene. Jy maak ‘n geluid. Uit jou oop mond met jou kop agteroor klink dit dierlik. Tant Mollie vra of jy oukei is. Ek wag ook vir jou antwoord. Jou stem is sag en wanneer jy antwoord dat sy hoef nie te worry nie. Wanneer ek jou antwoord hoor kreun ek in jou oor en druk harder teen jou. Jou tieties is hard teen my bors soos ek teen jou met jou rug teen die boekrak druk. Ek is intens bewus van hulle.

Tant Mollie lag en sê jy moet dit geniet. Dis of jy ontspan wanneer dit gebeur.

Ek soen jou op jou oor. Jy ril. Die drukking om my hand verslap. Jy maak jou bene vir my oop. Nie wyd oop nie. Net genoeg dat beide jou bene teen my hand raak, maar ek kan my hand vrylik beweeg. My duim se agterkant druk teen jou broekie. Ek kreun wanneer ek jou voel verstyf wanneer ek teen jou poesie druk.

Ek draai my hand om en vra jou om jou bene wyer oop te maak. Met my middelvinger se nael trek ek oor jou broekie. My nael ‘girts’ oor die materiaal. Ek druk deur die broekie op jou klit. Jy heupe beweeg. Ek haak my duim in jou broekie se rek en druk dit uit die pad. Jy is slymnat onder my vingers wanneer ek my wysvinger gebruik om jou poesielippe oop te druk. Jou klit word styf en hard onder my vinger. Jy druk jou heupe vorentoe teen my hand.

Jy lê agteroor teen die boekrak. Jou bene wyer oop. My vingers gly oor jou lippe – druk jou lippe oop. Gly in jou nat in. Jy haal vlak en vinnig asem wanneer ek my vinger in jou krul. Jy maak klein kreungeluidjies soos ek besig is om jou lus te jaag en die lekker in jou liggaam opbou. Met jou gesig teen my bors klink jy of jy huil wanneer ‘n orgasme oor jou spoel.

Ek vat nie my hand weg nie. Jy is sensitief. Met klein bewegings doen ek weer wat ek gedoen het. My hand is nat. My middelvinger gly diep in jou poesie. Krul. Binne jou voel ek iets raak. As ek daaroor vryf reageer jy. Met my vingerpunt “trommel” ek op die stukkie lekker. Jy kom weer. Die keer is jou orgasme meer intens. Jou een arm in om my nek. Jy hang aan my.

Nadat ek jou maak kom trek ek jou broekie in plek en jou rok reg. Die nou gangetjie ruik na jou seks. Jou oë is groot asof in skok wanneer ek my vingers en hand teen my neus druk om jou te ruik en dan suig en lek ek die geur en sappe van my hand.

Ek loop by Tannie Mollie verby met my hand steeds onder my neus. Sy vra wanneer ek uitloop of ek môre weer ‘n draai kom maak.

Met ‘n skok is ek wakker.

2 thoughts on “Die biblioteek

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)